Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020235 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 10 WISKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 1 uur PUNTE: 50 5 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae. 3. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag. 4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, duidelik aan wat jy in die beantwoording van die vrae gebruik. 5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. 6. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders aangedui. 7. Waar nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 1 Bepaal die volgende sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: 1.1 Tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle lê – 69 (2) 1.2 Toon aan dat 0,9 = 1 (3) [5] VRAAG 2 2.1 Faktoriseer die volgende uitdrukking: 3x2 + 9x – 2xy – 6y (2) 2.2 Vereenvoudig: 2.2.1 m2  64  m  8 m2  8m m (4) 2.2.2 2n1.8n1 16n (3) [9] VRAAG 3 Los die onbekende veranderlike op in elk van die volgende: 3.1 (a + 1)(a2 + 2a – 3) = a(a2 + 3a) (3) 3.2 2x2 + x – 3 = 0 (2) 3.3 Los die ongelykheid op: 3  2x – 1 < 7 (2) 3.4 Los vir x en y gelyktydig op: 3x + y = 272 2y = 4x + 1 (4) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 4 k 1 Die grafieke van f(x) = 2x2 – 2 en g(x) = – + 1 is hieronder geteken. x 2 A en B is die x-afsnitte van f en C is die y-afsnit. D(–2 ; 6) is ʼn snypunt tussen die twee grafieke. y f D(–2 ; 6) A B x C g 4.1 Skryf die volgende neer: 4.1.1 Definisieversameling van g (2) 4.1.2 Waardeversameling van f (2) 4.1.3 Vergelyking van die horisontale asimptoot van g (1) 4.2 Bereken die lengte van AB. (3) 4.3 Toon aan dat k = 9. (2) 4.4 Skryf die vergelyking van die simmetrielyn van g neer, met ʼn positiewe gradiënt/helling. (2) 4.5 Skryf die waarde(s) van x neer sodanig dat: 4.5.1 g(x) > f(x) (2) 4.5.2 Beide f en g vermeerder as x vermeerder (1) 9 4.6 Beskryf die transformasie van g na h as h(x) = – 3,5 x (2) [17] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 (Vraestel 1) GRAAD 10 VRAAG 5 Gegee: h(x) = 2x – 4 5.1 Bereken die x-afsnit van h. (2) 5.2 Bereken die y-afsnit van h. (1) 5.3 Skets vervolgens die grafiek van h op ʼn assestelsel en toon duidelik die afsnitte met die asse en asimptoot aan. (3) 1 5.4 Skryf die snypunt tussen y = 2x – 4 en y = – 4 neer. 2x (2) [8] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all