Downloaded from hlayiso.com
S. GAUTENG PROVINCE
, EDUCATION
Ba REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 10.
FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)
VRAESTEL 1
TYD: 1% uur .
PUNTE: 80. >>.
10 bladsye + 1 datablad
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84/v1-b90da4dc8cbd7dbc1e84/card.webp)

%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634/v1-679ee98484806878e02f/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5d3852a0-0265-4941-bbfb-84fd05388145/v1-40263098ff8001b966af/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3/v1-65775cebc2ad41168259/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)
Grade 10 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 241.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng November 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 2
Vraestel 1 GRAAD 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
2.
10.
11.
12.
Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.
Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord AL die vrae.
Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegte DATABLAD te gebruik.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelse| wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Skryf netjies en leesbaar. ;
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.
Laat EEN reél oop tussen twee subvrae, byvoorbestd tussén VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
Toon ALLE formules en vervargings in ALLE! berekeninge aan.
Rond jou FINALE antwoorde af tt n minimum van TWEE desimale plekke waar
nodig. . ve .
Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
Vraestel 1 GRAAD 10
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A — D) langs die vraagnommer
(1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDBOEK.
1.1. Watter een van die volgende soorte elektromagnetiese golwe het die LANGSTE
golflengte?
A Gammastrale
B Ultravioletstrale
C mikrogolwe
D X-strale
1.2 Watter een van die volgende is gelyk aan 'n frekwensie van 20 Hz?
A 20s
B 20C.s1
C 20J/.s4
D 20s1
1.3. Watter een van die volgende hoeveelhede gee die gradiént van 'n snelheid
teenoor tydgrafiek? .
A Verandering in snelheid
B Tempo van verandering i in snelheid:
C Verandering-van posisie ©.
D Koers van verandering van Posisie
14 Nn Voorwerp met massa, m, word van rus, van die bopunt van 'n
wrywinglose skuinsviak gelos, soos hieronder getoon.
B
Watter een van die volgende is korrek ten opsigte van die totale meganiese
energie van die voorwerp?
A (Ep + Ek)a > (Ep + Ek) a
B (Ep + Ek)a<(Ep+Ek)s
C (Ep + Ek) a= (Ep +Ek)s
D (Ep + Ek) =~ (Ep + Ek)
(2)
(2)
(2)
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 4
Vraestel 1 GRAAD 10
1.5. Twee identiese glocilampe is in parallel geskakel, soos in die
stroombaandiagram hieronder getoon. Voltmeters V1 en V2 is oor elke
gloeilamp gekoppel.
lif
—)—
&
—&)
®
Watter een van die volgende is korrek vir die voltmeterlesings?
A M1 = 2V2
B 2Vi=V2
C Vi=V2
D 4V; =Ve (2)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 10
b.o,
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B
die vrae wat volg.
2.1
2.2
2.3
FISIESE WETENSKAPPE 5
Vraestel 1 GRAAD 10
VRAAG 2 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Hieronder is 'n voorstelling van twee golwe. Bestudeer dit noukeurig en beantwoord
Golf P
Golf Q ~-+-=--
15 £ Scere
10 £
e 5
> 0 =
D I
& :
8 -5
. |
g -10 E
-15
B 100 mm D
Identifiseer die tipe golwe.hierbo gelllustreer, as TRANSVERSALE of
LONGITUDINALE golwe::Gee.'n rede vir d ie antwoord. (3)
Watter een van‘die twee golwe, P of Q. het die grootste amplitude? (1)
Bestudeer Golf Q: &
2.3.1 Wat is die grootte van die golflengte in meter? (1)
2.3.2 Watis die grootte van die periode van die golf? (1)
2.3.3. Bereken die spoed van die golf. (3)
. a [9]
b.o.
3.1
3.2
3.3
3.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 6
Vraestel 1 GRAAD 10
VRAAG 3 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
'n Meisie stap 150 m van die huis na die skool in ’n oostelike rigting. Sy draai dan
om en stap 25 m na 'n winkel.
Oos ——_*
Huis 450m Skool
| >
Winkel *—— 25 1r—»
Wat is die afstand wat die meisie gestap het? (1)
Wat is die verplasing van die meisie? (1)
Definieer die volgende:
3.3.1 die verplasing van 'n voorwerp. (2)
3.3.2 'n vektor. (2)
Bepaal die verplasing van ‘die meisie met behuip van 'n vektordiagram (met
behulp van 'n skaal van’. orm:25.m)... (4)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 7
Vraestel 1 GRAAD 10
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n Seun op 'n skaatspiank, begin van rus, en ry dan van 'n skuinsviak af vanaf
punt A. Hy laat elke twee sekondes ink op die opperviak val terwyl hy vorentoe ry.
Elke keer as hy die ink laat val, laat dit 'n merk ( * ) op die opperviak. Die afstande
tussen die merke op die opperviak word hieronder getoon vir 'n gedeelte van sy
beweging.
AB C D E
*¥6m*e 2m * 18m * 24m
— + al 4 >
41 Bereken die grootte van sy gemiddelde snelheid gedurende die volgende
intervalle:
441 AB os = ek (3)
4142 cD Ce : ee (2)
4.2 Bereken die grootte van sy versneliing vir die interval A — D. (4)
4.3 Watter bewyse kan jy uit die gegewe data gee’om aan te dui dat die
versnelling waarskynlik konstant gebly het.tydens interval AE? (2)
4.4 Die volgende grafiek stel die beweging:van 'n motor tangs 'n reguit pad voor.
4,8
@
E
2
oO
<=
20 2 510
B 5 tyd(s) 450
4.41 Beskryf, in woorde, die beweging van die motor tussen 25 s en
450 s. (1)
4.4.2 Gebruik die grafiek om die versnelling van die motor gedurende
die eerste 25 s te bepaal. (3)
4.4.3 Tussen watter tydsinterval versnel die motor? (2)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
Vraestel 1 GRAAD 10
VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
‘n Werker laat per ongeluk 'n hamer val met 'n massa van 1 kg val van punt X af,
wat aan die rand van’n plat dak van 'n gebou wat 35 m hoog is. Y is 'n punt op die
grond waar die hamer beland, soos in die diagram hieronder getoon.
Ignoreer die effek van lugweerstand.
5.1
5.2
5.3
5.4
grondviak
Definieer die term gravitasie potensisie energie van'n voorwerp in
woorde.
Bereken die gravitasie potensiéle energie van die hamer by punt X.
Stel die
Gebruik die’ beginsel van die behoud van meganiese energie om die -
snelheid van die h hamer te bereken op die oomblik dat dit die grond tref by
punt Y;
beginsel- van die behoud. van meganiese energie in woorde.
(2)
(3)
(2)
(4)
[11]
VRAAG 6 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
'n NEUTRALE plastiekbal, N, hang aan 'n geisolerende toutjie. 'n Identiese bal, P, is
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
Vraestel 1 GRAAD 10
aan 'n soortgelyke tou vasgeheg en die bal P het 'n lading van +9 x 10°C.
6.1
6.2
49x 10°C
NEUTRAAL °
Is elektrone vanaf bal P VERWYDER of. BYGEVOEG? ,
Gee 'n rede vir die antwoord.
Bal N word toegelaat om met bat P in aantaking te kom en word dan van
mekaar geskei.
6.2.1
6.2.2
6.2.3
Stel die beginsel van. kwantisering van lading in woorde.
Bereken die nuwe lading op bal N, na die skeiding.
“Bereken die aantal: elektrone wat oorgedra is tussen die twee
baile; N'en P.
(3)
(2)
(4)
[12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 7 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Beskou die stroombaan hieronder. As die skakelaar oop is en 'n voltmeter oor die
battery gekoppel is, verskaf dit die emk van die battery. As die skakelaar gesluit is,
lees ammeter A1, 5A en ammeter Aa lees 3 A.
7.1
7.2
7.3
74
||
_@-mm
eS)
40 5A
3A
Definieer 'n stroom van 5 A.
Die skakelaar word nou gesluit. — os, “ (2)
Bereken die totale weerstand vari die stroombaan:. (3)
Wat sal die lesing op ammeter A3 wees:-wanneer die skakelaar gesluitis? (3)
As die potensiaalverskil oor die'6 O-weerstand 12 Vis, bepaal die energie
wat oorgedra word per.coulomb lading. (3)
TOTAAL AFDELING B: 70
TOTAAL: 80
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
Vraestel 1 GRAAD 10
11
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTE
NAAM SIMBOOL WAARDE
Spoed van lig in ‘n vakuum c 3,0 x 108 m-s™
Plank se konstante h 6,63 x 10%4 Js
Lading op elektron e -1,6 x 107°C
Elektronmassa Me 9,11 x 10°31 kg
TABEL 2: FORMULES
GOLWE, KLANK EN LIG
v=fa
T=
J*F van 7
he.
= hf=
E= ht= ~~
ELEKTRIESE STROOMBANE
Ww
ye
Q
RER AR +...
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84/v1-b90da4dc8cbd7dbc1e84/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634/v1-679ee98484806878e02f/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5d3852a0-0265-4941-bbfb-84fd05388145/v1-40263098ff8001b966af/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3/v1-65775cebc2ad41168259/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP
More from Grade 10 Physical Sciences

Annual teaching plan
Gr 10 Phys Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Free State June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 P1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Limpopo March Test 2025 QP & Memo

Question paper and memo