Skip to content

Mathematical Literacy Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1120228 pages

Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 100 Simbool Verduideliking M Metode M/A Metode met akkuraatheid MCA Metode met deurlopende akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid A Akkuraatheid C Omskakeling S Vereenvoudig RT/RG/RM Lees van tabel OF Lees van ʼn grafiek OF Lees van ʼn kaart F Kies die korrekte formule SF Korrekte vervanging in ʼn formule J Regverdiging P Penaliseer, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding ens. R Afronding OF Rede AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir afronding nie Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 1 [20] Vraag Oplossing Verduideliking Ond. Vlak 1.1 1.1.1 R40,00 ✓ ✓ RT 2RT korrekte F waarde V1 (2) 1.1.2 Uur: 8 ✓ C 1C deel deur 60 M Herlei 15 min = 15 ÷ 60 1A tel korrekte V1 = 0,25 + 8 waardes bymekaar = 8,25 uur ✓ A (2) 1.2.1 Vertrek 14h20 1MA M Aankoms − 11h30 ✓ MA aftrekkingstyd V1 Verval tyd = 2h50 min ✓ A 1A vereenvoudigde tyd (2) 1.2.2 Koste = R50,00 + (R7,00 x R3,00) ✓ RT 1RT korrekte F = R50,00 + R21,00 waardes V1 = R71,00 ✓ A 1A antwoord (2) 1.3 1.3.1 Dit is die totale lengte van die sye in ʼn figuur. ✓✓ R 2R Verduideliking M OF V1 Dit is die afstand rondom die buitekant van ʼn figuur. ✓✓ R Aanvaar enige ander relevante antwoord. (2) 1.3.2 ✓ MA 1MA optelling van M Omtrek reghoekige diagram = 210 + 210 + 100 + 100 sye V1 = 620 cm ✓ CA 1CA antwoord (2) 1.3 1.3.3 Numeriese of verhoudingskaal ✓✓ A 2A konsep skaal K&P (2) V1 1.3.4 Elke 1 eenheid op die kaart verteenwoordig 100 eenhede 2A Verduideliking K&P in werklikheid. ✓✓ A (2) L1 1.4 1.4.1 R44 ✓✓ A 2A Korrekte pad K&P (2) V1 1.4.2 Provinsiale paaie dien as voeders vir die nasionale 2A Verduideliking K&P paaie. ✓✓ A V1 OF Provinsiale paaie dien ook as stampaaie in gebiede waar daar geen nasionale paaie is nie. ✓✓ Aanvaar enige relevante verduideliking. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 VRAAG 2 [30] Vraag Oplossing Verduideliking OW & Vlak 2.1 2.1.1 Staafskaal ✓✓ 2A 2A korrekte skaal K&P (2) V1 2.1.2 Wydte van staafskaal (meting) = 2,1 cm ✓ A 1A gemete waarde K&P Lengte van dier = 15,1 cm ✓ A vir staafwydte V2 2,1 cm 2,1 cm = 1,9 m Aanvaar 2 – 2,3 cm ✓M 1A gemete waarde 15,1 vir diagram 15,1 cm × 1,9 m = 13,6619 m ✓ CA 2,1 1M vermenigvuldig = 13,7 m ✓ R met 1,9 m 1CA korrekte OF waarde 1R na een desimale ✓A getal 2,1 cm = 1,9 m ✓ A ✓M 1A gemete waarde 15,1 cm ×1,9 m vir staafwydte 2,1 15,1 cm = 2,1 cm cm 1A gemete waarde = 13,6619 m ✓ CA vir diagram 15,1 cm 1M vermenigvuldig = 13,7 m ✓ R met 1,9 m 1CA korrekte waarde 1R na een desimale getal Merk volgens jou gemete lengte (5) 2.1.3 1 ton = 1 000 kilogram 1A × 1000 M 20 ton = 20 × 1 000 ✓ A 1A korrekte waarde V1 = 20 000 kilogram ✓ A (2) 2.2 2.2.1 48 000 – 30 000 = 18 000 ✓ MA 1MA Trek korrekte F ✓A getal tuna af V3 18 000 1A × 100 Persentasie onwettige visvang = × 100 1A korrekte 30 000 persentasie = 60% ✓ A (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2022) 2.3 2.3.1 M9 ✓ RT 2RT korrekte paaie K&P M18 ✓ RT V1 (2) 2.3.2 N2 ✓ ✓ RT 2RT K&P (2) V1 2.3.3 R75 ✓✓ RT 2RT K&P (2) V1 2.3.4 6 provinsiale paaie ✓✓ 2A 2A korrekte getal K&P OF 2A korrekte lys van V2 R75; R102; R334; R335; R367; R368 ✓✓ 2A paaie (2) 2.3.5 Gemete afstand : 5 cm ✓ A 1A Gemete waarde K&P 5 cm : 13 km ✓ M 1M verhouding konsep V4 5 cm : 1300 000 cm ✓ C 1C omskakeling 5 cm 1 300 000 cm 1S vereenvoudig : ✓S 5 cm 5 cm waardes 1 : 260 000 2J afsluiting Ja, sy stelling is geldig ✓ ✓ 2J (6) 2.3.6 Tyd = 13 km 1SF korrekte M ✓ SF 80 km/h vervanging V2 1C herlei ure na min = 0,1625 uur × 60 1C Herlei min na = 9,75 min ✓ C sekondes = 0,75 × 60 = 45 sekondes ✓ C 1S vereenvoudig tyd Totale tyd = 9 min 45 sekondes ✓ S (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 VRAAG 3 [23] Vraag Oplossing Verduideliking OW& Vlak 3.1 3.1.1 Omtrek = 2 lengte + breedte 1SF korrekte M ✓SF waardes V2 = 2 (8 500 mm + 3 500 mm) 1S vereenvoudig = 2 (12 000 mm) ✓ 1CA antwoord = 24 000 mm ✓ (3) 3.1.2 Oppervlakte van vloer = Lengte × Breedte 1C Herlei na m M ✓C 1M Vermenigvuldig V2 = 8,5 m × 3,5 m ✓ 5,8 m met 3,5 m = 29,75 m2 ✓ 1CA korrekte waarde (3) 3.1.3 Volume = lengte × breedte × hoogte (dikte) 2A Rede M V3 = 8,5 m × 3,5 m × 0,1 m ✓ 1SF vervang korrekte waardes = 2, 75 m3 ✓ 1CA antwoord vir 2,975 m3 NPR (2) 3.1.4 Weswaarts ✓ en ooswaarts ✓ 2RT rigtings K&P (2) V3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2022) 3.2 3.2.1 ✓C 1C herlei cm na m M Oppervlakte van suidelike muur = 8,5 m × 5 m ✓ SF 1SF korrekte V3 waardes = 42,5 m2 ✓ CA 1CA korrekte waarde vir 42,5 m2 Afmetings van 1 baksteen (met mortier) Lengte = 222 + 10 ✓ M 1M tel 10 mm by = 232 mm lengte Hoogte = 73 + 10 = 83 mm Oppervlakte van 1 baksteen = lengte × hoogte 1SF korrekte = 232 mm × 83 mm ✓ SF waardes = 19 256 mm2 ÷ 1000 000 ✓ C 1C deel deur = 0,019 256 m2 ✓ CA verdelingsfaktor 1CA vir 0,019256 Oppervlakte van die muur in m2 m2 Aantal stene = Oppervlakte van EEN steen in m2 1SF korrekte 42,5 m2 waardes = ✓ SF 0,019 256 m2 1CA aantal stene = 2 207,10 (9) = 2 208 stene ✓ CA 3.2.2 10 % × 2 208 stene = 220,8 + 2 208 ✓ M CA vanaf 3.2.1 M Totale aantal stene ≈ 2 428,8 1M tel korrekte V2 ≈ 2 429 stene ✓ CA aantal stene bymekaar OF 1CA totale aantal stene 110% × 2 208 = 2 428,8 ✓ M ≈ 2 429 aantal stene ✓ CA 1M korrekte aantal stene 1CA totale aantal stene (2) 3.2.3 2 429 aantal stene (antwoord VRAAG 3.2.2) 1CA totale aantal M R4,75 prys van een baksteen stene V4 1M prys van een 2 429 x R4,75 ✓ M baksteen = R11 537,75 ✓ CA 1CA totale bedrag (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 7 VRAAG 4 [27] Vraag Oplossing Verduideliking OW& Vlak 4.1 4.1.1 Skaal 1 : 30 1C herlei na cm K&P ✓C 1M deel deur 30 V4 45 × 1 1CA waarde van 1,5 cm A= = 1,5 cm ✓ CA 30 ✓M 1M gebruik 105 cm 1CA waarde van 3,5 cm ✓M 105 × 1 B= = 3,5 cm ✓ CA 30 (5) 4.1.2 Volume = l × b × h 1C omskakeling M ✓C 1SF vervang korrekte V2 = 105 cm × 45 cm × 30 cm ✓ SF waarde = 141 750 cm3 ✓ CA 1CA vereenvoudig (3) 4.1.3 1 cm3 = 1 mℓ 1A verhouding konsep M 141 750 cm = 141 750 mℓ ✓ A 3 V2 1 liter = 1 000 mℓ ✓M 1M deel deur 1 000 141 750 ml 1CA waarde van = 141,75 liter 1 000 ml 127,575 liter 0,9 × 141,75 = 127,575 liter ✓ CA (3) 4.2 4.2.1 Werklike lengte = 50,4 mm × 150 ✓ M 1M × 150 M = 7 560 mm ÷ 1 000 ✓ M 1M ÷ 1 000 V2 = 7,56 m ✓ CA 1CA korrekte waarde Werklike wydte = 25,6 mm × 150 ✓ M 1M × 150 = 3 840 mm ÷ 1 000 ✓ M 1M ÷ 1 000 = 3,84 m ✓ CA 1CA korrekte waarde (6) 4.2.2 Oppervlak van reghoek = lengte × breedte 1SF korrekte waardes M = 7,56 m × 3,84 m ✓✓SF M 1M vermenigvuldig V3 = 29,03 m2 ✓ CA korrekte waardes 1CA antwoord (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/NOVEMBER 2022) 4.3 10 000 1000 1A teller W Waarskynlikheid nie wen nie : − 10 000 10 000 1A noemer V2 ✓A 9 000 = 10 000 × 100 ✓A = 90% ✓ A 1A vir 90% (3) 4.3.1 Onwaarskynlik ✓✓ A 2A Verduideliking W V1 (2) 4.3.2 10% : 90% ✓ A 1A verhouding konsep W V1 1:9 ✓A 1A vereenvoudigde waardes (2) [27] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Mathematical Literacy

View all