Skip to content

Agricultural Sciences Grade 11 P1 2015 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1120156 pages

Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 C √√ 1.1.2 C √√ 1.1.3 D √√ 1.1.4 B √√ 1.1.5 A √√ 1.1.6 D √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 B √√ 1.1.10 A √√ (10 x 2)(20) 1.2 KOLOM A/KOLOM B 1.2.1 B √√ 1.2.2 A √√ 1.2.3 B √√ 1.2.4 Beide A en B √√ 1.2.5 Geen √√ (5 x 2) (10) 1.3 EEN WOORD/TERM 1.3.1 Molekule √√ 1.3.2 Oplosbaarheid √√ 1.3.3 Versadigingspunt √√ 1.3.4 Grondwanbalanse √√ 1.3.5 Plaatstruktuur √√ (5 x 2) (10) 1.4 VERANDER DIE ONDERSTREEPTE WOORD(E) 1.4.1 Polisakkariede √ 1.4.2 Isomere √ 1.4.3 Trans-amination √ 1.4.4 Nie-homogene √ 1.4.5 Uitruilkapasiteit √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE 2.1 2.1.1 (a) B√ (1) (b) C√ (1) (c) A√ (1) (d) D√ (1) 2.1.2 Brand daarvan produseer ʼn kweekhuis gas √ wat bydra tot aardverwarming √ (2) 2.1.3 Produseer minder √ lugbesoedeling as petrol of diesel √ (2) 2.1.4 B – Hidroksiel/OH √ C – Karboksiel/COOH √ (2) 2.2 2.2.1 Naam – Natriumchloried √ Formule – NaCl √ (1) 2.2.2 Ioniese binding √ (2) 2.2.3  Gebruik as preserveer middel – beskerm teen bakterieë √  Gebruik vir die behandeling van velle en huide √  Om smaak te verbeter √ (3) 2.3 2.3.1 Suur Basis Gee H+ ione wanneer Vat H+ ione wanneer reageer met water reageer met water √ √ Proe suur √ Proe bitter √ Hoë konsentrasie Hoe konsentrasie hidroksielione (OH) √ waterstofione √ Kleur lakmoespapier rooi √ Kleur lakmoespapier blou √(Enige 2 x 2) (4) 2.3.2 Neutralisasie √ (1) 2.3.3  Water √  Sout √ (2) 2.4 2.4.1 Aminosuur √ (1) 2.4.2 (a) B √ (1) (b) A √ (1) 2.4.3 Kondensasie √ (1) 2.4.4  Benodig vir groei en herstel van weefsel √  Produksie van hormone en ensieme √  Produseer teenliggaampies in diere √  Betrokke in proses van sel √  Vervoer van ander stowwe in liggaam √ (Enige 3) (3) 2.5 2.5.1 Fruktose √ (1) 2.5.2 Galaktose √ (1) 2.5.3 Sukrose √ (1) 2.5.4 Lignien √ (1) 2.5.5 Sellulose √ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 3: GRONDWETENSKAP 3.1 3.1.1 Plaas B √ (1) 3.1.2  Grys kleur indikasie van saturasie √  Tekstuur is klei, mikro-porieë bemoeilik watervloei √ (2) 3.1.3 Plaas A √ (1) 3.1.4  Verhoogde gronddiepte √ vergemaklik goeie wortelgroei √  Krummelstruktuur √ geskik vir grondbewerking √ (4) 3.1.5  Gunstige belugting en porieë √  Geen grondkompaksie/verlaagde korsvorming √  Verbeterde wortelpenetrasie √  Verlaagde gronderosie √  Verbeterde groei van saailinge √  Groter water infiltrasie, waterhouvermoë en beskikbaarheid √  Verbeterde biologiese aktiwiteit √ (Enige 3) (3) 3.2 3.2.1 (a) Gronddiepte – porieruimtes neem af met toename van gronddiepte √√ (1) (b) Grondbewerking – grond wat konstant bewerk word het minder grondporieë √ (1) 3.2.2  Grondtekstuur √  Grondstruktuur √ (2) 3.3 3.3.1 Donker/swart √ (1) 3.3.2 Rooi √ (1) 3.3.3 Lig √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 3.4 3.4.1 Voginhoud van land vir mielies en groente oor 10 dae 25 Voginhoud vir mielies en 20 15 10 Grond Land forvir mielies maize 5 groente % Land forvir Grond vegetables groente 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Tyd (Dae) Grafiek merklys Kriteria Ja : 1 punt Nee : 0 punt 1. Lyngrafiek 1 0 2. Y-as gemerk met eenhede 1 0 3. X- as gemerk 1 0 4. Punte korrek afgesteek 1 0 5. Korrekte opskrif 1 0 6. Sleutel 1 0 (6) 3.4.2  Grondbedekking/deklaag √  Windbreke √  Minimum bewerking √  Byvoeging van organiese materiaal √ (Enige 3) (3) 3.5 3.5.1 Radiasie en refleksie van sonenergie √ (1) 3.5.2 (a) Tydens vogtige en bewolkte toestande sal sonstrale wat gereflekteer word weg van grond √ weer terug gereflekteer word deur die wolkbedekking √ (2) (b) Lig gekleurde grond reflekteer meer lig en hitte √ en donker gekleurde grond absorbeer meer lig √ (2) 3.5.3  Grondmikrobes word geaktiveer √  Saad ontkiem vinniger √  Optimale plantgroei en -produksie √ (3) [35] VRAAG 4: GRONDWETENSKAP 4.1 4.1.1  Rots sit uit en krimp in wat lei tot fisiese verwering. √  Klein stukkies rots vorm die C-horison. √  Verweerde rots ondergaan chemiese verwering om grond te vorm wat ʼn medium word vir plantgroei. √  Deur die proses van die val blare en takkies op grond wat O- horison vorm. √  Mikro-organismes werk op organiese afval om humus te vorm deur die proses van humifikasie. √  A-horison word gevorm. √ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015) 4.1.2 Verwydering van partikels a.g.v. loging/lae klei-inhoud/laag in organiese materiaal √ (1) 4.1.3  Akkumulasie van organiese materiaal √  Akkumulasie van klei √  Akkumulasie van minerale √ (3) 4.2 4.2.1  Baken meester horisonne af √  Identifiseer die diagnostiese horisonne √  Bepaal die grondvorm √  Identifiseer die serie-eienskappe √  Bepaal die grondseries √ (5) 4.2.2  Vir optimale gebruik van land se natuurlike hulpbronne √  Wetenskaplike beplanning van ʼn plaas √  Ontwikkeling van nuwe areas √  Valuasie van grond √ (Enige 2) (2) 4.3 4.3.1 (a) K+ √ en Na+ √ (2) (b) H+ √ en Al+3 √ (2) (c) Ca+2 √ en Mg+2 √ (2) 4.3.2  Toksiese hoeveelhede van aluminium stop wortelgroei √  Fosfor raak onoplosbaar √  Molibdeen raak minder beskikbaar √  Uitruilbare kalsium- en magnesiumione is min √ (Enige 2) (2) 4.3.3 Voeg landboukalk by/CaCO3 √ (1) 4.4 4.4.1 1 Fotosintese √ 3 Voeding √ 4 Respirasie √ 5 Ontbinding √ 6 Verbranding √ (5) 4.4.2 Bakteria √ Fungi/Swamme √ (2) 4.4.3  Grondvog √  Mineraalnutriënte √  Grondlug √  Optimale temperatuur √  Optimale pH √ (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Agricultural Sciences

View all