From hlayiso.co
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
al
| ; NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
| GRAAD 12
SRS SSSR RR RRR RRS RES R RESETS SSR ESSER REE |
a BESIGHEIDSTUDIES V2 "
i | ‘il
i NOVEMBER 2020 t
. "
See eee
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Besigheidstudies P2
10722A
X10
inv
“
—
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou {TOU UOMO VACA LGA AEA Blaai om asseblief
GAUTENG
Skip to contentQuestion paper 
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)


%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f8c01536-6bfb-46a9-a239-5be24871bd21/v1-c9ca7e0ece876c8b71ba/card.webp)


%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48729a29-53d6-4800-bf7a-8ddb1d000fc1/v1-c0247759dd52e188bca8/card.webp)


View all%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)





Business Studies Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
Grade 12 Business Studies Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Business Studies · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 262.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2 DBE/November 2020
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek TWEE hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: _ Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie
afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis
van wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die eerste
EEN vraag in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde korrek voigens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is. GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde wat
verkeerd genommer is NIE.
4, Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
wees.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir punte- en tydtoekenning wanneer
ly elke vraag beantwoord.
AFDELING VRAAG PUNTE TYD
{minute)
A: Objektiewe tipe vrae
VERPLIGTEND 1 30 30
B: DRIE direkte/indirekte tipe 2 40 30
vrae 3 40 30
KEUSE: 4 40 30
Beantwoord enige TWEE.
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40 30
KEUSE: 6 40 30
Beantwoord enige EEN.
TOTAAL 150 120 minute
7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 — nuwe
bladsy, VRAAG 2 —nuwe biadsy.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar.
ccoson oto, ATTEN oP
GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2 3 DBE/November 2020
NSS
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1
Kopiereg voorbehou
Die direkteure van Bob Bpk. het .... aandele aan hulle
aandeelhouers uitgereik as vergoeding vir onbetaalde dividende.
A stigters-
B_aflosbare
C gewone
D_ bonus-
Emma se persoonlike bates kan as betaling vir haar besigheid se
skuld opgeéis word. Dit is 'n voorbeeld van ... aanspreeklikheid.
A publieke
B_ onbeperkte
C_persoonlike
D_beperkte
Hierdie aspek moet in ag geneem word wanneer 'n multimedia-
aanbieding ontwerp word:
A Kies 'n donker agtergrond om sigbaarheid te verbeter
B_ Gebruik 'n baie klein skrifgrootte om gedetailleerde inligting op
elke skyfie in te siuit
C Maak seker dat 'n prentjie by elke skyfie ingesluit is
D_ Struktureer inligting in 'n logiese volgorde
Die aanmeld van onveilige werksomstandighede by bestuur is die
verantwoordelikheid van die ...
A werknemer.
B vakbond.
C_ produksiebestuurder.
D_ werkgewer.
Johnny se Verfwinkel het die ... tegniek toegepas toe hulle 'n
paneel kundiges versoek het om 'n stel vraelyste te voltooi om
oplossings te kry.
leé-stoel-
kragveld-ontleding-
Delphi-
nominale-groep- (5 x 2)
uUOdY
FUTON AO UAE Rlaal om asseblek
GAUTENG
(10)
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2 4 DBE/November 2020
NSS
1.2. Voltoai die volgende stellings deur die woord(e) in die lys hieronder te gebruik.
Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK heer.
publiek; nieversekerbare; korporatiewe maatskaplike investering;
leier; inligting; ‘ede; versekerbare;
korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid; bestuurder, _ privaatheid
1.2.1 SB Tekstiele word deur modeveranderings geaffekteer. Dit is 'n
voorbeeld van ... risiko.
1.2.2 Zulu Bpk. kan kapitaal bekom deur aandele aan die ... uit te reik.
1.2.3 Estelle is 'n goeie ... want sy administreer planne en dwing reéls af
om gestelde doelwitte te bereik.
1.24 Die interne beleid van Kopano (Edms.) Bpk. sluit aandeelhouers se
belange en omgewingskwessies in as deel van hulle
-programme.
1.2.5 Corbett Vervaardigers respekteer die reg van die werknemers
tot ... deur hulle persoonlike inligting vertroulik te hou. (5 x 2) (10)
Kole von [ALKALI
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2
5 DBE/November 2020
NSs
1.3 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A-J) langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.3.6 K.
KOLOM A KOLOM B
1.3.1 Kapitaalwins A vereis dat besighede op mense, wins en
die planeet fokus
1.3.2 Aweryklousule
B_ besighede stel slegs mense uit voorheen
1.3.3 Inklusiwiteit benadeelde gemeenskappe aan
1.3.4 Besluitneming C van toepassing wanneer 'n eiendom vir
meer as die markwaarde daarvan verseker
1.3.5 Drievoudige word
sleutelaspekte
D_ die opbrengs op 'n belegging in vaste bates
E 'n groep mense genereer alternatiewe
oplossings en evalueer dit krities
F_ die opbrengs op 'n belegging in aandele
G_besighede stel mense uit verskillende
agtergronde, geslag en ouderdomme aan
H_ van toepassing wanneer eiendom vir
minder as die markwaarde verseker word
| 'n bestuurder neem alle alternatiewe in ag
voordat die beste oplossing gekies word
J vereis dat besighede op prosesse, wins en
die planeet fokus
Kopiereg voorbehou
GAUTENG
(5x2)
TOTAAL AFDELING A:
Blaai om asseblief
(10)
30
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2 6 DBE/November 2020
NSS
AFDELING B
Beantwoord ENIGE TWEE vrae in hierdie afdeling.
LETWEL: Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan. Die
antwoord op ELKE vraag moet op 'n NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 2
op 'n NUWE bladsy, VRAAG 3 op 'n NUWE bladsy.
VRAAG 2: BESIGHEIDSGELEENTHEDE
2.1
2.2
2.3
24
Noem VIER faktore wat in ag geneem moet word wanneer 'n beleggings-
besluit geneem word.
Beskryf kortliks die faktore wat in ag geneem moet word wanneer 'n
aanbieding voorberei word.
Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
TOMELO HANDELAARS (TH)
Tomelo Handelaars is bekend vir die verkoop van gehalteprodukte. Tomela,
die eienaar, het sy besigheidseiendom teen brand en diefstal verseker.
Hy het alle relevante inligting wat die mate van die risiko kan beinvioed aan
die versekeringmaatskappy geopenbaar.
2.3.1 Identifiseer TWEE beginsels van versekering wat op TH van
foepassing is. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo
aan te haal.
Gebruik die tabel hieronder as 'n RIGLYN om VRAAG 2.3.1
te beantwoord.
BEGINSELS VAN VERSEKERING MOTIVERINGS
1.
2
2.3.2 Gee die bestuur van TH raad oor die voordele van versekering vir
besighede.
Verduidelik hoe bestuur tot die sukses en/of mislukking van 'n vennootskap
kan bydra.
Koplereg voorbehow LUN AEN AAA A Bleal om assebiie
GAUTENG
(4)
(6)
(8)
(6)
(4)
Besigheidstudies/V2
2.5
2.6
Downloaded from hlayiso.com
DBE/November 2020
NSS
Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
KONSULTASIEDIENSTE (KD)
Ayanda, die eienaar van Konsultasiedienste, het R8 000 vir drie jaar by
Wonderbank belé. Die bank het haar 'n rentekoers van 10% per jaar
aangebied. Die rente word bereken op die oorspronklike bedrag plus rente.
2.5.1 Identifiseer die tipe rente waarvolgens Ayanda se belegging
bereken sal word. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario
hierbo aan te haal.
2.5.2 Bereken die rentebedrag wat Ayanda na drie jaar sal ontvang deur
die tipe rente wat in VRAAG 2.5.1 geidentifiseer is, te gebruik.
Toon ALLE berekenings.
Evalueer die impak van die regering/RSA se kleinhandelspaareffekte as
'n beleggingsvorm.
VRAAG 3: BESIGHEIDSROLLE
3.1
3.2
3.3
3.4
Noem enige DRIE stadiums van spanontwikkeling.
Beskryf kortliks die rolle van die gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers
in die beskerming van die werksomgewing.
Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MANDY HANDELAARS (MH)
Mandy Handelaars is in 'n gebied geleé waar baie mense as gevolg van 'n
tekort aan vaardighede sukkel om werk te kry. Die meerderheid is nie in staat
om in hulle basiese behoeftes te voorsien nie en daarom ontvang hulle
kospakkies by nie-regeringsorganisasies.
3.3.1 Identifiseer TWEE sosio-ekonomiese kwessies wat 'n uitdaging vir
MH is. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te
haal.
Gebruik die tabel hieronder as 'n RIGLYN om VRAAG 3.3.1 te
beantwoord.
SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES MOTIVERINGS
2
3.3.2 Verduidelik hoe MH se bestuur MIV/Vigs as 'n sosio-ekonomiese
kwessie kan hanteer.
Bespreek die oorsake van konflik in die werkplek.
optere9 voorbenou CIDA PU ANN Bieat om assebie
GAUTENG
(3)
(5)
(6)
[40]
(3)
(6)
(6)
(4)
(6)
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2 8 DBE/November 2020
3.5
3.6
NSS
Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SEBASTIAN OUDITEURE (SO)
Sebastian Ouditeure stel werkers uit diverse agtergronde aan. 'n Vertaler is
aangestel om seker te maak dat alle werknemers verstaan wat tydens
vergaderings bespreek word.
3.5.1 Identifiseer die diversiteitskwessie wat SO hanteer het. Motiveer
jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal.
3.5.2 Bespreek die voordele van diversiteit in die werkplek.
Analiseer die impak van 'n dinkskrum as 'n probleemoplossingstegniek.
VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE
BESIGHEIDSGELEENTHEDE
44
4.2
4.3
44
Gee TWEE voorbeelde van nieverbale aanbiedings.
Beskryf kortliks die kenmerke van 'n privaat maatskappy.
Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SUPERIOR KONSTRUKSIE (SK)
Superior Konstruksie het 'n groot aantal werkers op hul konstruksieterreine
in diens. SK dra tot die Werkloosheidsversekeringsfonds en die
Vergoedingsfonds vir Beroepsbeserings en -siektes by. Hulle neem ook
lewensversekering vir sleutelpersoneel uit.
4.3.1 Haal TWEE soorte verpligte versekering uit die scenario hierbo
aan.
4.3.2 Verduidelik EEN soort verpligte versekering wat in VRAAG 4.3.1
aangehaal is.
Gee aanbieders raad oor hoe hulle na die afloop van ‘n aanbieding
terugvoering op ‘n nie-aggressiewe en professionele wyse kan hanteer.
Koi vootbeod UNL WNUTUNIMIILN) ===
(3)
(6)
(6)
[40]
(2)
(6)
(4)
(6)
Besigheidstudies/V2
Downloaded from hlayiso.com
DBE/November 2020
NSS
BESIGHEIDSROLLE
45
46
47
Beskryf kortliks die korrekte prosedure om griewe by die werkplek te hanteer.
Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MOHAMMED ADVERTEERDERS (MA)
Mohammed Adverteerders het gesukkel om 'n nuwe advertensieveldtog te
ontwerp om meer kliénte te lok. MA het besluit om hulle werknemers op te lei
oor hoe om innoverende tegnieke te gebruik. Die werknemers is ook versoek
om enige nuwe idees in voorstelhouers te plaas.
4.6.1 Haal TWEE maniere uit die scenario hierbo aan waarop MA 'n
omgewing geskep het wat kreatiewe denke bevorder het.
4.6.2 Verduidelik die voordele van kreatiewe denke in die werkplek.
Evalueer die impak van korporatiewe maatskaplike/sosiale
verantwoordelikheid (KMV/KSV) op gemeenskappe.
TOTAAL AFDELING B:
consents YT TNAN|——
GAUTENG
(6)
(2)
(6)
(6)
[40]
80
Downloaded from hlayiso.com
Besigheidstudies/V2 10 DBE/November 2020
NSS
AFDELING C
Beantwoord ENIGE EEN vraag in hierdie afdeling.
LET WEL: Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan. Die
antwoord op ELKE vraag moet op 'n NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 5
op 'n NUWE bladsy OF VRAAG 6 op 'n NUWE bladsy.
VRAAG 5: BESIGHEIDSGELEENTHEDE (BESTUUR EN LEIERSKAP)
Suksesvolle leiers weet dat 'n positiewe houding hulle in staat stel om
besigheidsdoelwitte te bereik. Die situasionele leierskapsteorie gee besighede riglyne
oor die bestuur van mense. Sommige leiers glo in die doeltreffendheid van die
charismatiese en transaksionele leierskapstyle, terwyl ander die outokratiese
leierskapstyl verkies.
Skryf 'n opstel oor leierskap waarin jy die volgende aspekte bespreek:
Beskryf kortliks die rol van persoonlike houding in suksesvolle leierskap.
Verduidelik die situasionele leierskapsteorie.
Bespreek die impak van die volgende leierskapstyle op besighede:
o Charismaties
o Transaksioneel
Beveel situasies aan waarin die outokratiese leierskapstyl in die werkplek toegepas
kan word. [40]
VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE (ETIEK EN PROFFESIONALISME)
Die King-kode-beginsels verskaf riglyne oor die toepassing van etiese en professionele
sakepraktyke. Besighede moet onprofessionele gedrag identifiseer wat uitdagings vir
hulle bedrywighede inhou en strategieé ontwikkel om dit te hanteer.
Skryf 'n opstel oor etiese en professionele gedrag waarin jy die volgende aspekte
bespreek:
Beskryf kortliks die verskille tussen etfese en professionele gedrag.
Verduidelik hoe besighede die King-kode-beginsels van verantwoordbaarheid en
deursigtigheid vir goeie korporatiewe bestuur kan toepas.
e Beskryf hoe die volgende onprofessionele sakepraktyke 'n uitdaging vir besighede
inhou:
o ©Misbruik van werktyd
o Ongemagtigde gebruik van werkplekfondse en -hulpbronne
e Beveel maniere aan waarop besighede ELK van die onprofessionele sakepraktyke
hierbo kan hanteer. [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Koplereg voorbehou UIT RUA UOTE A
GSsuTENG
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Business Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Business Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Business Studies quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Business Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Business Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 North West June 2024 QP (Afr)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper
Related documents
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f8c01536-6bfb-46a9-a239-5be24871bd21/v1-c9ca7e0ece876c8b71ba/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Memorandum
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Business Studies Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Question Paper
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48729a29-53d6-4800-bf7a-8ddb1d000fc1/v1-c0247759dd52e188bca8/card.webp)
Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Business Studies
%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN March Test 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum