You're offline
Skip to content
Question paper

Gr10 Acc (Afrikaans) November 2016 Answers Book_hlayiso.com_.pdf

Subject: AccountingGrade 10201616 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. LEERDER SE PUNTE PUNTE 60 30 30 110 40 30 TOTAAL 300 VRAAG PARAAF OD} O/B) o}rp|— PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15 bladsye I) I *KA1*
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 ANTWOORDBOEK ~~ GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK PUNTE: 300 TYD: 3 uuR VRAAG 1: Joernaalinskrywings, etiek en kontrolerekeninge (60 punte; 35 minute) 1.1 | Verduidelik EEN voordeel van die Deurlopende Voorraadstelsel. 2 1.2 | Hoe kan die onderneming bevestig dat die balans in die Handelsvoorraadrekening dieselfde is as die Handelsvoorraad voorhande? 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 ANTWOORDBOEK ~~ GRAAD 10 1.3 Algemene Joernaal van Manchester Traders vir Mei 2016 Algemene Debiteure Krediteure Dag Besonderhede Fol. Grootboek Grootboek Grootboek Dt Kt Dt Kt Dt Kt 31 | Totale alb 275 120 207 320 (a) (b) (f) 27
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 Algemene Grootboek van Manchester Traders 1.4.1 Debiteurekontrole-Rekening Mei |1 | Saldo alb 43 270 13 Algemene Grootboek van Manchester Traders 1.4.2 Handelsvoorraadrekening Mei |1 | Saldo alb 57 290 | Mei | 31 | Koste van DJ 23 580 Verkope 16 60
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 . VRAAG 2: Debiteuregrootboek en Interne Beheer (30 punte; 17 minute) 2.1 Debiteuregrootboek van Kalahari Handelaars J. Monty Datum Besonderhede Fol Dt Kt Saldo Junie | 1 Saldo alb 12 520 18 2.2 | Verduidelik hoekom die totaal van die Debieteurelys dieselfde moet wees as die saldo in die Debieteurekontrolerekening?
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 2.3 | Het Kalahari Handelaars voldoende beheer oor hulle Krediettermebeleid? Noem TWEE punte en verwys na relevante finansiéle aanwysers. Haal toepaslike syfers aan om jou mening te ondersteun. 5 2.4 | Verskaf TWEE punte van advies aan Kalahari Handelaars in terme van J. Monty se rekening. 4 30
VRAAG 3: Ontleding van Transaksies Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK GRAAD 10 (30 Punte; 18 minute) Voltooi die volgende tabel. (Die bankrekening is ten alle tye oortrokke.) Bron Hulp Rekening in Algemene Rekeningkundige vergelyking Nr. Dokument Joernaal Grootboek . Debiet Krediet Bates Eienaars Laste belang 1 KOJ Debiteure -96 kontrole Oninbare -224 skulde 2 |K/N -180 0 Handels- +120 0 voorraad 3 AJ Rente op +900 vaste deposito (gekapita- liseer) 4 KJ Handels- +1 440 voorraad 5 KBJ | Krediteure -1053 Kontrole Korting -27 ontvang 6 Bankkoste -270 7 | Duplikaat Skryfbe- -171 D/N hoeftes 8 Wins en 0 verlies (bruto wins) 30
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 4.1: Finansiéle state en Notas REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK GRAAD 10 (70 punte; 40 minute) 4.1.1 Inkomstestaat vir die jaar geéindig 29 Februarie 2016 Verkope Koste van Verkope Bruto wins Ander BedryfsInkomste Huurinkomste Handelsvoorraad surplus Korting ontvang Bruto Bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Nutsdienste (35 020 Korting toegestaan (5 200 Bemarking (11 700 Versekering Skryfbehoeftes Verpakkingsmateriaal (7 620 Oninbare skulde (510 Salarisse en lone (57 830 Bankkoste (2 340 Waardevermindering Bedryfswins vir die jaar Rente inkomste Wins voor Rente-uitgawe Rente-uitgawe Netto wins vir die jaar 50
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 4.1.2 (a) Vastebate nota Grond en Voertuie Toerusting geboue Drawaarde aan die begin van die 240 000 24 000 finansiéle jaar. Kosprys 240 000 40 000 Opgehoopte waardevermindering (3 200) Bewegings Drawaarde aan die einde van die jaar Kosprys Opgehoopte waardevermindering 13 4.1.2 (b) Handels- en ander debiteure Handelsdebiteure (3 180 Totaal
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 VRAAG 4.2: Konsepte, Balansstaat en Notas. (40 Punte; 25 minute) 4. Ny -1 | Verskaf die korrekte beskrywing m) Oo}; Oo; WB > 5 4.2.2 Eienaarsbelang Saldo aan die begin van die jaar Saldo aan die einde van die jaar 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 11 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 4.2.3 Balansstaat van Tex Winkels soos op 29 Februarie 2016 Bates Nie-bedryfsbates Vaste Bates Finansiéle Bates Bedryfsbates TOTALE BATES Ekwiteit en Laste Eienaarsbelang Kapitaal Nie-bedryfslaste Verbandlening Bedryfslaste Handels- en ander krediteure 30 TOTALE EKWITEIT EN LASTE | 4.1.1 4.1.2 4.2 Totaal 50 20 40 110
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 12 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 VRAAG 5: Ontleding en vertolking van finansiéle state (40 punte; 25 minute) 5.1_| Bereken die werklike winsopslag van die onderneming. 4 5.2 | Verskaf TWEE redes vir die verskil in die twee winsopslag persentasies. Sien Inligting C. 4 5.3 | Bereken die persentasie bruto wins op verkope. 4 5.4 | Bereken die persentasie netto wins op verkope. 4 5.5 | Gee EEN rede vir die daling in persentasie tussen die berekeninge in Vrae 5.3 en 5.4. 2 5.6 | Bereken die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang. 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 13 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 5.7 | Kan die eienaar gelukkig wees met die persentasie opbrengs op sy kapitaal? Verduidelik. Haal gepaste syfers aan om jou mening te ondersteun. 4 5.8 | Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2016. 5 5.9 | Bereken die vuurproefverhouding vir 2016. 4 5.10 | Verduidelik hoekom handelsvoorraad nie in berekening gebring word in die berekening van die vuurproefverhouding nie. 4 40
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 14 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 VRAAG 6: BTW, Koste, Begrotings (30 Punte; 20 minute) 61 BTW Pas die item in KOLOM A met die beskrywing in KOLOM B. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord neer. 6.1.1 6.1.2 6.1.3 6.1.4 6.1.5 10 6.2 6.2.1 Koste In elk van die volgende gevalle kies die korrekte woord(e) in hakies. Moenie die hele sin oorskryf nie. m DO] O| © 6.2.2 Toon aan of die volgende kostes VASTE of VERANDERLIKE koste is. Maak ’n regmerkie ( v ) in die regte kolom. Vervaardigingskoste Vaste Verander- like Direkte materiaalkoste Direkte arbeidskoste Fabrieksbokoste Primére koste mM oO] O| BD > Huur betaal vir die fabriek 10
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 15 ANTWOORDBOEK ~ GRAAD 10 6.3. Kontantbegroting 6.3.1 | Watse begroting word beskryf in elk van die volgende stellings (a) 2 (b) 6.3.2 | Noem TWEE partye wat ’n begroting sal gebruik. 2 6.3.3 | Noem TWEE redes hoekom’n kontantbegroting opgestel word. 2 6.3.4 | Die eienaar van ’n onderneming het ’n bedrag van R30 000 by die diverse uitgawes vir Desember 2016 ingesluit. Hy beplan om saam met sy gesin Kaap toe te gaan vir die Desember 2016 vakansie. Lewer kommentaar oor die aksie. 4 30 300 EINDE
Downloaded from hlayiso.com

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all