Skip to content

Mathematical Literacy Grade 11 P2 2015 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1120156 pages

Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 100 Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Voortgesette akkuraatheid A Akkuraatheid (Antwoord) C Omskakeling S Vereenvoudiging RT/RG/RM Lees van tabel/Lees van grafiek/Lees van kaart F Kies van korrekte formule SF Vervanging in formule J/O Mening P Penalisering vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens. R (Afronding/Rede) Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 1 1.1 1.1.1 5 Ingange  2A Identifiseer die aantal ingange (2) 1.1.2  Loop reguit na Winkel No. 6 en draai links.  3A  Edgars sal aan jou linkerkant wees en loop aan Verduideliking tot by Winkel Nr. 60 en draai regs.   Hou aan tot by Winkel Nr. 52-53 en draai links waar Ingang 2 is  Aanvaar enige relevante verduideliking (3) 1.2 1.2.1 1h 57 minute  1A Ure 1A Minute (2) 1.2.2 11:20 + 45 min + 15 min  = 12:20  1M Tel 45 min Dit sal te laat wees vir 12:15 vertoning  en 15 min 1A 14:45 + 1:57 = 16:42 + 40 min = 17:22 min  1O Opinie 1A Tel 1h57 Die enigste gepaste tydgleuf sal die 14:45 en 40 min by vertoning wees en steeds betyds by die huis wees. 1A Tyd vir  aankoms tuis 1O Opinie (6) 1.2.3  Skoonmaak van die kinema  1A Eerste  Om vir die volgende vertoning voor te berei  rede OF 1A Tweede  Om die kinemawerkers ʼn blaaskans te gee  rede Aanvaar enige gepaste redes (2) 1.3 1.3.1 Gewone prysing = 75 + 55  = R130  1A Identifiseer die korrekte waardes 1M Optelling 1A (3) 1.3.2  Dit is te duur op ʼn Sondag of naweke  2O OF Explanation  Dit is baie goedkoper op ander dae  Aanvaar enige ander gepaste verduideliking (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Totale koste (in rand) = R200  + aantal 1A Huurkoste minute meer as 150  x R0,60  1A Minute meer as 150 1A x 60 sent OF Totale koste (in rand) = R 200  + (aantal 1A Huurkoste minute meer as 150)  x R0,60  1A Minute meer as 150 1A x 60 sent OF Totale koste (in rand) = R200 + (aantal 1A Huurkoste minute – 150)  x R0,60  1A Minute meer as 150 1A x 60 sent (3) (b) Totale koste (in rand) = R200 + (aantal CA vanaf minute – 150) x R0,60 2.1.1 (a) = 200 + (625 – 150) x 0,60  1SF = 200 + (475 x 0,60) 1S = 200 + 285  1S = R485,00  1A (4) 2.1.2 Landlynoproeppakkette 450 400 1 Punt vir lyn 350 0–100 minute 300 1 Punt vir Koste in Rand korrekte 250 gelykbreek- Oproeppakket 200 A punt Oproeppakket 2 Punte vir 150 B enige 3 punte 100 korrek afgesteek 50 1M 0 Benoeming 0 100 200 300 400 500 van Tyd in minute Oproeppakket A (5) 2.1.3 Vir dieselfde aantal minute wat gebruik word sal 1A Verwys na dieselfde bedrag vir beide Oproeppakkette betaal minute word  1A Verwys na koste (2) 2.1.4 Gelykbreekpunt (450;380) CA vanaf 2.1.2 1CA 450 minute 1CA 380 rand Indien orde verkeerd 0 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2015) 2.1.5 Oproeppakket A Totale koste = 100 + (451 – 100) x 0,80  = 100 + (351 x 0,80) 1SF = 100 + 280,8 = R 380,80  1CA Oproeppakket B Totale koste = 200 + (451 – 150) x 0,60 = 200 + (301 x 0,60) = 200 + 180,60 = R 380,60  1CA Verskil = R 380,80 – R 380,60 = R 0,20  1CA Verskil OF Oproeppakket A – Oproeppakket B = 100 + (451 – 100) x 0,80  – 200 + (451 – 150) x 0,60 1SF = 100 + (351 x 0,80) - 200 + (301 x 0,60) = 100 + 280,80 - 200 + 180,60 1CA = R 380,80  – R 380,60  1CA = R 0,20  1CA Verskil (4) 2.1.6 Sal aanbeveel dat Mnr. Gardner Oproeppakket A 1CA Kies gebruik  regte pakket Met R 300 op Oproeppakket A sal hy 350 minute kry  2 CA Met R 300 op Oproeppakket B sal hy 316 minute tot 317 minute kry  2A (5) 2.2 Aantal huishoudings = 10 x 10 x 10 x 10  1A Identifiseer = 10 000  10 1M x10 vier keer 1CA (3) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 VRAAG 3 3.1 3.1.1 A = 17,20 x 1,14  OF A=17,20 + (17,20 x 0,14)  1M = R 19,61  = 17,20 + 2,41 1A = R 19,61 B = 31,95  1M 1,14 = R28,03  1A (4) 3.1.2 Nee , sy sal nie vir die eerste 6 kl betaal nie  1A 1O (2) 3.1.3 Betaling vir 19,5 kl 1M = (6 x 0) + (4,5 x 7,60) + (9 x11,61)  1S = R 0 + R 34,20 + R 104,49  1A = R 138,69 x 1,14 1A Insluitende = R 158,11  BTW (4) 3.2 3.2.1 Deursnee = 750 mm, daarom is radius = 375 mm = 0,375 m Hoogte = 2230 mm = 2,230 m  1A Vind radius Volume = 3,142 x 0,375 m2 x 2,230 m  = 3,142 x 0,140625 m2 x 2,230 m = 0,985311562 m3  x 1000 1A Herlei mm = 985,311562 / na m (beide) Aanvaar 985,312  1SF 1S radius2 Daarom; 1CA in liter 1000 l ≠ 985,311562  OF 985,312  1A (6) 3.2.2 Die gegewe inligting is afgerond tot die naaste 1000  1O Kopers is onder die indruk dat hulle ʼn watertenk koop met ʼn kapasiteit van 1 000 l, terwyl dit slegs ʼn kapasiteit van 985 l het.  2O (3) 3.2.3 Tenk kan oorvloei as dit die aanbevole gevulde hoogte oorskry  2R (2) 3.2.4 Enige van die vertikale ronde watertenke  2A (2) 3.3 Balk of staafgrafiek en 1A Balk sirkeldiagram  grafiek 1A staafgrafiek (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 4 4.1 4.1.1 Gemiddelde= 26 + 29 + 22 + 23 + 22 + 21 + 24  1M tel alle dag 7 temp op = 167 1M /7 7 = 23,85714286  1CA = 24 ºC  1CA (4) 4.1.2 Omvang = 29 ºC – 15 ºC  1M konsep = 14ºC  van omvang 1A (2) 4.1.3 Mediaan = 15; 16; 17; 17; 17; 20; 21 1M Rangskik = 17 ºC  waardes 1A (2) 4.1.4 Nagtemperature daal vanaf Woensdag na Vrydag waarna dit toeneem op Saterdag en dan konstant bly vanaf Sondag tot Dinsdag  2O (2) 4.1.5 Maandag  met 1RT Dag 4 ºC  1A Verskil (2) 4.1.6 Vrydag  2RT (2) 4.1.7 Dag- en nagtemperature vir George vanaf 14 Jan - 20 Jan 2015 40 Enige 4 pare korrek Temperatuur in °C 30 20 afgesteek Dagtemp 10 1Punt vir Nagtemp sleutel 0 Wo Do Vr Sa So Ma Di 1 Punt vir Dae korrekte grafiek (6) 4.2 Dit is hoogs onwaarskynlik dat dit op Vrydag sal reën omdat dit slegs 30% is wat ʼn klein kans is vir reën om te val  2O (2) 4.3 4.3.1 Tyd = Afstand Spoed = 64,7 km  1M 90 km/h = 0,7188….hours x 60  1S = 43,133… = 43 minutes  1A (3) 4.3.2 Jou spoed gaan verminder , daarom sal dit jou 1A verwys na langer neem om die rit te voltooi spoed 1A verwys na tyd (2) [27] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Mathematical Literacy

View all