Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2024
10601
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
(VRAESTEL 1)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
11 bladsye en ʼn addendum met 7 bylaes
b.o.
Skip to contentAll 2024 papers 

%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)


View all





Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng Prelim Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 2.9 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Gauteng Prelim Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2
(VRAESTEL 1) 10601/24
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 3.1
BYLAE B vir VRAAG 4.1
BYLAE C vir VRAAG 4.2
BYLAE D vir VRAAG 4.3
BYLAE E vir VRAAG 4.3
BYLAE F vir VRAAG 5.2
BYLAE G vir VRAAG 5.3
3. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommerstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy
anders vermeld.
6. Toon ALLE berekeninge duidelik aan.
7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders vermeld.
8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3
(VRAESTEL 1) 10601/24
VRAAG 1
1.1 Sally Harley, ʼn bemarkingsbestuurder werk van Maandae tot Vrydae vanaf 07:00 tot
15:00 by die Johannesburgse Dieretuin, waar sy die Joburg dieretuin bemark.
Haar salarisadvies vir die maand van Julie 2024 word hieronder getoon.
SALARISADVIES
JHB Dieretuin
Jan Smuts Laan
Parkview
Johannesburg
Indiensnemingsdatum: 2018-06-23 Werknemer se naam: Sally Harley
Betalingstydperk: 2024-07-31 ID Nommer: 9206304998076
Dae gewerk: 26 Beroep: Bemarkingsbestuurder
Departement: Bemarking
INKOMSTE BEDRAG AFTREKKINGS BEDRAG
Basiese salaris R18 500 Voorsorgfonds R1 200
Reistoelaag R2 500 LBS R2 186,78
Huishuurtoelaag R3 000 Mediese fonds R1 390
Maaltydtoelaag R2 100
Bruto inkomste R26 100 Totale aftrekkings A
Netto Salaris B
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
1.1.1 Definieer die term bruto inkomste in konteks. (2)
1.1.2 Skryf die bruto inkomste bedrag in woorde neer. (2)
1.1.3 Verskaf die maand waarin die salarisadvies uitgereik is. (2)
1.1.4 Bepaal die onbekende waardes van A en B. (4)
1.1.5 Bepaal Sally se ouderdom, in jare en maande, op die datum waarop sy hierdie
betaling ontvang. (2)
1.1.6 Skryf die term LBS voluit neer. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4
(VRAESTEL 1) 10601/24
1.2 Sally beplan om haar familie in Swede gedurende Desember te besoek om ʼn wit
Kersfees te beleef. Sy besluit om haar reis- en maaltydtoelae vir een jaar te spaar om te
verseker dat sy genoeg geld het vir maaltye, vervoer en vermaak. Die huidige
wisselkoers is 1,82 ZAR (Suid-Afrikaanse Rand) vir 1 SEK (Sweedse Kroon).
Gebruik die inligting hierbo en beantwoord die vrae wat volg.
1.2.1 Watter land se geldeenheid is die sterkste tussen die twee? (2)
1.2.2 Herlei 28 573 Suid-Afrikaanse Rand na Sweedse Krone. (2)
1.3 Die tabel hieronder bevat ʼn lys van verduidelikings en definisies van konsepte wat in
Wiskundige Geletterdheid gebruik word. Pas die gegewe woord(e) met die aangewese
beskrywing in die tabel. Skryf slegs die korrekte letter (A–G) langs die vraagnommers
(1.3.1 tot 1.3.4) neer, bv. 1.3.5 H.
Tabel 1: Definisies van konsepte
A ʼn Stel data wat alle waardes insluit
B ʼn Maatskappy wat belasting namens die regering insamel.
C Die som van al die waardes gedeel deur die aantal waardes.
D Die syfer wat die meeste in ʼn stel data voorkom.
E ʼn Tabel wat gebruik word om persoonlike inkomstebelasting vir individue te
bereken
F Hierdie stel data bestaan slegs uit heelgetalle.
G Die getal in die middel, nadat ʼn onewe stel data in chronologiese volgorde
gerangskik is
1.3.1 Mediaan (2)
1.3.2 SAID (2)
1.3.3 Modus (2)
1.3.4 Diskrete data (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5
(VRAESTEL 1) 10601/24
1.4 Hieronder is ʼn grafiek wat die vlakke van prestasie van die leerders van Jabulani Sekondêre
Skool vir die laaste toets wat aan die begin van Augustus 2024 gedoen is, verteenwoordig.
Die prestasie word deur vlakke 1 tot 7 voorgestel.
Gr 12 Laaste Wiskundige Geletterdheid Toets 2024
50
44
45
40
35
35
31
Aantal leerders
30
24
25
20
15
10 8 7
5
0
0
1 2 3 4 5 6 7
Vlakke vanVlakke
Akademiese prestasie
Vlak 1 : 0 – 29%
Vlak 2 : 30 - 39%
Vlak 3 : 40 – 49%
Vlak 4 : 50 – 59%
Vlak 5 : 60 – 69%
Vlak 6 : 70 – 79%
Vlak 7 : 80 – 100%
1.4.1 Identifiseer die tipe grafiek wat gebruik word om hierdie data voor te stel. (2)
1.4.2 Bepaal die vlak waar geen leerders presteer het nie. (2)
[30]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 6
(VRAESTEL 1) 10601/24
VRAAG 2
2.1 Mnr. en Mev. De Klerk beplan om hul troubeloftes by die Ennyani-troulokaal te hernu.
Hulle vergelyk die koste vir ʼn weeksdag- en ʼn naweek pakket. Hulle beplan om 42
paartjies en 12 enkelpersone uit te nooi. (Die enkelpersone sluit in Mnr. De Klerk se ma
en Mev. De Klerk se pa, wat afgetree, en ouer as 65 jaar is, 4 kinders onder die
ouderdom van 5 jaar, en 6 kinders ouer as 5 jaar). Die tabel hieronder dui die pryse aan
vir die Ennyani-troulokaal van Maandag tot Donderdag en op ʼn Saterdag en Sondag.
Tabel 2: Uittreksel van ʼn begroting vir ʼn troulokaal
Dae van die week
Saterdag Sondag Maandag – Donderdag
Lokaalhuur R15 650 R13 450 R0
Prys per persoon R 432 R432 R515
Minimum aantal gaste 50 40 40
Maksimum aantal gaste 100 100 100
[Aangepas uit https://www.ennyani.co.za/wedding-venues/calculator]
LET WEL:
# Alle pryse sluit 15% BTW in.
# Kinders onder die ouderdom van 5 betaal slegs 25% van die prys per persoon aangesien
hulle nie so baie eet nie.
# Kinders bokant die ouderdom van 5 betaal die volle prys.
# Pensionarisse bo die ouderdom van 65 betaal 60% van die prys per persoon.
# Indien ʼn persoon die lokaal meer as ʼn maand vooruit kanselleer, ontvang hulle 85% van
die lokaalhuurkoste terug en 90% van die bedrag wat per persoon betaal is.
# Indien ʼn persoon die lokaal minder as ʼn maand vooruit kanselleer, ontvang hul 60% van
die lokaalhuurkoste terug en 78% van die bedrag wat per persoon betaal is.
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.1.1 Bereken die bedrag per persoon, BTW uitgesluit, vir ʼn Saterdag. (2)
2.1.2 Mnr. en Mev. De Klerk besluit om hul troue op ʼn Donderdag in plaas van ʼn
Saterdag te hou om geld te bespaar.
(a) Bepaal die bedrag wat die gesin op die totale koste van die onthaal
sal bespaar, BTW ingesluit. (10)
(b) Vandaar, bereken die terugbetaling wat Mnr. en Mev. De Klerk sou
ontvang indien hulle hul troue meer as ʼn maand vooruit kanselleer. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
MAAK ASEBLIEF HIERDIE ADDEDNDUM LOS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2024
10601
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
ADDENDUM
(VRAESTEL 1)
8 bladsye
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE A
VRAAG 3.1
Die bevolking van Suid-Afrika se nege provinsies
[Bron: https://southafrica-info.com/infographics/infographic-population-south-africas-nine-provinces/]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE B
VRAAG 4.1
2023/2024 Jaarlikse inkomstebelastingaftrekkings vir individue en spesiale trusts
Belasbare inkomste (R) Belastingkoers (R)
1 – 237 100 18% van belasbare inkomste
237 101 – 370 500 42 678 + 26% van belasbare inkomste meer as 237 100
370 501 – 512 800 77 362 + 31% van belasbare inkomste meer as 370 500
512 801 – 673 000 121 475 + 36% van belasbare inkomste meer as 512 800
673 001 – 857 900 179 147 + 39% van belasbare inkomste meer as 673 000
857 901 – 1 817 000 251 258 + 41% van belasbare inkomste meer as 857 900
1 817 001 en meer 644 489 + 45% van belasbare inkomste meer as 1 817 000
Belastingkorting Belastingjaar
2024 2023 2022
Primêr R17 235 R16 425 R15 714
Sekondêr (65 en ouer) R9 444 R9 000 R8 613
Tersiêr (75 en ouer) R3 145 R2 997 R2 871
Belastingdrempels Belastingjaar
2024 2023 2022
Onder 65 R95 750 R91 250 R87 300
65 en ouer R148 217 R141 250 R135 150
75 en ouer R165 689 R157 900 R151 100
Mediese Belastingkrediet Belastingjaar
Per maand (R) 2024 2023 2022
Vir die belastingbetaler R728 R694 R664
Vir die eerste afhanklike R728 R694 R664
Vir elke addisionele afhanklike R246 R234 R224
[Bron: Aangepas uit https://www.SARS.gov.za]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE C
VRAAG 4.2
Houer-en-punt diagram van die gewig van manlike en vroulike
werkers by Box Fashion
MANS
GESLAG
VROUENS
WERKLIKE GEWIG (in kg)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE D
VRAAG 4.3
Rekeningstaat/Belastingfaktuur
POSBUS 8296 2DE VLOER
JOHANNESBURG 2000 BAKER STRAAT 33
0860 000 000 ROSEBANK
Verklaringbesonderhede
MNR. PHILLIP TSHABALALA Bladsy 1 van 2
THE HIGHWAY 66 Datum 05/01/2024
FLORIDA Verklaringstydperk 05/12/2023 tot
1712 04/01/2024
Ooreenkomsnommer 0000795381/1
NCA Reg Nr. NGRCP15
BTW Registrasie Nr. 4100095461
Betalingsinligting
Hoofskuld R269 439,15
Paaiement A
Diensfooi *R69,00
LPI/Ander Heffings R0,00
Totaal Agterstallige Skuld 0,00
Vooruit 0,00
Betaalbaar Op 20/01/2024
Rekening Opsomming
Goedere Beskrywing RENAULT KIGER 1.0T ZEN 2021
Kontrakperiode 60 Maande
Betaalfrekwensie Maandeliks
Tydperk tot verstryking 59 Maande
Rentekoers 13,45% per jaar
Ballon/Residueel R0
Totale balans vorentoe gebring R450 636,98
Totale balans oorgedra R443 057,36
Totaal Betaal tot op Datum R7 579,62
*Hierdie items sluit 15% BTW in
*Voor 2019 was BTW 14%
Kyk uit vir 'n paar opwindende verwikkelinge – jy sal binnekort jou VAF-rekening gerieflik op
die Standard Bank App kan bestuur. Intussen, kan jy 0860 000 000 skakel of 'n epos stuur aan
HomeNCar@standardbank.co.za vir enige VAF-verwante navrae.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 6
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE E
VRAAG 4.3
Rekeningstaat/Belastingfaktuur
POSBUS 8296 2DE VLOER
JOHANNESBURG 2000 33 BAKERSTRAAT
0860 000 000 ROSEBANK
Verklaringsbesonderhede
MNR. PHILLIP TSHABALALA Bladsy 2 van 2
THE HIGHWAY 66 Datum 05/01/2024
FLORIDA Verklaringstydperk 05/12/2023 tot
1712 04/01/2024
Ooreenkomsnommer 0000795381/1
NCA Reg Nr. NGRCP15
BTW Registrasie Nr. 4100095461
Faktuurnr: 999/24/1357566 Ooreenkoms: 0000795381/1
Transaksiebesonderhede
Datum Verwysing Bedrag Totale Uitstaande Bedrag
Balans na vore gebring R450 636,98
20/12/2023 Kwitansie R443 126,36
20/12/2023 Diensfooi *R69,00 R443 057,36
Balans oorgedra R443 057,36
*Hierdie items sluit 15% BTW in
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 7
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE F
VRAAG 5.2
GLOBALE GOUDPRODUKSIE
2023 GLOBALE GOUDPRODUKSIE VIR VERSKEIE LANDE
(GEGEE IN TON)
[Bron: www.google.com/search?sca_esv=bc4b5e46aeab13ae&q=gold+production&tbm=isch&source=lnms&sa=
X&ved=2ahUKEwi6r97_ncyEAxVYaEEAHdcYAOwQ0pQJegQIDRAB&biw=1920&bih=960#imgrc=FQ2TVNvAI2R__M]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 8
(VRAESTEL 1) ADDENDUM 10601/24
BYLAE G
VRAAG 5.3
Rustende Hartspoed Volgens Ouderdomme
Gemiddelde Hartspoed (bpm)
Mans
Vrouens
10s 20s 30s 40s 50s 60s
Ouderdomsgroep
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 7
(VRAESTEL 1) 10601/24
(c) Bepaal die persentasie, afgerond tot die naaste tien, wat die familie
sou spaar indien hulle die troue op ʼn Donderdag sou hou.
Die volgende formule kan gebruik word:
𝑩𝒆𝒅𝒓𝒂𝒈 b𝒆𝒔𝒑𝒂𝒂𝒓
% gespaar = 𝑺𝒂𝒕𝒆𝒓𝒅𝒂𝒈 𝒌𝒐𝒔𝒕𝒆 × 𝟏𝟎𝟎 (3)
2.1.3 Voorsien ʼn rede hoekom die lokaal meer koste-effektief is gedurende
die week as oor naweke. (2)
2.2 Ennyani-troulokaal is in Krugersdorp geleë, wat onder die Mogale Stad
Munisipaliteit val. Mogale Stad Munisipaliteit het twee watertariefstrukture wat
hulle gebruik om die koste van waterverbruik te bereken. In Tabel 3 hieronder word
die twee tariewe gegee; een is ʼn normale tarief wanneer daar 'n voldoende
watertoevoer is, en ʼn verhoogde tarief gedurende tye waneer daar ʼn watertekort is.
Tabel 3: Watertariefstruktuur vir Mogale Stad
Normale tarief Watertekort tarief
Waterverbruik R/kl R/kl
(BTW ingesluit) (BTW ingesluit)
0 – 60 kl R18,12 R29,93
61 – 150 kl R29,86 R52,44
151 – 300 kl R36,58 R89,00
301 – 450 kl R45,52 R114,44
> 451 kl R56,12 R179,47
[Aangepas uit //www.ekurhuleni.gov.za/for-me/tariffs/]
2.2.1 Ennyani-troulokaal verbruik 'n gemiddeld van 971 kl water per maand. Die
bestuurder by die Ennyani-troulokaal beweer dat hulle meer as R150 000
betaal wanneer daar 'n watertekort is.
Verifieer, en toon ALLE berekeninge, of sy stelling korrek is. (6)
2.2.2 Hoekom word ʼn glyskaal gebruik wanneer koste wat verband hou met
waterverbruik bereken word? (2)
2.2.3 Bepaal die waarskynlikheid, as ʼn desimale breuk, dat daar ʼn tarief is wat
minder as R30 per kiloliter is gedurende normale watertoevoer. (3)
[31]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 8
(VRAESTEL 1) 10601/24
VRAAG 3
3.1 Bestudeer BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Identifiseer die provinsie met die grootste bevolking. (2)
3.1.2 Toon aan dat die totale bevolking van Suid-Afrika 56 522 000 is. (2)
3.1.3 Toon aan hoe die bevolkingspersentasie van Mpumalanga bereken is. (3)
3.1.4 Neesah het na die persentasies gekyk en beweer dat daar twee provinsies met
dieselfde persentasies is, maar met verskillende aantal mense vir die provinsies in
terme van hul bevolking. Identifiseer die TWEE provinsies en bepaal die
bevolkingsverskil. Verduidelik ook hoe die persentasies dieselfde kan wees,
maar die bevolkingsaantalle verskil. (4)
3.2 Die volgende twee tabelle toon die uitslae vir Graad 12 leerders se Junie Eksamen in
Wiskundige Geletterdheid (Vraestel 1). Bestudeer die tabelle en beantwoord die vrae wat volg.
Die resultate word as ʼn totaal uit 100 gegee.
Tabel 4: Klas A
34 84 22 34 65 49 33 37 45 56
32 69 52 43 34 48 88 92 35 46
72 75 26 38 42 34 83 79 30 28
Tabel 5: Klas B
24 46 85 32 30 67 51 89 73 44
26 21 66 49 A 54 36 92 20 48
33 39 43 31 25 69 78 81 18 60
3.2.1 Is hierdie ʼn voorbeeld van DISKRETE of KONTINUE data? (2)
3.2.2 Bepaal die mediaan vir Klas A. (3)
3.2.3 Bereken die waarde van A vir Klas B indien die gemiddeld 48,53 is. (4)
3.3 In ʼn skopboks (kickboxing) klas is die leerders gemeet en hul lengtes (in meter) is as volg
opgeteken:
Tabel 6: Lengte (in m)
1,44 1,85 1,62 1,48 1,23
0,88 1,38 1,82 2,04 0,82
1,75
Bruce Lee beweer dat die omvangslengte vir hierdie stel data meer as dubbel die lengte
van die kortste leerder is. Toon aan, met behulp van berekeninge, of sy stelling korrek is
of nie. (5)
[25]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 9
(VRAESTEL 1) 10601/24
VRAAG 4
4.1 Mnr. Tshabalala is ʼn 32-jarige man wat vir Box Fashion werk. Hy hou toesig oor die
verpakking van die bokse wat aan die kliënte versprei moet word. Hy ontvang ʼn
maandelikse bruto inkomste van R32 542,80. Hy dra 7,5% by tot sy pensioenfonds. Mnr.
Tshabalala is getroud en het 4 kinders. Hy dra by tot ʼn mediese fonds vir homself en sy
gesin.
Verwys na BYLAE B, Jaarlikse inkomstebelastingaftrekkings vir individue en spesiale
trusts.
Gebruik die inligting hierbo en BYLAE B om die vrae wat volg te beantwoord.
4.1.1 Bereken Mnr. Tshabalala se jaarlikse belasbare inkomste. (5)
4.1.2 Bereken Mnr. Tshabalala se mediese belastingkrediet vir die 2024 finansiële
belastingjaar. (3)
4.1.3 Bereken Mnr. Tshabalala se maandelikse belastingbydrae. (7)
4.1.4 Mnr. Tshabalala se ma is 65 jaar oud en verdien ʼn belasbare inkomste van
R10 321 per maand. Mnr. Tshabalala beweer dat sy ma minder as die
belastingdrempel vir 2024 verdien het en dat sy dus nie tot persoonlike
inkomstebelasting hoef by te dra nie.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy stelling geldig is. (3)
4.1.5 Toon aan hoe die vaste bedrag van R179 147 in belastingkerf 5 bereken is. (3)
4.2 Mnr. Tshabalala het navorsing gedoen oor die gewig van werkers by Box Fashion. Sy
resultate word op die houer-en-punt diagram in BYLAE C voorgestel. Bestudeer die
diagram in BYLAE C en beantwoord die vrae wat volg.
4.2.1 Skryf die mediaan gewig van die vroulike werkers neer. (2)
4.2.2 Verduidelik die betekenis van die waarde 50 in die houer-en-punt diagram vir
vrouens. (2)
4.2.3 Mnr. Tshabalala beweer dat die interkwartielomvang van die manlike werkers
dubbel dié van die vroulike werkers is. Bepaal die verskil tussen die interkwartiel-
omvang van manlike en vroulike werkers, en besluit of sy stelling geldig is. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 10
(VRAESTEL 1) 10601/24
4.3 Mnr. Tshabalala het vir sy vrou ʼn nuwe
Renault Kiger gekoop. Die motor word
deur Standard Bank gefinansier
aangesien hy nie kon bekostig om die
motor kontant te koop nie. Standard
Bank het hom toegelaat om die motor
met ʼn huurkoop ooreenkoms, met ʼn
deposito van 15,8% te koop. Die
kontantprys van die Renault Kiger is
R319 999.
Gebruik die inligting hierbo en BYLAE D asook BYLAE E om die vrae wat volg te
beantwoord:
4.3.1 Bereken die deposito bedrag vir die Renault Kiger. (2)
4.3.2 Bereken die paaiement per maand (A), vir hierdie voertuig. (5)
4.3.3 Die diensfooi vir Standard Bank sluit BTW in. In 2018 was die diensfooi
dieselfde bedrag as op die staat. Bereken die bedrag, BTW uitgesluit, van die
diensfooi in 2018. (2)
4.3.4 Verifieer die sluitingssaldo van R443 057,36 op 20/12/2023 in BYLAE E. (2)
[40]
VRAAG 5
5.1 Mnr. Pillay se dogter beplan om oor twee jaar te trou en hy het besluit om geld in
ʼn Allen Gray rekening te belê sodat hy vir die troue kan spaar. Hy besluit om
R13 000 in hierdie rekening te belê. Allen Gray bied hom 17,59% p.j, halfjaarliks
saamgestel, vir ʼn periode van twee en ʼn half jaar, aan.
LET WEL: 'n Annuïteit is ʼn vorm van versekering of belegging wat die belegger geregtig
maak op ʼn reeks jaarlikse bedrae.
5.1.1 Bereken die totale bedrag wat Mnr. Pillay oor twee jaar in sy rekening sal hê. (6)
5.1.2 Mnr. Pillay se dogter het haar pa gevra om slegs vir die troue te betaal met die
rente wat op die belegging opgehoop is en die kapitaalbedrag in die belegging
te hou. Bereken die bedrag wat Mnr. Pillay vir die troue betaal het. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 11
(VRAESTEL 1) 10601/24
5.2 Mnr. Pillay ondersoek die produksie van goud regoor die wêreld om die beste opsies te
bepaal om sy geld te belê. Hy het die volgende inligting gevind wat in BYLAE F gegee
word. Bestudeer die goudproduksie inligting in BYLAE F om die vrae wat volg te
beantwoord.
5.2.1 Toon aan hoe die afgeronde totale produksie van 3 200 ton bereken is. (2)
5.2.2 Bepaal die persentasie wat Mexiko tot die wêreldwye goudproduksie bygedra het,
afgerond tot die naaste persentasie. (3)
5.2.3 Identifiseer die goudproduksie vir Australië en Suid-Afrika. Hoekom dink jy is die
goudproduksie in Australië soveel meer as in Suid-Afrika? (3)
5.3 Jason het ʼn studie gedoen oor rustende hartspoed in verskeie ouderdomsgroepe, van
10-jariges tot 60-jariges. Hy het die data in ʼn grafiek voorgestel wat in BYLAE G getoon
word. Bestudeer BYLAE G en beantwoord die vrae wat volg.
5.3.1 Watter ouderdomsgroep het die hoogste gemiddelde hartspoed? (2)
5.3.2 Bepaal die waarskynlikheid dat een van die deelnemers 65-jaar oud is. (2)
5.3.3 Verduidelik die tendens van die grafiek wat die rustende hartspoed vir mans tussen
die ouderdomsgroep van 10 tot 60 voorstel en gee ʼn moontlike rede vir hierdie
tendens. (4)
[24]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2025 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Memo

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 Memo

Errata
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Errata

Addendum