Skip to content

Mathematical Literacy Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 11202212 pages

Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend twee antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2022) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. 2.1 Gebruik ANTWOORDBLAD 1 om VRAAG 4.1.3 te beantwoord. 2.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 2 om VRAAG 4.3.1 te beantwoord. 2.3 Skryf jou NAAM en GRAAD in die spasies wat voorsien is op ANTWOORDBLAD 1 vir VRAAG 4.1.3 en ANTWOORDBLAD 2 vir VRAAG 4.3.1. Handig die ANTWOORDBLAAIE met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 5. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders aangedui. 6. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 7. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 8. Toon ALLE berekeninge duidelik. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 1 1.1 Bestudeer die onderstaande salarisstrokie van me. Jane Bukirwa vir die maand van Oktober 2021en beantwoord die vrae wat volg. GM’s Motorwassery Ko-Bpk. 8 Downstraat, Komani, 5319 Tel:__________ Selfoonnr.: ____________ [www.yorkshire.co.uk] Salarisstrokie vir die maand van Oktober 2021 Naam van werknemer: Jane Bukirwa Dae betaal: 30 Geslag: Vroulik Verlof sonder betaling: 1 Werksomskrywing: Klerk/Kassier Salarisstrokie no.: 10/2021 Inkomste Bedrag Aftrekkings Bedrag Basiese salaris R5 000 Salarisvoorskot R650 Oortyd ure 45 LBP R774 Oortydkoers R25 WVF: 1% van Totale Betalings R61,25 Oortydbetaling R1 125 Ander aftrekkings - Totale Betaling R6 125 Totale aftrekkings ---- Netto Salaris R4 639,75 1.1.1 Skryf me. Jane Bukirwa se werksomskrywing neer. (2) 1.1.2 Bereken haar totale aftrekkings. (2) 1.1.3 Toon, deur berekeninge, hoe die totale oortyd betaling van R1 125, bepaal is. (2) 1.1.4 Definieer die term ‘netto salaris’ volgens die bogenoemde konteks. (2) 1.1.5 Bereken die bedrag wat by Jane Bukirwa se basiese salaris bygevoeg sal word, as haar basiese salaris vir November 2021 met 7,5% verhoog word. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2022) 1.2 Graad 11 Wiskundige Geletterdheid leerders het ʼn toets met ʼn totaal van 50 punte geskryf. Hulle uitslae word in die grafiek hieronder met die verspreiding van hul punte weerspieël. Gebruik die inligting wat in die bostaande grafiek getoon word om die vrae wat volg te beantwoord. 1.2.1 Noem die tipe grafiek wat gebruik is om die data van uitslae te vertoon. (2) 1.2.2 Bepaal die aantal leerders wat die toets geskryf het. (2) 1.2.3 Hoeveel leerders het tussen die modale klas presteer? (2) 1.2.4 Bereken die punte uit 50 vir ʼn leerder wat 68% in die toets behaal het. (2) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 VRAAG 2 2.1 Tannie Louis, ʼn onderwyser, vergelyk die pensioenfonds se beraamde skattings vir die jaar 2021 en 2022. Sy wil aan die einde van 2022 bedank. Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Normale aftrede skatting 2022 2021 Maandelikse pensioen (annuïteit) betaalbaar R26 383 R25 591 Eenmalige kontantbedrag (gratifikasie) R919 363 R884 198 betaalbaar Ontslag maandelikse pensioen betaalbaar R23 248 R22 083 Ontslag eenmalige kontantbedrag (gratifikasie) R799 313 R747 619 betaalbaar Maandelikse pensioen (annuïteit) betaalbaar aan R13 692 R13 295 wederhelfte(s) Eenmalige kontantbedrag (gratifikasie) R2 592 409 R2 470 783 betaalbaar aan begunstigdes Bedankingsvoordeel R2 836 836 ----------- [Aangepas uit www.gepf.co.za] 2.1.1 Skryf neer die waarde van die eenmalige kontantbedrag betaalbaar aan begunstigdes in 2021. (2) 2.1.2 Die bedankingsvoordeel vir die jaar 2021 is R166 417 minder as die 2022 voordeel. Bereken die bedankingsbedrag vir die jaar 2021. (3) 2.1.3 Bereken die jaarlikse bedrag vir die jaar 2022 wat Tannie Louis as maandelikse pensioen sal ontvang. Rond jou antwoord tot die naaste R100 af. (3) 2.1.4 Tannie Louis beweer dat die eenmalige kontantbedrag (gratifikasie) betaalbaar vir 2022, R35 615 meer as die eenmalige kontantbedrag (gratifikasie) betaalbaar in 2021 is. Verifieer die bewering. (3) 2.1.5 Gee EEN voordeel van ʼn werknemer wat tot die Pensioenfonds bydra. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2022) 2.2 John Matu verkoop Samsung-selfone. Die pryslys hieronder gee die kosprys en wins vir die verskillende tipe selfone vir die jaar 2021. Bestudeer die pryslys en beantwoord die vrae wat volg. Alle pryse sluit 15% BTW in. Samsung Galaxy A31 Samsung Galaxy A72 Kosprys: R3 299,25 Kosprys: R7 499,25 Wins: R1 099,75 Wins: R2 499,75 Samsung Galaxy S10 Samsung Galaxy S21 Ultra Kosprys: R11 099,25 Kosprys: R21 749,25 Wins: R3 699,75 Wins: R7 249,75 [Bron: www.samsung.com] 2.2.1 Bepaal die verkoopprys van die Samsung Galaxy A72. (2) 2.2.2 Bepaal die verhouding (in die eenvoudigste vorm) van die totale wins tot die totale inkomste van die verkope van die vier selfone. (4) 2.2.3 John Matu se goedkoper selfone het uitverkoop. Hy plaas ʼn bestelling vir die selfone A31 en A72 in die verhouding A31 : A72 = 2 : 1. ʼn Totaal van 15 selfone was bestel. Verifieer, met die nodige berekeninge, dat die totale kosprys vir die bestelling R70 488,75 was. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 2.2.4 Die kosprys van die Samsung A31 in die jaar 2020 was R3 399, 75. Die pryse het hierdie jaar as gevolg van nuwe selfone op die mark verminder. Bereken die persentasievermindering op die koste van die A31. Gee jou antwoord tot die naaste persentasie. Jy mag die volgende formule gebruik: nuwe prys – ou prys Persentasie vermindering = × 100% ou prys (4) 2.3 Mnr. John Matu het die waterrekening vir Maart 2021 ontvang. Bestudeer die watertarieftabel hieronder van die DJB munisipaliteit. DJB munisipaliteit Mnr. J. Matu: Maart 2021 staat Watertariewe (per kℓ) (BTW Kode uitgesluit) WA0101 6,110 kℓ @ R16,992900 WA0102 4,073 kℓ @ R17,326130 WA0103 2,817 kℓ @ R24,06370 Bedrag betaalbaar R --- Gebruik die inligting en die bostaande tabel om die volgende vraag te beantwoord. Mnr. J. Matu het sy twee seuns gevra om die bedrag (BTW = 15% inklusief) wat hy moet betaal, te bereken. • Seun A se berekening is R263,48 • Seun B se berekening is R258,48 John beweer dat Seun B korrek is. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die bewering korrek is. (5) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 3 Motorverkope vir die maande (Januarie–Desember) vir die jare 2018 en 2019 teen die dan huidige pryse word in onderstaande TABEL 1 getoon. TABEL 1: MOTORVERKOPE TEEN DIE DAN HUIDIGE PRYSE (RAND IN MILJOEN) Maand Jaar 2018 Jaar 2019 Januarie 53 044 53 844 Februarie 53 321 52 361 Maart 58 353 55 646 April 49 633 54 981 Mei 56 064 56 846 Junie 55 263 54 249 Julie 56 409 59 270 Augustus 57 598 58 435 September 54 436 54 467 Oktober 60 406 59 960 November 60 417 57 915 Desember 51 480 52 718 Totaal 666 424 670 692 [Bron: www.statssa.gov.za/Jan2020] Gebruik bostaande inligting om die volgende vrae te beantwoord. 3.1 Skryf neer die maand en jaar waar die motorverkope die laagste was van die twee jaar. (2) 3.2 Bepaal die terrein van die bedrag vir motorverkope vir die maande van die jaar 2019. (3) 3.3 Skryf die totale bedrag, in woorde neer, van die motorverkope vir die jaar 2018. (2) 3.4 Bereken die gemiddelde motorverkope vir die jaar 2018. (3) 3.5 Bepaal die mediaanwaarde van die motorverkope vir die maande (Jan–Des) in die jaar 2019. (3) 3.6 Druk die bedrag van motorverkope van Oktober 2018 uit as ʼn persentasie van die totale motorverkope vir die jaar 2018. (3) 3.7 Bepaal die waarskynlikheid (as ʼn breuk) deur willekeurig ʼn maand te kies wat ʼn vermindering in motorverkope van jaar 2018 tot 2019 toon. (3) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9 VRAAG 4 4.1 Me. Jena het ʼn skoenherstelbesigheid oopgemaak om ou skoene te restoureer, die kwaliteit te verbeter en om dit verbruikers- vriendelik te maak. Onderstaande is die weeklikse koste verbonde aan die besigheid: • Huur vir die kamer – R250 • Salarisse – R400 • Materiaal benodig per paar skoene met gemiddelde koste van R25 • Gemiddeld moet elke kliënt R75 per paar skoene betaal [Source: https://howtostatanllc.com/Shoe repair] • Inkomste = R75 × n, (waar n die getal pare skoene verteenwoordig) • Uitgawes = R650 + R25 × n, (waar n die getal pare skoene verteenwoordig) Gebruik die bostaande inligting om die volgende vrae te beantwoord. 4.1.1 Skryf neer die weeklikse vaste koste wat me. Jena per week betaal. (2) 4.1.2 Die TABEL 2 hieronder toon die inkomste en uitgawes van die besigheid. TABEL 2: INKOMSTE EN UITGAWES VIR DIE SKOENHERSTEL- BESIGHEID Getal pare skoene (n) 0 5 10 15 18 20 Uitgawes (R) 650 775 900 1 025 1 100 A Inkomste (R) 0 375 750 1 125 1 350 1 500 (a) Bereken die ontbrekende waarde A. (2) (b) Me. Jena het geleer dat om ʼn besigheid te begin nie maklik is nie. Dit neem tyd om jou besigheid bekend te kry. Haar rekords toon dat: • In week 1 – Het sy 5 pare skoene herstel • In week 2 – Het sy 10 pare skoene herstel • In week 3 – Het sy 20 pare skoene herstel Gebruik die inligting hierbo en TABEL 2 om deur middel van berekeninge te toon dat me. Jena ʼn verlies van R200 in die 3 weke gemaak het. (5) 4.1.3 ʼn Lyngrafiek wat die inkomste van die herstel van skoene toon, is op die ANTWOORDBLAD 1 getrek. Gebruik dieselfde assestelsel op ANTWOORDBLAD 1 om ʼn ander lyngrafiek te trek wat die uitgawes van die herstel van skoene aandui. (3) 4.1.4 Gebruik die grafiek om die hoeveelheid pare skoene by gelyksbreekpunt te bepaal. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2022) 4.2 Me. Jane se broer wat in Japan woon, het vir haar geld gestuur om haar met haar besigheid te help. Hy stuur Japanese jen (¥) 25 000. Bepaal die bedrag in Rand wat me. Jane ontvang het. Jy mag die wisselkoers op daardie spesifieke tyd gebruik: 1Jen (¥) = R0,135 2364 (3) 4.3 ʼn Graad 11B Wiskundige Geletterdheid klas by Nayani sekondêre skool het in ʼn ondersoek deelgeneem waar hul geslag en massa (kg) ondersoek en neergeskryf is. Die rou data word in TABEL 3 hieronder aangedui: TABEL 3: GESLAG EN MASSA VIR GRAAD 11B Geslag Massa in kg Vroulik 58 67 73 68 80 65 90 78 108 59 67 79 75 Manlik 61 57 70 72 66 81 93 77 79 83 75 82 Gebruik die inligting hieronder om die volgende vrae te beantwoord. 4.3.1 Voltooi die frekwensietabel wat die onderwyser onvoltooid gelaat het. Gebruik ANTWOORDBLAD 2. Massa Vroulik Manlik Kategorie Telling Frekwensie Telling Frekwensie 50–59 // 2 / 1 60–69 //// 4 70–79 //// 4 80–89 / 1 90–99 / 1 100–109 / 1 (5) Gebruik die bostaande inligting in TABEL 3 en jou voltooide ANTWOORDBLAD 2 om die volgende vrae te beantwoord. 4.3.2 In watter kategorie val meeste van die vrouens? (2) 4.3.3 Bereken die getal manlikes wat 70 kilogram (kg) of meer, maar minder as 90 kg weeg. (2) 4.3.4 Bepaal die waarskynlikheid (as ʼn persentasie) om willekeurig ʼn leerder te kies uit die klas wat 70 kg of meer weeg. (3) [29] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11 ANTWOORDBLAD 1 VRAAG 4.1.3 NAAM VAN SKOOL: ______________________ GR 11: ______ NAAM VAN LEERDER: __________________________ GRAFIEK VIR INKOMSTE EN UITGAWES VAN SKOENHERSTELBESIGHEID INKOMSTE Inkomste en Uitgawes (R) Getal pare skoene (n) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2022) ANTWOORDBLAD 2 VRAAG 4.3.1 NAAM VAN SKOOL: ______________________ GR 11: ______ NAAM VAN LEERDER: __________________________ Voltooi die frekwensietabel wat die onderwyser onvoltooid gelaat het. Gebruik die tabel in ANTWOORDBLAD 2. Vroulik Manlik Massa kategorie Telling Frekwensie Telling Frekwensie 50–59 // 2 // 2 60–69 //// 4 70–79 //// 4 80–89 / 1 90–99 / 1 100–109 / 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Mathematical Literacy

View all