Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2022
GRAAD 10
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)
(VRAESTEL 1)
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
11 bladsye en 2 formuleblaaie
b.o.
Skip to contentAll 2022 papers %20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3/v1-65775cebc2ad41168259/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84/v1-b90da4dc8cbd7dbc1e84/card.webp)


%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0/v1-53ba37623177a647f5fb/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c/v1-5af4147b1f7a4bbf83cd/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
Grade 10 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 411.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng November 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord AL die vrae.
3. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag gepaste wiskundige instrumente gebruik.
7. GEBRUIK die GEGEWENSBLAAIE wat aangeheg is.
8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
9. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 3
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het
net EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1 tot 1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.9 E.
1.1 Watter van die volgende fisiese groothede is nie ʼn vektor nie?
A Afstand
B Krag
C Snelheid
D Versnelling (2)
1.2 In die vergelyking Δx = vi.Δt + ½aΔt2, verteenwoordig vi.Δt die …
A tyd.
B snelheid.
C versnelling.
D verplasing. (2)
1.3 Watter van die volgende word verkry deur die gradiënt van ʼn verplasing
teenoor tyd grafiek te bereken?
A Tyd
B Snelheid
C Versnelling
D Verplasing (2)
1.4 In die diagram hieronder word ʼn slingerbal met massa m vrygestel vanaf punt
A en swaai verby punte B, C en D. Ignoreer alle effekte van lugweerstand.
In watter van die volgende posisies sal die waarde van die gravitasie
potensiële energie van die slingerbal die kleinste wees?
A A
B B
C C
D D (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 4
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
1.5 Die aantal klankvibrasies per sekonde is die:
A Tydperk
B Frekwensie
C Amplitude
D Golflengte (2)
1.6 Twee identiese sfere, A en B, op geïsoleerde staanders, dra verskillende
ladings. Die sfere word in aanraking gebring en weer geskei.
A B
As die lading op sfeer A NA die skeiding q is, is die lading op sfeer B na
die skeiding ...
A -q.
B q.
C nul.
D 2q. (2)
1.7 Oorweeg die stroombaandiagram hieronder:
Wat is die totale spanning volt oor die parallelle resistors?
A 5V
B 7V
C 2V
D 4V (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
1.8 Watter van die volgende stellings beskryf weerstand in parallel die beste?
A Deur meer weerstande in parallel by te voeg, verminder die totale
stroom van die stroombaan
B Deur meer weerstande in parallel by te voeg, verminder die effektiewe
weerstand van die stroombaan
C Die verwydering van ʼn weerstand in parallel verhoog die totale stroom
van die stroombaan
D Deur ʼn weerstand in parallel te verwyder, verminder die effektiewe
weerstand van die stroombaan (2)
[16]
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
2.1 Definieer die term vektor. (2)
2.2 Peter staan by die voordeur van sy huis. Avogadrostraat is 25 m van die
voordeur af. Peter stap na Avogadrostraat en terug tot by die voordeur
van sy huis.
Avogadrostraat
PETER SE 25 m
HUIS
2.2.1 Wat is die afstand wat Peter gestap het? (2)
2.2.2 Skryf Peter se finale verplasing? (2)
2.2.3 Is verplasing ʼn vektor of ʼn skalaar? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
[8]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 6
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Motor A wat teen 135 km.h–1 ry, nader ʼn stilstaande motor B. Die bestuurder van
motor B het opgemerk dat motor A hom teen ʼn baie hoë spoed nader. Die bestuurder
van motor B reageer deur sy motor van rus teen 1,5 m·s–2 vir 11,5 s te versnel. Na
11,5 s het motor B met ʼn konstante snelheid verder gery.
MOTOR B
MOTOR A 135 km.h–1
3.1 Skakel 135 km.h–1 om na m·s–1. (2)
3.2 Bepaal die snelheid van motor B terwyl hy motor A probeer vermy. (4)
3.3 Hoe ver het motor B na 11,5 sekondes gery? (4)
3.4 Die bestuurder van motor A het skielik remme aangeslaan en het na 40 m
daarin geslaag om te stop. Watter versnelling word deur motor A ervaar om
na 4 sekondes tot stilstand te kom? (4)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Bestudeer die snelheid teenoor tyd grafiek hieronder vir die beweging van ʼn
motor wat oos ry.
Snelheid teenoor tyd grafiek
45
40 C D
35
30
Snelheid (m·s–1)
25
20
15
10 B
5
0A
E F
0 10 20 30 40 50 60 70 80
Tyd (s)
4.1 Definieer die term versnelling. (2)
4.2 Gebruik die grafiek om die beweging van die motor in die volgende
afdelings te beskryf:
4.2.1 AB (2)
4.2.2 CD (2)
4.2.3 EF (2)
4.3 Bereken die versnelling van die motor tussen D en E. (4)
4.4 In watter afdeling, AB of BC, is die versnelling van die motor die grootste?
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 8
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Tuimeltreinkar met ʼn massa van 2 kg word by punt A, 30 meter bo die grond, uit
rus gelaat. Die wa beweeg langs ʼn wrywinglose oppervlak ABC soos hieronder
getoon.
5.1 Definieer die term gravitasie potensiële energie. (2)
5.2 Bewys met berekeninge dat die meganiese energie van die wa by punt A
588 J is. (3)
5.3 Stel die wet van behoud van meganiese energie in woorde. (2)
5.4 Bereken die snelheid van die wa wanneer dit by punt B is. (4)
5.5 Hoe sal die meganiese energie van die wa by punt C vergelyk met die
meganiese energie van die wa by punt B? Skryf slegs GROTER AS, MINDER
AS of GELYK AAN. Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 9
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram verteenwoordig die patroon van golwe met frekwensie 30 Hz, wat van
links na regs beweeg.
B C
Posisie (m)
R S T U Posisie (m)
2,25 m
A 4m
6.1 Definieer die term transversale golf. (2)
6.2 Benoem A, B en C. (3)
6.3 Hoeveel tyd het verloop terwyl die golf van A na C beweeg het? (2)
6.4 Is punte R en S op die golf in fase? Verduidelik jou antwoord. (2)
6.5 Bereken die spoed van die golf. (3)
[12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 10
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Twee identiese geïsoleerde sfere, A en B, opgehang deur ligte onrekbare drade van
ʼn plafon, is ʼn afstand van mekaar gehou, soos hieronder getoon. Die drade waaraan
dit hang het geen effek op die sfere nie.
A B
+2nC neutraal
Sfeer A dra ʼn lading van + 2nC, terwyl sfeer B neutraal is.
7.1 Verduidelik wat met neutrale lading bedoel word. (2)
Sfeer A word naby die neutrale sfeer B gebring en die sfere word toegelaat om aan
mekaar te raak. Onmiddellik na aanraking beweeg sfeer B weg van sfeer A af.
Sfeer B het nou ʼn oormaat van 20 elektrone.
7.2 Stel die beginsel van behoud van lading in woorde. (2)
7.3 Verduidelik kortliks hoe die neutrale sfeer B na sfeer A aangetrek word. (2)
7.4 Bereken die grootte van die lading van sfeer B. (3)
7.5 Bereken die lading op elke sfeer nadat hulle geskei het. (3)
[12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 11
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
In die stroombaandiagram hieronder, het elke sel ʼn spanning van 1,5 v. Gebruik die
diagram om die vrae wat volg te beantwoord.
V1
A1 6
A2
2,67 4
3
V2
8.1 Wat is die lesing op V1? (1)
8.2 Bereken die volgende:
8.2.1 Totale weerstand van die stroombaan (3)
8.2.2 Lesing op A1 (2)
8.2.3 Die lesing op V2 (2)
8.3 Bepaal die grootte van die lading wat binne 6 minute deur A1 vloei. (3)
[11]
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 12
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
PAPER 1 (PHYSICS)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
Swaartekragversnelling
g 9,8 m·s–2
Speed of light in a vacuum
c 3,0 x 108 m·s–1
Spoed van lig in ʼn vakuum
Planck’s constant
h 6,63 x 10–34 J·s
Planck se konstante
Charge on electron
e -1,6 x 10–19 C
Lading op elektron
Electron mass
me 9,11 x 10–31 kg
Elektronmassa
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
MOTION/BEWEGING
v f = v i + a t x = v i t + 21 at 2
v + vi
v f = v i + 2ax
2 2
x = f t
2
WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
1 1
U = mgh or/of EP = mgh K= mv 2 or/of Ek = mv 2
2 2
E M = Ek + E p or/of EM = K + U
WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG
1
v=f T=
f
c
E = hf or/of E = h
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) 13
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
Q Q1 + Q2
n= Q=
e 2
ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE
1 1 1
Q=I t = + + ...
R p R1 R 2
W
R s = R1 + R 2 + ... V=
Q
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3/v1-65775cebc2ad41168259/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84/v1-b90da4dc8cbd7dbc1e84/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0/v1-53ba37623177a647f5fb/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2019 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c/v1-5af4147b1f7a4bbf83cd/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)
More from Grade 10 Physical Sciences

Annual teaching plan
Gr 10 Phys Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Free State June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 P1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Limpopo March Test 2025 QP & Memo

Question paper and memo