Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 2
NASIENRIGLYNE
11 bladsye
1
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)

%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044/v1-b7ba770352a533fe9123/card.webp)
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 237.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn
ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaaste
items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
toe vir daardie syfer (nie die metode punt vir die antwoord nie). Let wel: as syfers
aangedui is in memo vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metode punt
van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie,
aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die verskillende kwaliteit van
antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as
ʼn negatiewe syfer getoon word nie. Waar metode punte toegeken word vir bewerking,
moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken
word.
8. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en
een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metode punte toegeken
word vir een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord
ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees, voor die punt toegeken word. As
ʼn syfer ʼn metode punt verdien het, word dit beskou as ‘een deel korrek’
10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil
is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metode punte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum
verskaf.
Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN ALGEMENE GROOTBOEKREKENINGE
1.1 KONSEPTE
1.1.1 inkomste
1.1.2 kosprys
1.1.3 uitgawe
1.1.4 oorspronklike faktuur
1.1.5 duplikaat faktuur 5
1.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN MOLEFI HANDELAARS
BALANSSTAATREKENINGE AFDELING
1.2.1
DT HANDELSVOORRAAD B6 KT
Koste van
Jun 1 Saldo a/b 87 600 Jun 30 KOJ 26 250
verkope
Koste van
30 Bank KBJ 4 600 DJ 11 500
verkope
Krediteure- Krediteure-
kontrole KJ 12 800 KAJ 800
kontrole
Koste van
verkope DAJ 1 125 Onttrekkings AJ 1 650
Kleinkas KKJ 260 Saldo o/d 69 385
Skryf-
GJ 3 200
behoeftes
109 585 109 585
Jul 1 Saldo a/b 69 385
Allokeer 2 punte vir folio verwysings – minimum van 3 aan elke kant
Debietkant
23
Kredietkant
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
1.2.2
DT KREDITEUREKONTROLE B7 KT
Jun 30 Bank KBJ 22 620 Jun 1 Saldo a/b 38 900
Korting 30 Totale
ontvang KBJ 980 KJ 29 200
aankope
Totale Joernaal
afslag KAJ 2 800 AJ 1 420
krediete
Joernaal
debiete AJ 780
Saldo o/d 42 340
69 520 69 520
Jul 1 Saldo a/b 42 340
Allokeer 2 punte vir folio verwysings –minimum van 3 aan elke kant
Debietkant
Kredietkant 17
45
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
VRAAG 2: DEBITEURE REKONSILIASIE
2.1.1 Hoekom moet die Debiteurekontrole en Debiteurelys altyd ooreenstem.
Verduidelik in EEN punt.
Allokeer twee punte vir enige aanvaarbare antwoord
Hulle word albei opgestel vanaf dieselfde brondokumente.
Die Debiteurekontrole is ʼn opsomming van die Debiteurelys.
Allokeer een punt vir gedeeltelike korrekte antwoord
2
2.1.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN STEPHAN WINKELS
BALANSSTAATREKENINGE AFDELING
DT DEBITEUREKONTROLE B6 KT
Jul 01 Jul 31 Bank en
korting
Saldo 211 000 toegestaan 240 000
[212 080- a/b KOJ
1 080]
[224 550 +
15 000+
450]
Verkope Debiteure
[277 300 + 310 000 afslag
30 DJ DAJ 9 000
25 000+ [8 000 +
7 700] 1 000 ]
Bank
Joernaal
(terug- KBJ 5 000 AJ 2 400
krediete
betaling)
Joernaal
debiete
[4 700 +
GJ 4 800 Saldo o/d 279 400
100 *]
*Sien Stuurman
onder 530 800 530 800
279 400
Aug 01 Saldo a/b
19
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
DEBITEURELYS SOOS OP 31 JULIE 2020
NAAM VAN DEBITEUR BEDRAG
C. Botha (20 600 – 5 000) 15 600
H. Dipho 12 000
N. Dladla ( 64 000 – 1 000 – 1 000 ) 62 000
D. Mkhize ( - 3 200 + 3 200 ) *0
E. Mthimkulu ( 6 500 – 900) 5 600
L. Nkozi 73 000
G. Stuurman (13 400 + 100) 13 500
B. Zunaid (90 000 + 7 700) 97 700
TOTAAL 279 400
*indien bewerkings nie getoon word nie, allokeer 2 punte tot ʼn nul 21
2.1.3 Lys TWEE maatreëls wat Stephan kan implementeer om geld vroeër vanaf
debiteure in te vorder.
Allokeer twee punte vir enige aanvaarbare antwoord
Hef rente op agterstallige rekeninge.
Staan korting toe op vroeë vereffeninge van rekeninge.
Stuur aanmaningsbriewe/herinneringe/sms’e.
4
46
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
VRAAG 3: VASTE BATES
3.1 KONSEPTE
3.1.1 Onwaar
3.1.2 Onwaar
3.1.3 Waar
3.1.4 Onwaar 4
3.2 VASTE BATEREGISTER
Bate: Afleweringsvoertuig Datum aangekoop: 31 Augustus 2018
Grootboek-
Voertuie Aangekoop vanaf Falcon Motors
Rekening:
Waardevermindering 20% p.j. op verminderde
Kosprys: 150 000
metode saldo
BOEKHOUDING VAN WAARDEVERMINDERING
Datum Waardevermindering Opgelope Drawaarde
waardevermindering
28 Feb
15 000 135 000
2019 15 000
kyk waardevermindering
29 Feb
27 000 42 000 108 000
2020
8
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
3.3 VASTE BATE NOTA
3.3.1 Bereken die totale waardevermindering op 29 Februarie 2020.
Ou:
800 000
R2 000 000 – R1 200 000 x 10% = R80 000 een gedeelte korrek
Nuwe:
115 000 2 punte
R90 000 + R25 000 x 10% x 3/12
= R 2 875 een gedeelte korrek
Totale waardevermindering:
R80 000 + R2 875 = R82 875 oorgedra na vaste bate nota
6
3.3.2 Bereken die prys van EEN voertuig
R1 000 000 = R250 000
4
2
3.3.3 Bereken die totale waardevermindering op voertuie op 29 Februarie
2020.
Ou:
750 000 1 punt 3.3.2
(R1 000 000 – R250 000) x 25% = R187 500 een gedeelte korrek
Nuwe:
3.3.2
R250 000 x 25% x 6/12 = R31 250 een gedeelte korrek
Totale waardevermindering:
R187 500 + R 31 250 = R218 750 oorgedra na vaste bate nota
5
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
3.3.4 VASTE BATE NOTA
Grond &
Toerusting Voertuie
Geboue
Drawaarde aan die begin
van die jaar 5 500 000 800 000 375 000
Kosprys 5 500 000 2 000 000 750 000
Opgelope
0 (1 200 000) (375 000)
waardevermindering
Bewegings
115 000
Toevoegings teen
300 000 kyk 3.3.1 nuwe 3.3.2 250 000
kosprys
bate
Waardevermindering
0 3.3.1 (82 875) 3.3.3 (218 750)
vir die jaar
Drawaarde aan die
einde van die jaar 5 800 000 832 125 406 250
Kosprys 5 800 000 2 115 000 1 000 000
Opgelope
0 (1 282 875) (593 750)
waardevermindering
14
39
9
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
VRAAG 4: INTERNE KONTROLE EN ETIEK OP VASTE BATES EN VOORRAAD
4.1.1 Verduidelik hoe John se onetiese gedrag die besigheid finansieel sal affekteer.
Voorsien TWEE punte.
Twee punte vir elke aanvaarbare punt
Die misbruik van voertuie sal die onderhoudskoste verhoog.
Die brandstofkoste sal ook verhoog.
Die waarde van die bate sal vinniger depresieer/afneem en die besigheid sal die
voertuie vroeër moet vervang as verwag.
4
4.1.2 Voorsien DRIE interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar van die besigheid
geïmplementeer kan word om die misbruik van voertuie deur werknemers te
voorkom.
Twee punte vir elke aanvaarbare punt
Installeer opspoor toestelle.
Bestuurders moet ʼn logbook hê om rekord te hou van alle kilometers gedoen
Die eienaar moet alle reise goedkeur.
Aflewerings moet vroeg gedoen word.
(Enige aanvaarbare antwoord)
6
4.1.3 Voorsien TWEE stappe wat teen John geneem kan word vir onetiese gedrag.
Enige drie aanvaarbare stappe
Geskrewe waarskuwing
Dissiplinêre verhoor
Open ʼn saak teen John
(Enige aanvaarbare antwoord)
Nota: moenie punte gee indien ʼn leerder sê dat John afgedank moet word nie
4
10
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM VRAESTEL 2 GRAAD 10
4.1.4 Verduidelik DRIE interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar
geïmplementeer kan word om diefstal van voorraad te voorkom.
Twee punte vir elke aanvaarbare punt
Verdeling van pligte – elke stoorman het ʼn spesifieke taak om te vervul
Installeer kameras in die stoorkamer
Stel ʼn sekuriteitswag aan by die hek om voorraad teen aflewering notas te kontroleer
(Enige drie aanvaarbare antwoorde)
6
Totale Punte
20
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Addendum (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044/v1-b7ba770352a533fe9123/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 Addendum (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo