Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 1
NASIENRIGLYNE
8 bladsye
1
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2/v1-4a41be3aa50a48b92e0e/card.webp)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211/v1-cc12c4518a7016f14b53/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 218.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn
ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers
aangedui is in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt
van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie,
aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate
te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as
ʼn negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking,
moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken
word.
8. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en
een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken
word vir een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord
ondersoek en ten minste een deel korrek, voor die punt toegeken word. As ʼn syfer ʼn
metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel korrek’.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil
is nie – hierdie is ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum
verskaf.
Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN TRANSAKSIE ONTLEDING
1.1 KONSEPTE
1.1.1 Waar
1.1.2 Waar
1.1.3 Onwaar
1.1.4 Waar 4
1.2 TRANSAKSIE ONTLEDING
BRON ALGEMENE GROOTBOEK VERGELYKING
DOKUMENT Rekening DT Rekening KT B E L
1.2.1 Tjek teenblad Toerusting Bank 0 -1 000 + 1 000
1.2.2 Duplikaat Bankkontrole Debiteurekontrole - 4 950 0 - 4 950
kwitansie
Korting toegestaan Debiteurekontrole - 50 - 50 0
1.2.3 Kas- Bank Verkope 0 +3 200 kyk ekwiteit
registerrol - 3 200
Koste van verkope Handelsvoorraad -2 000 - 2 000
0
1.2.4 Tjek- Onttrekkings Bank 0 - 650 + 650
teenblad
Joernaal- Onttrekkings Handelsvoorraad - 950 - 950 0
bewys
1.2.5 * Duplikaat Krediteurekontrole Handelsvoorraad - 460 0 - 460
debietnota
Alternatiewe allokering van punte vir die transaksie B E L
metodepunte toegeken 0
+3 200 - 3 200
(39)
*Of: Oorspronklike kredietnota
Totaal
43
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
VRAAG 2: INKOMSTESTAAT
INKOMSTESTAAT VAN VEELEE VERSAMELAARS VIR DIE JAAR EINDIG 31 DESEMBER
2020
Verkope (400 380– 1 980) 398 400
Koste van verkope (240 000)
Bruto wins Kyk berekeninge 4 158 400
Ander Bedryfsinkomste: Kyk berekeninge 39 200
Huurinkomste (20 800 – 1 600) 19 200
Kommissie inkomste (19 000 + 1 000) 20 000
Bruto Bedryfsinkomste 197 600
Bedryfsuitgawes Kyk berekeninge 7 (140 790)
Lone & salarisse 65 000
Telefoon 4 050
Donasies 4 000
Water & elektrisiteit (4 950 + 450) 5 400
Advertensies (5 900– 700) Een gedeelte korrek 5 200
Versekering (3 890 – 800) 3 090
Voertuig herstelwerk (3 300 + 11 800) 15 100
Skryfbehoeftes (4 520 – 950) 3 570
Verpakkingsmateriaal (2 110 – 340) 1 770
Handelsvoorraadtekort (6 580 – 670 – 4 300) 1 610
Waardevermindering (20 000 + 12 000) Een gedeelte korrek 32 000
Bedryfswins Kyk berekeninge 25 56 810
Rente inkomste (2 000 + 2 000) 4 000
Wins voor rente uitgawe Kyk berekeninge 60 810
Rente uitgawe (15 000)
Netto wins/verlies vir die jaar Kyk berekeninge 6 45 810
42
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
VRAAG 3: BALANSSTAAT EN ETIEK
3.1 NOTA: HANDELS- EN ANDER KREDITEURE
Krediteurekontrole (8 500 + 650) 39 150
Opgelope uitgawes 4 200
Vooruitontvange inkomste 3 600
Krediteure vir salarisse 12 300
SAID: LBS 5 300
Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) 4 800
69 350 8
3.2 EGOLI VERSKAFFERS
EKWITEITE EN LASTE OP 30 JUNIE 2020
EKWITEITE EN LASTE
Een gedeelte
Eienaarsbelang korrek 594 000
(409 000 + 80 000 + 245 000 – 140 000)
NIE-BEDRYFSLASTE 340 000
Verbandlening: Bank van Suid-Afrika
Een gedeelte
400 000 – 60 000 korrek 340 000
BEDRYFSLASTE Berekening 130 850
Handels- en ander krediteure
sien 3.1
Een gedeelte
69 350
korrek
Oortrokke Bank (3 200 – 1 700) 1 500
Huidige gedeelte van lening/Korttermyn lening 60 000
TOTALE EKWITEITE EN LASTE Berekeninge 1 064 850 13
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
3.3 ETIEK
3.3.1 Watter advies sal jy vir Wendy gee? Voorsien TWEE punte.
Enige twee aanvaarbare punte Deelpunte vir onvoltooide antwoorde
Nader Menslike Hulpbrondepartement om die probleem op te los.
Verwys die saak na die naaste Departement van Arbeid – hulle sal ʼn ondersoek
doen van die besigheid.
Verwys die saak na die naaste SAID tak, die betaalstrokies wat die WVF
aftrekkings weerspieël sal getoon moet word. 4
3.3.2 Verduidelik die stap wat jy sal neem teen die werkgewer wat nie die WVF
van die werknemer oorbetaal het nie. Voorsien EEN punt.
Enige een aanvaarbare punt Deelpunte vir onvoltooide antwoorde
Daar sal van die werkgewer verwag word om WVF wat nie betaal is nie, oor te
betaal aan SAID.
SAID sal ʼn boete en rente teen die werkgewer hef.
Bedrog – aftrekking vanaf werknemers maar betaal nie oor aan die fonds nie.
2
27
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE
4.1.1 Bruto wins op omset
55 000 X 100 = 44.4% Een gedeelte korrek
124 000 1
3
4.1.2 Bruto wins op koste van verkope
55 000 x 100 = 79.7% Een gedeelte korrek
69 000 1
4
4.1.3 Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang
20 000 x 100 = 9.9% Een gedeelte korrek
½ (206 000 + 200 000)
203 000
5
4.1.4 Bedryfsverhouding
40 000 : 10 000
(18 000 + 19 000 + 3 000) : 10 000
= 4:1 Een gedeelte korrek
4
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 1 GRAAD 10
4.1.5 Vuurproefverhouding
22 000: 10 000
(19 000 + 3 000) : 10 000
= 2,2: 1 Een gedeelte moet korrek wees
4
4.1.6 Beantwoord die volgende vrae:
A Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van Mabena Winkel vir
2019. Kwoteer TWEE finansiële aanwysers.
Bedryfsverhoudingverhoog vanaf 3,6 : 1 in 2018 tot 4 : 1 in 2019 kyk
4.1.5
Vuurproefverhouding verhoog vanaf 2,1 : 1 tot 2,2 : 1 in 2019 Kyk 4.1.5
Die besigheid is in ʼn goeie finansiële posisie en sal sy korttermyn
verpligtinge kan nakom 6
B Die besigheid het nie sy voorgenome winsgrens van 100% op kosprys
gehandhaaf nie. Verduidelik in TWEE punte waarom die beoogde
winsgrens nie bereik is nie.
Enige twee aanvaarbare punte
Goedere se winsgrens is verkeerd bereken
Die besigheid het te veel korting toegestaan
Tekorte aan voorraad kon die verkope bedrae beïnvloed het
Afname in voorraad as gevolg van swak kontrole 4
C Gee TWEE redes en verduidelik waarom handelsvoorraad afgetrek
word om Vuurproefverhouding te bereken.
Enige twee aanvaarbare redes
Voorraad is minder likied
Dit is moeilik om voorraad in kontant te omskep binne ʼn kort periode 4
D Moet Mabena tevrede wees met die opbrengs op haar belegging?
Verduidelik en kwoteer relevante finansiële aanwysers.
Ja
Opbrengs op eienaarsbelang verhoog vanaf 7.8% tot 9.9%, of met 2.1%. Kyk 4.1.3
Die opbrengs op eienaarsbelang is hoër as die 7% rente op alternatiewe
beleggings. 4
38
TOTAAL: 150
8
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Addendum (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2/v1-4a41be3aa50a48b92e0e/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211/v1-cc12c4518a7016f14b53/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 10 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo