Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2016
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
14 bladsye
1
Skip to contentAll 2016 papers %20November%202016%20Answers%20Book_hlayiso.com_--b61ef1af-f766-4801-ac70-b996a2c50e47/v1-d69590baf7b3a0896724/card.webp)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3e0d42c-73f8-4c83-9901-d3bb4d25ebd4/v1-b66d7cf41b6249ed75ed/card.webp)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2/v1-4a41be3aa50a48b92e0e/card.webp)
%20June%202016%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b/v1-52b74fd8f8beffe3615d/card.webp)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211/v1-cc12c4518a7016f14b53/card.webp)
%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 439.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng November 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
Vraag 1 Joernaalinskrywings en Kontrolerekeninge. (60 punte; 35 minute)
1.1 Verduidelik een voordeel van die Deurlopende Voorraadstelsel.
Die voorraadstelsel hou rekord van die handelsvoorraad deur ʼn rekord te
hou van die koste van verkope van elke transaksie.
2
1.2 Hoe kan die onderneming bevestig dat die balans in die
Handelsvoorraad-rekening dieselfde is as die Handelsvoorraad
voorhande?
Deur ʼn fisiese voorraadopname te doen en om dit dan met die saldo in die
handelsvoorraderekening te vergelyk.
2
1.3
Algemene Joernaal van Manchester Traders vir Mei 2016
Algemene Debiteure Krediteure
Dag Besonderhede Fol. Grootboek Grootboek Grootboek
Dt Kt Dt Kt Dt Kt
31 Totale a/b 275 120 207 320
(a) Rente Uitgawe ✓ ✓9
Chelsea Ltd ✓ 9 ✓9
(b) Herstelwerk ✓ ✓500
LP Builders ✓ 500 ✓500
(c) Leeds and Co. ✓ ✓120 ✓120
Leeds Traders ✓ 120 ✓120
(d) Everton Ltd ✓ ✓900 ✓900
Handelsvoorraad ✓ 900
(e) S. Charlton ✓ ✓200 ✓200
A. Charlton ✓ 200 ✓200
(f) Sun Traders ✓ ✓240 ✓240
Handelsvoorraad ✓ 240
Een punt vir albei 475 320 1467 949
bedrae
een punt vir al die totale 27
2
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Algemene Grootboek van Manchester Traders
1.4.1 Debiteurekontrole-rekening
Mei 1 Saldo a/b 43 270 Mei 31 Bank en korting KOJ
toegestaan
✓ ✓37 580
31 Verkope DJ ✓ 38 160 Debiteure
✓ afslag✓ DAJ ✓ 1 920
Bank KBJ ✓ 2 630 Joernaal AJ 320
✓ Krediete
Kleinkas KKJ ✓ 35 Saldo o/b 44 750
Joernaal AJ 475
Debiete
84 570 84 570
Junie 30 Saldo a/b 44 750
13
Algemene Grootboek van Manchester Traders
1.4.2 Handelsvoorraadrekening
Mei 1 Saldo a/b 57 290 Mei 31 Koste van DJ 23 850
Verkope
31 Bank KBJ Koste van KOJ ✓✓49 450
✓ ✓ 9 480 Verkope✓
Krediteure KJ ✓ 31 320 Krediteure KAJ
kontrole ✓ Kontrole ✓ ✓ 2 100
Koste van DAJ ✓ 1 020 Krediteure AJ
Verkope ✓ Kontrole ✓ ✓ 900
Krediteure AJ
Kontrole ✓ ✓ 240
Saldo o/b 32 570
109 110 109 110
Junie 1 Saldo a/b
32 570
16
60
3
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Vraag 2 Debiteuregrootboek en Interne Beheer (30 punte; 17 minute)
2.1 Debiteuregrootboek van Kalahari Handelaars
J. Monty
Datum Besonderhede Fol Dt Kt Saldo
Junie 1 Saldo a/b 12 520
3 Faktuur nr. 379 ✓ DJ ✓5 770 ✓18 290
7 Kwitansie nr. 1231 KOJ ✓1 000 ✓17290
✓
11 K/N nr. 123 ✓ DAJ ✓320 ✓16 970
15 Bank debietnota / KBJ ✓20 370
Bankstaat ✓ ✓3 400
Joernaalbewys AJ ✓20 450
(Korting gekanseleer) ✓ ✓80
21 Joernaalbewys AJ 20 580
(Rente) ✓ ✓130
18
2.2 Verduidelik hoekom die totaal van die Debieteurelys dieselfde moet wees
as die saldo in die Debieteurekontrolerekening?
Die debiteurekontrolerekening is ʼn opsomming van die inligting in die Debiteure
Grootboek. ✓
Individuele inskrywings word in die individuele rekeninge van die debiteure
gemaak✓ en die totale is van die joernale na die debiteurekontrolerekening oor
geboek. ✓
3
4
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
2.3 Het Kalahari Handelaars voldoende beheer oor hulle Krediettermebeleid?
Noem TWEE punte en verwys na relevante finansiële aanwysers. Haal
toepaslike syfers aan om jou mening te ondersteun.
Nee ✓
Enige twee punte ✓✓ ✓✓
• Sy kredietlimiet is R8 000 maar hy skuld R12 520 aan die begin van die
maand.
• Die debiteur koop op skuld sonder om sy vorige skuld af te betaal.
• Hy hou nie by die krediet terme van 30 dae nie.
5
2.4 Verskaf TWEE punte van advies aan Kalahari Handelaars in terme van
J. Monty se rekening.
Enige twee punte ✓✓ ✓✓
• Moet hom nie toelaat om verdere goedere op krediet te koop nie.
• Maak reëlings met hom om sy rekening af te betaal.
• Vat die goedere terug wat aan hom verskaf is.
4
30
5
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Vraag 3 Ontleding van Transaksies (30 punte; 18 minute)
Voltooi die volgende tabel. (Die bankrekening is ten alle tye oortrokke.)
Bron Hulp Rekening in Algemene Rekeningkundige vergelyking
Dokument Joernaal Grootboek
Nr.
Debiet Krediet Bates Eienaars Laste
belang
1 KOJ Bank✓ Debiteure -96 0 -96✓
kontrole
Oninbare Debiteure -224 -224✓ 0
skulde kontrole ✓
2 K/N DAJ Debiteure Debiteure -180✓ -180 0
✓ afslag✓ kontrole ✓
Handels- Koste van +120 +120✓ 0
voorraad Verkope✓
3 AJ Vaste Rente op +900✓ +900 0
deposito✓ vaste
deposito
(gekapita-
liseer)
4 Oorspronk- KJ Handels- Krediteure +1 440 +1 440✓
like voorraad Kontrole ✓
Faktuur✓
5 Tjekteen- KBJ Krediteure Bank✓ 0 0 -1053
blad✓ Kontrole +1053✓
Krediteure Korting 0 +27✓ -27
kontrole ✓ ontvang
6 Bankstaat Bankkoste Bank✓ 0 -270 +270✓
✓
7 Duplikaat KAJ Krediteure Skryfbe- 0 +171✓ -171
D/N ✓ Kontrole ✓ hoeftes
8 AJ✓ Handels Wins en 0 -7 000✓ 0
rekening ✓ verlies (bruto +7 000✓
wins)
30
6
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Vraag 4.1 Finansiële state en Notas (70 punte; 40 minute)
4.1.1 Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016
Verkope (470 800✓ – 1 900✓) ✓ 468 900
Koste van Verkope ✓ (233 250)
Bruto wins ✓ 235 650
Ander Bedryfsinkomste 73 300
Huurinkomste (56 000✓ + 6 000✓) 62 000
Handelsvoorraad surplus ✓✓ 3 990
Korting ontvang ✓ 7 310
Bruto Bedryfsinkomste 308 950
Bedryfsuitgawes (159 735)
Nutsdienste (35 020 + 2 480✓) 37 500
Korting toegestaan (5 200 - 20✓) 5 180
Bemarking (11 700 + 1500✓- 500✓) 12 700
Versekering ✓ 5 930
Skryfbehoeftes ✓✓ 4 150
Verpakkingsmateriaal (7 620 - 1 510) ✓ 6 110
Oninbare skulde (510 + 165) ✓ 675
Salarisse en lone
(57 830 + 9 500✓ + 2 500✓ + 120✓ + 880✓ 70 830
Bankkoste (2 340 + 170) ✓ 2 510
Waardevermindering (2 400✓ + 1850✓ + 9 900✓) 14 150
Bedryfswins vir die jaar 149 215
Rente-inkomste (750✓ + 690✓✓) 1 440
Wins voor Rente-uitgawe 150 655
Rente-uitgawe (3 740✓ + 120✓ + 10 710✓) (14 570)
Netto wins vir die jaar ✓ 136 085 50
Nota: Geen punte sal toegeken word as ʼn syfer op die antwoordblad in die geldkolom geskryf word
nie.
7
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
4.1.2 (a) Vastebate-nota Grond en Voertuie Toerusting
geboue
Drawaarde aan die begin van die 240 000 24 000 ✓ 46 300
finansiële jaar
Kosprys 240 000 40 000 ✓ 49 500
Opgehoopte waardevermindering ✓ (16 000) (3 200)
Bewegings
Toevoegings teen kosprys ✓ 37 000
Verkope teen drawaarde 0 0 0
Waardevermindering vir die jaar sien 4.1 (2 400) (11 750)
Drawaarde aan die einde van die jaar ✓ 240 000 21 600 71 550
Kosprys 240 000 ✓ 40 000 ✓ 86 500
Opgehoopte waardevermindering (18 400) (14 950) 13
4.1.2 (b) Handels- en ander debiteure
Handelsdebiteure
(3 180 - 220✓ + 280✓ + 20✓) 3 260
Vooruitbetaalde uitgawes ✓ 500
Opgelope inkomste ✓ 6 000
Totaal 9 760 7
8
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Vraag 4.2 Konsepte, Balansstaat en Notas. (40 punte; 25 minute)
4.2.1 Verskaf die korrekte beskrywing
A Inkomstestaat ✓
B Lopende saak ✓
C Finansiëringskoste ✓
D Historiese koste ✓
E Balansstaat ✓
5
4.2.2 Eienaarsbelang
Saldo aan die begin van die jaar ✓ 300 000
Vermindering in kapitaal ✓ (20 000)
Netto wins ✓ 217 860
Onttrekkings ✓ (154 030)
Saldo aan die einde van die jaar 343 830
5
9
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
4.2.3 Balansstaat van Tex Winkels soos op 29 Februarie 2016
Bates
Nie-bedryfsbates 391 820
Vaste Bates ✓ 386 500
Finansiële Bates
Vaste deposito (10 320✓ - 5 000✓) ✓ 5 320
Bedryfsbates 148 920
Voorraad (129 630✓ + 3 420✓) 133 050
Handels- en ander debiteure (3 180✓ + 2 190✓ + 3 000✓) 8 370
Kontant en kontantekwivalente ( 5 000✓ +1 500✓ + 1 000✓) 7 500
TOTALE BATES 540 740
Ekwiteit en Laste
Eienaarsbelang 343 830
Kapitaal 343 830
Nie-bedryfslaste 126 190
Verbandlening (156 190✓ - 30 000✓) 126 190
Bedryfslaste 70 720
Handels- en ander krediteure 35 000
(18 040✓ + 4 960✓ + 12 000✓)
Oortrokke bankrekening ✓ 5 720
Korttermynlening sien verbandlening ✓ 30 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 540 740 30
4.1.1 4.1.2 4.2 Totaal
50 20 40 110
10
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Vraag 5 Ontleding en vertolking van finansiële state (40 Punte; 25 minute)
5.1 Bereken die werklike winsopslag van die onderneming.
350 000✓ X 100✓
500 000✓
4
= 70%
5.2 Verskaf TWEE redes vir die verskil in die twee winsopslag
persentasies. Sien Inligting C.
Enige twee ✓✓ ✓✓
• Korting is toegestaan vir kliënte wat in grootmaat gekoop het.
• Goedere is teen ʼn laer winsopslag verkoop tydens ʼn uitverkoping.
• Winsopslag is verkeerd bereken. 4
5.3 Bereken die persentasie bruto wins op verkope.
350 000✓ X 100✓
850 000✓
4
= 41%
5.4 Bereken die persentasie netto wins op verkope.
119 000✓ X 100✓
850 000✓
4
= 14%
5.5 Gee EEN rede vir die daling in persentasie tussen die berekeninge
in Vrae 5.3 en 5.4.
Bedryfsuitgawes✓✓
2
5.6 Bereken die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang.
119 000✓ X 100✓
(350 000✓ + 450 000✓) / 2
400 000
= 29,75%
5
11
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
5.7 Kan die eienaar gelukkig wees met die persentasie opbrengs op sy
kapitaal? Verduidelik. Haal gepaste syfers aan om jou mening te
ondersteun.
Ja✓
• Dis beter as wat hy sou kry vir ʼn belegging in die bank. Banke bied
maksimum 8% rente aan.✓ 4
• Verbetering✓ in sy opbrengs van 23% in 2015 tot 29,75% in 2016.✓
5.8 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2016.
92 000✓ + 24 200✓ + 6 800✓ : 41 000✓
123 000 : 41 000
3 : 1 5
5.9 Bereken die vuurproefverhouding vir 2016.
24 200✓ + 6 800✓ : 41 000✓
31 000 : 41 000
0,76 : 1
4
5.10 Verduidelik hoekom handelsvoorraad nie in berekening gebring
word in die berekening van die vuurproefverhouding nie.
• Die vuurproefverhouding bepaal of die onderneming hulle kort-termyn
laste vinnig kan terugbetaal. ✓✓
• Handelsvoorraad kan nie vinnig verkoop word nie, en dus word dit nie 4
in bereken nie. ✓✓
40
12
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
Vraag 6 BTW, Koste, Begrotings (30 Punte; 20 minute)
6.1 BTW
Pas die item in KOLOM A met die beskrywing in KOLOM B.
Skryf slegs die letter van die korekte antwoord neer.
6.1.1 G ✓✓
6.1.2 E ✓✓
6.1.3 B ✓✓
6.1.4 A ✓✓
6.1.5 D ✓✓
10
6.2 Koste
6.2.1 In elk van die volgende gevalle kies die korrekte woord(e) in hakies. Moenie die
hele sin oorskryf nie.
A Onveranderd ✓
B Vermeerder ✓
C Verminder ✓
D Onveranderd ✓
E Gelykbreekpunt ✓
6.2.2 Toon aan of die volgende kostes VASTE of VERANDERLIKE koste is.
Maak ʼn regmerkie ( ✓ ) in die regte kolom.
Vervaardigingskoste Vaste Verander-
like
A Direkte materiaalkoste ✓
B Direkte arbeidskoste ✓
C Fabrieksbokoste ✓
D Primêre koste ✓
E Huur betaal vir die fabriek ✓
10
13
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10
6.3 Kontantbegroting
6.3.1 Watter tipe begroting word in elk van die volgende stellings
beskryf?
(a) Kontantbegroting
(b) Geprojekteerde Inkomstestaat
2
6.3.2 Noem TWEE partye wat ʼn begroting sal gebruik.
• Gesinne
• Ondernemings
• Regering 2
6.3.3 Noem TWEE redes hoekom ʼn kontantbegroting opgestel word.
• Voorkom dat daar te veel op uitgawes spandeer word.
• Voorkom oortrokke bankrekening
• Help om uitgawes te prioritiseer.
• Gee ʼn aanduiding van veranderinge in betalingspatrone.
2
• Is ʼn vorm van interne beheer oor geld ontvang en betaal
6.3.4 Die eienaar van ʼn onderneming het ʼn bedrag van R30 000 by die
diverse uitgawes vir Desember 2016 ingesluit. Hy beplan om saam
met sy gesin Kaap toe te gaan vir die Desember 2016 vakansie.
Lewer kommentaar oor die aksie.
• Die uitgawe moet as ontrekkings in die begroting aangetoon word en
nie Diverse uitgawes nie .
• Dit sal daartoe lei dat die onderneming ʼn laer wins toon, want dit
veroorsaak ʼn verhoging in die bedrysuitgaws. Dit sal tot die gevolg
hê dat die finansiële state nie ʼn ware refleksie van die onderneming
se finansiële posisie is nie. 4
• Dit is oneties om dit te doen. Deur dit as ʼn besigheidsuitgawe op te
teken ontduik hy die belasting wat hy op die inkomste moes betaal.
30
300
14
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202016%20Answers%20Book_hlayiso.com_--b61ef1af-f766-4801-ac70-b996a2c50e47/v1-d69590baf7b3a0896724/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3e0d42c-73f8-4c83-9901-d3bb4d25ebd4/v1-b66d7cf41b6249ed75ed/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2/v1-4a41be3aa50a48b92e0e/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20June%202016%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b/v1-52b74fd8f8beffe3615d/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211/v1-cc12c4518a7016f14b53/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 10 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo