NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUTEGNOLOGIE
NASIENRIGLYNE
NOVEMBER 2025
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





Agricultural Technology Nov 2025 MG Afr
Agricultural Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 14
- File size
- 628.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landboutegnologie 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D✓✓ (2)
1.1.2 B✓✓ (2)
1.1.3 A/C✓✓ (2)
1.1.4 B✓✓ (2)
1.1.5 C✓✓ (2)
1.1.6 A✓✓ (2)
1.1.7 A✓✓ (2)
1.1.8 B✓✓ (2)
1.1.9 B✓✓ (2)
1.1.10 A✓✓ (2)
(20)
1.2 1.2.1 Terugslagklep/Eenrigtingklep✓✓ (2)
1.2.2 Gegalvaniseerde staal/Sink/Verf✓✓ (2)
1.2.3 Een/ Enkelfase✓✓ (2)
1.2.4 Globale Posisioneringstelsel (GPS)✓✓ (2)
1.2.5 Opwekker✓✓ (2)
(10)
1.3 1.3.1 F✓✓ (2)
1.3.2 A✓✓ (2)
1.3.3 I✓✓ (2)
1.3.4 B✓✓ (2)
1.3.5 D✓✓ (2)
(10)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: MATERIAAL EN STRUKTURE
2.1 2.1.1 Die DRIE allooielemente en EEN invloed van elk.
Chroom✓
• Verhoog weerstand teen roes✓
• Bevorder die verharding van staal✓
• Verbeter sterkte✓
• Verbeter weerstand teen die vorming van skaal✓
• Verbeter treksterkte✓
• Verminder magnetisme✓
• Die meeste chroomstaal kan goed gesweis word✓ (Enige 1)
Mangaan✓
• Dit bekamp roes✓
• Gee staal 'n growwer struktuur✓
• Verander die bandstruktuur, en op dieselfde tyd veroorsaak dit 'n
vermindering in slaansterkte✓
• Verhoog treksterkte✓
• Verminder die kritieke verkoelingstempo en daardeur verhoog
verharding✓
• Verhoog weerstand teen slytasie✓
• Verminder magnetisme✓ (Enige 1)
Nikkel✓
• Dit verhoog die taaiheid en die verharding vermoë✓
• Een van nikkel se grootste voordele is dat dit staal 'n redelike
taaiheid by lae temperature gee✓
• As nikkel saam met chroom gebruik word help dit om die
verhardingvermoë van staal te verhoog✓
• Staal gelegeer met chroom en nikkel is bestand teen lug, water en
baie chemiese sure en alkali✓ (Enige 1) (6)
2.1.2 Aanbevole sweismasjien wanneer vlekvrye staal gesweis word en
motivering
TIG✓, Die hoë stroom✓ in MIG sweis sal die staal laat weg smelt./geen
skoonmaak nodig✓/Meer presisie sweiswerk✓minder spatsels✓beter
op dunner metaal✓
Of
MIG✓ (3)
Draad ✓en gas moet verander word./geen skoonmaak nodig ✓Minder
vaardighede nodig om te gebruik✓
2.2 Voorsorgmaatreëls om krake en brosheid te voorkom.
Maak warm ✓of skoon✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.3 Adhesie-eienskappe van 'n kleefmiddel.
Vermoë van die molekules van 'n kleefmiddel om te klou✓ aan die molekules
van ander stowwe. ✓ (2)
2.4 Bespreek VIER fisiese gevare op die menslike liggaam wanneer daar met
veselglas gewerk word en 'n voorsorgmaatreël wat geneem moet word om elke
gevaar te voorkom.
• Katalisator en versneller moet altyd apart gestoor word. ✓ Kan ontploffing
veroorsaak ✓
• Verwyder alle hars, katalisator en versneller van die vel kan irritasie
veroorsaak.✓ Dra handskoene as die vel sensitief is.✓
• Asetoon kan long siekte veroorsaak.✓ Gebruik asetoon in 'n goed
geventileerde area.✓
• Glasveselmat het klein stukkies vesel wat die vel kan binnedring.✓Dra jou
oorpak, handskoene en respirator.✓
• Moet nie glasvesel inasem nie dit kan long kanker veroorsaak.✓ Moenie dit
inasem nie.✓
• Moet nie glasvesel in jou oë laat kom nie.✓ Kan blindheid veroorsaak.✓
(Enige 4) (8)
2.5 Hoe om die effektiwiteit van die aarding van 'n elektriese heining te verbeter.
• Vermeerder die aantal aardpenne.✓
• Hou die grond klam by die aardpenne.✓
• Hardloop 'n aardterugkeerdraad parallel met die heiningslyn en verbind dit
met gereelde tussenposes aan aardpenne.✓ (3)
• Vervang aardpenne met aardingsplaat.✓
2.6 EEN woord vir elk van die volgende.
2.6.1 Vonking✓
2.6.2 10 kVA✓
2.6.3 Aardpenne✓
2.6.4 Weerlig afleier✓
2.6.5 Energiewekker✓
2.6.6 Isolator✓ (6)
2.7 Komponente van 'n elektriese heining.
2.7.1 Hoofpaal/ankerpaal✓
2.7.2 Isolator/Insulator✓
2.7.3 Opwekker✓
2.7.4 Aardpen✓
2.7.5 Elektriese heining/Elektriese draad/Lewendige draad✓ (5)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: ENERGIE
3.1 Funksie van die windturbine onderdele:
3.1.1 (a) Rotorlem
Die lemme is gevorm soos 'n vliegtuig se vlerke om wind op te vang
en die groot rotor te draai.✓ (1)
(b) Toring
Laat toe dat die kop en lemme teen die regte hoogte gehou word
om die wind op te vang.✓ (1)
(c) Ratkas
Om die spoed te reguleer van die kragopwekker.✓ (1)
(d) Kragopwekker
Die kragopwekker verander meganiese energie na elektriese
energie.✓ (1)
3.1.2 Beskryf hoe die windturbine elektrisiteit genereer.
• Windkrag werk deur die omskakeling van kinetiese energie,
teenwoordig in wind, in meganiese energie en dan in elektriese
energie.✓
• Wind draai 'n turbine se lemme, wat gevorm is om die wind te
vang.✓
• Hierdie draaibeweging word deur ratte oorgedra wat aan die turbine
se rotor, wat veroorsaak dat die turbine elektrisiteit opwek.✓ (3)
3.2 3.2.1 VYF voordele van geotermiese energie.
• 'n Geotermiese stelsel nie enige besoedeling veroorsaak nie.✓
• Die koste van die grond om 'n geotermiese kragstasie op te bou, is
gewoonlik goedkoop. (bekostigbaar).✓
• Geotermiese kragstasies neem baie min ruimte, sodat jy nie nodig
het om 'n groot hoeveelheid grond aan te koop nie✓
• Geotermiese energie baie skoon, ontvang jy belastingkortings, en /
of geen omgewingsrekeninge of kwotas om te voldoen aan die land
se koolstof uitlaatgasskema nie.✓
• Geen brandstof word gebruik om die krag opgewek nie.✓
• Die algehele finansiële aspek van hierdie kragstasies is uitstekend,
jy hoef net krag aan die waterpompe te voorsien, wat in elk geval
deur die kragstasie self gegenereer word. ✓
• Hernubaar✓
• Hou lank ✓ (Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.2.2 EEN geval waar die gebruik van geotermiese energie die omgewing
kan besoedel.
Skadelike gasse wat diep uit die aarde ontsnap.✓ (1)
3.2.3 Gevolg van te veel koue water in die hittebron van 'n geotermiese
stelsel.
Die gevolg gaan wees dat dit die rotse te veel kan afkoel/kraak, wat jou
geotermiese bron van hitte afkoel.✓ (1)
3.3 3.3.1 Etanol word gemaak van.
• Stysel✓
• Suikergewasse✓
• Mielies✓
• Sorghum✓
• Aartappels✓
• Koring✓
• Suikerriet✓
• Mieliestoppels✓
• Vrugte of groente afval✓ (Enige 2) (2)
3.3.2 Die prosesse in A en B wanneer etanol vervaardig word.
• A- Fermentasie✓
• B- Distillering✓ (2)
3.4 TWEE plante waarvan biodiesel vervaardig kan word.
• Soja✓
• Canola✓
• Sonneblom✓
• Alge✓ (Enige 2) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1 4.1.1 Tipe materiaal waarvan sny spuitstuk gemaak is.
Koper✓/Koper met geelkoper allooi✓ (1)
4.1.2 VIER voorstelle om 'n hoëkwaliteit-sweislas deur middel van die
oksi-asetileen sweistoestel te verseker in die OORHOOFSE sweis
posisie.
• Vereis 'n verkleinde sweispoel, groot genoeg om die verlangde
penetrasie te skep✓
• Verklein die grootte van die vlam ✓
• Gebruik 'n effens dikker sweisstafie✓
• Verhoog die krag van die vlam wat sal help om die gesmelte metaal
in posisie te hou✓ (4)
4.2 Sweisdefekte van MIG-sweising.
4.2.1 Poreusheid✓ (1)
4.2.2 Onvoldoende penetrasie✓ (1)
4.2.3 Spatsels✓ (1)
4.2.4 Karteling✓/insnyding✓ (1)
4.3 Vryhandskets van 'n trog met twee skarniere en 'n sluitmeganisme.
Punte word toegeken vir:
Proporsionele tekening (1)
Praktiese toepassing (2)
Twee skaniere (1)
Sluitmeganisme (1)
Twee afmetings (2)
Snylys van materiaal wat gebruik
moet word (2)
• Aanvaarde toleransie, (1 of 2 punte)
• Hoekyster 25 mm x 2 x 1 000 mm.
25 mm x 2 x 750 mm. ✓
• Plaat 3 mm x 1000 x 750 mm. ✓ (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.4 4.4.1 TWEE redes vir die gebruik van die sweishelm wanneer plasma
snywerk gedoen word.
• Die klappie blokkeer die ultraviolet (UV) strale✓
• Skerm bedek die operateur se hele gesig✓
• Beskerm gesig en oë teen hitte✓
• Beskerm gesig en oë teen spatsels✓ (Enige 2) (2)
4.4.2 Verduideliking waarom stikstof vir 'n plasmasnyer gebruik word.
Stikstof produseer 'n hoër sny temperatuur om sagte en harde
koolstofstaal✓ teen 'n vinniger sny tempo te sny.✓/Om nie-ysterhoudende (2)
metale te sny✓ (Enige 2)
4.4.3 Die materiaal wat gebruik word om 'n standaard plasma snyelektrode
te vervaardig.
Tungsten✓/Koper hafnium✓ (1)
4.4.4 VIER voordele vir die gebruik van 'n plasma snytoestel.
• Wye verskeidenheid en dikte van materiale kan gesny word ✓
• Maklik om te gebruik✓
• Ekonomies om te gebruik✓
• Vinniger sny spoed✓ (4)
• Goedkoper✓
4.4.5 VIER gevolge wanneer vogtigheid die spuitstuk van die plasma snyer
binnedring.
• Kan interne boog veroorsaak wat tot 'n kortsluiting kan lei✓
• Die boog kan die snybrander beskadig✓
• Persoon kan geskok raak✓
• Snybrander sal nie sny nie✓ (4)
4.4.6 Die verstelling op die plasma snymasjien om verskillende
metaaldiktes te sny.
Verstel die stroom/gas of lug verstellingsknop/watts✓ (1)
4.5 4.5.1 Lug✓ (1)
4.5.2 Argon/Waterstof✓ (1)
4.5.3 Stikstof✓ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING
5.1 5.1.1 Identifisering van die onderdeel.
Ghriesnippel.✓ (1)
5.1.2 Die werking van die onderdeel.
Die onderdeel in aan 'n laer omhulsel gekoppel en ghries word onder
gemiddelde tot hoë druk deur middel van 'n ghriesgeweer (2)
gepomp.✓ ✓
5.2 5.2.1 A – Reguittandrat.✓
B – Heliese rat.✓ (2)
5.2.2 Bereken die getal tande op die gedrewe rat.
Gegee: Verhouding = 1 (dryfrat) : 3 (gedrewe rat)
Tande op dryfrat = 60
Hoeveelheid tande= 60✓ x 3✓
Hoeveelheid tande= 180✓ tande✓ (4)
5.3 5.3.1 Veiligheidswenke wanneer tolsnyer gebruik word.
• Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te
raak met die masjien✓
• Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin
sny✓
• Gebruik die aanbevole PBT asook styfpassende klere wanneer
'n grassnyer hanteer word✓
• Ontkoppel die lem voordat jy die masjien aangeskakel word✓
• Hou al die skerms en veiligheidsbeskermingsmaatreëls in plek✓
• Skakel die motor af voordat die gebied onder die dek skoonmaak
word✓
• Hou 'n lopende grassnyer weg van omstanders en
• troeteldiere✓
• Moenie nat gras sny nie✓
• Korrekte instelling van die snymasjien✓ (Enige 5) (5)
5.3.2 DRIE punte wanneer onderhoud op die tolsnyer gedoen word.
• Gereelde smering✓
• Maak alle lemme skerp✓
• Maak seker dat alle skerms in werkende kondisie en in plek is. ✓
• Herstel beskadigde of gebreekte onderdele dadelik✓
• Skoonmaak✓
• Diens✓
• Masjien moet af wees✓ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 10 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
5.3.3 Beskrywing van hoe die tolsnyer aan 'n trekker gekoppel word.
• Heg die twee oplig-arms✓
• Heg die boonste stang ✓
• Heg die twee stabiliseringskettings✓
• Heg aan die kragaftakker-as✓
• Heg aan die hidrouliese sisteem✓ (4)
5.4 5.4.1 Tipe hidrouliese silinder in die prent getoon.
Dubbelwerkende hidrouliese silinder.✓ (1)
5.4.2 Werking van die dubbelwerkde hidrouliese silinder.
• Wanneer die beheerhefboom in die neutrale posisie is, word die
olie deur die oliepomp tot by die beheerklep gepomp vanwaar dit
deur die oliefilter na die oliehouer teruggepomp word.✓
• Sodra die beheerhefboom na die oplig posisie beweeg word, rig
die beheerklep die olie wat onder druk verkeer na die suierkant van
die hidrouliese silinder om sodoende die suier na regs te beweeg
en so die implement op te lig.✓
• Ten einde die implement in die grond in te forseer, word die
beheerhefboom deur die operateur na die “sak” posisie beweeg en
nou rig die beheerklep die hoё oliedruk met behulp van die ander
pyp na die stangkant van die silinder om sodoende die suier na
links te laat beweeg.✓
• Op hierdie wyse word die implement in albei rigtings op 'n positiewe
wyse vanaf die operateur se sitplek beheer.✓ (4)
5.4.3 DRIE voordele van transmissie-olie.
• Nie saampersbaar nie✓
• Goeie smeereienskappe✓
• Bly in 'n vloeistofvorm oor 'n wye temperatuurspeling✓
• Nie-vlugtig✓
• Relatief goedkoop✓
• Maklik geleibaar/vervoerbaar in pype✓
• Vloei deur filters, pype, oliepompe en silinders met gemak✓
• Bevat skoonmaakmiddels wat onderdele skoon hou✓
• Hou lank✓ (Enige 3) (3)
5.4.4 Sterkste kant van die dubbelwerkde hidrouliese silinder met 'n
motivering.
Die kant sonder die stang./ Regterkant/Stootkant✓
Motivering.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 11 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
Die kant sonder die stang is sterker✓as die kant met die stang omdat
die area wat onderhewig is aan die oliedruk in die silinder groter is as
die onderdeel van die silinder, wat die stang bevat.✓ (3)
5.5 5.5.1 Materiaal vir die vervaardiging van 'n koppelaarplaat deklaag.
• Asbes✓
• Kevlar✓
• Keramiek✓
• Koolstof✓ (Enige 1) (1)
5.5.2 TWEE eienskappe van die wrywingsmateriaal van 'n goeie
koppelaarsisteem.
• Moet hoogs slytasiebestand wees✓
• Moet hoogs temperatuurband wees✓
• Roes nie✓ (2)
• Moet nie glip/gly nie✓ (Enige 2)
5.5.3 TWEE redes om 'n trekker met 'n koppelaar toe te rus.
• Aandrywing moet ontkoppel word wanneer ratte verwissel word✓
• Aandrywing moet ontkoppel word wanneer die trekker
aangeskakel word✓
• Die koppelaar moet ontkoppel word om enjin spoed te verhoog
en dan groter wringkrag te gee aan die kragaftakas✓
• Stel die operateur in staat om die trekker, bandkatrol of
kragaftakas tot stilstand te bring sonder om die enjin af te sluit✓
(Enige 2) (2)
5.6 Diagnose van die DRIE genoemde simptome.
5.6.1 Swart uitlaatpyp rook.
• Diesel mengsel te ryk✓
• Olie in die verbrandingskamer✓/Ringe is beskadig✓ (Enige 1) (1)
5.6.2 Ratel geluid vanaf die enjin.
• Beskadigde/gebuigde kleppe✓
• Skade aan die tydreëlketting/belt✓
• Voorwerp in die enjin✓ (Enige 1) (1)
5.6.3 Enjin raak vinnig warm.
• Verkoeler geblok/lek✓
• Geen water in die verkoeler/verkoelingstelsel✓
• Verkoelingswaaier/belt nie in werkende kondisie✓
• Verkoelingsbelt nie reg geinstalleer✓ (Enige 1) (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 12 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WATERBESTUUR
6.1 6.1.1 DRIE redes waarom die sisteem hierbo as 'n arbeidbesparing
besproeiing stelsel gesien kan word.
• Geen arbeiders nodig om die pype/sisteem te skuif nie✓
• Een man operasie✓
• Outomatiese besproeiing sisteem/skedulering✓
• Plaagdoder/kunsmis word toegedien deur die sisteem✓ (Enige 3) (3)
6.1.2 Bespreking van die ontwerp beginsels vir die toediening van water
deur die spilpunt besproeiing stelsel.
• Die grote van die spreiers✓ verander van klein naby die middel na groot
aan die buitekant✓
• Afstand tussen die naburige spreiers✓ verminder na die einde van die
spilpunt✓ (4)
6.2 DRIE voordele vir die gebruik van besproeiingsagteware.
• Om water te spaar✓
• Word gebruik as deel van die water skedulering✓
• Tyd spaar✓
• Arbeid vriendelik✓
• Vir 'n groot sisteem, sagteware mag dalk die enigste manier wees om die
sisteem te beheer✓
• Sagteware kan gebruik word om die sisteem aan en af te skakel, hoe gereeld,
en hoeveel water toegedien moet word in 'n sekere tyd.✓
• Op 'n groot plaas of landgoed is die baie moeilik om met die hand water toe te
dien is sagteware van kritieke belang✓
• Hierdie programme sluit opsporingsmeganismes in wat tred hou met die
hoeveelheid water wat gegee word, monitor die gemiddelde reënval en
versamel data ✓ (Enige 3) (3)
6.3 6.3.1 TWEE redes vir die instellasie van so 'n sisteem in 'n plaashuis.
• As gevolg van besoedeling en kontaminasie in drinkwater
voorsiening, het dit nodig geraak om alle bruikbare water skoon te
maak van gevaarlike mikrobes, bakterieë en chemikalieë ✓
• 'n Waterfilter verwyder onsuiwerhede uit die water wat 'n negatiewe
effek op plante, diere en mense het ✓ (2)
6.3.2 DRIE effektiewe metodes om brakwater drinkbaar te maak vir mense.
• Distilleringproses✓
• Omgekeerde osmose✓
• Gekookte water deur stoom op te vang✓ (3)
• Verdamping ✓
• Elektrodialise✓
• Voeg versoeter by ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 13 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
6.4 Skets met byskrifte van 'n septiese tenk.
Ontwerp 2
Tekening 2
Byskrifte 2
(6)
6.5 DRIE tipes huishoudelike dreineringsisteme.
• Franse drein✓
• Kanaal drein✓
• Geut/afvoer drein✓
• Helling drein✓
• Dreinerings sloot/voor✓ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 14 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
6.6 6.6.1 VIER voordele van veranderliketempo-tegnologie (VTT).
• Kostebesparing✓
• Tydbesparing✓
• Tydbesparing deur die gebruik van implemente✓
• Arbeid besparing✓
• Vermoë om die presiese toepassingstempo te beheer✓
• Interaksie tussen implemente vir presisieboerdery✓
• Foutopsporing✓ (Enige 4) (4)
6.6.2 TWEE ander sisteme wat gebruik word vir presisieboerdery anders as
VTT.
• GIS – Geografiese Inligting Sisteem✓
• GPS - Globale Posisionering Sisteem✓
• Rekenaar sisteme✓
• Hommeltuie✓
• Vogsensors✓ (Enige 2) (2)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 160
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Agricultural Technology May June 2025 MG Afr

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2025 MG Eng

Memorandum
Agricultural Technology May June 2024 MG Afr

Memorandum
Agricultural Technology May June 2024 MG Eng

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2020 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2020 Memo Afr hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Agricultural Technology Nov 2025 Eng

Question paper
Agricultural Technology Nov 2025 Afr

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2019 Memo Afr hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2019 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2018 FINAL Memo Afr hlayiso.com . hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2018 FINAL Memo Eng hlayiso.com . hlayiso.com
More from Grade 12 Agricultural Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Tech ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Technology May June 2025 Eng

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 Afr

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 Eng

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 MG Afr

Question paper