Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2025, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12202512 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C ✓✓ 1.1.2 B ✓✓ 1.1.3 D ✓✓ 1.1.4 C ✓✓ 1.1.5 A ✓✓ 1.1.6 A ✓✓ 1.1.7 B ✓✓ 1.1.8 D ✓✓ 1.1.9 B ✓✓ 1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D ✓✓ 1.2.2 A ✓✓ 1.2.3 H ✓✓ 1.2.4 C ✓✓ 1.2.5 G ✓✓ (5 x (10) 2) 1.3 1.3.1 Prysfluktuasie/skommeling/eienaarsbelang ✓✓ 1.3.2 Netto waarde ✓✓ 1.3.3 Genetika ✓✓ 1.3.4 Aneuploidie ✓✓ 1.3.5 Lokus ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Nis ✓ 1.4.2 Kontrole/monitering ✓ 1.4.3 Punnet ✓ 1.4.4 Mutasie ✓ 1.4.5 Homosigoot/suiwer ras ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Vraag en aanbod 2.1.1 Die situasie in die mark Tekort/onder-aanbod ✓ (1) 2.1.2 EEN faktor wat tot 'n tekort lei • Hoë produksiekoste ✓ • Gebrek/verouderde tegnologie ✓ • Gebrek aan subsidies ✓ • Hoë vraag na die produk ✓ • Ongunstige omgewingstoestande ✓ • Baie kompeterende produkte ✓ • Wye reeks komplimenterende produkte ✓ • Voorwagtinge van toekomstige prysveranderinge ✓ • Lae prys van die produk ✓ • Minder produsente ✓ • Produksie buite seisoen ✓ • Politieke/mark onstabiliteit ✓ • Wetgewing ✓ (Enige 1) (1) 2.1.3 Verduideliking van markewewig Markewewig is 'n situasie in 'n mark waar die hoeveelheid gevra ✓ gelyk is aan die hoeveelheid aangebied ✓ (2) 2.2 Die bevordering van produkte 2.2.1 Indikasie van die metode vir die bevordering van produkte Advertensie ✓ (1) 2.2.2 TWEE ander metodes vir die bevordering van produkte • Promosies in die winkel ✓ • Direk per pos/internet verkope ✓ • Persoonlike verkope ✓ • Handelskoue en uitstallings ✓ (Enige 2) (2) 2.3 Pryselastisiteit 2.3.1 Die produk wat prysonelastisiteit toon Mielies ✓ (1) 2.3.2 Rede vir die prysonelastisiteit Die verandering in prys het min invloed op die hoeveelheid produkte gevra ✓✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.3.3 Verduideliking Indien plaasvervangerprodukte beskikbaar is, sal die vraag na daardie produkte neig om meer elasties te wees ✓✓ OF Indien daar geen plaasvervangerprodukte beskikbaar is nie, sal die vraag na daardie produkte neig om meer onelasties te wees ✓✓ (2) 2.4 Bemarkingsfunksies 2.4.1 Identifikasie van die landboubemarkingsfunksie D - Vervoer ✓ (1) 2.4.2 TWEE voordele van prosessering • Verhoog die waarde van die produk/waarde toevoeging ✓ • Voorkom oor-voorsiening van die produk ✓ • Vergemaklik die verpakking en hantering van produkte/ maklik om te vervoer/gerieflik ✓ • Voorsien werksgeleenthede ✓ • Verseker die beskikbaarheid van produkte regdeur die jaar ✓ • Verminder bederf/bederfbaarheid/langer rakleeftyd ✓ • Verseker voedselsekerheid ✓ • Verbeter voedsel veiligheid ✓ • Maak die produkte meer aanloklik vir verbruikers ✓ (Enige 2) (2) 2.4.3 EEN riglyn om voedselveiligheid te verseker • Insluitbaarheid vir gerieflike hantering ✓ • Voorkom die groei van skadelike mikrobiese groei • Vry van chemikalieë/vreemde voorwerpe/ voorkom gesondheids risiko’s ✓ • Beskerming teen meganiese beskadiging ✓ (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.5 Staafgrafiek 2.5.1 Staafgrafiek 2500 Die vraag en prys van skape oor 'n periode van ses maande Vraag en prys van skape (R) 2000 Prys (R) Vraag na skape 1500 1000 500 0 Sept. Okt. Nov. Des. Jan. Feb. Maande KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE • Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓ (1) • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Maande) ✓ (1) • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Vraag en prys van skape) ✓ (1) • Korrekte eenhede (R) ✓ (1) • Staafgrafiek ✓ (1) • Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓ (1) 2.5.2 Die maand met die hoogste inkomste Desember ✓ (1) 2.5.3 Afleiding van die faktor wat kon lei tot die hoër vraag na skape in Desember Feesseisoen ✓ (1) 2.6 Bemarkingskanale Die bemarkingskanaal van toepassing op elk van die volgende stellings 2.6.1 Plaashekbemarking ✓ (1) 2.6.2 Varsproduktemarkte ✓ (1) 2.6.3 Internet/aanlyn bemarking ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.7 Die entrepreneursproses 2.7.1 Die fases van die entrepreneursproses A Identifikasie van die geleentheid/genereer die besigheidsidee✓ (1) B Beplan die besigheid/ontwikkeling van die besigheidsplan ✓ (1) 2.7.2 Definieer die konsep entrepreneurskap Proses waartydens die hulpbronne en bates bymekaar gebring word deur gebruik te maak van 'n geleentheid om 'n besigheidsonderneming te skep ✓✓ (2) 2.8 Besigheidsplan 2.8.1 TWEE aspekte waarna potensiële beleggers in 'n besigheidsplan kyk • Finansiële lewensvatbaarheid/finansiële plan v/d onderneming ✓ • Moontlike bedreigings en sterkpunte v/d onderneming/ SWOT-ontleding ✓ • Bemarkingsplan ✓ • Menslikehulpbronne plan ✓ (Enige 2) (2) 2.8.2 TWEE elektroniese hulpmiddels wat as gereedskap gebruik kan word vir die opstel van 'n besigheidsplan • Rekenaars/selfone/skootrekenaars • Rekenaarsagteware programme • Wi-fi-verbindings/data (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Grond 3.1.1 Ekonomiese term wat die ekonomiese eienskappe van grond beskryf (a) Appresiasie ✓ (1) (b) Waarborg ✓ (1) 3.1.2 Verduideliking van die boerderymetode om die produktiwiteit van grond te verbeter (a) Gebruik wetenskaplike metodes • Boere maak ingeligte besluite gebaseer op betroubare inligting ✓ aangaande grond toestande, gewas gesondheid, weerpatrone en die aktiwiteit van plae ✓ • Minimaliseer vermorsing en omgewings impak ✓ deur die gebruik van wisselbou, deklaag bewerking, verminderde bewerking en presisieboerdery ✓ • Optimaliseer hulpbron allokasie soos besproeiing, kunsmis en plaagbeheer ✓ wat lei tot die maksimalisering van opbrengste ✓ (Enige 1) (2) (b) Konsolidasie van klein onekonomiese eenhede grond Grond konsolidasie verbeter die effektiwiteit en koste doeltreffendheid ✓ van beleggings in vervoer, kommunikasie netwerke, gebruiksartikels en besproeiings stelsels ✓ (Enige 1) (2) 3.2 Metodes om arbeidsproduktiwiteit te verbeter 3.2.1 Definisie van arbeidsproduktiwiteit • Die produksie uitset van die arbeidsmag ✓ in verhouding tot die hoeveelheid geld wat vir lone betaal word ✓ • Maatstaf van die uitset ✓ per eenheid inset van die arbeidsmag ✓ (Enige 1) (2) 3.2.2 Afleiding van die arbeidsprobleem (a) B - Gebrek aan vaardighede/opleiding ✓ (1) (b) C - HIV + VIGS/siektes/afwesighede/skaarsheid van arbeiders ✓ (1) (c) D - Lewensomstandighede ✓ (1) 3.2.3 Indikasie van hoe meganisasie arbeidsproduktiwiteit kan verbeter • Meer werk word in 'n korter tyd voltooi ✓ • Werk meer doeltreffend ✓ • Elimineer afgematheid ✓ (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.3 Arbeidskontrak 3.3.1 Indikasie van die komponent van 'n kontrak (a) 1 - Termyn/tydsduur in diens ✓ (1) (b) 4 - Werksure ✓ (1) (c) 5 - Wyse/metode van betaling/vergoeding ✓ (1) 3.3.2 Arbeidswetgewing wat die verlof voordele aanspreek Wet op Basiese Diensvoorwaardes/WBD (Wet 75 van 1997) ✓ (1) 3.3.3 Nakoming aan die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid Oorpak, masker en handskoene ✓ (1) 3.4 Kapitaal 3.4.1 Tipes kapitaal (a) PRENT C - Vaste kapitaal ✓ (1) (b) PRENT A - Produksie/werks/bedryfs/vlottende kapitaal ✓ (1) 3.4.2 Verduideliking van mediumtermynkrediet Word gebruik om mediumtermyn kapitaalitems aan te koop ✓ en is oor 'n periode van 2 tot 10 jaar terugbetaalbaar ✓ (2) 3.5 Kontantvloeistaat 3.5.1 Regverdiging van die finansiële rekord wat nie 'n inkomstestaat is • Dit het 'n kontantvloei opsomming/openingsbalans/afsluitings balans ✓ wat nie komponente van 'n inkomstestaat is nie ✓ • Die inkomstestaat het datums van transaksies ✓ wat nie op die finansiële rekord hierbo voorkom nie ✓ (Enige 1) (2) 3.5.2 Bepaling van die waarde A R79 100 ✓ (1) 3.5.3 Berekening van die waardes (a) B (Wins/verlies) = Totale inkomste – Totale uitgawes = R41 200 – R9 500 ✓ = R31 700 ✓ (2) (b) C (Afsluitingsbalans) = Openingsbalans + wins/verlies = R79 100 + R31 700 ✓ = R110 800 ✓ OF = R79 100 + (R41 200 – R9 500) ✓ = R110 800 ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.5.4 Rede • Dit genereer wins/netto inkomste is positief/R31 700 ✓ • Inkomste is hoër as die uitgawes elke maand ✓ (Enige 1) (1) 3.6 Eksterne en interne kragte 3.6.1 Identifikasie van die eksterne kragte (a) Ekonomies/polities ✓ (1) (b) Kompetisie/mededinging ✓ (1) 3.6.2 Oorsprong van risiko (a) Finansieel/mark en prys risiko ✓ (1) (b) Mark en prys risiko ✓ (1) 3.7 TWEE algemene bestuursvaardighede nodig om 'n boerderyonderneming te bestuur • Arbeidsbestuur ✓ • Grondbestuur ✓ • Finansiële bestuur ✓ • Landboubestuur ✓ • Voorraadbestuur ✓ • Krisisbestuur ✓ • Begripsvaardighede ✓ • Analitiese vaardighede ✓ • Vermoë om nuwe kennis toe te pas ✓ • Probleemoplossing en besluitnemingsvaardighede ✓ • Beplanningsvaardighede ✓ • Organisatoriese vaardighede ✓ • Ko-ordinasie vaardighede ✓ • Interpersoonlike en kommunikasie vaardighede ✓ • Vermoë om aan te pas ✓ • Delegeringsvaardighede ✓ (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Monohibriede kruising 4.1.1 Tipe kruising Monohibriede kruising ✓ (1) 4.1.2 Regverdiging Dit is ‘n kruising wat een eienskap behels ✓ (1) 4.1.3 Identifikasie van (a) PROSES 1 - Meiose/gametogenese ✓ (1) (b) PROSES 2 - Bevrugting ✓ (1) 4.1.4 Die getal nageslag en fenotipe (a) Getal swart nageslag in die F2 generasie - 3 ✓ (1) (b) Fenotipe van die F1 generasie - Almal is swart ✓ (1) 4.1.5 Genotipiese verhouding van die F2 generasie nageslag 1BB : 2Bb : 1bb ✓ (1) 4.2 Punnet-vierkant 4.2.1 Punnett-vierkant Gamete D d D DD Dd d Dd dd Nasien rubriek • Korrekte gamete van die manlike ouer ✓ • Korrekte gamete van die vroulike ouer ✓ • Korrekte genotipe van die nageslag ✓ • Punnet-vierkant - volledig gevul met gamete en nageslag ✓ (4) 4.2.2 Die breuk van saad met 'n sferiese vorm van die F1 nageslag 3 ✓ 4 (1) 4.2.3 Berekening van die getal sferiese saad 3 x 900 ertjieplante ✓ 4 = 675 ertjieplante ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 11 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 4.3 Patrone van oorerwing 4.3.1 Ko-dominansie ✓ (1) 4.3.2 Poligeniese oorerwing ✓ (1) 4.3.3 Meervoudige allele ✓ (1) 4.3.4 Onvolledige dominansie ✓ (1) 4.4 Variasie 4.4.1 Identifikasie van die eienskap (a) Geneties Horingkonformasie/kleur/liggaamskonformasie/grootte/liggaamsbou/h oogte/geslag/aantal ore ✓ (1) (b) Omgewing • Liggaamsmasse ✓ (1) 4.4.2 TWEE belangrikhede van variasie • Basis van seleksie ✓ • Genetiese verbetering ✓ • Aanpasbaarheid ✓ • Voedselsekerheid ✓ • Siekte weerstandbiedendheid ✓ • Ontwikkel nuwe rasse/verbeter biodiversiteit ✓ (Enige 2) (2) 4.5 Tipe teling en seleksie 4.5.1 Identifikasie van die (a) Tipe teling – Inteling ✓ (1) (b) Tipe seleksie – Kunsmatige seleksie ✓ (1) 4.5.2 Rede vir inteling Paring van diere wat na aan mekaar verwant is ✓ (1) 4.5.3 TWEE nadele van inteling • Inteelagteruitgang/afname in die prestasie van diere ✓ • Lei tot die uiting van letale gene/misformdheid ✓ • Verlaagde lewenskragtigheid ✓ • Lae weerstand teen siektes ✓ • Swak aanpasbaarheid ✓ • Verlies aan variasie ✓ • Ongewenste gene word meer homosigoties ✓ (Enige 2) (2) 4.5.4 Metode van seleksie Stamboekseleksie ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 12 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 4.6 Genetiese modifikasie 4.6.1 Formulering van 'n hipotese • GM lei tot groter insek weerstandbiedendheid in mielieplante ✓ OF • GM lei tot kleiner insek weerstandbiedendheid in mielieplante ✓ OF • GM het geen invloed op die insek weerstandbiedendheid in mielieplante nie ✓ (1) 4.6.2 TWEE sosio-ekonomiese gevolge van GM sade vir kleinskaal boere • Hulle kan nie GM sade bekostig nie aangesien dit duur is ✓ • GM gewasse word deur patentreg beskerm en boere kan nie sade terughou vir teel doeleindes nie ✓ • GM gewasse is ontwikkel om steriel te wees, so boere het geen ander keuse as om nuwe sade aan te koop ✓ (Enige 2) (2) 4.6.3 TWEE voordele van genetiese modifikasie bo tradisionele metodes • Dit is vinnig ✓ • Dit is presies ✓ • Nie beperk tot organismes van dieselfde spesies ✓ (Enige 2) (2) 4.6.4 TWEE doelstellings van geneties gemodifiseerde plante en diere • Verbeter gewas opbrengste ✓ • Verbeter die kommersiële waarde/rakleeftyd/geur ✓ • Verhoog die voedingswaarde van gewasse/biofortifikasie ✓ • Produseer farmaseutiese gewasse ✓ • Verbeter die verlangde eienskappe ✓ • Produseer industriële of verbruikersprodukte ✓ • Producing industrial or consumer products ✓ • Ontwikkel dieremodelle vir die bestudering van dieresiektes ✓ • Verhoog die kwaliteit van produkte ✓ • verhoog die weerstand teen siektes en peste ✓ • Verbeter die verdraagbaarheid teen omgeweingstoestande ✓ • Produseer produkte vir menslike terapeutiese gebruik ✓ • Verbeter die weerstant te doders ✓ (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all