Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 730.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1Practical Assessment Task (PAT)14 marks
- Question 2Practical Assessment Task (PAT)10 marks
- Question 3Occupational Health and Safety (OHS)10 marks
- Question 4Specialisation: Power Systems [Power Systems]10 marks
- Question 5RLC Circuits and AC/DC Theory30 marks
- Question 6Electrical and Electronic Components25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING
1.1 Bemarking ✓
Kommunikasie ✓
Aanbieding ✓
Finansiële bekwaamheid
Begroting van materiaal, ens. (Enige 3) (3)
1.2 Maak seker dat jy nie met die bloed in aanraking kom nie. ✓ (1)
1.3 1.3.1 Lug
Tydens tegnologiese prosesse kan die atmosfeer vervuil en
besmet word deur fabrieke se uitlaatgasse. ✓✓ (2)
1.3.2 Water
Water in sekere areas is onveilig om te drink. In sekere
omstandighede is water met gifstowwe en olies besmet. ✓✓ (2)
1.3.3 Land
In sekere gebiede is die land besmet met gevaarlike stowwe tot so
ʼn mate dat mens nie meer veilig daar kan woon of reis nie. ✓✓ (2)
[10]
VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES
2.1 Swak klankkwaliteit van die radio ✓✓ (2)
2.2 Ontwerp en bou ʼn eenvoudige handbeheerde toestel wat deur ʼn kind
gebruik kan word wat die gebruik van hulle bene verloor het. ✓✓
LW: Indien daar verwys word na die beheer van stroomvloei, ✓moet die
leerder volpunte kry al het hulle nie verwys na die verlies van ledemate
nie. ✓✓ (5)
2.3 Waarneming: dit sluit die analise van die produk in om dit beter te
verstaan, asook die maak van notas. ✓
Onderhoude: hierdie metode gee die geleentheid om van die
teikengroep uit te vind oor of die produk in al hulle behoeftes
voorsien. ✓
Vraelys-navorsing: om uit te vind hoeveel mense in die teikengroep
tevrede is met die produk. ✓ (3)
[10]
VRAAG 3: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID
3.1 Maak seker jy staan vas. ✓
Maak seker jy verwyder die klembussleutel van die klembus nadat jy
die boorpunt vas gedraai het. ✓ (2)
3.2 Maak seker dat die meter in series in die kring verbind is. ✓
Maak seker die verbindings-geleiers van die meter is in die korrekte
sokpunte geplaas. ✓ (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 3
3.3 Swak ventilasie kan lei tot lomerigheid, wat kan lei na ʼn verlies in
konsentrasie wat uiteindelik kan lei tot ongelukke. ✓✓ (2)
3.4 Speel in die werkswinkel ✓
Werk op ʼn masjien wat nie die korrekte beskerming het nie ✓
Werk met die hooftoevoer aan (Enige 2) (2)
3.5 Wees versigtig om nie die geleier te beskadig nie wat kan lei na swak
verbindings in die toekoms. ✓✓ (2)
[10]
VRAAG 4: DRIE-FASE WS-OPWEKKING
4.1 Voeg arbeidsfaktor-verbetering kapasitors in parallel met die las. ✓ (1)
4.2 Die drywing in elke fase is die dieselfde. ✓✓ (2)
4.3 Die motor sal meer stroom trek om dieselfde drywing te lewer. ✓
Dit sal veroorsaak dat die motor warmer as gewoonlik sal loop en dus
die koste van gebruik opstoot. ✓ (2)
4.4 ✓= ✓ = 2,94 kW ✓ (3)
4.5 = ✓ = 219,4 V ✓
√ √ (2)
[10]
VRAAG 5: R, L EN C KRINGBANE
5.1 5.1.1 ✓= ✓ = 10,37 A ✓ (3)
5.1.2 ✓= ✓ = 5,83 A ✓ (3)
5.1.3 ✓= ✓ = 11 A ✓ (3)
5.1.4 √ ✓= √ ✓= 11,9 A ✓ (3)
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2013)
5.1.5
(4)
5.2 5.2.1 ✓= ✓= 43,98 Ω ✓ (3)
5.2.2 ✓ = ✓= 64,96 Ω ✓ (3)
5.2.3 √ ✓ √ ✓= 45,17 Ω ✓ (3)
5.2.4 ✓= ✓ = 4,87 ✓ (3)
5.3 5.3.1 Induktiewe reaktansie ✓ (1)
5.3.2 Kapasitiewe reaktansie ✓ (1)
[30]
VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEERKRINGBANE
6.1 Funksionele werking van ʼn DIAK
Wanneer ʼn stygende spanning toegepas word oor die DIAK, reageer dit
soos ʼn oop skakelaar. ✓ Wanneer die DIAK se puls-spanning bereik word,
verminder die interne weerstand van die DIAK ✓ wat toelaat dat die DIAK
begin gelei. Dit gelei in beide rigtings. ✓ Wanneer die stroom onder die
houstroomwaarde val, skakel dit af. ʼn DIAK skakel dieselfde tyd aan in
beide rigtings. ✓ (4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 5
6.2
(5)
6.3 SBG is aangeskakel en afgeskakel.
Aangeskakel.
• ʼn Positiewe potensiaal moet toegepas word oor die anode terminaal.
Die SBG is nou gereed om te gelei. ✓
• Wanneer die korrekte positiewe potensiaal toegepas word oor die
hek sal die SBG begin gelei. ✓
Afgeskakel.
• Die stroom wat deur die SBG vloei moet verminder word na minder
as die houstroomwaarde. ✓
• Verwyder of omkeer van die potensiaal oor die SBG. ✓ (4)
6.4 6.4.1 TRIAK
(3)
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2013)
6.4.2 DIAK
(2)
6.5 Wanneer die pulskring geen kapasitor het nie, ✓ sal die pulssein nie
vertraag word deur ʼn tyd-konstant nie. ✓ Wanneer die hekspanning sy
vuurpulsvlak bereik sal die SBG vuur. ✓ Omrede die sinusvormige toevoer
sy maksimum by 90° bereik, beteken dit dat enige waarde na 90° wat die
SBG kan puls alreeds voor 90° gebeur het. ✓ (4)
6.6 Die voordeel van die TRIAK en SBG in drywing beheer is dat hulle lae
drywing verliese het vir die hoeveelheid drywing wat beheer word. ✓
Stroom beheer is ook glad, vinnig en akkuraat. ✓
Hulle gelei in beide rigtings. ✓ (3)
[25]
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Oop-lusspanning wins AV = oneindig ✓
Insetimpedansie Z = oneindig ✓
Uitsetimpedansie ZUIT = zero ✓
Bandwyte = oneindig ✓
Onvoorwaardelike stabiliteit. ✓
Differensiële insette d.w.s. twee insette ✓
Oneindige gemeenskaplike verwerping ✓ (Enige 4) (4)
7.2 ʼn Differensiële versterker bestaan uit twee identiese seksies/kante elk met
sy insetterminale. Twee uitsetterminale of ʼn enkel uitsetterminaal
gemeenskaplik aan beide versterkers is verskaf. Grond is ook
gemeenskaplik aan beide seksies. Die differensiële versterker versterk
alleenlik die verskil in sein tussen die twee insetseine. Hierdie versterkte
sein word verteenwoordig by die uitset/uitsette. ✓✓ (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 7
7.3 Positiewe terugvoering
Wanneer die uitset van ʼn kring teruggevoer word na die inset van die
dieselfde kring, in fase met die insetsein, is die resultante sein
ooreenkomstig groter aan die uitset. Die resultaat is dan distorsie of
oorbelading van die kring. ✓
Voorbeeld: Wanneer die mikrofoon van ʼn oudio-versterker te naby aan die
luidspreker gehou word, veroorsaak die positiewe terugvoering die
versterker om te “fluit” wat groot ongemak veroorsaak. ✓
Negatiewe terugvoering
Wanneer die uitset van ʼn kring teruggevoer word na die inset van die
dieselfde kring, uit fase met die inset sein, is die resultante sein
ooreenkomstig kleiner en mag selfs verdwyn aan die uitset. ✓
Voorbeeld: Negatiewe terugvoering word gebruik in versterkers om volume
beheer en wins beheer te kry, soos gebruik in die ossilloskoop. ✓ (4)
7.4 7.4.1 Nie-omkeer versterkermodus ✓ (1)
7.4.2 Hierdie is nie ʼn goeie oudio versterker nie want die uitset golfvorm
is nie ʼn 100% replika van die inset golfvorm ✓ nie. Die golf is effe
verwring. ✓ (2)
7.4.3 = ✓ = 11 ✓ (2)
7.4.4 Deur die waarde van Rf opwaarts aan te pas, verhoog die
wins in die kring. Dit kan afgelei word van die formule wat
gebruik word om die wins te bereken in die kring. ✓✓
Alternatiewelik, kan die waarde van Ri ook verander word. ʼn
Klein verstelling in R1 sal meebring dat die wins in die kring
grootliks verander word. ✓ (3)
7.5 Negatiewe terugvoering voordele:
Verbeterde bandwydte ✓
Minder distorsie ✓
Minder geraas ✓ (3)
7.6 ✓
=
= ✓
= 28,9 Hz ✓ (3)
7.7 Potensiaal verdeler basis-meevoorspanning ✓ (1)
[25]
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 8: DRIE-FASE TRANSFORMATORS
8.1 Maak die transformatorkern smal en lank ✓
Deur die primêre en sekondêre windings te herrangskik ✓ (2)
8.2 8.2.1 Sekondêre fase-spanning
✓= ✓ = 219,4 V ✓ (2)
√ √
8.2.2 Primêre lynspanning
✓= ✓ = 45,58 V ✓ (3)
√ √
8.2.3 Drywing gelewer
√ ✓= √ ✓ = 25,5 kW ✓ (4)
8.3 Dwaal verliese ✓
Diëlektriese ✓
Yster ✓
Werwelstrome ✓ (4)
[15]
VRAAG 9: LOGIESE KONSEPTE EN PLB’s
9.1 ʼn PLB (d.w.s. Programmeerbare Logiese Beheer) is ʼn toestel wat
ontwikkel is om sekwensiële relê kringe te vervang vir verbeterde
masjien en motor beheer. ✓
Die PLB werk deur te kyk na die insette en afhangend van hulle
status, die uitsette aan/af te skakel. ✓ Die verbruiker gebruik
sagteware om ʼn reeks instruksies in te voer wat dan die verlangde
resultate gee. (2)
9.2 ʼn Hard-bedraade stelsel soos ʼn ster delta-aansitter is bedraad om ʼn
sekere diens te verrig. Die stelsel is spesifiek daarvoor bedraad, en
om dit te verander, beteken die bedrading moet verander word. ✓✓
In ʼn PLB stelsel of sag-bedraade stelsel, word relês bedraad aan die
PLB. Al die beheer aspekte bv. klokke ens. word nou deur die PLB
beheer. Om die stelsel nou te verander om aan te pas by die
vervaardingskriteria is so maklik soos die verandering van die program
om die nuwe spesifikasies/relêbeheer toe te laat. ✓✓ (4)
9.3 9.3.1 ʼn PLB werk deur gedurige skandering van ʼn program. ✓ Ons kan
daaraan dink as ʼn skandeer-siklus wat 3 belangrike stappe volg.
Daar is tipies meer as 3, maar ons sal net na die belangrikste 3
kyk. Die ander kyk gewoonlik na die stelsel, opdatering van die
interne tellers en tyd-waardes. ✓ (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 9
9.3.2 Stap 1: BEPAAL INSET STATUS ✓ – Die PLB kyk na elke inset
en bepaal of hulle aan of af is. Met ander woorde, is die sensor
wat verbind is aan die eerste inset aan? Wat van die tweede een?
Wat van die derde een ... Hierdie data word nou in die geheue
gestoor om tydens die volgende stap gebruik te word. ✓
Stap 2: PROGRAM UITVOERING ✓ – Die PLB voer nou jou
programinstruksies een vir een uit. Bv. Die program gee die
instruksie om die uitset af te sit indien inset 1 aan is, ens. Die PLB
weet wat die status van die insette is as gevolg van die vorige stap,
en kan nou net fokus op die uitsette en wat daar moet gebeur. Die
uitvoer resultate word nou ook vir later gestoor. ✓
Stap 3: OPDATEER UITSET STATUS ✓ – Die PLB opdateer nou
die status van die uitsette. Dit word gedoen gebaseer op die status
van die insette en die program se instruksies om wat met die
uitsette te maak. Die PLB gaan nou terug na die eerste stap toe
en voer die program uit volgens die program. Indien die insette
verander het as gevolg van die vorige siklus se uitsette, sal die
program nou weer verander ensovoorts. Een skandeer-siklus word
getel nadat al 3 stappe voltooi is. ✓ (6)
9.4 9.4.1
(4)
9.5 9.5.1 A.B + AB = X sal net gedeeltelik die probleem ✓aanspreek. ʼn
Addisionele geheue komponent word nog benodig om die
probleem volledig aan te spreek. ✓
A = Hoë Vlak Sensor
B = Lae vlak Sensor
X = Motor (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2013)
9.5.2
0000 – Lae Vlak Sensor ✓
0001 – Hoë Vlak Sensor ✓
1000 – In-hou Relê ✓
0500 – Motor ✓ (7)
9.5.3 Adresse word toegeken aan insette en uitsette, sodat die PLB die
toestelle korrek identifiseer en die korrekte funksies aan hulle
programmeerde funksie toeken. ✓✓ (2)
9.6 9.6.1
(6)
[35]
VRAAG 10: DRIE-FASE MOTORS EN BEHEER
10.1 10.1.1 Lynstroom en fase-stroom
√ ✓
✓= ✓ = 15,19 A ✓
√ √
= ✓ = 8,77 A ✓ (5)
√ √
10.1.2 Inset in kVA
√ ✓=√ ✓ = 9,997 kVA ✓ (3)
10.2 Om die aansitspanning te beperk tydens aansit. ✓ Dit verminder dan ook
die aansitstroom. ✓ Verminderde aansitstroom lei tot ʼn vermindering van
aansit hitte en verbeter die kans dat die motor nie uitbrand nie. ✓ (3)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 11
10.3 Nulspanningspoel keer dat die motor na ʼn krag onderbreking weer self sal
aanskakel. ✓ Die operateur moet die motor fisies weer aanskakel. ✓ Dit
beskerm beide die operateur en die toerusting. ✓ (3)
10.4 ʼn Normaal-geslote kontak is toe wanneer die kring af is en oop wanneer die
kring aan is. ✓✓ (2)
10.5 Die aarding van die motor verseker dat die raam dieselfde aard-potensiaal
het, ✓ en dit dus voorkom dat dit lewendig kan raak en die gebruiker se
lewe in gevaar stel. ✓ Dit waarborg die veiligheid van die werker. ✓ (3)
10.6 Om enige twee lyne na die stator toe, van die drie toevoer lyne om
te ruil. ✓✓ (2)
10.7 Die I2R ✓ verliese in die stator en rotor van die motor as gevolg van die
weerstand van die winding. ✓ Ysterverliese, werwelstrome en hysterese
verliese in die ysterkern ✓ as gevolg van die magnetiese velde. ✓
Meganiese verliese ✓ soos wrywing tussen bewegende dele soos
koeëllaers en windweerstand van die waaier. ✓ (6)
10.8 Meganiese (Enige korrekte antwoord)
Is die verkoelingswaaier heel, draai dit vrylik en tog stewig vas aan
die motor-as? ✓
Elektriese (Enige 2 korrekte antwoorde)
Is die raam van die motor geaard? ✓
Was die isolasie-weerstandstoets gedoen op die stator en is die
waarde bo 1 MΩ? ✓ (3)
[30]
TOTAAL: 200
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper