You're offline
Skip to content
Memorandum

Gr10 Phy P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Subject: Physical SciencesGrade 1020205 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) VRAESTEL 2 NASIENRIGLYNE 5 bladsye
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE 1.1 A (2) 1.2 A (2) 1.3 B (2) 1.4 C (2) 1.5 D (2) [10] VRAAG 2 2.1 2.1.1 Vloeistof  (1) 2.1.2 Die temperatuur van ʼn vloeistof waar sy dampdruk gelyk is aan die atmosferiese druk. (2) 2.1.3 32  ° C (punte mag toegeken word vir 30 tot 35° C) (2) 2.1.4 (a) toeneem  (1) (b) Bly dieselfde (1) 2.1.5 Gedurende die interval het die deeltjies dieselfde temperatuur.  Temperatuur is die maatstaf van die gemiddelde kinetiese energie van die deeltjies.  Die energie van die verhitting is gebruik vir die potensiële energie tydens die fase verandering. (3) [10] VRAAG 3 3.1 3.1.1 19  3.1.2 20  3.1.3 19  3.1.4 24  3.1.5 10  (5) 3.2 Atome van dieselfde element wat dieselfde getal protone het, maar verskillende getalle neutrone het. (2) 3.3 (7)(6)  (93)(7) Ar(Li) = = 6,93 100  (3) [10] 2
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 VRAAG 4 4.1 Die oordrag van elektrone om katione en ione te vorm wat mekaar aantrek om ʼn formule-eenheid te vorm. (2) 4.2 MgCℓ2 (2) 4.3 4.3.1 3 energie vlakke Vlak 1 en 2 volledig 7 valenselektrone in vlak 4 (3) 4.3.2 3s² 3p5 (1) 4.4 1s² 2s² 2p6 3s²  (2) 4.5   2 x Cℓ– Mg2+ + 2Cℓ– → MgCℓ2 (4) [14] 3
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 VRAAG 5 5.1 Die eenvoudigste heelgetalverhouding van atome in ʼn verbinding. (2) 5.2   Pb : N :O n = 0,302 mol Pb  1 :2 :6  of Pb(NO3)2  n = 0,604 mol N  n = 1,816 mol O (6) [8] VRAAG 6 6.1 A: 2SO2(g) + 3O2 → 2SO3(g)  B: 2KCℓO3(s) → 2KCℓ(s) + 3O2(g)  C: 2Aℓ + Fe2O3 → Al2O3(s) + 2Fe(s)  D: 2C2H6(g) + 7O2(g) → 4CO2 + 6H2O(g)  (4) 6.2 Die Wet van Konstante Samestelling bepaal dat verskillende voorbeelde van ʼn suiwer verbinding altyd dieselfde elemente in dieselfde massa- verhouding bevat.  (2) 4
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 6.3 2NaBr(aq) + Cℓ2(g) → 2NaCℓ(aq) + Br2(ℓ)  m = 206 g NaBr  m = 71 g Cℓ2 206 + 71 = 277 g reaktante  m = 117 g NaCℓ  m = 160 g Br2 117 + 160 = 277 g produkte Massa van reaktante is gelyk aan massa van produkte; massa het behoue gebly. (5) [11] VRAAG 7 7.1 waterige oplossing of oplossing met water as die oplosmiddel.  (1) 7.2   n = 0,316 mol Na2CO3 (3) 7.3 1 mol Na2CO3 reageer met 2 mol HCℓ 0,316 mol Na2CO3 reageer met 0,632 mol HCℓ (2) 7.4 Om te toets vir CO2  (1) [7] TOTAAL: 70 5

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Physical Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all