Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)

MemorandumHospitality StudiesGrade 12201917 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT SENIOR CERTIFICATE GRAAD 12 GASVRYHEIDSTUDIES NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Korrekte volgorde 1.1.1 D√ 1.1.2 B√ 1.1.3 D√ 1.1.4 C√ 1.1.5 A√ 1.1.6 C√ 1.1.7 C√ 1.1.8 C√ 1.1.9 C√ 1.1.10 B√ (10) 1.2 PAS-ITEMS Korrekte volgorde 1.2.1 C√ 1.2.2 A√ 1.2.3 D√ 1.2.4 G√ 1.2.5 B√ (5) 1.3 PAS-ITEMS Korrekte volgorde 1.3.1 B√ 1.3.2 E√ 1.3.3 G√ 1.3.4 A√ 1.3.5 D√ (5) 1.4 EEN-WOORD ITEMS 1.4.1 Droging √ 1.4.2 POS/ Elektroniese betaalpuntsisteme √ 1.4.3 Marmering/ Tussenspiersevet√ 1.4.4 Oorhoofse kostes/”Overheads”√ 1.4.5 Allergieë/Allergiese reaksie√ 1.4.6 BBP/ Bruto Binnelandse Produk √ 1.4.7 Jode/Joodse/ Judaïsme√ 1.4.8 Sherbet/Water-ys √ 1.4.9 Fillo /Strudeldeeg √ 1.4.10 Frosting / Versiering√ (10) 1.5 KEUSE-ITEMS Enige volgorde 1.5.1 B √ C√ E√ F√ (4) 1.5.2 B√ C√ (2) 1.5.3 B√ E√ F√ G√ (4) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE. HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 14-50dae/ 2-6 weke√ (Enige dae/weke in die tydgleuf) (1) 2.1.2 • Moegheid/ Uitputting√ • Omgekrapte maag√ • Maagpyn/Maagkrampe√ • Diarree/ Waterige stoelgang√ • Ligkleurige ontlasting √ • Koors/ Koorserig√ • Naarheid √ • Braking √ • Verlies aan eetlus√ • Donkergeel uriene √ • Gelerige vel en oë/ Geelsug√ (Enige 3) (3) 2.1.3 • Werknemer word uitgesluit van werk vir minstens 7 dae/6 weke√ • Daar sal 'n werksvloei-onderbreking wees√ • Minder werkers sal tot lae produktiwiteit lei/minder produkte√ • Huur & opleiding van nuwe/ tydelike personeel√ • Minder inkomste a.g.v. laer produktiwiteit√ • Mense sal te bang wees om van die industrie gebruik te maak, gevolglik 'n laer inkomste √ • Dit sal lei tot verhoogde finansiële kostes met verwysing na versorging en behandeling van werknemers√ • Meer geld moet aan gebottelde water bestee word vir drink en kookdoeleindes/Jojo-tenks kan aangekoop word om water in te stoor/saniteerders/ kookwater vir skottelgoedwas √ (Enige 3) (3) 2.2 • Voedselhanteerders wat met TB geïnfekteer is, moet op siekverlof geplaas word√ en moet behandeling ontvang√ • Geïnfekteerde voedseldienswerkers mag slegs terugkom werk toe√ sewe dae na effektiewe behandeling√ • Werkers mag vrygestel word van voedselhanterings pligte√ • Verhoed nies en hoes oor voedsel√ • Dra gesigmasker √ • Probeer om voedsel so ver moontlik bedek te hou√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 • Toon verdraagsaamheid/ geduld deur ander te erken as individue met verskillende persoonlikhede. • Aanvaar mekaar/ moenie bevooroordeeld wees nie/ diversiteit./ respek √ • Wees objektief oor hotel se doelwitte/ werk na gemeenskaplike doelwit / gefokus√ • Toon bereidwilligheid om saam met ander te werk/ hulle samewerking was goed/ werk saam/ √ • Hulle was regverdig en eerlik met al die spanlede√ • Toon begrip en neem ander werkers in ag/ moenie selfsugtig wees nie√ • Elke spanlid het sy deel gedoen√ • Betroubare spanlede√ • Het dit geniet om saam met mekaar te werk/ konstruktiewe werksverhoudings/ positiewe werkverhouding/oefen om saam te werk√ • Goeie kommunikasie/ praat met respek met mekaar en na mekaar geluister√ • Hanteer konfliksituasies √ • Hulle het voortdurend bygehou met moderne/ veranderende neigings in die industrie√ • Deel suksesse en mislukkings met mekaar. √ • Motiveer/ bemoedig/ ondersteun mekaar. √ • Goeie dissipline/betyds √ (Enige 3) (3) 2.3.2 • Tevrede kliënte sal lojale kliënte word√ hulle sal terugkeer na die besigheid omdat die toekenning bydra tot uitmuntendheid√ • Pryse mag verhoog agv gewildheid/ tevrede kliënte is bereid om meer te betaal.√ • Positiewe nuus sal versprei word ('word of mouth')/ meer bekend raak/ goeie terugvoer op besprekingsplatforms √ omdat die hotel wat 'n toekenning ontvang het wat meer kliënte sal lok √ meer kliënte verhoog die inkomste en profyt/winste √ • Salarisverhogings/bonusse/lone aan personeel√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 2.4 Rekenaars in spyskaartbeplanning • Verkope van geregte kan aangeteken word en ontleding van gewilde geregte gedoen word√ • Die spyskaart kan aangepas word en minder gewilde geregte verwyder word√ • Die koste van die spyskaart, bestanddele sowel as die produksiekoste en vooruitgeskatte verkooppryse kan bereken word √ • 'n Aanlyn-woordeboek kan die name van die bestanddele vertaal/ speltoets van terme/ geregte √ • Ontwikkeling en verandering van resepte word vereenvoudig√ • Bestanddelelyste en resepte kan vinnig afgetrek word en gestoor word vir latere gebruik√ • Bestellyste kan maklik en akkuraat opgestel word√ • Die voedingswaarde van die voedsel op die spyskaart kan vasgestel word√ • Die aantal porsies wat uit die resep gemaak word kan op die resep aangedui word√ • Bedieningsvoorstelle/ prente/ videos vir spyskaart/produkte√ • Metrieke omskakelings kan outomaties gedoen word√ • Gestandaardiseerde resepte vir die bereiding van voedsel en voedsel- en drank kan ontwikkel word√ • Vinniger/ makliker/spaar tyd om spyskaart op te stel.√ (Enige 4) (4) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Pâte A Foncer/ Broskors√ Pâte sucrée / Ryk soet broskors√ Pâte brisée/ Ryk broskors√ (Enige 1) (1) 3.1.2 (a) • Hitte van die hande af kan die smeer laat smelt√ • Die deeg kan krimp√Gluten ontwikkel wat veroorsaak dat die deeg nie bros krummels het nie/ deeg sal elasties word/ taai√ • Kors kan taai wees/ harde kors√ (Enige 2) (2) (b) • Die verhouding smeer tot meel sal verander/ratio van bestanddele verander√ • Kors sal droog wees/ kraak/ uitmekaarval/ krummel√ • Dit sal die kors hard maak√ (Enige 2) (2) 3.1.3 • Laat die lug/stoom wat vasgevang is vry√ • Verhoed dat die deeg oneweredig rys/ sal oplig/ blase vorm/ bodem van tert sal plat bly √ (2) 3.2 3.2.1(a) Stap 4: • Om te verseker dat die deeg/pasta dik, glad en blink is√ • Om 'n sagte deeg te verseker wat sy vorm sal behou tydens die bakproses√ • Die regte dikte word verkry wat gespuit/met twee lepels gevorm kan word/nie loperig wees nie√ • As te veel eier bygevoeg word kan dit 'n loperige deeg tot gevolg hê wat nie gespuit kan word nie/'n klein volume sal hê/die verhouding of ratio sal verander met te veel eiers√ • Kontroleer die konsistensie/verhoed dat te veel eier byvoeg word/grootte van eiers verskil.√ • Makliker om een-vir-een eier in te meng/in te roer/moeliker as als gelyktydig by gevoeg word√ • Humiditeit in lug beïnvloed die hoeveelheid eiers wat bygevoeg word. (Enige 3) (3) (b) Stap 7: • Om die bakproses te voltooi/te verseker dat die deeg behoorlik gaar is√ • Laat die deeg toe om uit te droog/stoom kan ontsnap/bros dop vorm • Verhoed dat produk inmekaar val/behou vorm√ • Verhoed dat dit brand/verseker dat produk geleidelik goudbruin verkleur√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.2.2 • Churros√ • Beignets√ • Aigrettes√ • Pommes / Aartappel dauphines√ (Enige 2) (2) 3.3 3.3.1 • Verbeter die voorkoms/ verbeter die vorm van die voorbereide gereg√ • Hou die vleis klam/vogtig en sappig√ • Dra by tot die geur/smaak van die vleis√ • Vermeerder die aantal porsies van die spesifieke snit/ rek die porsies√ • Interessante geregte/groter verskeidenheid geregte kan voorberei word√ • Die voedingswaarde van die gereg word verhoog√ (Enige 3) (3) 3.3.2 • Dikrib/ Chuck√ • Platrib/ Flat rib√ • Borsstuk/ Brisket√ • Primarib/ Prime rib√ (Enige 2) (2) 3.3.3 Dit sal nie: • 'n bruin oppervlak hê nie/ dit sal bleek in kleur wees/ 'n aantreklike kleur hê nie√ • 'n wenslike geur hê nie√ Dit sal: • sarkoplasma verloor √ 'n droë beesvleisrol wees√ as gevolg van die verlies aan vog√ (Enige 2) (2) 3.3.4 • Laat die beesvleisrol rus nadat dit gaar gemaak is om die vleissappe kans te gee om te stabiliseer. • Verwyder die tou/ vleisrekke√ • Gebruik 'n skerp mes/ voorsnymes/ elektriese mes van goeie kwaliteit√ • Sny die beesvleisrol teen die grein van die vleis√ • Gebruik die volle lengte van die lem√ • Sny die vleis in egalige snye/skywe√ • Gebruik die merke/kepe van die tou om porsiegroottes te bepaal. (Enige 3) (3) 3.3.5 Dit sal duurder wees omdat: • Baie arbeid/ tyd benodig word om die bene te verwyder√ • Die snit massa verloor as gevolg van die afwesigheid van die bene√ • 'n Verskeidenheid bestanddele gebruik word om die rol mee te vul√ • Die koste van die tou/vleisrek verhoog die prys. (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.3.6 Beesvleisrol T-been skyf 120g -150g √ 150g-250g √ Beesvleisrol is beenloos, dus ‘n kleiner porsie as die T-been wat ‘n been bevat. √ (Enige 2) (2) 3.4 3.4.1 • Pollo-vegetariërs/ Pollotarian √ • Pollo-pescotariërs √ • Flexitariërs√ • Semi-vegetariërs√ (Enige 2) (2) 3.4.2 • Lacto-ovo / Ovo-lacto vegetariërs √ • Pollo-vegetariërs √ • Pollo-pescotariërs √ • Pesco-vegetariërs/Pescotarian √ • Flexitariërs√ • Semi-vegetariërs√ (Enige 2) (2) 3.5 3.5.1 Verkoopsprys = Totale koste/voedselkoste+oorhoofse+arbeidskoste + Wins √ R 25 000 + R 5 000 + R 3 500/ =R33500√ R33500 x 35/100 √ R 33 500 + R 11 725√ R 45 225√ (R moet ingesluit wees) (Formule (x1) + enige 2 stappe (x2) + korrekte verkoopsprys (x1)) (4) 3.5.2 Verkoopsprys per persoon = Verkoopprys/ Aantal persone √ R 45 225 ÷ 100 √ R 452.25 per persoon √ (R moet ingesluit wees) (Formule (x1) + (÷100) + prys per persoon (x1)) (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 • Geen keuse in gange nie/ vaste spyskaart√ • Geen keuse tussen geregte nie√ • Die prys is vasgestel vir die hele spyskaart √ • Die spyskaart het die korrekte uitleg vir 'n table d'hote spyskaart√ (Enige 1) (1) 4.1.2 • Romerige Mosselsop √ met Croutons√ • Appelsorbet√ • Lamsboud√ • Mornay Sous √ • Kruisement-rys-timbale√ • Gestoomde boontjies met Spekstukkies√ • Pampoenpoffers met Karamelsous√ • Cremora tert met 'n Beskuitjiekors√ (Hele gereg moet gegee word) (Enige 4) (4) 4.1.3 • Romerige Mosselsop√ met Croutons √ • Mornay Sous √ • Pampoenpoffers met Karamelsous/ Pampoenpoffers √ • Cremora tert met Beskuitjiekors/ Beskuitjiekors√ (Enige 2) (2) 4.2 4.2.1 Inmaak/ Bottel √ (1) 4.2.2 • Suurstof/Lug word uitgesluit√verhoed die groei van bakterieë kan die agteruitgang van organiese stowwe verhoed/ oksidasie voorkom √ • Die hitte/kook √wat tydens die inmaak proses gebruik word vernietig mikroörganismes en ensieme√ • Natuurlike preserveermiddels/ Suiker en asyn √ word bygevoeg om groei van mikroorganismes te verhoed/voorkom.√ (Enige 2 met rede) (4) 4.3 4.3.1 Sjokolademousse is 'n koue √, romerige/glad√, soet√, ligte√, donsige/skuimerig/ belugte mengsel√ met 'n ryk/ sjokoladesmaak√ (Enige 2) (2) 4.3.2 Eierwitte sal NIE skuim nie/skuimvorming verhoed: -plastiese mengbakke gebruik word√ -die apparaat vetterig is of vol vet is√ -daar selfs net spore van eiergeel in die wit is nie√ -die eiers nie by kamertemperatuur is nie√ -ouer eiers het nie 'n hoë skuimkapasiteit nie agv waterige eierwit √ Verhoging van skuimvorming: -koper mengbakke veroorsaak 'n katalitiese reaksie wat help om 'n meer stabiele skuim te verkry√ -sure bv. Suurlemoensap en kremetart verhoog die skuimvermoë√ -Vars eiers het 'n beter skuimvermoë/ eiers 2 dae oud √ -Geronde mengbakke/ klitsers met dun lemme/draadjies gee beter volume (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.3.3 • As die sjokolade te warm word, sal dit korrelrig/krummelrig √ raak en skroei/ gebrande smaak √ • Die mousse sal nie 'n gladde tekstuur hê nie√/ dit sal klonterig wees √/ mousse kan loperig √ wees met klonte in√ • Die finale produk sal smaak√ en glans√ verloor en 'n donker kleur hê√ (Enige 2) (2) 4.4 4.4.1 (a) Warm nagereg√ (1) (b) 'n Warm/ Gebakte sponsbasis √ met versoete suiker√ room √- en-bottersous √ wat oor die warm spons gegooi word √ (Enige 2) (3) 4.4.2 GEROERDE EIERVLA GEBAKTE VLA - Gaargemaak op 'n - Gaargemaak in 'n bain- stoofplaat bo-op die marie/waterbad binne-in stoof/ Indirekte die oond √ stoom/bain-marie/ dubbelkoker√ - Heeltyd geroer word√ - Geen roer √ - Loperige konsistensie√ - Stol/set en kan ontvorm word.√ - Kan as 'n sous/ - Word geëet as 'n bykomstigheid/ basis gereg√ vir 'n ander gereg√ (Enige 2) (Enige 2) (4) 4.5 4.5.1 Die gelatienmengsel was nie toegelaat om te verdik√ tot die konsistensie van dik eierwit om 'n jel te vorm voordat die vrugte bygevoeg is nie /Ratio van gelatien nie korrek nie/te min gelatien gebruik/vrugtestukke te groot.√ (Enige 1) (1) 4.5.2 • Groot hoeveelhede suiker was gebruik√ • Groot hoeveelhede suur was gebruik√ • Die byvoeging van te veel soliede/vaste bestanddele soos vrugte, groente en neute√ • Byvoeging van groot hoeveelhede geklopte room/ eierwitte√ • Byvoeging van sout/ te veel sout√ • Ratio verkeerd/ te min gelatien of te veel vloeistof √ • Nie genoeg tyd toegelaat om te stol nie√ • Temperatuur nie koud/laag genoeg nie√ • Gelatien is oorverhit/ het gekook√ • Gelatien is nie korrek gehidreer of gedispergeer nie/ stringe word gevorm√ • Byvoeging van die warm gedispergeerde gelatien by 'n koue vloeistof, vorm stringe/klonte√ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.6 4.6.1 Verskillende soorte rou /rou groente√. Die groente word algemeen in skywe of stokkies gesny√, insluitend wortels, soetrissies, vars groenbone, komkommer, sampioene, dwerg tamaties, seldery√ (Enige 1) (1) 4.6.2 Rumaki√ Kebab√ (2) 4.6.3 -'n Groot aantal mense kan gelyktydig onthaal word √ -'n Klein spasie word gebruik. √ -Min/geen eetgerei en breekware word benodig√ -Minder tafels en stoele benodig √ -Geen dek van covers vir gaste.√ -Geen wagtyd vir bediening van voedsel/ korter funksietyd√ -Die spyskaart/venue kan relatief goedkoop wees as dit goed beplan is√ -'n Verskeidenheid happies kan bedien word/verskeie kulture en gelowe kan geakkommodeer word√ -Voedsel kan maklik geëet word. √ -'n Spesiale/Sosiale atmosfeer ontstaan as gevolg van die gaste wat staan en met mekaar meng √ -Laat meer ruimte vir kreatiwiteit tov geregte√ -'n Tafelplan word nie benodig nie. √ -Baie minder bedieningspersoneel nodig/ gaste bedien hulself.√ (Enige 6) (6) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Sterk punte: • Jane is selfgemotiveerd√ • Jane is hardwerkend√ • Sy gaan al haar kommoditeite by die plaaslike verskaffers kry√ • Haar werknemers is van dieselfde area /sy kon kokke, skoonmakers en afleweringspersoneel opspoor.√ • Sy het alreeds 'n teikenmark geïdentifiseer/skoolkinders √ • Sy is baie kreatief/ontwerp eie pamflet √ • Geen kompetisie in die area nie/geen ander kosplekke nie√ (Enige 3) (3) 5.1.2 (a) Jane moet die volgende insluit by die besigheidsbeskrywing: • Besigheidsadres / 7 Dutywa EC√ • Tipe besigheid/onderneming bv. alleeneienaar /Jane's Spyseniering√ • Handelsmerk/onderneming of besigheid se naam/ logo/kleredrag soos uniforms vir die werknemers/Jane's Spyseniering√ • Sy moet kort-, medium- en langtermyndoelwitte stel/teikens stel√ • Sy moet 'n padkaart insluit wat die ligging van die besigheid aandui/ GPS koördinate -32.0965˚S; 28.3111˚E √ • Sy moet 'n plan wat die uitleg van die besigheid aantoon, insluit√ (Enige 2) (2) (b) Jane moet die volgende insluit in haar bedryfsplan: • Aankope en verskaffers√ /Name van die plaaslike verskaffers√/ datums en tye van aflewering√/ betalingsvoorwaardes of terme√ / voorraadkontrole en stoor van voorraad√ • Personeelplan√ / Organogram√/ besonderhede van die twee kokke, die twee skoonmakers en die afleweringspersoneel se werksbeskrywing/pligte√, hulle verantwoordelikhede√ (Enige 4) (4) 5.1.3 • Die naam van die produk kan bygevoeg word √ • Beskrywing van die produkte√ • 'n Prent van die klaarprodukte√ • Die prys van die produkte√ • Die adres en kontaknommers/ webwerf√ • Tye / Besigheidsure wanneer die produk beskikbaar gaan wees√ • Promosies bv. Middagetepakette, spesiale aanbiedinge, private spyseniering√ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.2 5.2.1 • Poleer en dek eetgerei √ • Plaas al die ander / korrekte eetgerei wat deur die spyskaart benodig word√ aan die buitekant van die hoofgeregmes en – vurk op die tafel√ / in die volgorde waarin die geregte bedien gaan word, die eetgerei van die 1ste gang sal aan die heel buitekant wees√ • Snykant van lemme van alle messe moet na links wys.√ • Plaas die nagereglepel en –vurk dwars aan die bokant van die cover√ die steel van nagereglepel word altyd na regs bo die nageregvurk wat na links is, geplaas √ • Plaas die entrée mes/broodmes aan die regterkant van die kleinbordjie, parallel met die hoofgeregmes√, snykant na links sodat die broodrolletjie op die bordjie geplaas kan word√ • Plaas die hoofgeregmes en –vurk 1-2,5 cm/duim vanaf die tafel se rand√ • Daar moet ongeveer 25 tot 29 cm tussen die mes aan die regterkant en die vurk aan die linkerkant wees (afhangend van die grootte van die hoofgeregbord)√ (Enige 3) (3) 5.2.2 • Stoom en poleer alle glase.√ • Korrekte glase volgens spyskaart. √ • Posisie van die witwynglas is 2.5cm vanaf die punt van die hoofgeregmes.√ • Addisionele glase word aan die bokant met 'n hoek van 45° na links vanaf die eerste/witwynglas geplaas.√ • Witwynglase eerste √ en rooiwynglase tweede.√ (Enige 2) (2) 5.2.3 Tafelversierings: • Die tema van die tafelversierings moet gepas wees vir die tipe funksie en moet met die res van die dekor saamsmelt√ bv. indien die tema plaaslik of etnies is, moet die tafelversierings etnies wees of 'n etniese kleurskema hê√ • Moenie die sig van die gaste belemmer nie/ nie té hoog nie√ • Die kleure van die blomme, tafeldoeke en servette moet met die kleurskema/tema saamsmelt.√ • Die blomme mag nie 'n oorweldigende geur afgee nie.√ (Enige 2) (2) 5.2.4 Tafelnommers: • Moet groot genoeg wees om van die ingang raakgesien te word.√ • Nommer moet duidelik sigbaar wees vanaf ingang.√ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.3 5.3.1 • Administrasiekantoor√ • Gimnasium√ • Swembad√ • Parkering√ • Bemarking√ • Wassery√ • Menslike hulpbronne/ HR√ • Finansies/Boekhouding√ M3 • Instandhouding√ F112 • Sekuriteit√ (Enige 3) (3) 5.4 5.4.1 Groet van die gaste: • Die Maître d hotel moet binne 30 sekondes van gaste se aankoms by die restaurant met hulle oogkontak maak √ • Maitre d groet die gaste op 'n professionele wyse/ vriendelik/bedagsame/ verwelkomende manier/√ • Kontroleer/ die gaste se bespreking en bevestig wie die gasheer of gasvrou is√ • Maitre d stel gaste aan kelner voor√ • Die kelner groet die gaste op 'n beleefde wyse √ • Spreek die gasheer/-vrou in hul voorkeurtaal aan√ (Enige 3) (3) 5.4.2 Aanbied van die rekening: • Wanneer die rekening by die tafel aangebied word, word dit vanaf die gasheer/-vrou √ se linkerkant gedoen √ • Die rekening moet toegevou en op 'n kleinbordjie of in 'n lêer gesit word sodat die bedrag nie sigbaar is nie√ • Indien daar geen gasheer/-vrou is nie, moet die rekening in die middel van die tafel geplaas word √ • Laat genoeg tyd toe om die korrekte bedrag in die lêer te plaas/ bied alternatiewe betalingsmetodes aan √ • Die kelner neem die lêer met die geld en die rekening na die kassier √ (Enige 3) (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 6.1.1 • Naam van die wyn√ • Oorsprong√ • Oesjaar√ • Kultivar / druifvariëteit/ Tipe wyn√ • Bottel se volume√ • Vervaardiger/ Landgoed/Unieke naam/Brand name√ • Gesondheidswaarskuwing√ • Egtheidseël√ • Staafkode– om die bottel wyn te identifiseer√ • Voorgestelde bedieningstemperature/ bedien die wyn teen 15- 20˚C√ • Gepaste voedsel – pas of paring van voedsel met rooiwyne√/ Rooivleisgeregte√ • Beskrywing van die geur van die wyn√ • Land van oorsprong- nie verpligtend vir die plaaslike mark nie√ • Alkoholinhoud in persentasie – bv. 12% van die volume √ • Verkoper se kodenommer/ naam /adres√ • Naam toegewys deur klas√ (Enige 4) (4) 6.1.2 • Stoor of berg wyn by 'n temperatuur van 10-12°C/koel temperature√ • Stoor in donker toestande weg van ultraviolet lig/ nie direkte sonlig nie√ • Geen geraas of vibrasies.√ • Klam area√ • Bottels moet op hul sye geplaas word sodat die kurk klam en uitgeswel kan bly√ • Rooiwynbottels moet in 'n effens geligte posisie geplaas word√ • Wyn moet op 'n gereelde basis gedraai word√ • Wyn van dieselfde soort moet saam geberg word√ • Wynbottels moet met hul etiket na bo of na voor gepak en geberg word√ • Indien wyn in kartonhouers geberg word, moet die pyle altyd na bo wys√ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 16 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.1.3 • Vra of die gasheer die wyn wil proe√ • Skink 'n mondvol in die gasheer se glas√ • Die bottel mag nooit aan die glas raak nie/ moenie glas oplig nie√ • Die etiket van bottel moet na die gasheer wys√ • Skink vanaf die regterkant van die gasheer√ • Nadat die gasheer die wyn goedgekeur het, moet die ander gaste se glase gevul word,eindig by die gasheer√ • Skink vir dames eerste.√ • Beweeg in 'n antikloksgewyse rigting√ • Skink die glas ½ vol√ • Maak seker dat daar genoeg wyn vir al die gaste is√ • Nadat klaar geskink is word die bottel wyn op die tafel geplaas√ • Hervul glase soos benodig√ M166 • Wanneer die bottel leeg is, vra of die gasheer nog 'n bottel van F60 dieselfde wyn wil hê of die wynlys moet bring√ (Enige 5) (5) 6.2 6.2.1 • Op die perseel/binneverbruikranklisensie – laat die gebruik/drink van drank toe op die perseel waar dit aangekoop is,√ drank mag nie van die perseel/restaurant af verwyder word nie √ (2) • Weg van die perseel/buitverbruikdranklisensie – drank word verkoop by bv. 'n drankwinkel√ en op 'n ander plek gebruik/gedrink√ (2) (4) 6.3 6.3.1 Geskud/ geskud en deurgesyg√ (1) 6.3.2 • Strope√ • Kwasse√ • Vrugtesappe√ (Enige 2) (2) 6.4 6.4.1 • EIEO – Eerste In Eerste Uit prinsiep moet gebruik word/ouer voorraad moet eerste gebruik word√ • Moet 'n sisteem van minimum en maksimum voorraad hê/nie te veel voorraad op hande hê nie √ • Plaas 'n bestelling/ rekwisisie sodra die minimum voorraadvlak bereik word / voor die voorraad op is√ • Daaglikse voorraadkontrole is belangrik wanneer kroegmanne skofte ruil√ • Gerekenariseerde voorraadkontrolesisteme kan ook gebruik word√ • Bestel van voorraad moet vroegtydig gedoen word om aflewering toe te laat voordat voorraad klaar is√ • Vra voorraad betyds van die stoorman aan om tekorte te voorkom gedurende die aande √ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 17 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.4.2 • Die kroegman moet sy emosies beheer/kalm bly/ professioneel bly/beleefd bly√ • Die kroegman moet oogkontak maak en 'n positiewe liggaamshouding hê√ • Die kroegman moet nie met die gas argumenteer nie√ • Bied verskoning aan√ • Indien die kroegman nie self die situasie kan hanteer nie, moet die Maître d hotel/bestuurder ingeroep word√ • Vra die gaste of hulle 'n ander mocktail wil bestel/ bied ander opsies aan √ (Enige 3) (3) 6.5 • Hanteer die situasie kalm en professioneel√ • Verduidelik die situasie aan die gaste /Kondig die situasie aan√ • Maak verskoning√ en bied 'n beperkte spyskaart aan√ wat nie enige geregte of drankies insluit wat met elektriese toebehore voorberei moet word nie bv. Slaaie en koue drankies√ • Indien 'n kragopwekker beskikbaar is, skakel dit aan√ • Restaurantpersoneel moet beligting voorsien soos kerse√ • Skakel elektriese apparaat af en trek kragproppe uit.√ • Gebruik gasstowe en gastoerusting√ (Enige 4) (4) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all