Skip to content

Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 12201317 pages

Grade 12 Economics memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 EKONOMIE MEMORANDUM PUNTE: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013) AFDELING A (Verpligtend) VRAAG 1 (LU1 – LU4) 1.1 LU1 1.1.1 A  korttermyn 1.1.2 C  herstel 1.1.3 B  Ouditeur-Generaal LU2 1.1.4 B  afwaarts hel van links na regs. 1.1.5 B  meriete 1.1.6 C  Selfoon-industrie LU3 1.1.7 A  Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging 1.1.8 A  NOS’e 1.1.9 C  Wêreldhandelsorganisasie. LU4 1.1.10 A  PPI 1.1.11 C  inheemse erfenis. 1.1.12 B  Bewaring (12 x 2) (24) 1.2 1.2.1 Finansiële  1.2.2 Deregulasie  1.2.3 Sosiale sekuriteittoelaes  1.2.4 SARB   1.2.5 Oligopolie  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 H  Toon die verhouding tussen belastingkoers en belasting inkome. 1.3.2 E  Om betekenisvolle aandeel of beheer in ʼn besigheid te verkry. 1.3.3 B  Om die misbruik van ekonomiese mag te voorkom bv. monopolie. 1.3.4 A  Hierdie word oorverbruik in ʼn vrye mark ekonomie. 1.3.5 D  Teruggee van land aan diegene wat dit as gevolg van diskriminerende wette verloor het. 1.3.6 I  Sluit lug-, pad-, spoor- en seevervoer in. 1.3.7 J  Totale vraag oorskry totale aanbod. 1.3.8 C  Buitelandse toeriste wat in Suid-Afrika aankom. (8 x 2) (16) TOTAAL AFDELING A: 50 AFDELING B (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling.) VRAAG 2 (LU1 AS1 − AS4) (50 PUNTE – 25 MINUTE) 2.1 2.1.1 oop  (2) 2.1.2 nasionalisering  (2) 2.1.3 hoof  (2) 2.1.4 depresiasie  (2) 2.2  Sakesiklusse   Kitchinsiklusse   Jugglersiklusse   Kuznetssiklusse   Kondratiefsiklusse  (Enige 3 x 2) (6)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 3 2.3 DATA RESPONS 2.3.1 Dit is die prys van een geldeenheid in terme van ʼn ander geldeenheid.  (2) 2.3.2 Appresieer/raak sterker  (2) 2.3.3  Revaluasie   Devaluasie  (2 x 2) (4) 2.3.4 Suid-Afrikaanse Reserwe Bank/SARB  (2) 2.4 DATA RESPONS 2.4.1 Eskom  (2) 2.4.2 Dit word gebruik om die verandering in die status van ʼn onderneming van nie-winsgewend na winsgewend aan te dui.  (2) 2.4.3  SBOs is burokraties, ondoeltreffend en reageer nie op behoeftes van die mense nie.   Dit sal die belastinggrondslag verbreed.   Privaatsektor kan makliker aanpas by ekonomiese toestande.   Dit sal meer mense ʼn aandeel in die ekonomie gee.   Dit sal fondse beskikbaar maak vir noodsaaklikhede soos behuising, onderwys, gesondheid en hulp aan die armes.  (Enige 2 x 2) (4) 2.4.4 Die regering sal die entiteite wat verliese maak moet help m.b.v. belastingbetalersuitgawes.  (2) 2.5  Staan bekend as produsente/vervaardigers van goedere en dienste.   Koop produksiefaktore by huishoudings deur die faktormark.   Gebruik produksiefaktore om goedere en dienste te produseer.   Verkoop goedere en dienste in die goederemark.  (8) 2.6  Gemeenskapsgoedere is nie-mededingend.   Verbruik deur een sluit nie verbruik deur ander uit nie.   Hulle is dus nie-uitsluitbaar.   Dit beteken dat verbruikers kan nie ʼn prys gevra word vir die verbruik daarvan nie.  Dit word nie deur die privaatsektor verskaf nie.   Bv. verdediging, polisie, vloedbeheer, straatligte, ens.  (4 x 2) (8) [50] VRAAG 3 (LU2 AS1 – AS3) (50 PUNTE – 25 MINUTE) 3.1 3.1.1 verlies  (2) 3.1.2 advertensies  (2) 3.1.3 direkte  (2) 3.1.4 kollektiewe  (2) 3.2  Nie-mededingend   Nie-uitsluitend   Sosiale voordele oortref private voordele   Oneindige verbruik   Nie-weiering  (Enige 3 x 2) (6)
Downloaded from hlayiso.com 4 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013) 3.3 DATA RESPONS 3.3.1 Normale wins in volmaakte mededinging  (2) 3.3.2 Die onderneming sal ekonomiese wins realiseer.  (2) 3.3.3 Waar MI = MK  (2) 3.3.4  Dit is die werklike besteding van ʼn besigheid op die aankope of huur van insette.   Dit sluit lone, rente, verhuring van grond en geboue en besteding op grondstowwe in.  (4) 3.4 DATA RESPONS 3.4.1 Hierdie is kote en voordele wat private koste en voordele kan omskakel na sosiale koste en voordele.  (2) 3.4.2  Privaat koste plus eksterne koste is gelyk aan sosiale koste.   Dit is die koste van goedere en dienste vir hulle wat dit produseer en aan die gemeenskap in geheel.   Dit is ook die addisionele koste van besoedeling of die koste van die behandeling van siektes veroorsaak deur die produksie van ʼn goed of diens.   Geen waardes word toegeken aan hierdie eksterne kostes omdat daar nie ʼn markprys daarvoor is nie.  (Enige 2 x 2) (4) 3.4.3  Private koste is kostes wat aangegaan word deur verbruikers wanneer hulle goedere koop.   Private voordele is voordele wat ontvang word deur hulle wat goedere koop en verkoop.  (4) 3.5  Oligopolieë span saam deur formele en informele ooreenkoms   Wanneer hulle ʼn formele ooreenkoms bereik, word dit ʼn kartel genoem.   Dit is om mededinging te beperk en hoë winsgewendheid te handhaaf.   Daar is verskillende vorme – openlike samespanning, stilswyende samespanning, ens.   ʼn Goeie voorbeeld van samespanning is OPEC.  (Enige 4 x 2) (8) 3.6  Dit beteken die produk samestelling reflekteer nie verbruiker smaak nie.   Dit is omdat hulpbronne nie in die regte verhouding toegeken is nie.   Die hoeveelhede wat verbruikers verkies, is nie beskikbaar nie.   Dit kan verbeter word as produsente produkte wysig afhangende van die markvraag.  (4 x 2) (8) [50]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 5 VRAAG 4 (LU3 AS1 – AS4) (50 PUNTE – 25 MINUTE) 4.1 4.1.1 SARB  (2) 4.1.2 noordelike  (2) 4.1.3 normale  (2) 4.1.4 BBP  (2) 4.2  Tariefvrye aansporings   Klein- en Medium ondernemings ontwikkelingsprogram (KMOOP)   Vaardigheid ondersteuningsprogram (VOP)   Swart besighede verskaffer-ontwikkelingsprogram (SBVOP)  Kritieke Infrastruktuurprogram (KIP)  Buitelandse Investering Toekenning (BIT)  (Enige 3 x 2) (6) 4.3 DATA RESPONS 4.3.1  GEAR   HOP   AsgiSA  (Enige 2 x 2) (4) 4.3.2  Aansporings om te werk en produseer   Menslike en fisiese kapitaalvorming   Bevredigende internasionale maatstawwe  (Enige 2 x 2) (4) 4.3.3 Growth Employment And Redistribution/ Groei Werkskepping en Verdeling  (2) 4.4 DATA RESPONS 4.4.1 SETAs (Sektor Onderwys en Opleidingsgesag)  (2) 4.4.2 Gebrek aan vaardighede en opleiding  (2) 4.4.3  Vervoer   Kommunikasie   Energie  (Enige 2 x 2) (4) 4.4.4  vaardigheidsontwikkeling   onderwys en opleiding  (Enige 1 x 2) (2) 4.5  Aansporings  o Dit sal vervaardigers aanmoedig om hulle uitvoer volumes te verhoog.  o Sluit in mark inligting, navorsing in verband met nuwe markte, konsessies op vervoerkoste, uitvoerkrediete en waarborge, ens.   Subsidies  o Dit is in die vorm van kontantbetalings aan uitvoerders.  o Sluit in kontantbetalings soos terugbetalings op invoertariewe, algemene belastingkortings, belastingkonsessies, indiensname subsidies, bystand in finansiering van uitvoere.  2 x (Enige 2 + 2) (8) 4.6  ʼn Hoër geletterdheidskoers, kennis en vaardighede onder die bevolking kan deur onderwys bereik word.   Kan bereik word deur doeltreffende onderwys en opleiding.   Dit verbeter produktiwiteit, nasionale rykdom, hoër lewenstandaard, ens.  Dit ontvang die grootste persentasie van die totale besteding in SA.   Lewenstandaard en die vlak van onderwys is nou verwant aan mekaar.  (Enige 4 x 2) (8) [50]
Downloaded from hlayiso.com 6 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013) VRAAG 5 (LU4 AS1 − 3) (50 PUNTE – 25 MINUTE) 5.1 5.1.1 arbeids  (2) 5.1.2 koste-druk  (2) 5.1.3 ekotoerisme  (2) 5.1.4 hernieubare  (2) 5.2  Daar moet ʼn doel vir die besoek wees.   Geen vergoeding moet verdien word nie   Die minimum verblyf moet een nag wees en die maksimum behoort minder as een jaar te wees.   Die reisafstand behoort meer as 160 km te wees.  (Enige 3 x 2) (6) 5.3 DATA RESPONS 5.3.1 Dit sluit items (in die VPI mandjie) met hoogs veranderlike pryse en items met pryse wat beïnvloed word deur regeringsinmenging, uit.  (2) 5.3.2 Semi-duursame goedere  (2) 5.3.3  Dit word veroorsaak deur ʼn toename in die prys van geadministreerde goedere en dienste.   Hierdie is pryse van goedere en dienste wat deur die regering vasgestel of beheer word.  (4) 5.3.4 Goedere wat slegs een maal verbruik kan word/goedere wat tydens verbruik gebruik word, bv. voedsel  (2) 5.4 DATA RESPONS 5.4.1  Dit is die byvoeging van chemiese, fisiese of biologiese materiaal tot varswaterbronne   Dit degradeer die kwaliteit van water en beïnvloed die organismes wat daarin lewe en die mense wat dit gebruik, negatief.  (4) 5.4.2 Oliestorting  (2) 5.4.3  Beskerming is die instandhouding en beskerming van die omgewing en sy hulpbronne in hulle huidige toestand.   Bewaring is die volhoubare bestuur en gebruik van natuurlike hulpbronne.  (4) 5.5  Dit neem ontwikkeling na die armes in plattelandse gebiede.   Baie van die uitsoek toerisme aantreklikhede is geleë in plattelandse gebiede.   Dit laat plattelandse mense toe om in voordele van toerisme ontwikkeling te deel.   Dit laat mense toe om aan te hou met ʼn plattelandse gesinsbestaan.  (4 x 2) (8)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 7 5.6  Die omgewing is ʼn gemeenskaplike hulpbron  o Meeste dienste het nie ʼn prys nie.  o Daar is nie ekonomiese aansporings om hul gebruik ekonomies te regverdig nie.   Eksternaliteite  o Die koste van besoedeling op die omgewing word deur ander gedra.  o Want niemand besit die omgewing nie.   Gebrek aan kennis  o Mense beskadig die omgewing sonder dat hulle dit besef.  o In baie gevalle, het mense nie die kennis om dinge in ʼn omgewings vriendelike manier te doen nie.   Nalatigheid  o Mense is oor die algemeen voorberei om voort te gaan met verskeie skadelike praktyke.  o Hulle laat dit oor aan toekomstige geslagte om hulle te bekommer oor die gevolge.  Enige 2 x (2 + 2) (8) [50] VRAAG 6 (LU1 EN LU2) (50 PUNTE – 25 MINUTE) 6.1 6.1.1 veranderlike  (2) 6.1.2 trog  (2) 6.1.3 makers  (2) 6.1.4 verbruik  (2) 6.2  Investering   Regeringsbesteding   Uitvoerverdienste  (3 x 2) (6) 6.3 DATA RESPONS 6.3.1  Afname in die ekonomiese groei in die RSA se handelsvennote.   Plaaslike aanbodbeperkings.   Appresiasie van die eksterne waarde van die rand   Inkrimping in uitvoerverdienste.   Toename in die waarde van invoer goedere.  (Enige 2 x 2) (4) 6.3.2  Euro-gebied   Verenigde Koninkryk   China  (Enige 1 x 2) (2) 6.3.3  Goedere   Netto goud-uitvoere   Dienste   Inkome   Lopende oordragte  (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com 8 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013) 6.4 DATA RESPONS 6.4.1 Langtermyn ewewig van ʼn monopolie/monopolistiese mededinging  (2) 6.4.2 Ekonomiese wins  (2) 6.4.3 A = GK/Gemiddelde Koste kurwe  B = MK/Marginale Koste kurwe  (4) 6.4.4 Dit is die toename in totale inkome deur die verkoop van ʼn addisionele eenheid.  (2) 6.5  Dit beteken dat goedere en dienste nie in die verlangde hoeveelheid en kwaliteit voorsien word nie.   Openbare goedere word slegs doeltreffend voorsien indien die pareto doeltreffendheid bereik word.   Burokrasie  – om amptelike reëls en prosedures te volg mag lei tot ondoeltreffendheid.   Onbevoegdheid  – gebrek aan vaardigheid, onbehoorlike kwalifikasies, gebrek aan opleiding, ondervinding, ens. kan lei tot ondoeltreffendheid.   Korrupsie  – die uitbuiting van iemand se posisie vir private gewin soos omkopery, nepotisme, bedrog, ens. kan ook lei tot ondoeltreffendheid.  (Enige 4 x 2) (8) 6.6  Dit is waar totale inkome presies gelyk is aan totale koste.   Dit kom voor asof die entrepreneur nie enige wins maak nie.   Maar totale koste sluit normale wins in.   Dit is die bedrag wat die entrepreneur hom-/haarself betaal.   Normale wins is die minimum verdienste wat vereis word om te voorkom dat die entrepreneur die besigheid verlaat.  (Enige 4 x 2) (8) [50] TOTAAL AFDELING B: 150
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 9 AFDELING C (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling.) PUNTETOEKENNING VIR OPSTELTIPE VRAE STRUKTUUR VAN OPSTEL Puntetoekenning Inleiding Maks 3 Inhoud  Hoofdeel: Byvoorbeeld bespreek/verduidelik/ Maks 30 gedetailleerde opstel/ontleed/evalueer  Addisionele gedeelte: Byvoorbeeld teken ʼn grafiek of Maks 10 diagram/verwys/dui aan Slot Maks 2 Interpretasie Maks 5 TOTAAL 50 VRAAG 7 (LU1 AS1) OPSTELTIPE Bespreek die volgende sakesiklus aanwysers wat in vooruitskatting gebruik kan word, ten volle – Leidende, Sloerende, Samevallende, Lengte en Amplitude. As toevoeging, teken ʼn volledige ‘sakesiklus’ met byskrifte. INLEIDING  ʼn Ekonomiese aanwyser toon aan hoe die ekonomie presteer of behoort te presteer.  Basiese vooruitskatting word gedoen deur die veranderinge in die numeriese waardes van die aanwysers te bestudeer.   (Aanvaar enige toepaslike inleiding.) (Enige 1 x 3) (3) INHOUD A. Leidende ekonomiese aanwysers  Hierdie aanwysers sal verander voordat die ekonomie verander   Hulle piek voor die totale ekonomiese aktiwiteite die piek bereik.   Hulle bereik die trog alvorens die ekonomiese aktiwiteite die trog bereik.   Hulle is belangrik omdat hulle vooraf waarsku teen veranderinge in die totale ekonomiese aktiwiteit.   Bv. aantal nuwe voertuie verkoop  (Enige EEN voorbeeld) (Enige 4 x 2) (8) B. Samevallende ekonomiese aanwysers  Hulle toon die werklike stand van die ekonomie.   Hulle beweeg dieselfde tyd as wat die ekonomie beweeg.   Samevallende aanwysers val saam met die draaipunte.   As samevallende ekonomiese aanwysers verbeter, beteken dit die ekonomie verbeter en omgekeerd.   Bv. Reële BBP.  (Enige EEN voorbeeld) (Enige 4 x 2) (8)
Downloaded from hlayiso.com 10 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013) C. Sloerende ekonomiese aanwysers  Hulle verander nie van rigting tot nadat die sakesiklus van rigting verander het nie.   Dit bevestig die gedrag van die samevallende aanwysers.   As hulle nie ʼn opswaai of afswaai bevestig nie, is hulle swak of geneig om op ʼn vroeë stadium te eindig.   Bv. aantal handelsvoertuie verkoop.  (Enige EEN voorbeeld) (Enige 3 x 2) (6) D. Lengte  Dit is die tyd wat dit neem om een siklus te voltooi.   Dit is die tyd tussen twee opeenvolgende pieke of trôe.   Langer siklusse toon die sterkte van die ekonomie.  (Enige 2 x 2) (4) E. Amplitude   Dit is die verskil tussen die totale uitset tussen ʼn piek en ʼn trog.   Word gemeet deur die afstand tussen die piek en trog.   Hoë amplitude toon sterk onderliggende kragte en kan lei tot langer siklusse.  (Enige 2 x 2) (4) Tendenslyn  Piek  Ekonomiese aktiwiteite Amplitude  Resessie   Voorspoed  Herstel  Depressie  Trog  Lengte  Tyd  maks (10) SLOT Dit is onmoontlik vir ons om die toekoms van die ekonomie met al die beskikbare tegnieke, akkuraat te voorspel.  (Aanvaar enige aanvaarbare slot) (2) Gebruik die volgende assesserings tabel tesame met bogenoemde om die bespreking te assesseer. PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP 0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie. Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike 1 aspekte weggelaat. (1 – 15 punte) Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite 3 gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte) Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die 5 onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5) [50]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 11 VRAAG 8 (LU2 AS1) OPSTELTIPE Skryf ʼn gedetailleerde opstel oor die eienskappe van volmaakte mededinging. Maak gebruik van ʼn PMK (grafiek) om die volgende punte daarop aan te dui. Ondoeltreffende produktiwiteit (A) Doeltreffende produktiwiteit (B) Onmoontlike produktiwiteit (C) INLEIDING  ʼn Volmaak mededingende mark is ʼn markstruktuur met ʼn groot aantal deelnemers wat prysnemers is.   Dit is ʼn marktoestand waar geen een van die deelnemers die mark kan beïnvloed nie.   (Aanvaar enige toepaslike inleiding.) (Enige 1 x 3) (3) INHOUD  Groot aantal kopers  o Die aantal kopers in die mark is so baie dat ʼn individuele koper se invloed onbeduidend is op die marktoestande.  o Daar is ʼn soveel kopers in die mark dat ʼn enkele koper nie die markprys kan beïnvloed nie.   Groot aantal verkopers  o Die aantal verkopers in die mark is so baie dat ʼn individuele verkoper nie die markprys kan beïnvloed nie.  o Verkopers in die volmaak mededingende mark is prysnemers.   Produkte is homogeen  o Produkte wat in dié mark verkoop word is homogeen.  o Produkte is identies in kwaliteit en voorkoms.  o Dit maak geen verskil aan ʼn koper by wie hulle die produk koop nie.   Vryheid van toe- en uittrede  o Die mark is ten volle toeganklik en daar is totale vryheid van toe- en uittrede.  o Deelnemers is vry om die mark te betree of te verlaat.  o Daar is geen beperkings met betrekking tot toe- en uittrede.   Produksiefaktore is volkome beweeglik  o Alle produksiefaktore kan vryelik tussen markte beweeg.   Volmaakte inligting  o Alle deelnemers het volledige kennis van al die marktoestande.  o As een verkoper besluit om sy prys te verhoog, sal kopers hom verlaat en na ander verkopers gaan.  o Die besigheid wat hoër pryse vra sal nie sy produk kan verkoop nie.   Geen samespanning  o Daar is geen samespanning tussen verkopers.  o Elke verkoper tree onafhanklik van mekaar op.   Geen regeringsinmenging  o Geen regeringsinmenging wat kopers/verkopers kan beïnvloed. 
Downloaded from hlayiso.com 12 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013)  Ongereguleerde markte  o Daar is geen regeringsinmenging wat deelnemers kan beïnvloed nie.   Geen voorkeurbehandeling  o Daar is geen diskriminasie en niemand word anders behandel nie.   Doeltreffende vervoer en kommunikasie  o Daar is doeltreffende vervoer en kommunikasie na en van die markte.  (Enige 15 x 2) (30) SLOT  Daar is slegs ʼn paar voorbeelde van ʼn volmaak mededingende mark in die wêreld.   Bv. JSB, Suid-Afrikaanse mielie-mark is voorbeelde  (Enige 1 x 2) (2) B  C Produk A  A   (vorm) 0 Produk B  (10) Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te assesseer. PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP 0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie. Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike 1 aspekte weggelaat. (1 – 15 punte) Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite 3 gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte) Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die 5 onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5) [50]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 13 VRAAG 9 (LU3 AS3) OPSTELTIPE Skryf ʼn gedetailleerde opstel oor die metodes van invoervervanging. Verwys ook na die argumente ten gunste van vryhandel. INLEIDING  Invoervervanging gebeur wanneer ʼn land beleide implementeer om plaaslike produksie van ingevoerde goedere en dienste aan te moedig.  Dit is wanneer goedere wat voorheen ingevoer was, vervang word met plaaslik vervaardigde goedere.   (Aanvaar enige toepaslike inleiding.) (Enige 1 x 3) (3) INHOUD METODES VAN INVOERVERVANGING  Tariewe  o Staan ook bekend doeaneregte  o Dit is belasting wat op ingevoerde goedere gehef word.  o Ad valorem-tariewe  word gehef as persentasie van die waarde van ingevoerde goedere.  o Spesifieke tariewe  word gehef op goedere per eenheid, massa of grootte.  o Tariewe sal die prys van ingevoerde goedere verhoog en plaaslike verbruik ontmoedig.  o Dit lei ook tot ʼn verhoogde verbruik van plaaslik geproduseerde goedere.   Kwotas  o Dit is om die invoer van goedere te beperk.  o Dit is om die aanbod van ingevoerde goedere vir die plaaslike mark te verlaag.  o Beperkte aanbod sal die prys van ingevoerde goedere laat styg.   Subsidies  o Subsidies aan plaaslike ondernemings mag gebruik word as ʼn indirekte manier om hulle te beskerm.  o Dit sal plaaslike produsente help om kostes en pryse te verlaag.  o Dit help ook plaaslike produsente om buitelandse ondernemings se pryse in die binnelandse mark te sny.   Wisselkoersbeheer  o Dit is om invoere te verminder deur die beskikbare bedrag buitelandse valuta aan invoerders te beperk.  o Dit sal die aanbod van ingevoerde goedere verlaag en lei tot ʼn toename in die vraag na plaaslike goedere.   Fisiese beheer  o Gewoonlik in die vorm van ʼn algehele verbod op die invoer van sekere goedere 
Downloaded from hlayiso.com 14 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013)  Wegkeer van handel  o Verskeie metodes word gebruik om dit moeilik te maak om goedere van oorsee af in te voer.  o Invoerdeposito’s  – regering kan van invoerders verwag om ʼn sekere bedrag geld te deponeer voordat hulle goedere kan invoer.  o Tydrowende doeane prosedures  – om invoere te ontmoedig.  o Hoë kwaliteit standaarde  – word voorgeskryf en dis moeilik vir buitelandse uitvoerders om daaraan te voldoen.  (Enige 15 x 2) (30) ARGUMENTE TEN GUNSTE VAN VRYHANDEL  Spesialisasie  o Die teorie van vergelykende voordeel toon dat produksie verhoog kan word deur spesialisasie.  o Wêreldhandel en verbruik kan gemaksimeer word as lande spesialiseer in dit wat hulle die beste kan produseer.   Skaalvoordele  o Dit laat toe dat skaalvoordele gemaksimeer word en eenheidskoste daal.  o Skaalvoordele kan lei tot vergelykende voordele.   Keuses  o Dit laat verbruikers die keuse van goedere en dienste toe.  o Verbruikers welvaart kan verhoog word as gevolg van die keuse van goedere wat tot hulle beskikking is.   Innovasie  o Dit impliseer mededinging wat weer lei tot aansporings om te innoveer.  o Innovasie lei tot die produksie van nuwe goedere en dienste.  o Dit kan ook kostes verminder en die kwaliteit en betroubaarheid van produkte verbeter.  (Enige 5 x 2) (10) SLOT Alhoewel baie mense onseker is of oor invoervervanging, het dit baie positiewe uitwerkings op die ekonomie.  (Aanvaar enige toepaslike slot) (2) Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te assesseer. PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP 0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie. Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike 1 aspekte weggelaat. (1 – 15 punte) Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite 3 gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte) Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die 5 onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5) [50]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 15 VRAAG 10 (LU4 AS1) OPSTELTIPE Ontleed die oorsake van koste-druk inflasie. As toevoeging verwys ook na enige vyf gevolge van inflasie. INLEIDING  Dit kom voor waar die interaksie tussen vraag en aanbod deur die produksiefaktore versteur word.  Dit is ʼn toename in die kosprys van ʼn produk wat lei tot ʼn toename in die verkoopprys van daardie produk.  (Enige 1 x 3) (3) INHOUD OORSAKE VAN KOSTE-DRUK INFLASIE  Hoër vraag na lone/Lone  o Werkers eis dikwels lone wat hoër is as hulle produktiwiteit.  o Werkgewers word gewoonlik deur vakbonde gedwing om hoër lone te betaal.  o Werkgewers verhaal hoër arbeidskoste deur pryse van goedere en dienste te verhoog.  o Dit is die belangrikste enkele koste-item.   Bose kringloop van lone  o Hoër pryse van goedere lei tot ʼn bose kringloop van hoër pryse en vraag na hoër lone.  o Werkers eis hoër lone a.g.v. hoër lewenskoste.   Daling in produktiwiteit/Produktiwiteit  o Daar is ʼn daling in produktiwiteit terwyl indiensname en lone hoog bly.  o Produksie sal geleidelik daal en pryse sal styg.  o Koste per eenheid uitset sal styg indien produktiwiteit afneem en vergoeding onveranderd bly.   Skielike stakings en wegbly-aksies  o Dit sal produksie-uitset verlaag en ʼn daling in aanbod veroorsaak.  o Daling in aanbod sal pryse verhoog.   Direkte belasting  o Produsente sal hulle inkome probeer aanpas as die regering indirekte belasting verhoog.  o Produsente sal hulle pryse verhoog om te vergoed vir die hoër belasting.   Toename in die prys van ingevoerde goedere  o Produsente sal pryse verhoog volgens die verhoogde kostes.  o Produsente verhoog hul pryse as gevolg van verhoogde kostes.   Toename in die prys van geadministreerde goedere  o Wanneer hierdie pryse styg, vereis vakbonde hoër lone.  o Produsente sal die toename in pryse op geadministreerde goedere ook op hulle produkte verhoog.  o Bv. verhoging in petrolprys, posgeld, elektrisiteit, water, ens.   Indirekte belasting  o Toename in indirekte belasting verhoog ook produksiekoste.  o Bv. toename in BTW, doeane en aksynsbelastings 
Downloaded from hlayiso.com 16 EKONOMIE (SEPTEMBER 2013)  Hoër winsgrense/Winsgrense  o Sommige prysverhogings neig om die winsgrense van besighede te verhoog.   Inkrimpings  o Winkeldiefstal en verliese veroorsaak deur werknemers sal ook die produksiekoste verhoog.  o Hierdie bedrae word ook ingesluit by die prys van produkte.  o Soos meer geld spandeer word op sekuriteit, sal pryse van verbruikersgoedere verhoog.   Hoër pryse op landbougoedere  o Dit is a.g.v. hoë insetkoste soos diesel en kunsmis.  o Hoër insetkoste lei tot hoër voedselpryse.   Rentekoerse  o Hoë rentekoerse is ʼn koste-item vir baie besighede.  o Rente word altyd ingesluit by pryse van goedere.   Sleutel insette  o Produksiekoste styg met toename in pryse van sleutelinsette, bv. olie.   Wisselkoersdepresiasie  o As die rand depresieer, word alle ingevoerde goedere duurder.   Natuurrampe  o Droogtes, oorstromings, ens. laat produksiekoste en pryse styg.  (Enige 15 x 2) (30) GEVOLGE VAN INFLASIE  ʼn Styging in die prys lei tot ʼn daling in die koopkrag van geld.   Dit veroorsaak ʼn herverdeling van inkome en rykdom.   Dit verminder die reële waarde van besparings.   Dit beïnvloed uitvoerverdienste en beïnvloed die betalingsbalans negatief.   Dalende uitvoere en toenemende invoere lei tot ʼn depresiasie van die geldeenheid.   Dit lei ook tot ʼn herverdeling van inkome van belastingbetalers aan die regering a.g.v. ʼn toename in die gemiddelde belastingkoers.   Dit lei ook tot loononderhandelinge wat dikwels lei tot nywerheids- en sosiale onrus.  (Enige 5 x 2) (10) SLOT  Daar is baie oorsake van inflasie en hulle het almal ʼn nou verhouding met die werking van die markstelsel.  Wanneer die markstelsel nie behoorlik funksioneer nie, is inflasie die prys wat ons betaal.   (Aanvaar enige toepaslike slot.) (Enige 1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) EKONOMIE 17 Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te assesseer. PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP 0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie. 1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike aspekte weggelaat. (1 – 15 punte) 3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte) 5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die onderwerp gekoppel. (31 – 45 punte) (5) [50] TOTAAL AFDELING C: 100 GROOTTOTAAL: 300

Study this subject

More from Grade 12 Economics

View all