NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)







View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 528.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 B ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 D ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Geeneen ✓✓
1.2.2 Beide A en B
1.2.3 Slegs A ✓✓
1.2.4 Geeneen ✓✓
1.2.5 Slegs B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Ideale/volledige proteïen ✓✓
1.3.2 Batterystelsel ✓✓
1.3.3 Oorerflik/aangebore/geneties ✓✓
1.3.4 Melklating ✓✓
1.3.5 Voorbereidings ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Sellulase ✓
1.4.2 Ureum ✓
1.4.3 Hidrosefalus/waterhofie ✓
1.4.4 Afklim/demontering ✓
1.4.5 Corpus luteum ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Voeriname, vertering en die vloei van voer
2.1.1 Naam van die plaasdier
Vark ✓ (1)
2.1.2 Rede
• Teenwoordigheid van speekselamilasie in die mond ✓
• Daar is beide fisiese en chemiese vertering in die mond ✓
• Die vloei van voer toon die roete van ‘n enkelvoudige maag ✓
(Enige 1) (1)
2.1.3 EEN deel wat help met die inname van voedsel
• Snoet/lippe/tande ✓
• Tong ✓ (Enige 1) (1)
2.1.4 Naam van deel A
Slukderm/esofagus ✓ (1)
2.1.5 EEN funksie van soutsuur
• Antisepties en vernietig dus bakterieë/voorkom bakteriese groei/
voorkom die verrotting van die maaginhoud ✓
• Neutraliseer die alkaliese reaksie van speeksel ✓
• Verander die pH van die maag na 'n suurmedium ✓
• Verander disakkarides(sukrose) na monosakkarides (glukose en
fruktose) ✓ (1)
• Aktiveer pepsinogeen na pepsien ✓ (Enige 1)
2.2 Bykomende kliere
2.2.1 Identifikasie van die deel gemerk B
Pankreas ✓ (1)
2.2.2 EEN ensiem wat in die pankreas gevind word
• Amilase ✓
• Lipase ✓
• Proteolitiese ensieme
(Peptidase/Tripsien/chimotripsien/protease/erepsien) ✓ (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.2.3 EEN funksie van deel A/lewer
• Skei gal af ✓
• Stoor glukogeen/skakel glukose om na glukogeen ✓
• Sintetiseer alle glukose wat deur die dier benodig word ✓
• Stoor water/reguleer die vloeistof balans in die bloed ✓
• Produseer rooibloedselle en vernietig ou rooibloedselle ✓
• Stoor die vetoplosbare vitamiene A, D, K en E ✓
• Skei heparien af wat verhoed dat bloed stol ✓
• Skakel toksiese ammoniak deur bakterieë in die dikderm
geproduseer om na ureum ✓
• Detoksifiseer giftige stowwe ✓ (Enige 1) (1)
2.2.4 Belangrikheid van emulsifikasie
Verhoog die oppervlakarea ✓ vir die aksie van lipase ✓ (2)
2.3 Komponente van 'n voer
2.3.1 Identifikasie van die mineraal
Natrium/Na ✓ (1)
2.3.2 TWEE belangrikhede van proteïen
• Hoof komponent van spierweefsel ✓
• Nodig vir die bou van nuwe selle/groei ✓
• Herstel van beskadigde weefsel ✓
• Vir die produksie van eiers en melk ✓
• Nodig vir die produksie van ensieme, interne afskeidings en
hormone/teenliggaampies ✓
• Speel 'n rol in reproduksie en regulering van die metabolisme/
biochemiese reaksies ✓
• Voorsien ondersteuning vir hare/vel/tendons/ligamente ✓
(Enige 2) (2)
2.3.3 EEN ander organiese komponent van die voer
• Vette/olies/lipiede ✓
• Vitamiene ✓ (Enige 1) (1)
2.3.4 Regverdiging vir die geskiktheid van die voer
Het 'n hoë kalsiuminhoud ✓ wat benodig word vir sterker bene ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.4 Verteerbaarheid van voere
2.4.1 Berekening van die droë materiaal vanuit die voer geabsorbeer
DM uitgeskei = 40 x 3,5 kg = 1,4 kg (3,5 kg – 1,4 kg = 2,1 kg) ✓
100
OF
DM uitgeskei = 60 x 3,5 kg = 2,1 kg ✓
100
Droë materiaal geabsorbeer = 12,5 kg – 2,1 kg ✓
= 10,4 kg ✓ (3)
2.4.2 EEN dierefaktor wat die verteerbaarheid van die voer beïnvloed
• Ouderdom/liggaamsmassa van die dier ✓
• Tipe dier/verteringstelsel ✓
• Indiwidualiteit ✓
• Stadium van produksie van die dier ✓
• Diereras ✓
• Dieregesondheid ✓ (Enige 1) (1)
2.5 Voedingsverhouding/VV
2.5.1 Berekening van die voedingsverhouding
% Verteerbare nie-stikstofstowwe (VNSB) = %TVV – %VP
= 89% – 15%
= 74% ✓
Voedings = 1 : % verteerbare nie-stikstofstowwe (VNSB)
verhouding % verteerbare proteïen (VP)
= 1 : 74% ✓
15%
= 1 : 4,9/1 : 5 ✓ (3)
2.5.2 EEN doel van die voer
• Produksie ✓
• Reproduksie ✓
• Groei ✓ (Enige 1) (1)
2.5.3 Regverdiging
Dit het 'n hoë proteïeninhoud/noue NR/kleiner as 1:6 ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.6 Die tipes voere
2.6.1 Identifikasie van
A Ruvoer ✓ (1)
C Droë ✓ (1)
2.6.2 Die belangrikheid van A vir jong diere
Dit stimuleer die ontwikkeling van die voormae in jong herkouers ✓ (1)
2.6.3 EEN voorbeeld van
(a) B Mieliemeel/hawermeel/garsmeel/rogmeel/sorghummeel/
korigmeel ✓ (1)
(b) D Lusernhooi/lupienehooi ✓ (1)
2.7 Energiewaarde van voere
2.7.1 Berekening van die energiewaarde van voere
Energie verlore deur die mis = 35 x 21 MJ/kg = 7,35 MJ/kg ✓
100
Verteerbare energie/VE = Bruto energie/BE – Energie verlore in die
mis ✓
= 21MJ/kg – 7,35 MJ/kg ✓
= 13,65 MJ/kg x 30 kg = 409,5 MJ✓
OF
BE = 30 x 21 MJ = 630 MJ ✓
VE = BE – Mis ✓
VE = 630 MJ – (630 MJ x 35)
100
BE = 630 MJ – 220,5 MJ ✓
BE = 409,5 MJ ✓ (4)
2.7.2 Energie wat oorbly vir onderhoud en produksie
Netto Energie/NE ✓ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Boerderystelsels
3.1.1 Identifikasie van die boerderystelsel
(a) PRENT B Kommersieel ✓ (1)
(b) PRENT A Bestaans ✓ (1)
3.1.2 Rede
(a) PRENT B Produksie van 'n groot vleisbeeste kudde om te
verkoop en wins te maak ✓ (1)
(b) PRENT A Minder diere wat gebruik word om die land te ploeg
om die familie te onderhou ✓ (1)
3.2 Diereproduksie
3.2.1 Identifikasie van die faktore om diereproduksie te verhoog
PRENT A Voeding ✓ (1)
PRENT B Teling/reproduksie ✓ (1)
3.2.2 TWEE ander faktore wat die jong kalf nadelig sal affekteer
• Gure omgewings toestande ✓
• Swak algemene boerderybestuur ✓
• Meer vatbaar vir predatore ✓ (Enige 2) (2)
3.3 Behuisingsfasiliteite
3.3.1 Identifikasie van die fasiliteit
(a) PRENT A - Houkraal ✓ (1)
(b) PRENT B - Kraamhok/krat/jonghok/jongingstal ✓ (1)
3.3.2 Aanduiding van die gebruik van beddegoed in PRENT B
• Om koue sementvloere te isoleer/hou hittevlakke in stand ✓
• Beskerm varkies teen die slyt/skuuraksie van growwe/ruwe
sement/betonvloere ✓
• Absorbeer vogtigheid ✓ (Enige 1) (1)
3.3.3 Onderskeiding tussen fasiliteit in PRENT C en PRENT D
Fasiliteit in PRENT C - Gebruik om diere te voer ✓ (1)
Fasiliteit in PRENT D - Gebruik om dierevoer te stoor/berg ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.4 Gereedskap en toerusting om diere te hanteer
3.4.1 'Plastic shaker' ✓ (1)
3.4.2 Halter ✓ (1)
3.4.3 Skokstok/porstok ✓ (1)
3.4.4 Neertrektuig ✓ (1)
3.5 EEN basiese riglyn vir die hantering van skape
• Benader skape kalm en stadig ✓
• Moenie diere aan hul wol vang en vashou nie ✓
• Gebruik 'n skaaphond om diere te beweeg ✓
• Hanteer skape as 'n kudde ✓
• Skape kan geleer word om op bevele te reageer ✓
• Vang diere van agter/gryp so hoog as moontlik aan die agterbeen ✓
• Sit die skaap op sy/haar stuitjie, hurk en kry 'n stewige greep aan die
agterbene terwyl die kop opgehou word ✓
• Trek die dier stewig teen die liggaam vas ✓
• As diere oor 'n draad gelig word, moenie dit oortrek nie maar werk van
dieselfde kant as die dier ✓
• Vermy die blindekol ✓
• Geen skielike bewegings nie ✓
• Moenie harde geluide maak nie/vermy geraas ✓
• Maak gebruik van die korrekte hanteringsfasiliteite/metodes ✓
• Moenie skape slaan/voorwerpe na hulle goei nie ✓ (Enige 1) (1)
3.6 Parasiete
3.6.1 Identifikasie van die parasiet in DIAGRAM A
Lintwurm ✓ (1)
3.6.2 Klassifikasie van die parasiet in DIAGRAM B
Uitwendige/ektoparasiete ✓ (1)
3.6.3 Onderskei tussen die parasiete gebaseer op die lewensiklus
• Parasiet in DIAGRAM A is 'n tweegasheerparasiet/benodig twee
gashere om die siklus te voltoo/lewensiklus het 3 stadia ✓ (1)
• Parasiet in DIAGRAM B is 'n eengasheerparasiet/benodig slegs een
gasheer om die siklus te voltooi/lewensiklus het 4 stadia ✓ (1)
3.6.4 TWEE ekonomiese gevolge van inwendige parasiete
• Hoe voerkostes ✓
• Hoe behandelingskostes ✓
• Lae/swak produksie/degenerasie van karkasse ✓
• Verlies aan inkomste/wins ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.7 Plantvergiftiging
3.7.1 TWEE maatstawwe vir die behandeling van plantvergiftiging
• Hou geaffekteerde diere weg van drinkwater ✓
• Gee klein hoeveelhede water na twee dae ✓
• Dien middels toe wat die plantgif neutraliseer/sterk tee/ geaktiveerde
houtskool/lakseermiddels ✓
• Voorsien groot dosisse purgeermiddels om die gif uit te skei ✓
• Doseer met suiker/glukose ✓
• Hou diere kalm/in die skaduwee ✓ (Enige 2) (2)
3.7.2 TWEE rolle van die staat
• Bewusmakingsveldtogte ✓
• Wetgewing/registrasie van medikasie ✓
• Navorsing ✓
• Opleiding ✓
• Kwarantyndienste ✓
• Verbod op invoer/uitvoer ✓
• Invoer/produksie van entstowwe ✓
• Bewegings beheer/permitte ✓
• Veartsenykundige dienste ✓ (Enige 2) (2)
3.8 Dieresiektes
3.8.1 Bek-en-klouseer ✓ (1)
3.8.2 Rooiwater ✓ (1)
3.8.3 Klontwol ✓ (1)
3.8.4 Hartwater ✓ (1)
3.8.5 Mastitis ✓ (1)
3.9 TWEE metodes om medikasie toe te dien
• Inspuiting ✓
• Mondelinge toediening ✓
• Lokale aanwending ✓
• Vaginale toediening ✓
• Dip/voetbaddens ✓
• Intranasale toediening ✓
• Rektale toediening ✓
• Toedienings in die vorm van oogdruppels ✓ (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Manlike reproduksiestelsel
4.1.1 Identifikasie van deel D
Epididimus ✓ (1)
4.1.2 EEN funksie van
(a) Seminalevloeistof
• Voorsien voedingstowwe aan die spermselle ✓
• Smeer/reinig die uretra ✓
• Verbeter die motoliteit/beweeglikheid van spermselle ✓
• pH buffer ✓
• Vermeerder die volume van semen ✓ (Enige 1) (1)
(b) Vas deferens
• Vervoer van spermselle ✓
• Speel 'n rol tydens ejakulasie ✓ (Enige 1) (1)
4.1.3 Aangebore defekte
• Kriptorchidisme ✓
• Hipoplasie ✓ (Enige 1) (1)
4.2 Spermsel
4.2.1 Naam van die proses waardeur spermselle vorm
Spermatogenese ✓ (1)
4.2.2 Letter van die deel
C✓ (1)
4.2.3 Die tipe selverdeling
(a) Meiose 1 ✓ (1)
(b) Mitose ✓ (1)
4.3 Hormonale vlakke in beeste tydens die reproduksiesiklus
4.3.1 Identifikasie van die tyd (in dae)
Dag 2 ✓ (1)
4.3.2 Bewyse dat die koei nie ná dag 1 dragtig was nie
• Dalende vlakke van progesteroon ✓ en stygende vlakke van
estrogeen ✓
• Die koei kon na die tweede estrussiklus oorgaan ✓✓ (Enige 1) (2)
4.3.3 Beskrywing van wat met die corpus luteum na dag 15 kon gebeur
Die corpus luteum sal degenereer/verdwyn/disintegreer/luteolise het
plaasgevind ✓
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.3.4 Stadium van estrus tussen dag 5 en dag 8
Met-oestrus ✓ (1)
4.4 Staafgrafiek
4.4.1 Staafgrafiek
9 Die semenvolume en die spermselkonsentrasie per ejakulaat in
verskillende plaasdiere
8
Semenvolume (ml) Spermselkonsentrasie
Semenvolume Spermselkonsentrasie
7
6
5
4
(biljoen/mi)
3
Bul Ram Haan Hings Bokram
2
1
0
Bul Ram Haan Hings Bokram
Plaasdiere
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif (met beide veranderlikes) ✓
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Plaasdier) ✓
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif
(Semenvolume per ejakulaat en spermselkonsentrasie) ✓
• Korrekte eenheid (Biljoen per ml en ml) ✓
• Gekombineerde staafgrafiek ✓
• Akkuraatheid (80%+ korrek geplot) ✓ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 12 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.4.2 EEN vereiste vir die berging van semen
• Gebruik behoorlike/korrekte toerusting ✓
• Teenwoordigheid van verdunningsmiddels ✓
• Indien vir korter periodes wil berg, berg by 5 °C ✓
• Indien vir langer periodes wil berg, berg by –196 °C in vloeibare
stikstof ✓
• Berg in polivinielstrooitjies ✓ (1)
• Die punte van die strooitjies moet verseël word sodat vloeibare
stikstof dit nie kan binnedring nie ✓
• Strooitjies moet behoorlik gemerk word ✓ (Enige 1)
4.5 Verduideliking van hoe elk van die volgende tegnieke werk om estrus in
beeste waar te neem
4.5.1 Pedometer - 'n Apparaat wat die pieke van beweging en temperatuur
aanteken ✓ wat rusteloosheid aandui ✓ as gevolg van estrus (2)
4.5.2 Stertverfmerkers - Merker/verfsakkies wat breek by die koei wat in
estrus is ✓ deurdat sy deur ander gespring word ✓ (2)
4.6 Die proses van kunsmatige inseminasie (KI)
Indikasie van die aksie wat die boer sal neem indien tekens van estrus in
die middag waargeneem word - Die koei sal vroeg die volgende oggend
kunsmatig geïnsemineer word/12 ure na die tekens van estrus ✓ (1)
4.7 Meelinggeboortes
4.7.1 Verduideliking van die proses van meerlinggeboorte vorming
Twee verskillende ova word ✓ deur twee verskillende spermatosoë
bevrug ✓ (2)
4.7.2 Naam van die reproduktiewe proses
Dragtigheid ✓ (1)
4.8 Kloning
4.8.1 Afleiding van die tipe reproduktiewe tegniek
Reproduksiekloning ✓ (1)
4.8.2 Regverdiging dat die kalf 'n Holstein is
Die kern/genetiese materiaal van die nageslag is uit die Holstein
geneem ✓ en in die Nguni geplaas ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 13 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.8.3 EEN nadeel van kloning
• Besettingstempo is laag ✓
• Duur prosedure ✓
• Baie wetenskaplik/komplekse prosedure ✓
• Klone is geneig tot siektes/laer immuniteitstelsel ✓
• Tydrowend/arbeidsintensief ✓
• Benodig hoë vlakke van kundigheid/vaardighede/veearts ✓
• Kort lewensduur ✓
• Minder genetiese diversiteit ✓
• Sukses word nie gewaarborg nie ✓
• Kalfprobleme kan ontstaan ✓
• Genetiese defekte mag voorkom ✓
• Wysig die normale reproduksieproses ✓ (Enige 1) (1)
4.9 Dragtigheid
4.9.1 Stadia van dragtigheid in koeie
Fetale stadium ✓ (1)
4.9.2 TWEE redes vir die beëindiging van dragtigheid/aborsie
• Metaboliese of hormonale versteurings ✓
• Voedings tekorte/wanvoeding ✓
• Trauma/stress/beserings ✓
• Vergiftiging/toksines ✓
• Lakseermiddels ✓
• Ontstekings/siektes ✓
• Genetiese of chromosomale defekte van die ova/spermselle ✓
• Allergieë ✓
• Tweelinge ✓ (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Related documents

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 QP
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper