Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 10
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)
VRAESTEL 2
TYD: 1½ uur
PUNTE: 70
7 bladsye, 1 inligtingsblad en 1 periodieke tabel
b.o.
Skip to contentAll 2020 papers %20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3/v1-65775cebc2ad41168259/card.webp)

%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634/v1-679ee98484806878e02f/card.webp)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91d1f496-2df5-48db-a954-69b280ba1b18/v1-4b088f33d4b9bdc1db17/card.webp)
/Physical%20Sciences%20P2%20Grade%2010%20Nov%202017%20Afr--07b8ada6-d312-4f70-be7d-a25732dfd52c/v1-385829c075b879f4d1c2/card.webp)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--18669de7-8fad-4d0f-abc7-f38dbd154c7a/v1-0e75b185dc2e0549d808/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 350.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Gauteng November 2020
Questions in this paper
- Question 1States of matter and the kinetic molecular theory10 marks
- Question 2States of matter and the kinetic molecular theory10 marks
- Question 3The atom10 marks
- Question 4The atom14 marks
- Question 5Quantitative aspects of chemical change8 marks
- Question 6Representing chemical change11 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 2
GRAAD 10 VRAESTEL 2
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD.
2. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord al die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
6. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE/DATA te gebruik.
7. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
8. Rond jou finale numeriese antwoorde tot ʼn minimum van twee desimale plekke af.
9. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 3
GRAAD 10 VRAESTEL 2
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.6 D.
1.1 Lug word geklassifiseer as ʼn ...
A homogene mengsel.
B element.
C heterogene mengsel.
D verbinding. (2)
1.2 Die deeltjies van ʼn vastestof sal volgens die Kinetiese Molekulêre Teorie ...
A vibreer in hulle vaste posisies en het ʼn vaste vorm.
B vry wees om te beweeg en is saampersbaar.
C vry wees om te beweeg en het ʼn vaste vorm.
D vibreer in hulle vaste posisies en is saampersbaar. (2)
1.3 Watter een van die volgende elektronkonfigurasie notasies verteenwoordig ʼn
ioon van ʼn halogeen?
A 1s2 2s2 2p6 3s2
B 1s2 2s2 2p6 3s2 3p6
C 1s2 2s2 2p6 3s2 3p5
D 1s2 2s2 2p6 3s2 3p1 (2)
1.4 Daar is ... atome waterstof in 2 mol NH3.
A 5 x 1023
B 3,1 x 1023
C 3,61 x 1024
D 4 x 1023 (2)
1.5 Die persentasie waterstof in C2H4 is …
A 4 %.
B 85, 71 %.
C 66,67 %.
D 14,29 %. (2)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 4
GRAAD 10 VRAESTEL 2
VRAAG 2
2.1 Die verhittingskurwe van ʼn stof word hieronder getoon.
Temperatuur
Tyd (minute)
2.1.1 Skryf die fisiese toestand van die stof by t = 15 minute neer. (1)
2.1.2 Wat is die kookpunt van enige stof? (2)
2.1.3 Gee die waarde en eenheid van die vriespunt van die stof in die grafiek. (2)
2.1.4 Hoe sal die gemiddelde kinetiese energie van hierdie stof verander
tussen:
(a) t = 0 minute en t = 5 minute (1)
(b) t = 5 minute en t = 10,5 minute (1)
(Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer)
2.1.5 Verwys na die Kinetiese Molekulêre Teorie om die antwoord van
VRAAG 2.1.4 (b) volledig te verduidelik. (3)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 5
GRAAD 10 VRAESTEL 2
VRAAG 3
3.1 Voltooi die tabel wat volg. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer
(3.1.1 – 3.1.5) neer.
Element Atoom- Massa- Aantal Aantal Aantal
getal getal protone neutrone elektrone
Kalium 19 39 3.1.1 3.1.2 3.1.3
Magnesium 12 3.1.4 12 12 3.1.5
ioon (5)
3.2 In die natuur het litium twee isotope. 7 % litium-6 atoom en 93% litium-7 atoom.
3.2.1 Definieer die term isotoop. (2)
3.2.2 Bereken die relatiewe atoommassa van litium. (3)
[10]
VRAAG 4
Magnesium reageer met chloorgas om magesiumchloried te vorm.
4.1 Definieer die term ioniese binding. (2)
4.2 Skryf die chemiese formule van magnesiumchloried neer. (2)
4.3 Vir die chlooratoom:
4.3.1 Teken die Aufbau-diagram. (3)
4.3.2 Skryf die valenselektrone neer. (1)
4.4 Skryf die elektronkonfigurasie notasie (sp-notasie) van magnesium neer. (2)
4.5 Toon die vorming van magnesiumchloried aan deur gebruik te maak van die
Lewis-kol-diagramme. (4)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 6
GRAAD 10 VRAESTEL 2
VRAAG 5
Die empiriese formule van ʼn sekere verbinding moet bepaal word.
Die verbinding bestaan uit 62,5 % Pb, 8,45 % N en 29,05 % O.
5.1 Definieer die term empiriese formule. (2)
5.2 Bepaal die empiriese formule van hierdie verbinding. (6)
[8]
VRAAG 6
Beskou die volgende chemiese reaksie.
A: SO2(g) + O2 → SO3(g)
B: KCℓO3(s) → KCℓ(s) + O2(g)
C: Aℓ + Fe2O3 → Al2O3(s) + Fe(s)
D: C2H6(g) + O2(g) → CO2 + H2O(g)
E: 2NaBr(aq) + Cℓ2(g) → 2NaCℓ(aq) + Br2(ℓ)
6.1 Balanseer reaksies A, B, C en D deur die volledige vergelyking op jou
antwoordblad neer te skryf. (4)
6.2 Stel die Wet van Konstante Samestelling. (2)
6.3 Toon aan deur gebruik te maak van berekeninge dat die massa behoue bly in
reaksie E. (5)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 7
33,5 g natriumkarbonaat reageer met 500 cm3 soutsuur volgens die gebalanseerde
vergelyking:
Na2CO3(s) + 2HCℓ(ℓ) → 2NaCℓ(aq) + CO2(g) + H2O(g)
HCℓ
Druptregter
Dubbelgatprop
CO2 gas
Na2CO3
kalkwater
7.1 Wat beteken (aq)? (1)
7.2 Bereken die aantal mol natriumkarbonaat. (3)
7.3 Gebruik die molverhouding van die reaktante en bepaal die aantal mol van die
500 cm3 soutsuur wat volledig met die 33,5 g natriumkarbonaat gereageer het. (2)
7.4 Wat is die funksie van die kalkwater soos aangetoon in die diagram? (1)
[7]
TOTAAL: 70
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTSI/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL | VALUE/WAARDE
tvcgadho tonetante Na 6,02 x 10 mor"
nai op citation e 16x 10°C
Ben mass me 9,11. x 107" kg
Moir gaovolane by STD Vn 22,4 dm?-mor"
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m Vv
n=— or/of n=—- n=
M Vm
Downloaded from hlayiso.com
THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3/v1-65775cebc2ad41168259/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634/v1-679ee98484806878e02f/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91d1f496-2df5-48db-a954-69b280ba1b18/v1-4b088f33d4b9bdc1db17/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 National November 2018 QP
/Physical%20Sciences%20P2%20Grade%2010%20Nov%202017%20Afr--07b8ada6-d312-4f70-be7d-a25732dfd52c/v1-385829c075b879f4d1c2/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 2017 QP (Afr)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--18669de7-8fad-4d0f-abc7-f38dbd154c7a/v1-0e75b185dc2e0549d808/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)
More from Grade 10 Physical Sciences

Annual teaching plan
Gr 10 Phys Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Free State June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 P1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Limpopo March Test 2025 QP & Memo

Question paper and memo