Downloaded from hlayiso.com
Fm GAUTENG PROVINCE
oN EDUCATION
ZDUERSIV. J
er REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2016
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
PUNTE: 300
TYD: 3 uur
14 bladsye
x*K11*
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5e38a9cb-1476-48bb-896e-0ea618a4603c/v1-16d9f0bc2a0a7697beb1/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044/v1-b7ba770352a533fe9123/card.webp)

%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2/v1-4a41be3aa50a48b92e0e/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
View all

Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November
- Pages
- 16
- File size
- 2.6 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
GRAAD 10
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
REKENINGKUNDE
PUNTE: 300
TYD: 3 uur
INSTRUKSIES:
1.
Beantwoord AL die vrae.
2. | Berekeninge moet getoon word om deelpunte te verdien.
3. Lees die instruksies deeglik deur en volg dit noukeurig.
4. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
5. Alle antwoorde moet in blou of swart ink geskryf word.
6. Puntetoedeling:
VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD IN
MINUTE
1 Kontrolerekeninge en interne beheer 60 35
2 Debiteuregrootboek en interne beheer 30 17
3 Transaksie-analise 30 18
4 Konsepte, Inkomstestaat, Balansstaat en 110 65
Notas
5 Ontleding en vertolking van Finansiéle 40 25
state
6 BTW, Koste, Begrotings en Etiek 30 20
TOTAAL 300 180
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 3
GRAAD 10
VRAAG 1: Joernaalinskrywings en Kontrolerekeninge (60 punte; 35 minute)
Die volgende inligting verskyn in die boeke van Manchester Traders vir Mei 2016.
GEVRA:
1.1 Verduidelik EEN voordeel van die Deurlopende voorraadstelsel. (2)
1.2 Hoe kan die onderneming bevestig dat die balans in die Handelsvoorraad
rekening dieselfde is as die Handelsvoorraad voorhande? (2)
1.3 Voltooi die Algemene Joernaal vir Mei 2016. Inskrywings word nie benodig (27)
nie.
1.4 Stel die volgende Algemene Grootboekrekeninge op:
1.4.1 Debiteurekontrole-rekening (Saldo op 1 Mei 2016 — R43 270) (13)
1.4.2 Handelsvoorraadrekening (Saldo op 1 Mei 2016 — R57 290) (16)
INLIGTING:
1. Die onderneming het ’n winsopslag van 60% op kosprys.
2. Joernaal totale op 31 Mei 2016:
Kontantontvangstejoernaal R Kontantbetalingsjoernaal R
Bank ? Bank 2?
Korting toegestaan 850 Korting ontvang 975
Debiteurekontrole 36 730 Krediteurekontrole 19 500
Verkope 79 120 Handelsvoorraad 9 480
Koste van verkope 2? Debiteurekontrole 2 630
Debiteurejoernaal R Debiteure-Afslagjoernaal R
Verkope ? Debiteure-afslag 1 920
Koste van verkope 23 850 Koste van verkope 1 020
Krediteurejoernaal R Krediteure Afslagjoernaal R
Krediteurekontrole 2 Krediteurekontrole ?
Handelsvoorraad 31 320 Handelsvoorraad 2 100
Toerusting 15 980 Toerusting 980
Verpakkingsmateriaal 5 620 Verpakkingsmateriaal 270
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 4
GRAAD 10
Algemene joernaal
Debiteurekontrole Krediteurekontrole
Debiet Krediet Debiet Krediet
275 120 207 320
Kleinkasjoernaal [Inligting uit die Diverserekeninge-kolom] R
Mei | 17 | Die eienaar koop skrybehoeftes vir sy persoonlike gebruik. 20
21 | Doen 'n terugbetaling aan ‘n debiteur, S. Villa 35
Diverse transaksies op 31 Mei 2016
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
(f)
Chelsea Ltd hef 15% rente per jaar op ons agterstallige rekening van R180 vir
4 maande.
’n Tjek vir R500 wat uitgemaak is aan LP Bouers vir herstelwerk is in die
Krediteurekontrolekolom in die KBJ aangeteken en so oorgeboek. LP Bouers is nie
‘nkrediteur nie. Stel die fout reg.
Handelsvoorraad ter waarde van R120 wat aan Leeds & Co. terruggestuur is, is per
ongeluk na die rekening van Leeds Traders oorgeboek. Herstel die fout.
Voorraad ter waarde van R2 300 is aangekoop van Everton Bpk. Dit is in die KJ
aangeteken as R3 200 en so oorgeboek. Herstel die fout.
Voorraad ter waarde van R200 is deur debiteur, A. Charlton, teruggestuur. Die
transaksie is in die DAJ aangeteken as S. Charlton en is so oorgeboek. Herstel die
fout.
‘n Debietnota vir R120 vir voorraad wat teruggestuur is aan Sun Traders is
aangeteken in die KJ en so oorgeboek. Herstel die fout.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 5
GRAAD 10
VRAAG 2 Debieteuregrootboek en Interne Kontrole (30 punte; 17 minute)
Die volgende inligting is ’n uittreksel uit die rekeningkundige inligting van Kalahari
Handelaars.
GEVRA:
2.1 Stel die Debieteuregrootboek-rekening van J. Monty op. (18)
2.2 Verduidelik hoekom die totaal van die Debieteurelys dieselfde moet wees
as die saldo in die Debieteurekontrolerekening. (3)
2.3 Het Kalahari Handelaars voldoende beheer oor hulle
Krediettermebeleid?
Noem TWEE punte. Verwys na toepaslike syfers om jou antwoord te
ondersteun. (5)
2.4 Verskaf TWEE punte van advies aan Kalahari Handelaars in terme van
J. Monty se rekening. (4)
INLIGTING:
A | Kalahari Traders se Krediettermebeleid is 30 dae minus 5%.
B_ | J. Monty se kredietlimiet is R8 000.
C | Transaksies vir Junie 2016
1 | Saldo 12 520
3 | Faktuur nr. 379 is aan J. Monty uitgereik vir goedere aan hom 5 770
gelewer.
7 | Kwitansie nr. 1231 is uitgereik aan J. Monty vir 'n tjek wat ons van 1 000
hom ontvang het.
11 | Reik Kredietnota nr. 123 uit aan J. Monty vir 'n bedrag wat op die 320
brondokument verkeerd aangeteken is.
15 | Die bank het die tjek wat ontvang is van J. Monty teruggestuur. 3 400
Die tjek is op 30 Mei 2016 ontvang en korting is toegestaan. 80
21 | Hef rente op agterstallige rekening. 130
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 6
GRAAD 10
VRAAG 3: Ontleding van Transaksies (30 punte; 18 minute)
GEVRA:
Voltooi die volgende tabel. (Die bankrekening is ten alle tye oortrokke.)
Bron Hulp | Rekening in Algemene Grootboek Rekeningkundige vergelyking
Nr. | Dokument | Joer- Debiet Krediet Bates Eienaars- Laste
naal belang
1 KOJ |? Debieteure -96
kontrole
Oninbare skulde |? -224
2 |K/N 2 ? 2 -180
Handelsvoorraad | ? +120
3 AJ |? Rente op +900
vaste
deposito
(gekapita-
liseer)
41? KJ Handelsvoorraad | ? +1 440
5 |? KBJ | Krediteure 2 -1053
kontrole
2? 2? Korting -27
ontvang
6 |? Bankkoste 2 -270
7 | Duplikaat |? 2? Skryf- ~171
D/N behoeftes
8 2? ? Wins en -7 000
verlies
(Bruto wins)
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 7
GRAAD 10
VRAAG 4
4.1 Finansiéle State en Notas (70 punte; 40 minute)
Die inligting is saamgestel uit die rekeningkundige rekords van Tex Winkels op
29 Februarie 2016.
GEVRA:
4.1.1. Stel die Inkomstestaat vir die jaar geéindig 29 Februarie 2016 op. (50)
4.1.2 Stel die volgende notas tot die finansiéle state op:
(a) Tasbare Bates (13)
(b) Handels- en ander Debiteure (7)
INLIGTING:
1. Vooraansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2016
Balansstaatrekeninge-Afdeling Debiet Krediet
Kapitaal [1 Maart 2015] 290 000
Ontrekkings 154 030
Grond en Geboue 240 000
Voertuie 40 000
Toerusting 49 500
Opgehoopte waardevermindering op voertuie 16 000
Opgehoopte waardevermindering op toerusting 3 200
Vaste deposito: Cadbury Bank [12% pjj.] 5 000
Handelsvoorraad 119 580
Debieteurekontrole 3 180
Bank 3 500
Wisselgeld 600
Kleinkas 300
Lening: Rolo Bank [15% p,j.] 126 000
Krediteurekontrole 8 040
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
GRAAD 10
Nominalerekeninge-afdeling
Verkope 470 800
Koste van verkope 233 250
Debieteure-afslag 1 900
Nutsdienste 35 020
Rente op oortrokke rekening 3 740
Korting toegestaan 5 200
Bemarking 11 700
Bankkoste 2 340
Versekering 5 930
Skryfbehoeftes 4 370
Verpakkingsmateriaal 7 620
Oninbare skulde 510
Salarisse en lone 57 830
Huur Inkomse 56 000
Korting ontvang 7 310
Rente-inkomste 750
981 600 981 600
2. Aansuiwerings en Addisionele Inligting
2.1. Fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2016 het die volgende aan die lig gebring:
e Handelsvoorraad R123 570
e Verpakkingsmateriaal R 1510
2.2. Skryfbehoeftes ter waarde van R4 150 is deur die jaar gebruik.
2.3 Die nutsdiensterekening vir Februarie 2016 wat R2 480 beloop, is betaalbaar is op
7 Maart 2016.
2.4 _’n Bemarkingskontrak vir die periode 1 Januarie 2016 tot 31 Maart 2016 is in
Desember 2015 geteken. Die bedrag van R1 500 was betaalbaar op
15 Februarie 2016. Geen inskrywing ten opsigte van die transaksie is gemaak nie.
2.5 Die Februarie 2016 huur is nog uitstaande. Die huur is verhoog met R1 000 vanaf
1 Januarie 2016.
2.6 ’n Debiteur, K. Kat, wat R220 geskuld het, is insolvent verklaar. Sy boedel het ’n
finale dividend van RO.25 in elke rand uitbetaal. Die res van die bedrag moet as
oninbaar afgeskryf word. Geen inskrywings is gemaak nie.
2.7 Die bankstaat is op 3 Maart 2016 ontvang. Die volgende inligting moet nog
opgeteken word:
« Bankkoste R170
= Rente op oortrokke rekening R120
= Onbetaalde tjek — T. Deck R280
Die tjek was ontvang ter vereffening van sy skuld van R300.
2.8
2.9
2.10
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 9
GRAAD 10
‘n Werknemer se besonderhede is nie in die salarisjoernaal opgeteken nie. Die
besonderhede is soos volg:
Netto Totale LBS WVF Mediese
Salaris aftrekkings fonds
9 500 2 500 1500 120 880
Die onderneming dra op ’n rand-vir-rand-basis by tot die WVF en die mediese fonds.
Bydraes word gedebiteer na die salarisrekening.
Die staat van Cadbury Bank toon 'n eindsaldo van R5 690 vir die vaste
deposito. Rente is gekapitaliseerd.
Die leningstaat van Rolo Bank weerspieél die volgende inligting:
Openingsaldo op 1 Maart 2015 R145 500
Eindsaldo op 29 Februarie 2016 R136 710
= Rente op die lening is gekapitaliseer.
" Maandelikse paaiemente van R1625 is deurlopend gedurende die
finansiéle jaar oorbetaal.
Maak voorsiening vir die waardevermindering soos volg:
. Voertuie teen 10% per jaar volgens die verminderdesaldo-metode
. Toerusting teen 20% per jaar op kosprys
Toerusting ter waarde van R37 000 is op krediet aangekoop op 30 November 2015.
Geen inskrywing is gemaak nie.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 10
GRAAD 10
4.2 Konsepte, Balansstaat en Notas (40 punte; 25 minute)
GEVRA:
4.2.1 Gee EEN woord / term vir die volgende beskrywings deur die regte woord / (5)
term te kies uit die lys hieronder. Skryf net die woord / term neer langs die
letter in die ANTWOORDBOEK neer.
Finansieringskoste Balansstaat Omsigtigheids
Inkomstestaat Lopende saak Wesenlikheid
Historiese koste
A __ Dit wys die wins of verlies in die besigheid.
B Die finansiéle state word saamgestel vanuit die oogpunt dat die
onderneming sal voortgaan met sy bedrywighede in die nabye
toekoms.
C__ Rente op oortrokke rekening.
D_ Vaste bates word teen die oorspronklike aankoopprys aangeteken en
nie wat dit sal kos om dit te vervang nie.
E _Wys die netto-waarde van die onderneming.
4.2.2 Voltooi die Eienaarsbelang-nota vir die Balansstaat. (5)
4.2.3, Voltooi die Balansstaat op on 29 Februarie 2016. (30)
2. Na-aansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2016
Balansstaatrekeninge-afdeling Debiet Krediet
Kapitaal 280 000
Ontrekkings 154 030
Grond en Geboue 220 000
Voertuie teen drawaarde 90 000
Toerusting teen drawaarde 76 500
Handelsvoorraad 129 630
Debieteurekontrole 3 180
Bank 5 720
Wisselgeld 1 500
Kleinkas 1 000
Vaste deposito: Cadbury Bank [12% p.j.] 10 320
Krediteurekontrole 18 040
Lening: Rolo Bank [15% p,j.] 156 190
Verbruiksgoedere voorhande 3 420
Opgelope inkomste 2 190
Vooruitbetaalde uitgawes 3 000
Opgelope uitgawes 4 960
Inkomste vooruitontvang 12 000
Wins en verlies (Netto wins vir die jaar) 217 860
694 770 694 770
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
GRAAD 10
11
ADDISIONELE INLIGTING:
A
B
Een van die vaste deposito’s sal in die volgende finansiéle jaar uitbetaal,
R5 000.
'n Bedrag van R30 000 sal in die volgende finansiéle jaar op die kapitale bedrag
van die lening betaal word.
Die eienaar het sy kapitaal met R20 000 verminder gedurende die jaar. Die
transaksie is korrek opgeteken in die boeke van die onderneming.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 12
GRAAD 10
VRAAG 5: Verhoudings, Ontleding en Vertolking (40 Punte; 25 minute)
Die volgende inligting is ’n uittreksel uit die boeke van Downtown Stores op 29 Februarie
2016.
GEVRA:
5.1. Bereken die werklike winsopslag van die onderneming. (4)
5.2 Verskaf TWEE redes vir die verskil in die twee winsopslagpersentasies.
Sien Inligting C. (4)
5.3. Bereken die persentasie brutowins op verkope. (4)
5.4 Bereken die persentasie nettowins op verkope. (4)
5.5 Wat is die persentasieverskil tussen die berekeninge in 5.3 en 5.4? Gee EEN
rede vir die daling in persentasie. (2)
5.6 Bereken die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang. (5)
5.7 Kan die eienaar tevrede voel met die persentasie opbrengs op sy kapitaal?
Verduidelik. Haal gepaste syfers aan om jou mening te ondersteun. (4)
5.8 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2016. (5)
5.9 Bereken die vuurproefverhouding vir 2016. (4)
5.10 Verduidelik hoekom handelsvoorraad nie in berekening gebring word in die
berekening van die vuurproefverhouding nie. (4)
INLIGTING:
A Uittreksel uit die Inkomstestaat
Verkope 850 000
Koste van verkope [500 000]
Bruto wins 350 000
Ander bedryfsinkomste 10 000
Bedryfsuitgawes [241 000]
Netto wins vir die jaar 119 000
B Uittreksel uit die Balansstaat 2016 2015
Eienaarsbelang 450 000 350 000
Vaste bates 80 000
Langtermynlaste 50 000
Voorraad 92 000
Handels- en ander debiteure 24 200
Kontant en kontantekwivalente 6 800
Handels- en ander krediteure 41 000
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 13
GRAAD 10
Cc Finansiéle aanwysers 2016 2015
Bruto wins op verkope 43%
Netto wins op verkope 24%
Winsopslag 100% 100%
Bedryfskapitaalverhouding 2,5: 1
Vuurproefverhouding 1,2: 1
Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang. 23%
Rente op vaste deposito 8% pi. 8% pi.
VRAAG 6: BTW, Koste en Begrotings
6.1
BTW
(30 punte; 20
minute)
Pas die item in KOLOM A by die beskrywing in KOLOM B. Skryf NET die letter van jou
antwoord langs die vraagnommer in jou ANTWOORDBOEK neer.
(10)
KOLOM A KOLOM B
6.1.1 | Nulkoers BTW Verkope van Handelsvoorraad
6.1.2 | BTW op verkope van R3 135 B BTW kan nie gehef word nie
(BTW ingesluit)
6.1.3 | Vrygestel van BTW. Cc 14%
6.1.4 | Uitset BTW D BTW
6.1.5 | Indirekte belasting E R385
F R438,90
G Huidiglik word geen BTW gehef
nie
6.2. Koste
6.2.1. In elk van die volgende gevalle kies die korrekte woord(e) in hakies. Moenie die
hele sin oorskryf nie. Skryf NET die korrekte woord(e) in jou ANTWOORDBOEK
neer.
A_ | Vaste koste (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in verhouding tot
die produksie. (1)
B_ | Veranderlike koste (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in
verhouding tot die produksie. (1)
C_ | Vaste koste per eenheid (bly onveranderd / vermeerder / verminder) in
verhouding tot die produksie. (1)
D_ | Veranderlike koste per eenheid (bly onveranderd / vermeerder / verminder)
in verhouding tot die produksie. (1)
E | Die minimum aantal eenhede wat verkoop moet word is die (wins / verlies /
gelykbreekpunt).
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 14
GRAAD 10
6.2.2 Toon aan of die volgende kostes VASTE of VERANDERLIKE koste is.
Maak ’n regmerkie ( v ) in die regte kolom in jou ANTWOORDBOEK.
A_ | Direkte Materiaalkoste (1)
B_ | Direkte Arbeidskoste (1)
C_ | Fabrieksbokoste (1)
D_ | Primére koste (1)
E | Huur betaal vir die fabriek (1)
6.3 Kontantbegrotings
6.3.1 Watter soort begroting word in elk van die volgende stellings beskryf? (2)
(a) _‘'n Finansiéle plan wat die verwagte ontvangste en betalings vir ’n
bepaalde tydperk in die toekoms uiteensit.
(b) n Dokument wat die verwagte inkomste en uitgawes vir '‘n bepaalde
tydperk in die toekoms uiteensit.
6.3.2 Noem TWEE partye wat’n begroting sal gebruik. (2)
6.3.3 Noem TWEE redes hoekom’n kontantbegroting opgestel word. (2)
6.3.4 Die eienaar van ’n onderneming het ’n bedrag van R30 000 as diverse
uitgawes vir Desember 2016 ingesluit. Hy beplan om saam met sy gesin
Kaap toe te gaan vir die Desember 2016 vakansie. Lewer kommentaar op
die aksie. (4)
TOTAAL: 300
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5e38a9cb-1476-48bb-896e-0ea618a4603c/v1-16d9f0bc2a0a7697beb1/card.webp)
Question paper
Gr10 ACC P1 (AFR) June 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
Question paper
Gr 10 Accounting P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044/v1-b7ba770352a533fe9123/card.webp)
Question paper
Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Accounting-Grade-10-June-2021-QP-only_hlayiso.com_.pdf

Question paper
ACCOUNTING P2 AB GR10 NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Answers Book_hlayiso.com_.pdf
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9e38b882-d00f-493e-98a5-7ff860f328f2/v1-4a41be3aa50a48b92e0e/card.webp)
Question paper
Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr10 Acc (Afrikaans) June 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
Question paper
Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 10 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper and memo
KZN-Accounting-Grade-10-September-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-10-June-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo
LP-Accounting-Grade-10-March-2025-QP-and-Memo.pdf
Addendum
Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Addendum