Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2022
GRAAD 9
WISKUNDE
(VRAESTEL 1)
TYD: 1½ uur
PUNTE: 75
12 bladsye
NAAM VAN LEERDER:
GRAAD/KLAS:
b.o.
Skip to contentAll 2022 papers %20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9/v1-18ba04fca26c3521cd90/card.webp)
%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec/v1-43ad12144b56a52ef932/card.webp)
%20%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322/v1-75d94f919b121e1ffa83/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper--0ef621dd-6804-4cf9-92b9-d8816c80afc9/v1-0ed6505cfcd2cb3f7653/card.webp)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cd375df1-7439-454a-9fbe-1ad1128f40ff/v1-4a445516bc7916fd03cd/card.webp)

View all





Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 552.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng November Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies deeglik voordat vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy andersinds vermeld.
4. Wys alle berekeninge, diagramme, en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal.
Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.
5. Indien nodig, rond jou antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy andersinds vermeld.
6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
7. Antwoord vraag 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.
8. Antwoord vraag 2 tot 8 in Afdeling B in die spasies wat voorsien is op die vraestel.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 3 of 12
WISKUNDE 3
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1
Antwoord die volgende vrae. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
1.1 Hoeveel terme is daar in die uitdrukking: –(3x – 1)3 + x – x4 ÷ x2?
A 2
B 3
C 4 (1)
D 5
1.2 Watter een van die volgende is nie ʼn voorbeeld van ʼn rasionale getal nie.?
A 5
B 5
C 2,5
D 1
25 (1)
1.3 Kies ʼn stelling wat beskryf hoe om die volgende term in die getalpatroon:
1 1 1 1
1 ; ; ; ; , te bepaal.
2 4 8 16
A Plus 2
1
B Plus 2
C Vermenigvuldig met 2
1
D Vermenigvuldig met ʼn 2 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 4 of 12
WISKUNDE 4
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
1.4 Voltooi: 132 − 52 = …
A 8
B 8
C 12
D 16 (1)
1.5 Gegee die tabel:
x –2 –1 0 1
y –9 –4 1 6
Identifiseer die formule wat die verhouding tussen 𝑥 en 𝑦 in die tabel hierbo gegee is.
A y=x+6
B y = –x – 4
C y = –2x – 9
D y = 5x + 1 (1)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 5 of 12
WISKUNDE 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Skryf 21 : 35 in die eenvoudigste vorm.
(2)
2.2 2.2.1 Gebruik die leertjie-metode om die priemfaktore van 36 te bepaal. Skryf jou
antwoord in eksponensiële vorm.
36
(3)
36 =
2.2.2 Die getal 540 geskryf as ʼn produk van priemfaktore = 22 × 33 × 5.
Bepaal die KGV en GGF van 36 en 540 deur gebruik te maak van die
inligting hierbo, sowel as jou antwoord in VRAAG 2.2.1.
(2)
2.3 12 kontrakteurs kan in 7 dae ʼn HOP-huis bou. Hoeveel kontrakteurs, wat teen dieselfde
tempo bou, sal benodig word om ʼn HOP-huis in 4 dae te bou?
(3)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 6 of 12
WISKUNDE 6
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
VRAAG 3
3.1 Rangskik in stygende volgorde.
25; –62; –55; 0; –43; 8
(1)
3.2 Evalueer sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar.
49 − 2
5
3 + ( −2 ) 3
(4)
[5]
VRAAG 4
4.1 Voltooi die eksponensiële wet deur die ontbrekende deel in te vul.
1
___________ =
am (1)
4.2 Vereenvoudig volledig:
p 4 x + 4 p ( −2 x −2)
( p 2 ) x +1
(5)
[6]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 7 of 12
WISKUNDE 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
VRAAG 5
5.1 ʼn Vriend gebruik vierkante om ʼn patroon te skep. In die 1ste rangskikking gebruik sy
2 vierkante, in die 2de een gebruik sy 5 vierkante en in die 3de een gebruik sy
8 vierkante, soos hieronder aangedui:
Eerste Tweede Derde
5.1.1 Bestudeer die patroon deeglik en brei dit uit deur ʼn skets te maak wat wys hoe
die vierkante gerangskik sal word in die sesde patroon.
(2)
5.1.2 Gebruik die tabel hieronder om ʼn algebraȉse formula (Tn = __________ ) te
bepaal wat die aantal vierkante met die patroonnommer in verband bring.
Patroonnommer (𝒏) 1 2 3
Aantal vierkante (𝑻𝒏 ) 2 5 8
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 8 of 12
WISKUNDE 8
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
5.1.3 Gebruik die formule in VRAAG 5.1.2 om die posisie van ʼn patroonnommer
te bepaal as daar 101 vierkante in die rangskikking is.
(2)
5.2 Gegee: y = 8x – 3 en x ∈ {–2; –1; 0; 1; 2}.
Vul die invoergetalle en die reël in, in die vloeidiagram hieronder. Bepaal en vul
vervolgens die ooreenstemmende uitvoergetalle in.
(5)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 9 of 12
WISKUNDE 9
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
VRAAG 6
6.1 Gegee die uitdrukking: 2x3y + 3xy3 + 5x2.
6.1.1 Wat is die koëffisiënt van x in die uitdrukking?
(1)
6.1.2 Skryf die uitdrukking in dalende magte van x.
(1)
6.2 Vereenvoudig volledig:
6.2.1 (x + y)2
(3)
6.2.2 x3 + x 2 − 2 x
x2 −1
(6)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 10 of 12
WISKUNDE 10
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
VRAAG 7
7.1 Identifiseer die waardes wat die gradiënt en die y-afsnit van die vergelyking y = 2x – 5
verteenwoordig.
Gradiënt:
y-afsnit: (2)
7.2 Gegee: 3y + 2x = –6
7.2.1 Bereken die x-afsnit.
(2)
7.2.2 Skets die grafiek van 3y + 2x = –6 op die assestelsel wat hieronder verskaf is.
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
Page 11 of 12
WISKUNDE 11
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
7.3 2 1
Drie punte A(− 3 ; 1); B (−2; 2) en C(0; 3), is punte op ʼn reguitlyngrafiek. Geruik die
punte om die vergelyking van die reguitlyn te bepaal.
(4)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 12
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
VRAAG 8
8.1 Gegee: 5a = 52
Wat is die waarde van a?
(1)
8.2 Los op vir y:
8.2.1 −8
+ 2y = –6 ; y ≠ 0
y
(6)
8.2.2 4y + 3
= 5 y − 12
5
(4)
8.3 Wanneer die voorwerpe 𝒔 ∎ 𝒕 in ʼn rekenaarprogram ingevoer word, interpreteer die
program dit as 𝒕𝟐 + 𝒔𝒕. Indien 𝟒 ∎ 𝒙 = −𝟑 in die program ingevoer word, wat sal die
waarde(s) van x wees? (Neem aan dat die formaat van die program dieselfde bly.)
(5)
[16]
TOTAAL: 75
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9/v1-18ba04fca26c3521cd90/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec/v1-43ad12144b56a52ef932/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)
%20%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322/v1-75d94f919b121e1ffa83/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper--0ef621dd-6804-4cf9-92b9-d8816c80afc9/v1-0ed6505cfcd2cb3f7653/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cd375df1-7439-454a-9fbe-1ad1128f40ff/v1-4a445516bc7916fd03cd/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 9 Gauteng November 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 9 P1 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)
More from Grade 9 Mathematics

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 NSC June 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 Free State March Test 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2024 Memo

Memorandum