Skip to content

Information Technology Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 1120168 pages

Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B Zero Insertion Force. (1) 1.1.2 C Multithreading (1) 1.1.3 A Lae-vlak programmering (1) 1.1.4 A Rootkit (1) 1.1.5 B PAN, HAN, LAN, WAN (1) 1.1.6 B Modem (1) 1.1.7 B robotika. (1) 1.1.8 C Stiptelikheid (1) 1.1.9 D Kan volgens die gebruiker se behoeftes en voorkeur aanpas (1) 1.1.10 A Windows RT (1) 1.2 1.2.1 Bus  (1) 1.2.2 Biometriese Sekuriteit  (1) 1.2.3 Protokol  (1) 1.2.4 Verspreide databasis  (1) 1.2.5 Onreëlmatighede  (1) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË VRAAG 2 2.1 2.1.1 ʼn Rekenaarontwerpsfilosofie wat ʼn verskeidenheid van aparte rekenaarkomponente of modules insluit.  (1) 2.1.2 Enige Twee van:   Maklike opgradering van die rekenaar  Makliker om reg te maak  Instandhouding van onderdele (parte) is makliker (2) 2.2 2.2.1 Ewekansige Toegangsgeheue  (1) 2.2.2 Alle instruksies word eers in die ETG ingelees voordat dit uitgevoer word.  (1) 2.2.3 Enige Drie van   Onbestendig  Vinnig  Elektronies  Duur (3) 2.2.4 DIMM Modules  (1) 2.3 2.3.1 Die proses van stoor en toegang tot data en instruksies wat gereeld gebruik word.  (1) 2.3.2 Enige Twee van:   SVE  Berging  Kommunikasie (2) 2.3.3 Enige Twee van:   SVE  Hardeskyf  Webtuiste (2) 2.4 2.4.1 Enige Twee van:   Bestuur hardeware en programmatuur  Bestuur geheue spasie en take  Voorsien ʼn gebruikerskoppelvlak (2) 2.4.2 Enige Twee Voordele:   Gewoonlik gratis  Kan programmeerkode byvoeg  Gewoonlik beskikbaar vir veelvuldige platforms (2) 2.4.3 Enige Twee Nadele:   Beperkte ondersteuning  Nie altyd ‘bug’-vry nie  Nie altyd heeltemal getoets nie (2) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË VRAAG 3 3.1 3.1.1 ʼn Netwerk is ʼn versameling van rekenaars of ander rekenaartoestelle  wat deur middel van ʼn kommunikasiemedium aan mekaar gekoppel is  om gebruikers toe te laat om hulpbronne te deel  en te kommunikeer. (3) 3.1.2 ʼn Manier om kabelloos aan ʼn bestaande netwerk te koppel (1) 3.1.3 Voordele (enige TWEE)   Geen fisiese kabels  Goedkoper  Mobiliteit van rekenaars Nadele (enige TWEE)   Beperkte reikwydte  Variasie van spoed  Kan ingebreek word op (‘hacked’) (4) 3.2 3.2.1 Netwerk koppelvlakkaarte: Wi-Fi adapters voorsien konneksies aan die lokale area netwerk (LAN) in die huis of kantoor.  (1) 3.2.2 ʼn ADSL-modem verander die data  vir hoëspoed dataoordrag  oor digitale telefoonnetwerke deur van ʼn gewone telefoonlyn gebruik te maak  en het ʼn permanente koppeling. (3) 3.2.3 ʼn Wi-Fi-warmkol is ʼn area, wat ʼn publieke area kan wees,  waar mense toegang tot die Internet kan verkry deur ʼn Wi-Fi toegangspunt.  (2) 3.3 3.3.1 Vlog – ʼn vorm van ʼn blog wat video as medium gebruik  MikroBlog – verwys na die plaas van kort inskrywings via ʼn selfoon/slimfoon  (2) 3.3.2 Vlog – Twitter  MikroBlog – Youtube  (2) 3.4 3.4.1 Hulle moet saamgepers word om die oordrag/stuur daarvan oor die Internet moontlik te maak,  of om die lêer kleiner te maak. (1) 3.4.2 Videos  (aanvaar ook prente) (1) 3.4.3 ‘Lossy Compression’ – kompakteer data deur sommige van die data te verloor.  ‘Lossless compression’ – kompakteer data sonder om enige van die data te verloor.  (2) 3.4.4 .jpg of jpeg  (1) 3.5 3.5.1 Intranet is ʼn organisasie se private netwerk  en is ʼn omgewing soortgelyk aan die Internet omgewing  (2) 3.5.2 Extranet laat kliënte toe om toegang tot die Intranet te verkry  + kliënte kan vryelik deur die produkte soek (1) TOTAAL AFDELING C: 26 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR VRAAG 4 4.1 4.1.1 ʼn Databasisveld is ʼn enkele feit  of kleinste eenheid van data.  (2) 4.1.2 ʼn Databasisrekord is ʼn versameling van velde  wat die inhoud van ʼn spesifieke inskrywing/entiteit bevat.  (2) 4.1.3 ʼn Databasistabel bestaan uit rye en kolomme,  elke kolom verteenwoordig ʼn veld  en ʼn ry verteenwoordig ʼn rekord.  (3) 4.2 4.2.1 Desktop Databasis  (1) 4.2.2 Enige Een van:   MS Access  Base (1) 4.2.3 Bediener DBMS  (1) 4.2.4 Enige Twee van:   Blackfish  Oracle  MySQL (1) 4.3 Enige 4  + verduideliking   Formaat toets – spesifieke datatipe moet ingesleutel word  Reeks toets – toets om te sien dat die data binne ʼn spesifieke reeks val  Datatipe toets – toets om te sien dat die regte datatipe ingesleutel is  Huidigheid toets – verpligte velde  Toets syfers– unieke syfers om personeel of kliënte te identifiseer (8) 4.4 4.4.1 Primêre sleutel ʼn veld wat elke rekord met ʼn unieke waarde identifiseer  (1) 4.4.2  ProdukID   BestelID  (2) 4.4.3  ProdukID PS Tabel 2 koppel met ProdukID VS in Tabel – koppel met mekaar  Teken die 1 tot baie pyltjies   Korrekte veld in Tabel 1   Korrekte veld in Tabel 2  (4) TOTAAL AFDELING D: 26 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING E: PROBLEEMOPLOSSING VRAAG 5 5.1 5.1.1 1 (1) 5.1.2 (9) 5.2 Die for-lus toets die voorwaarde,  dan word die kode in die afdeling uitgevoer,  - dit mag dalk glad nie uitgevoer word nie Die while-lus voer eers die kode in die afdeling af,  toets dan die voorwaarde,  voer ten minste een keer af (4) 5.3 5.3.1 ʼn Skikking is ʼn datastruktuur  wat ʼn spesifieke aantal waardes in ʼn enkele tipe hou.  (2) 5.3.2 Names  en punte  (2) 5.4 Sintaks Foute  Foute as gevolg van die uitvoer van die Taal  Uitvoer Foute  Foute as gevolg van die inbehoorlike gebruik van programmeringstellings  Logiese Foute  Foute aangesien die spesifikasies nie gevolg word nie  (6) 5.5 Globale Scope – Veranderlikes word buite ʼn metode verklaar  Lokale Scope – Veranderlikes word binne ʼn metode verklaar  (2) TOTAAL AFDELING E: 26 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 6.1.1 Enige Vier van:   Om data te deel  Om hardeware te deel  Om programmatuur te deel  Om te kommunikeer  Sentralisasie van data  Oordrag van data (4) 6.1.2  Bus   Ster   Ring  (3) 6.1.3 Een van: Benoemde tekening van ʼn bus-, ster- of ringtopologie  Ster Bus Ring (3) 6.1.4  FTP   SMTP   Telnet  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2016) 6.2 6.2.1 Spam  (1) 6.2.2 Ja  Enige Een van:   Merk die epos-adres as gemorspos  Gebruik Anti-spam programmatuur (2) 6.2.3 Enige Twee van:   Gebruik Anti-spam programmatuur –muisklikke word nie so maklik opgetel soos op die sleutelbord nie.  ʼn Tweede ewekansige veranderde wagwoord  Enkelgebruik-wagwoorde  Sms-notifikasies  Enige ander aanvaarbare voorstel (4) 6.2.4 Enige Drie van   Moenie publieke rekenaars vir bankdienste gebruik nie  Moet nooit persoonlike inligting uitgee nie  Moenie op eposse reageer wat jou inligting vra nie  Kyk na jou bankstate  Maak seker die bank se webtuiste is veilig (HTTPS)  Besoek altyd die bank se webtuiste deur die hele URL in te tik  Maak gebruik van anti-virus en firewall-programmatuur  Moenie die rekenaar onbeman los nie (3) 6.3 6.3.1 Enige verduideliking wat die volgende insluit:  Toegangsbeheer   Sluit dit toe!   Biometriese toestelle  (3) 6.3.2 Enige verduideliking wat die volgende insluit:  Sterk wagwoorde   Reg van toegang  (2) 6.4 6.4.1 Telecommuting is wanneer werknemers van die huis af kan werk in plaas daarvan om fisies by die kantoor te wees.  (1) 6.4.2 Enige Twee van:   Dit verwyder sosialisering en fisiese interaksie met mense van die werkplek.  Dit mag duur wees op die sisteem op te stel  Bandwydte moet stabiel wees (4) 6.4.3 ʼn Mobiele kantoor verwys na ʼn situasie waar jy jou draagbare toestelle wat jy vir jou besigheid benodig saam jou kan ronddra asook die kommunikasietoestelle wat jou bereikbaar maak.  ʼn Virtuele kantoor verwys na ʼn situasie waar jy ʼn gedeelte van ʼn kantoorspasie huur wat ʼn ontvangsdame asook vergaderingkamers het. Dit dien ook as ʼn plek waar fisiese items afgelewer kan word. Al hierdie vir ʼn minimale bedrag van wat dit sal kos om ʼn regte kantoor te beman en te huur.  (4) TOTAAL AFDELING F: 37 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Information Technology

View all