Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2023
GRAAD 11
WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
11 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2023 papers )%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb8d3f9e-587c-467b-8dbd-7fef828b7d6d/v1-80124f6f57b1efc590a1/card.webp)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8f6a489-3cb4-476d-8c5a-3c2de035fcf8/v1-880431bd9ae93ba12da2/card.webp)


_hlayiso.com_--54f88191-f662-4aed-b968-fcd43f78efee/v1-04513bb2dce8cbfa75ae/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
View all

_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Gauteng November Exam · 2023. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng November Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
3. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies by elke vraag.
4. Toon duidelik ALLE bewerkings, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy
gebruik het om jou antwoorde te bepaal.
5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
6. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar ( nie-programeerbaar en nie grafies)
mag gebruik word, tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Nommer die vrae volgens die nommeringstelsel in die vraestel.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 1
5 p
1.1 Gegee: K = +
p+2 3
1.1.1 Toon aan dat K rasionaal is as p = 3. (2)
1.1.2 Vir watter waarde(s) van p sal K reëel wees? (1)
1.2 Los op vir x:
1.2.1 3x2 = 4x + 2 (korrek tot TWEE desimale plekke) (2)
1.2.2 x2 + 10x > –21 (4)
1.2.3 x2 − 5 = 2 x (5)
10
1.2.4 3x+1 + 3x–1 =
9 (4)
−3
1.3 Gegee: x + y = 2 en y + 1 =
x −1
1.3.1 Los op vir x en y. (5)
1 1
1.3.2 Vervolgens of andersins, bepaal die waarde van: + .
x y (2)
1.4 Gegee: 2mx2 – (m – 2)x + m + 1 = 0, waar m 0, bepaal die waarde(s) van m
waarvoor die vergelyking:
1.4.1 Reële wortels het (6)
1.4.2 Twee reële wortels met teenoorgestelde tekens het, indien m < 0. (2)
[33]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 2
2.1 Vereenvoudig SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar.
−1
512 x 3 3
2.1.1 −3
64 x (3)
x n+2 + x n +1 − x n − x n−1
2.1.2
x2 − 1 (3)
2.1.3 a + 2a − 1 . a − 2a − 1 (4)
2.2 Gegee: (1 – 2 )(x + y z ) = –3 + 2)
Bepaal SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar, die waardes van x, y en z. (4)
[14]
VRAAG 3
3.1 Die patroon word gegee:
tan x; sin x; sin x.cos x, …
3.1.1 Verduidelik hoe elke term bereken word deur die vorige term te gebruik. (1)
3.1.2 Skryf die vierde term (T4) van die patroon neer. (1)
3.2 Gegee, die patroon:
–1; 2; 5; 8; …
3.2.1 Bepaal ʼn uitdrukking vir die nde term van die patroon. (4)
3.2.2 Watter term in die patroon sal gelyk wees aan 161? (2)
[8]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 4
4.1 In die diagram hieronder, word die eerste drie figure van ʼn patroon voorgestel,
wat deur Mary ondersoek word.
Figuur 1 Figuur 2 Figuur 3
4.1.1 Bepaal die totale aantal vierkante in Figuur 5. (1)
4.1.2 Hoeveel kolle gaan daar in Figuur 7 wees? (1)
4.1.3 Oorweeg die nde figuur en toon aan dat die uitdrukking vir die aantal kolle
geskryf kan word as (n + 1)2. (4)
4.2 ʼn Atleet hardloop langs ʼn reguit pad. Sy afstand d vanaf ʼn vaste punt P op die
pad word gemeet op verskillende tye, n, en het die vorm d(n) = an2 + bn + c.
Die afstande is aangeteken in die tabel hieronder.
Tyd (sekondes) 1 2 3 4 5 6
Afstand (meter) 17 10 5 2 r s
4.2.1 Bepaal die waardes van r en s. (2)
4.2.2 Bepaal die waardes van a, b, en c. (4)
4.2.3 Hoe ver is die atleet vanaf P wanneer n = 8? (2)
4.2.4 Mikayla sê dat die patroon ʼn minimum waarde SAL hê. Jack sê dat die
patroon NIE ʼn minimum waarde sal hê nie.
Wie is reg? Ondersteun jou antwoord met die gepaste bewerking. (3)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 5
5.1 Na 2 jaar is ʼn foon slegs 13 van sy oorspronklike waarde werd. Gebruik die
verminderde saldo metode om die jaarlikse waardeverminderingskoers van die foon
te bereken. (2)
5.2 Carl se Karwas spaar vir nuwe toerusting. Carl belê R10 000 teen 7,5% p.j.
maandeliks saamgestel.
5.2.1 Bereken die effektiewe rentekoers. (3)
5.2.2 Carl het die R10 000 gedeponeer. Aan die einde van die eerste jaar verander
die rente koers na 7,8%, kwartaalliks saamgestel. Ses maande later het Carl
ʼn verdere R5 000 gedeponeer. Indien Carl R17 000 vir die nuwe toerusting
benodig, sal hy na 3 jaar genoeg fondse hê vir hierdie aankoop? (5)
5.3 Twee vriende ontvang ʼn bedrag van R6 000 elk om vir ʼn periode van 5 jaar te belê.
Hulle belê die geld as volg:
Mervin: 8,5% per jaar enkelvoudige rente. Aan die einde van die 5 jaar, sal Mervin
ʼn bonus ontvang wat presies 5% van sy begin bedrag sal wees.
Haley: 8% per jaar kwartaalliks saamgestel.
Wie sal na vyf jaar ʼn groter belegging hê?
Regverdig jou antwoord met gepaste berekeninge. (6)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 6
Gegee: f (x) = a.bx, a 0. P(2 ; 144) is ʼn punt op f.
6.1 Skryf die definisieversameling van f neer. (1)
6.2 Skryf die vergelyking van die asimptote van f neer. (1)
3
6.3 Indien b = , bereken die waarde van a.
4 (2)
6.4 Die grafiek van g word verkry deur die grafiek van f te reflekteer in die y-as.
Skryf die vergelyking van g neer. (1)
6.5 Is g ʼn stygende of dalende funksie?
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
6.6 Bewys dat:
[f (x)]2 – [f (–x)]2 = a.f (2x) – a.f (–2x) vir ALLE waardes van x. (3)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 7
2
Gegee: f (x) = −1
x+4
7.1 Skryf neer die vergelyking van die asimptote van f. (2)
7.2 Bereken die afsnitte van die grafiek f met die asse. (3)
7.3 Skets die grafiek van f en toon die asimptote asook die afsnitte met die asse
duidelik aan. (3)
7.4 Skryf die koördinate van die beeld van die x-afsnit neer indien dit om die
simmetrie-as y = − x − 5 gereflekteer word. (2)
7.5 Skryf die waardeversameling van y = –f (x) neer. (1)
−2
7.6 Beskryf in woorde, die transformasie van f na g indien g (x) = −1.
x−4 (1)
[12]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 8
1
Hieronder is ʼn parabool j en ʼn reguitlyn k, met vergelyking k ( x ) = x − 1 geskets.
3
• T(1 ; 8) is die draaipunt van j.
• j sny die y-as by y = 6 en die x-as by R(–1;0) en Q.
• j en die reguitlyn sny by P en Q.
• V is ʼn punt op j en W is ʼn punt op k sodanig dat VW ewewydig is aan die y-as.
y
T(1;8)
V
6
R O Q x
W
P
k
j
8.1 Toon aan dat die vergelyking van j geskryf kan word as j(x) = –2x2 + 4x + 6. (3)
8.2 Bereken die gemiddelde gradiënt van j tussen x = 1 en x = 3. (3)
8.3 Bereken die koördinate van P, die snypunt van j en k. (5)
8.4 Bereken die MAKSIMUM lengte van VW. (4)
8.5 Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x te bepaal, waarvoor:
8.5.1 j stygend is. (1)
j( x)
8.5.2 − 0
k ( x) (2)
8.6 Vir watter waarde(s) van k sal j(x) – k = 0 twee afsonderlike wortels hê? (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 10
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 9
Jeremy neem deel aan die vasvra kompetisie, "WHO WANTS TO BE A MILLIONAIRE?"
Die doel is om opeenvolgende vrae korrek te beantwoord om een miljoen rand te wen. ʼn
Deelnemer se beurt eindig indien ʼn vraag VERKEERD beantwoord is. Deelnemers mag
kies om self die vrae te beantwoord of om ʼn lewenslyn vir bystaan te gebruik. ʼn
Lewenslyn mag slegs EEN keer gebruik word en dit moet in die eerste drie rondtes vrae
gebruik word.
Vir die eerste probeerslag:
• Die waarskynlikheid dat Jeremy die vraag, op sy eie Korrek (C) beantwoord, is 0,7.
• Die waarskynlikheid dat Jeremy die vraag Verkeerd (I) beantwoord, is 0,1.
• Die waarskynlikheid dat Jeremy ʼn Lewenslyn (L) gebruik, is 0,2.
• Indien Jeremy ʼn lewenslyn gebruik, is die waarskynlikheid dat die lewenslyn die
korrekte antwoord lewer 0,9.
9.1 Teken ʼn boomdiagram om die gegewe inligting vir 2 rondtes vrae voor te stel. (2)
9.2 Bepaal die waarskynlikheid dat Jeremy sonder enige hulp, die eerste TWEE vrae
korrek sal beantwoord. (2)
9.3 Bepaal die waarskynlikheid dat Jeremy die EERSTE vraag korrek beantwoord. (3)
[7]
VRAAG 10
10.1 Die gebeurtenisse A, B en C is as volg:
• A en B is onafhanklik.
• B en C is onafhanklik.
• A en C is onderling uitsluitend.
• Die waarskynlikhede is as volg: P(A) = 0,3 , P(B) = 0,4 en P(C) = 0,2.
Bereken die waarskynlikheid dat die volgende gebeurtenis sal plaasvind:
10.1.1 Beide A en C vind plaas. (1)
10.1.2 Beide B en C vind plaas. (2)
10.1.3 Ten minste EEN van A of B vind plaas. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
10.2 103 Graad 11-leerders wat op ʼn leierskapkamp was, is gevra om hulle
maaltydvoorkeure aan te dui. Hulle kon kies tussen Hoender (C), Vis (F) of
Groente (V).
Die volgende inligting is verkry:
• 2-leerders eet nie hoender, vis of groente nie.
• 5-leerders eet slegs groente.
• 8-leerders eet slegs hoender.
• 23-leerders eet nie vis nie.
• 3-leerders eet slegs vis.
Stel die aantal leerders wat slegs hoender of vis eet as x.
10.2.1 Bereken die waarde van x. (1)
10.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn leerder wat lukraak gekies word ,
enige TWEE van die voedselkeuses eet. (2)
10.3 Die lengte van 80 wurms, in sentimeter, is in die onderstaande tabel opgeteken.
Lengte (cm) (0 ; 5] (5 ; 10] (10 ; 15] (15 ; 20] (20 ; 25]
Frekwensie 9 21 25 17 8
Bepaal die waarskynlikheid dat EEN wurm 5 cm of korter is en dat die ANDER
langer as 15 cm is. (3)
[13]
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
)%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb8d3f9e-587c-467b-8dbd-7fef828b7d6d/v1-80124f6f57b1efc590a1/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8f6a489-3cb4-476d-8c5a-3c2de035fcf8/v1-880431bd9ae93ba12da2/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)
_hlayiso.com_--54f88191-f662-4aed-b968-fcd43f78efee/v1-04513bb2dce8cbfa75ae/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa/v1-adfbe1db493891f7bb27/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum