Downloaded from hlayiso.com
testpapers.co.za
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2019
GRAAD 9
EKONOMIESE EN
BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
11 bladsye
1
Skip to contentAll 2019 papers %20June%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--7d834188-401d-4972-9508-9c1baa26bac5/v1-92d943ff83f1ba12585c/card.webp)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d72118a-615e-4cba-ba1e-8bee9acff662/v1-fadd2ca57ff1d49521f5/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8/v1-dfa6bf51c1faf326d819/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
View all
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff/v1-445690f6bf5d686126c5/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ed1db00f-0b6c-48d5-8be9-652a5ae63e5d/v1-a9051de0c19e9d7c3628/card.webp)
Economic and Management Sciences Grade 9 2019 Memo (Afr)
Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic and Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 618.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng June Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 A 10
1.2 WAAR OF ONWAAR
1.2.1 Onwaar
1.2.2 Waar
1.2.3 Onwaar
1.2.4 Onwaar
1.2.5 Waar 10
1.3 WOORDKEUSE
1.3.1 Arbeid
1.3.2 advertering
1.3.3 Nasionale Kredietwet
1.3.4 Verkope
1.3.5 Geskoolde 10
1.4 PASITEMS
1.4.1 B
1.4.2 D
1.4.3 E
1.4.4 A
1.4.5 C 10
TOTAAL AFDELING A: 40
2
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING B
VRAAG 2 – EKONOMIESE STELSELS
2.1 Ekonomiese Probleem: Hoe om die onbeperkte behoeftes en begeertes te
bevredig met die beperkte hulpbronne. (2)
2.2 2.2.1 Markekonomie (1)
2.2.2 Beplande ekonomie (1)
2.3 EIENSKAPPE VAN ’N MARKEKONOMIE
Privaat individue besit en beheer die produksiefaktore.
Entrepreneurs besluit wat om te produseer.
Entrepreneurs besluit hoe die produksie sal plaasvind.
Individue besluit watter goedere om te verbruik.
(Merk slegs EEN relevante antwoord korrek vir 2 punte / enige ander
korrekte eienskap) (2)
2.4 NADELE VAN ’N BEPLANDE EKONOMIE
Mense het nie keuses nie.
Entrepreneurskap en innovering word nie beloon nie.
Almal verdien dieselfde salaris of hulle hard werk of lui is.
Produktiwiteit is gewoonlik laag omdat ondernemings se doel nie wins is nie.
As produktiwiteit en produksie afneem sal mense nie hulle behoeftes kan
bevredig nie.
Daar is ʼn beperkte verskeidenheid produkte omdat daar geen kompetisie is
nie.
(Merk slegs TWEE relevante antwoorde korrek vir 2 punte elk / enige ander
korrekte eienskappe) (4)
3
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
2.5 Gemengde ekonomieë het ontstaan om die probleme wat geassosieer word met
die vrye mark en die sentraal beplande ekonomieë op te los. (2)
2.6 PROBLEME VEREENSELWIG MET DIE GLOBALE EKONOMIE
Vrye handel van goedere en dienste maak dit moeilik vir vervaardigers in
ontwikkelende lande om mee te ding met vervaardigers in ontwikkelde
lande.
Die vrye beweging van arbeiders kan veroorsaak dat geskoolde werkers
wegbeweeg van ontwikkelende lande na ontwikkelde lande in die soeke na
beter salarisse.
Vrye beweging van kapitaal kan lei tot uitbuiting van arbeid deur buitelandse
beleggers wat lae lone betaal. Dit lei tot “sweatshops” / goedkoop
produksiehuise in ontwikkelende lande.
(Merk slegs EEN relevante antwoord korrek vir 2 punte) / Enige ander
korrekte en relevante antwoord) (2)
2.7 Regering (1)
[15]
15
4
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 3 – EKONOMIESE KRINGLOOP
3.1 A Goederemark (1)
B Goedere en dienste (2)
C Spandering / besteding aan goedere en dienste (1)
D Inkomste (verkope) (1)
E Staatsbesteding (1)
3.2 Besighede verskaf goedere en dienste aan huishoudings.
Huishoudings spandeer geld op die goedere en dienste wat te koop
aangebied word.
Besighede ontvang inkomste uit die verkope.
(Merk slegs EEN relevante antwoord korrek) (2)
3.3 Natuurlike hulpbronne / Grond
Arbeid
Kapitaal
Entrepreneurskap (4)
3.4 Die regering ontvang ʼn inkomste van huishoudings en besighede in die
vorm van belasting.
Die regering verskaf publieke goedere en dienste aan huishoudings en
besighede van Suid-Afrika. Dit sluit in dienste soos gesondheidsorg,
vervoer, sekuriteit en onderwys.
Die regering koop goedere en dienste van die besighede. Bv.
Staatshospitale koop linne van beddegoedwinkels en hulle benodig die
dienste van elektrisiëns en loodgieters om onderhoud en herstelwerk in
hospitale te doen.
Die regering ontvang ook dienste van die huishoudings in die vorm van
arbeid. bv. onderwysers, polisie en kantoorwerkers wat arbeid aan die
regering verskaf deur die werk wat hulle doen.
(Merk slegs EEN relevante antwoord korrek / Enige ander relevante
antwoord) (2)
3.5 Lone / Salarisse (1)
15
5
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 4 – PRYSTEORIE
4.1 MARKVRAAG EN AANBOD VIR PANNEKOEKE
V
30 V
PRYS
(R) 25
E
20
15
10 A
A
Q
0 150 250 350 450 550 650 750 850
HOEVEELHEID
(7)
4.2 Ewewigspunt (2)
4.3 P= R20 Q= 450 (2)
4.4 WET VAN AANBOD
As die pryse toeneem, sal die hoeveelheid aangebied ook toeneem.
As pryse afneem, sal die hoeveelheid aangebied ook afneem. (2)
6
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
4.5 FAKTORE WAT DIE VRAAG NA PANNEKOEKE BEÏNVLOED
Die prys van die produk: Die hoeveelheid van ʼn produk wat verbruikers
koop, hang af van die prys van die produk. Bv. as die prys van
sjokolade laag is sal verbruikers meer sjokolade koop. As die prys hoog is
sal verbruikers minder sjokolade koop.
Die bedrag geld wat verbruikers het om te bestee / Besteebare
inkomste: Die hoeveelheid produkte wat verbruikers koop sal afhang van
hoeveel geld hulle het. Bv. As verbruikers se inkomste hoog is sal hulle meer
van ʼn produk koop, en as hulle inkomste laag is sal hulle minder van ʼn
produk koop.
Advertering: Die advertering van ʼn produk bepaal hoeveel van ʼn produk ʼn
verbruiker koop. As die advertensie effektief is, sal die vraag na die produk
hoër wees. As daar geen advertensies is nie, sal die verbruikers ʼn kleiner
hoeveelheid koop.
Die prys van ander produkte: Die prys van ander produkte kan ook ʼn
invloed hê op die hoeveelheid wat verbruikers van ʼn produk koop. Bv. As
die prys van petrol styg, kan dit ʼn invloed hê op die hoeveelheid karre wat
verbruikers koop.
Weersomstandighede: Die weer kan die hoeveelheid van ʼn produk wat
gekoop word, beïnvloed bv. As dit koud en nat is, sal die vraag na baadjies
en reënjasse toeneem. As dit droog en warm is, sal die vraag na reënjasse
en baadjies afneem.
Mode: Mode en modeneigings sal beïnvloed hoeveel van ʼn produk gekoop
word, bv. toe skaatsplanke gewild geword het, het die vraag daarna verhoog.
(Enige EEN korrekte antwoord vir 2 punte / enige ander relevante korrekte
antwoord) (2)
TOTAAL AFDELING B: 45
15
7
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING C – FINANSIËLE GELETTERDHEID
VRAAG 5 – JOERNALE EN REKENKUNDIGE VERGELYKING
5.1 KONTANTONTANGSTEJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019 KOJ1
Ontleding Diverse Rekeninge
Dok van Koste van Debiteure- Fol
Dag Besonderhede Fol Bank Verkope Besonder-
Nr. Ontvang- Verkope kontrole Bedrag
hede
ste
KW
11 02 Verkope 13 280 - 13 280 - 13 280 - 8 300 -
83 27 D. Poole 4 800 - - 4 800 -
84 M. Saint 6 200 11 000 6 200 Huurinkomste
(12)
5.2 KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019 KBJ1
Dok Naam van Diverse Rekenige
Dag Fol Bank Handelsvoorraad Telefoon
Nr. Begunstigde Bedrag Fol Besonderhede
101 16 Cipro Juweliers 28 800 - 28 800 - -
102 24 Telkom 1 900 1 080 820 Ontrekkings
(7)
5.3 DEBITEUREJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019 DJ1
Dok
Nr. Dag Debiteur Fol Verkope Koste van Verkope
61 04 D. Poole D1 9 400 - 5 875 -
(6)
8
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
5.4 DEBITEURE-AFSLAGJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019
DAJ1
Dok Nr. Dag Debiteur Fol Debiteure-afslag Koste van Verkope
KN2 21 D. Poole D1 4 600 - 2 875 -
(6)
5.5 REKENKUNDIGE VERGELYKING
Rekening Rekening
Brondokument Bates Eienaarsbelang Laste
gedebiteer gekrediteer
Voorbeeld:
Duplikaat Bank Huurinkomste + 1 000 + 1 000 0
kwitansie
Telefoon - 1 900 0
Tjekteenblad Bank - 1 080
Ontrekkings - 820 0
(7)
38
VRAAG 6 – ALGEMENE GROOTBOEK
ALGEMENE GROOTBOEK VAN SILVER WINKELS
DT. HANDELSVOORRAAD KT.
Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag
2019 1 Saldo a/b 29 860 - 2019 31 Koste van KOJ 17 221 -
Mrt Mrt Verkope
31 Bank KBJ 16 930 - Balans o/d 29 569 -
46 790 - 46 790 -
2019 1 Saldo a/b 29 569 -
April
* ʼn Metodepunt kan slegs toegeken word as die bedrae dieselfde is. Die punt kan
toegeken word, selfs as die bedrag verkeerd is.
6
9
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 7 – PROEFBALANS
PROEFBALANS VAN MZANSI HANDELAARS OP 30 APRIL 2019.
Fol Debiet Krediet
Balansstaatrekeninge-afdeling
Kapitaal 76 800
Ontrekkings 18 990 -
Bank 41 370 -
Handelsvoorraad 32 440 -
Debiteurekontrole 16 300 -
Nominalerekeninge-afdeling
Verkope 70 200
Koste van verkope 46 800
Verpakkingsmateriaal 3 220
Huurinkomste 12 120
159 120 159 120
6
TOTAAL AFDELING C: 50
10
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURS-
NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING D – ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 8 – SEKTORE IN DIE EKONOMIE
8.1 Primêre Sektor
Sekondêre Sektor
Tersiêre Sektor (3)
8.2 Die tersiêre sektor is die deel van die ekonomie wat die dienste
verskaf.
Mense betaal of direk vir die dienste of indirek deur die betaling van
belasting.
Die openbare dienste wat deur die publieke sektor verskaf word, soos
gesondheidsorg en onderwys, is deel van die tersiêre sektor.
(Enige EEN relevante antwoord vir 2 punte) (2)
8.3 In die primêre sektor is daar TWEE tipes / vlakke van vaardighede:
Daar is ongeskoolde werkers soos plaaswerkers, plaasarbeiders en
myners.
Daar is ook geskoolde werkers met gespesialiseerde vaardighede soos die
plaasbestuurder,veeteelt, ingenieurswese, geologie en vissery
bedrywighede. (4)
8.4 Primêre sektor gebruik masjienerie van die sekondêre / tersiêre sektor.
Die sekondêre sektor benodig rou materiale van die primêre sektor en
masjinerie of toerusting van die tersiêre sektor.
Die tersiêre sektor kry rou materiale van die primêre sektor om hulle in
staat te stel om vars produkte te verskaf en te verkoop, maar hulle kry ook
finale goedere van die sekondêre sektor om mee handel te dryf.
(3 x 2) (6)
15
TOTAAL AFDELING D: 15
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--7d834188-401d-4972-9508-9c1baa26bac5/v1-92d943ff83f1ba12585c/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 2019 Addendum (Afr)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7d72118a-615e-4cba-ba1e-8bee9acff662/v1-fadd2ca57ff1d49521f5/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 2019 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8/v1-dfa6bf51c1faf326d819/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 2019 QP (Afr)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2024 QP (Afr)
More from Grade 9 Economic and Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 Addendum
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2023 Addendum
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff/v1-445690f6bf5d686126c5/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ed1db00f-0b6c-48d5-8be9-652a5ae63e5d/v1-a9051de0c19e9d7c3628/card.webp)
Question paper