Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 12202120 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education | Department: Basic Education ; REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT PUNTE: 150 TYD: 3 uur GRAAD 12 SRR R REESE RRR SRS ESS SS SSS SRR RRR EEE EY FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2020(2) FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2 10842A X1@ Mn l Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. UMNO EEA TA Blasi om assebiit GAUTENG Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2. DBE/November 2020(2) SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae' in die ANTWOORDEBOEK. 3. , Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4, Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reél tussen. twee subvrae oop, bv.. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2, 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8... + Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens, waar nodig. 41. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 12. Skryf netjies en leesbaar. Koplerea voorbshou UR RATE TA Bieal om asseblief GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende is 'n ALKAAN? A CeHs B CéHio C CeHi2 D = CeHi4 (2) 1.2 Esters word gevorm deur 'n reaksie tussen twee organiese verbindings, Xen Y, elk met 'n ander funksionele groep. Die funksionele groepe van hierdie verbindings is: Verbinding X Verbinding Y A Hidroksielgroep Karboksielgroep B Hidroksielgroep Karbonielgroep Cc Hidroksied-ioon Karboksielgroep D Hidroksied-ioon Karbonielgroep (2) 1.3 Wanneer butaan onderwerp word aan hoé temperature en drukke, vind die volgende reaksie plaas: Butaan — metaan + Y Watter EEN van die volgende verteenwoordig Y? A B CHCCHs3 CH2CHCH3 CH3CH2CH3 CHgCHCHCHs (2) Kopiereg voorbehow HUNAN AN AEN UA Blea! om assebl GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2020(2) SS/NSS 1.4 ‘n Soutsuuroplossing, HC£(aq), met 'n konsentrasie van 1 mol-dm*, word by 'n OORMAAT VERPOEIERDE magnesium by 25 °C gevoeg. Kurwe I hieronder verteenwoordig die volume waterstofgas wat tydens die reaksie geproduseer is. Kurwe II is verkry by verskillende toestande deur DIESELFDE VOLUME soutsuuroplossing te gebruik. t Volume waterstofgas geproduseer Watter EEN van die volgende verteenwoordig die toestande wat gebruik is om kurwe II te verkry? 1.5 In watter EEN van die volgende reaksies by ewewig sal die OPBRENGS van die produk toeneem indien die VOLUME van die houer by konstante VAN Mg (mol-dm*) (*c) A | Lint - 0,5 25 B | Lint 2. 25 C | Poeier 1 20 D | Poeier 1 30 (2) temperatuur vergroot word? A N2Oa(g) = 2NO2(g) B -HAg) + b(g) = 2HI(g) C NA(g) + 3H2(g) =. 2NHs(g) D = 280,(g) + O2(g) = 280s(g) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief GAUTENG
Fisiese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com 5. DBE/November 2020(2) SS/NSS 1.6 Watter EEN van die volgende stellings is WAAR vir 'n EKSOTERMIESE teaksie? A Meer energie word geabsorbeer as vrygestel. B- Meer energie word vrygestel as geabsorbeer. C Reaksiewarmte (AH) is positief. D_ Energie van die produkte is groter as die energie van die reaktanse. {2) 1.7 Oorweeg die vergelyking hieronder. H3PO,(aq) + H2O(f) = H30*(aq) + H2PO; (aq) Watter EEN van die volgende is 'n gekonjugeerde suur-basis-paar? A -H30"(aq) en H20(2) B _HsPO,4(aq) en H2O(£) C _H3PO,(aq) en H30*(aq) D —_H30*(aq) en HPO; (aq) (2) 1.8 Oorweeg die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie hieronder: 2Cr**(aq) + Sn“*(aq) > 2Cr**(aq) + Sn?*(aq) Die OKSIDEERMIDDEL is: Cr°(aq) Cr**(aq) Sn**(aq) sn*(aq) 2) Koploreg voorbahou FIRLC ANAC AE TTA Bieal om assebliet GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6. DBE/November 2020(2) SS/NSS 1.9 'n Elektrochemiese sel word onder standaardtoestande opgestel. Die selnotasie vir die sel word hieronder gegee. Mg(s) | Mg”*(aq) II Pb**(aq) | Pb(s) Die sel word nou in 'n stroombaan geskakel. Watter EEN van die grafieke hieronder is die BESTE voorstelling van die konsentrasies van die elektroliete na 'n lang tyd? . A 4 B A a £ 5 & Pb*"(aq) £ e a, Pb**(aq) rs 8 Mg™*(aq) a" 5 5 2 2 Mg**(aq) 9 Qa x > ¥ Tyd (s) > Tyd (s) Cc D —_ Mg**(aq) Mg?*(aq) 2+ Pb*"(a Pb**(aq) Konsentrasie (mol-dm*) Konsentrasie (mol-dm*) : > _ Tyd(s) Tyd(s) (2) 1.10 Twee 50 kg-sakke, wat onderskeidelik kunsmisstowwe R en S bevat, word soos volg gemerk: Kunsmis R: 3: 1:5 (20) Kunsmis S: 1:2: 6 (20) Identifiseer die kunsmisstof/kunsmisstowwe wat die geskikste vir gesonde blaargroei en gesonde wortelgroei is. BLAARGROEI WORTELGROEI A R R B Ss R Cc R iS) D $s iS} (2) [20] footrest GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe biadsy.) Die letters A tot E in die tabel hieronder verteenwoordig vyf organiese verbindings. 2.1 2.2 2.3 H Br CHs CHCHs n—e tt te Jom, i i hi, bach H H HOH nebo da D | CHs(CH2)2CH(OH)CH2CHs Had d CH3CH2CH2CH2CH2CHsCHCH2 Skryf die letter neer wat ELK van die volgende verteenwoordig: 2.1.1 ‘n Ketoon 2.1.2 'n Koolwaterstof 2.1.3 'nAlkeen Skryf neer die: 2.2.1 IUPAC-naam van verbinding A 2.2.2 STRUKTUURFORMULE van verbinding D 2.2.3 IUPAC-naam van die REGUITKETTING- FUNKSIONELE ISOMEER van verbinding C Verbinding B is ‘n reguitketting-verbinding wat die volgende eksotermiese reaksie ondergaan: 2C,Hy + 2502/9) — 16CO2(g) + 18H2O0(g) 2.3.1 Behalwe om eksotermies te wees, watter: tipe reaksie word hierbo voorgestel? 2.3.2 Bepaal die MOLEKULERE FORMULE van verbinding B. Die reaksie hierbo vind in 'n geslote houer by 'n konstante temperatuur hoér as 100 °C en by konstante druk plaas. 2.3.3 Bereken die TOTALE VOLUME van die gas wat in die houer gevorm word wanneer 50 cm? C,H, volledig met suurstof reageer. Kopierea voerbehow CODING ATO IU A A Biaal om asseble GAUTENG (1) (1) (1) (3) (2) (2) (2) (3) [16]
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Verbindings A, B en C word gebruik om 'n faktor te ondersoek wat die kookpunte van organiese verbindings beinvloed. Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon. VERBINDING KOOKPUNT (°C) A_ | Butan-1-ol 117 B_ | Butan-2-ol 100 C | 2-metielpropan-2-ol 82 3.1 Is dit 'n regverdige ondersoek? Kies uit JA of NEE. (1) 3.2 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.1. : (1) 3.3 Verduidelik die verskil in kookpunte van verbindings B en C volledig. (3) 3.4 Definieer die term posisie-isomeer. (2) 3.5 Kies uit verbinding(s) A, B en C die letter(s) wat ELK van die volgende voorstel: 3.5.1 Posisie-isomere . a (1) 3.5.2 'n Tersiére alkohol Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 3.6 Die grafiek hieronder verteenwoordig die verwantskap tussen dampdruk en temperatuur van verbinding A (butan-1-o!). ry s a x x 2 B eX © [a > Temperatuur (°C) 3.6.1 Skryf die waarde van X neer. (1) 3.6.2 Teken die grafiek hierbo in die ANTWOORDEBOEK oor. Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat verkry sal word vir verbinding ©. Benoem kurwes A en C duidelik. Dui die toepaslike kookpunt vir verbinding © op die grafiek aan. (2) [13] Kees vnnes UNH) 2 si GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 4.1 Die vioeidiagram hieronder toon verskeie organiese reaksies wat propaan as uitgangsreaktans gebruik. R, T en U verteenwoordig verskillende organiese verbindings. Verbinding T is 'n KARBOKSIELSUUR en verbinding U is 'n FUNKSIONELE ISOMEER van pentanoésuur. Propaan Reaksie 1, R Reaksie 2 Bro Verdunde NaOH Propan-1-ol T Reaksie 3 U Skryf die NAAM neer van die tipe reaksie verteenwoordig deur: 4.14 4.1.2 Reaksie 1 Reaksie 2 Beskou reaksie 1 en reaksie 2. 4.1.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer. (1) (1) (2) Reaksie 3 vind in die teenwoordigheid van 'n katalisator en hitte plaas. Skryf neer die: 4.14 4.1.5 4.1.6 Kopiereg voorbehou NAAM of FORMULE van die katalisator IUPAC-naam van verbinding T STRUKTUURFORMULE van verbinding U GAUTENG (1) (2) (2) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10. DBE/November 2020(2) SS/NSS 4.2 ‘n Laboratoriumtegnikus wil but-2-een berei deur but-1-een as uitgangsreagens te gebruik, soos hieronder getoon. —H ———— But2-een x=I—o—=x= i ee H. H H Die volgende chemikalieé is in die laboratorium beskikbaar: |_gekonsentreerde H2SO, | HO |_gekonsentreerde NaOH | Kies die chemikalieé wat vir die ontwerp van hierdie bereiding benodig word uit die lys hierbo. : Gebruik STRUKTUURFORMULES vir alle organiese verbindings en skryf die gebalanseerde vergelyking vir ELKE stap in die bereiding neer. Dui die chemikalieé benodig in elke stap aan. VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 5.1 Bestudeer die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir 'n sekere reaksie hieronder. : R t 1 Q y 1 T 1 t P P en Q Is die byskrifte van die asse. Watter grootheid word verteenwoordig deur: 5.1.1 P 5.1.2 Q 5.2 Lyn R verteénwoordig die minimum energie benodig vir die reaksie om plaas te vind. 5.2.1 Skryf die term vir die onderstreepte frase neer. 5.2.2 Hoe sal die gearseerde area op die grafiek beinvioed word wanneer 'n katalisator bygevoeg word? Kies uit VERGROOT, VERKLEIN of BLY DIESELFDE. 5.3 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik hoe 'n katalisator die reaksietempo beinvioed. feoeecvoweenss YUNNAN 0 ees GAUTENG (6) [15] (1) (1) (1) (1) (4)
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11. DBE/November 2020(2) SS/NSS 5.4 Die reaksie tussen VERPOEIERDE kalsiumkarbonaat, CaCO,(s), en OORMAAT soutsuur, HCt(aq), word gebruik om reaksietempo by 25 °C te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: CaCOs;(s) + 2HCf(aq) > CaCte(aq) + H2O0(f) + CO2(g) Verskeie eksperimente word uitgevoer deur dieselfde massa ONSUIWER kalsiumkarbonaat te gebruik en verskillende aanvanklike konsentrasies van verdunde soutsuur. Die grafiek hieronder verteenwoordig die resultate wat verkry is. Aanvaar dat die onsuiwerhede nie reageer nie. 4 60 a =] aN fs} ho o = Co Gemiddelde tempo van produksie van COs (om*-min”) 8 . 0 0,005 0,01 0,015 0,02 0,025 0,03 0,035 s Aanvanklike konsentrasie van HC? (mol-dm’’) Vir hierdie ondersoek, skryf neer 'n: 5.4.1 Gekontroleerde veranderlike 5.4.2 Gevolgtrekking Die CaCOs(s) in 6g van die onsuiwer monster reageer volledig met 0,03 mol-dm™ HCé(aq) in 26 minute. 5.4.3 Gebruik die inligting in die grafiek om die perseniasie suiwerheid van die kalsiumkarbonaat: te bereken. Aanvaar dat die molére gasvolume by 25 °C 24 000 cmiis. Koplereg voorbehou FTI UEC A Blasi om essebiiet (1) (2) (6) [17]
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Stoom, H2O(g), reageer met warm koolstof, C(s), by 1 000 °C volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 2H20(g) + C(s) = 2H2(g) + COz(g) Aanvanklik is 36 g stoom en 'n sekere hoeveelheid koolstof in 'n 2dm?® verseélde houer geplaas en toegelaat om te reageer. By ewewig is gevind dat die hoeveelheid koolstof met 0,225 mol verander het. 6.1 Definieer die term dinamiese ewewig. 6.2 Bereken die ewewigskonstante, Ke, vir die reaksie by 1 000 °C. 6.3 Die grafiek toon aan hoe die tempo's van die voorwaartse en die terugwaartse reaksies oor tyd verander. 4 — Voorwaartse reaksie Tempo to ty te ts Tyd 6.3.1 Gee 'n rede waarom die tempo van die voorwaartse reaksie tussen to en t, afneem. 6.3.2 Watter verandering is by tz aan die ewewigsmengsel gemaak? By tyd t, word die temperatuur van die sisteem verhoog. 6.3.3 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? 6.3.4 Verwys na Le Chatelier se beginse! om die antwoord op VRAAG 6.3.3 te verduidelik. Kovierea voorbehou UNE AONAATUIAAUTA NINN] = et omassebtet --- Terugwaartse reaksie (8) (1) (1) (2) [15]
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Twee bekers, A en B, bevat sterk basisse. Beker A: 500 cm? bariumhidroksied, Ba(OH)2(aq) met 'n onbekende konsentrasie X Beker B: 400 cm’ kaliumhidroksied, KOH(aq) met 'n konsentrasie van 0,1 mol:dm? 7.1 Definieer 'n basis volgens die Arrhenius-teorie. (2) 1.2 Bereken die aantal mol hidroksiedione (OH™) in beker B. - (2) 7.3 Die inhoud van bekers A en B word in beker C bymekaargevoeg. Die - oplossing in beker.C het 'n pH van 13. Aanvaar dat die volumes saamtel en dat die temperatuur van die oplossings 25 °C is. 0,1 mol-dm? Ba(OH),(aq) KOH(aq) —o - . 7.3.4 Bereken die konsentrasie, X, van die Ba(OH), in beker A, (8) Die oplossing in beker C word met etanoésuur getitreer. Daar word gevind dat 15 cm® van die oplossing 30 cm? van die suur neutraliseer. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: CH3sCOOH(aq) + OH™(aq) > CH;COO™ (aq) + H2O(2) 7.3.2 Is etanoésuur, CH3COOH(aq), 'n SWAK suur of 'n STERK suur? Gee 'n rede vir die antwoord. : (2) 7.3.3 Bereken die konsentrasie van die etanoésuur. (4) [18] Kopiered voorbehou FOI ATU EA Biaal om asseblit
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14. DBE/November 2020(2) SS/NSS VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) ‘n Galvaniese sel by standaardtoestande word deur die selnotasie hieronder verteenwoordig. X en ¥ is onbekende elektrodes. X | Zn?*(aq) || Fe**(aq) , Fe**(aq) |Y 8.1 Skryf die NAAM of FORMULE neer van: 8.1.1 Elektrode X (1) 8.1.2 Elektrode ¥ (4) 8.1.3 Die oksideermiddel (1) 8.2 Skryf neer: 8.2.1 EEN funksie van elektrode Y (1) 8.2.2 Die halfreaksie wat by elektrode Y plaasvind (2) 8.2.3 Die netto (algehele) vergelyking vir die selreaksie wat in hierdie sel plaasvind (3) 8.3 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (4) 8.4 Hoe sal die aanvanklike emk van die sel beinvioed word wanneer die konsentrasie van die yster(III)-ione na 0,6 mol-dm™® verander word? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. ; (1) [14] Kovecgvoatonm IMATINIB oma GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15. SS/NSS VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) DBE/November 2020(2) Die vereenvoudigde diagram hieronder verteenwoordig 'n elektrochemiese sel wat vir die suiwering van koper gebruik word. Die onsuiwer koper bevat klein hoeveelhede silwer (Ag) en sink (Zn) as die enigste onsuiwerhede. 9.1 9.2 9.3 9.4 9.5 Elektroliet GS-bron /-—> Definieer die term efektrolise. 1——Onsuiwer koper Skryf die NAAM of FORMULE neer. van TWEE positiewe ione wat in die elektroliet teenwoordig is. Skryf die halfreaksie neer wat by die katode plaasvind. Verwys na die Tabel van Standaard-reduksiepotensiale en verduidelik waarom die gesuiwerde koper GEEN sink sal bevat NIE. Bereken die maksimum massa Cu wat gevorm word indien 0,6 mol elektrone oorgedra word. Kopiereg voorbehou NN A A Blaai om asseblief (2) (2) (2) (3) (3) [12]
Fisiese Wetenskappe/V2 16. DBE/November 2020(2) Downloaded from hlayiso.com SS/NSS VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 10.1 10.2 Die vloeidiagram hieronder toon die prosesse wat by die vervaardiging van kunsmis C betrokke is. Gas A H2SOa(aq) | Haberproses ! Verbinding B J —*“94+} Kunsmis He(g) Skryf die NAAM of FORMULE neer van: 10.1.1 Gas A 10.1.2 Die katalisator wat in die Haberproses gebruik word 10.1.3 Verbinding B Skryf neer die: 10.1.4 Naam van die proses wat gebruik word om gas A te vervaardig 10.1.5 Gebalanseerde vergelyking vir die vorming van kunsmis C 'n 40 kg-sak kunsmis bevat 65% bindstowwe (vulstowwe). Die massa voedingstowwe in die sak word in die tabel hieronder getoon. VOEDINGSTOWWE MASSA (kg) Stikstof x Fosfor 2x Kalium 5 Bereken die NPK-verhouding van die kunsmis. TOTAAL: Koniereg voorbehou VAY GQQL UO ATA UTA GAUTENG (1) (1) (1) (1) (3) (3) [10] 150
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1. SS/NSS DBE/November 2020(2) DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Sandeonhitae ue p? 1,013 x 10° Pa Moers gasvolume hy Sf Vim 22,4 dm*-mor Standen eersture T? 273K Ladi op eka ° 16x10 C Avogaidro koneteats Na 6,02 x 10% mor" TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES n= m n aN M- N, n m Vv ca or/of c=—— n=— Vv . MV Von CAV, ng + =_— H = -log[H30 Cv, My p g[H30"] Kw = [H30*][OH] = 1 x 10 at/by 298 K Bec = Eeathode — Ee node / = = Eatode 7 Eanode or/of Eben = Ecuction — E oidation! Eee = Eetulste a E Seidasio orlof Eee = E Siaisingagent ~ E reaucingagent / Eee = EF stceormidde 7 E recuseermicde! Kopiereg voorbehou CANINE A Blaai om asseblief
ONaLNvS seugesse wo weelg TUUAN INVA ANU OL noueaicon Baxaidon} gee Zee 17 | ON | PA | Wy) Sa] JD | 4 | WD | UW | Nd dN | nm | ed | UL OL ZOL LOL OOL 66 86 46 96 S6 6 £6 (43) L6 06 SLL elb 69L 291 GOL e9oL 6S Gh rac OSL vrL Lvl orl (m7) GA | wi | 4a | OH | Ad | aL | PD | Ma | WS | Wd | PN | 4d | 99 ozz st bL OZ 69 89 249 99 $9 "9 £9 (4°) Lg 09 6S 8¢ ov ey 2 4d 2 68 88 248 , 602 202 voz 10 261 S6L Z6L 061 98L vst L8L 621 6EL Zeb eb mua |W S0d 8) !6 el dds ala BH [NV | 4d 41 /so jog |M [BL |JH3/e1T (ea Bsod >. 98 sg rg £38 (43) 8 og 6L gL Zl 92 GL vl eZ (45 2g 9S SG SG beL rx) StL ecb 6LL SLL ZbL s80L 901 cob LOL 96 26 16 68 88 98 mua) ¢ I 2 arias gus zs] ul Spo S| Svc] Pd 8) 4a 8) 9a F) OL SOW =| IN Ze A HAS BWM s pS es es bg os 6v sr lv oF SP br ev ev LP (4 6 ge Ze rs vs os 62 GL eZ OL s9 s‘€9 6S 6S 9S gs eg ‘S 8 Sv or 6¢ cay | 4g 8) eg Nisy $99 2/89 S| UZ s/ND sl IN &/ OD S| OA SUG) AD o Bl Ib a) 9S BBO sl ME nai ge i PvE ee (453 Le o¢ 62 82 x4 9¢ T4 ve Lx4 (44 be 0z 61 oO Or s‘ce ram be 8c KA esseuluooje amaljejo/ epiapeuag ve x4 4 Ww j|go s/s & RIS 2) dV a sseul D1WOye aAneElal ayewIxoiddy BW <|/eN & gb; 2b | oF | sh wb | eb J 4) Lb Oo 02 6L 9b FL eb bL s‘e9 . 6 Z SN | ASZOSNG DBAS jooquis || yn = |, Houmpebouonyaly eagles OL 6 8 Z 9 S joquikg 2 © Ayiaryefouos09139 y € ar 62 7 OeH t H®% z feyoBuoopy TALNATSIAAM b Jaquinu dILWO Jy (A) iA) A) (A CDSs (un) () SL db OL SL vL eb 2b bb: OL 6 g Z 9 Ss v € z b FJININATA NVA Ta9VL ANFIdOlAd Ald -€ TAGVL SLNAW3TA 40 318V 1 DIGOMad SHL *€ ATaVL SSN/SS (z)0zoz sequueaon/3ad A ZAfaddeysuaye jj Bsalsi-j
Fisiese Wetenskappe/V2 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé Kopiereg voorbehou Downloaded from hlayiso.com 3 SS/NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 44: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Haif-reactions/Halfreaksies E® wv) Fo(g)+2e7 OF + 2,87 Co*+e = Co* + 1,81 H202+ 2H" +2e" 2. 2H20 41,77 MnO, +8H*+5e = Mn*+4H,.o | +1,51 Ch(g)+2e = 2Cr + 1,36 CO? +14H'+6e = 2CP+7H.0 | +1,33 Qx(g)+4H*+4e- a 2HLO + 1,23 MnOz+ 4H" +2e° = Mn +2H,0 | +4,23 PO +2e opt + 1,20 | Br(f)+2e = 2Br + 1,07 NOg +4H*+3e7 NO(g) + 2H20 | +0,96 Hg**+2e = Hg(t) + 0,85 Ag't+e = Ag + 0,80 NO; +2H* +e NOo(g) + H20 + 0,80 Fe*+e7 =. Fe +0,77 O2(g)+ 2H? +2e° = HO. + 0,68 le+2e7 = ar + 0,54 Cu'+e7 ok Cu +0,52 SQ2+4H*+4e7 = S+2H20 + 0,45 2H20 + O2+4e7 = 40H" +0,40 Cu +26 a Cu + 0,34 SOT 4H" +20 4 SOx(g) +2420] +0,17 Cu*+e = Cut +0,16 Sn +2e = Sn* + 0,15 S+2H*+2e . HsS(g) + 0,14 2H*+2e° He(g) 0,00 Fe*+3e = Fe — 0,06 Pb*+2e =. Pb 0,13 Sn*+2e = Sn -0,14 NP +2e7 = Ni -0,27 Co*+2e 2 Co - 0,28 Cd*+2e = Cd - 0,40 Crt+e = crt -0,41 Fe*+2e .. Fe - 0,44 crt+3e Cr -0,74 Zn +2e Zn -0,76 2H20 + 2e” = He(g)+20H- | 0,83 Cr'+2e7 Cr -0,91 Mn7*+2e- = Mn —1,18 ABT+30 = AL = 1,66 Mg’*+2e = Mg — 2,36 Na’+e = Na ~2,71 Ca**+2e° = Ca = 2,87 SP'+2e Sr - 2,89 Ba“ +2e i. Ba ~ 2,90 Cs*+e@ = Cs - 2,92 Kite = K ~ 2,93 lite 2 Li - 3,05 I ATT GAUTENG DBE/November 2020(2) Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2- 4. SS/NSS TABLE 48: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé Kopiereg voorbehou Half-reactions/Halfreaksies E° (yy litte = Li — 3,05 K+e 2 K — 2,93 Cs*+e = Cs — 2,92 Ba*+2e = Ba - 2,90 SfM+2e = Sr — 2,89 Ca +2e = Ca ~ 2,87 . Nat+e = Na -2,74 . Mg’”*+2e° = Mg — 2,36 ACh +3e7— = AL -1,66 Mn?*+2e = Mn —1,18 Crt+2e7 = Cr -0,91 2H,O+2e- = Ha(g)+ 20H” | -0,83 Zn*+2e = Zn - 0,76 cr'+3e7 Cr — 0,74 Fe +2e° = Fe - 0,44 cette = cr -0,41 Cd** + 2e- Cd - 0,40 Co +2e = Co - 0,28 Niet +2e = Ni -0,27 Sn**+2e = Sn 0,14 Pb*+2e" = Pb -0,13 Fe*+3e = Fe - 0,06 2H*+2e” = H2(g) 0,00 S+2H"+2e = HeS(g) +0,14 Sn +2e = Sn* +0,15 Cut+e = Cur + 0,16 S02 +4H" +26 = SOz(g)+2H,0 | +0,17 cu%+2e7 = Cu + 0,34 2H20+O2+4e7 = 40H" +0,40 SO2+4H*+4e7 = = S+2H0 + 0,45 Culte = Cu + 0,52 ot2e = 2b + 0,54 O2(g) + 2H'+2e° = H2O02 + 0,68 Fe*t+e = Fe™* +0,77 NO} +2H*+e7 = NOAg)+H,O | +0,80 Agte = Ag + 0,80 Hg" +2e" = Hag(t) + 0,85 NO; +4H+3e = NO(g)+2H20 | +0,96 Brot)+2e° = = 2Br + 1,07 Pet +267 Pt + 4,20 MnOz+ 4H" +2e = Mn +2H,0 | +1,23 O.(g)+4H*+#4e° = = 2420 + 1,23 Cr03 + 14H +6e = 20+ THO | + 1,33 Ch(g)+2e = 2cr + 1,36 MnO3 +8H'+5e" = Mn +4120 +451 H2O2+2H'+2e° = 2H20 41,77 Co* +e Co”* + 1,81 F2(g) + 267 + 2,87 GAUTE! NG = 2F ANU A DBE/November 2020(2) Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all