NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SENIOR CERTIFICATE
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all



--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
--806498cf-9645-4a93-ada9-382ac410d556/v1-97c730e49f76e8d34263/card.webp)
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)
Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 530.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC November Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C✓ M115 F207
1.1.2 A✓ M52 F10
1.1.3 C✓ M137-143 F149
1.1.4 A✓ M66 F12
1.1.5 D✓ M194 F37
1.1.6 A✓ M47 F5
1.1.7 B✓ M172
1.1.8 C✓ M132 F163
1.1.9 B✓ M153 F177
1.1.10 D✓ M150 F167-170 (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 E✓ (ii)✓ M18
1.2.2 A✓ (v) F138
1.2.3 C✓ (i) (6)
1.3 EENWOORDITEMS
1.3.1 Aspiek✓ M F162
1.3.2 Buite verbruik/ander perseel/af van die perseel✓ M168 F55
1.3.3 Stoom✓ M122 F185
1.3.4 Sout/Tamatie/suur(asyn/suurlemoensap/lemmetjiesap)✓ M104 F183
1.3.5 'Bellboy'/Deurwag/Deurman/Portier/Sekuriteit/ M6 F124
Valet/lakei/lyfbediende/Motorwag✓
1.3.6 Blinis✓ M69
1.3.7 Lewer/Niertjies/Soetvleis✓ M80 F190
1.3.8 Chakalaka/Atjar✓ M152 F175
1.3.9 POS/Verkooppuntstelsel/EPOS✓ M37 F101
1.3.10 Cholera✓ M25 F78
(10)
1.4 KEUSE M2-3
1.4.1 C/instandhouding/huishouding F108-
1.4.2 A/kroeg,D/konferensielokaal/funksielokaal 119
1.4.3 B/wassery (4)
1.5 VOLGORDE
1.5.1 C✓, A✓, E✓, D ✓, B✓ M136
(Korrekte volgorde) F148
(5)
1.6 KEUSE
1.6.1 C, D✓,F✓, I✓,J✓ (Enige volgorde) M192
F36
(5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
SECTION B: KITCHEN AND RESTAURANT OPERATIONS;
HYGIENE, SAFETY AND SECURITY
QUESTION 2
2.1 2.1.1 • Daar sal werksvloei-onderbreking by die werk wees as gevolg
van die afwesigheid van 1 personeellid/vat langer om die taak te
verrig/ ‘n tekort aan vaardighede/ besigheidsbedrywighede word
negatief beïnvloed aangesien dit ‘n beperkte spyskaart tot gevolg
kan hê
• Dit sal produktiwiteit/dienslewering verlaag/stadige diens
• Personeelmoraal sal laag wees
• Werknemers kan moegheid ervaar as gevolg van die ekstra
werkslading/personeel sal onder druk/oorwerk wees
• Daar sal tydelike/vakante poste wees en die werkgewer sal
nuwe/tydelike werkers moet huur
• Die werkgewer sal die werkers moet heroplei wat tydsverlies tot
gevolg sal hê
• Die besigheid sal inkomste/wins verloor M27
• Toename in koste as gevolg van heraanstelling en heropleiding F81
(Enige 3) (3)
2.1.2 Sam kan nie verhoed word om te werk nie, want:
• 'n voedseldienswerker wat geïnfekteer is met MIV kan nie
verhoed word om te werk nie behalwe as hulle ander infeksies
het (soos diarree of hepatitis)/TB
• die oordrag van MIV/Vigs na voedsel en drank is nie 'n risiko nie
• MIV/Vigs kan nie oorgedra word deur die deel van apparaat soos
messe, vurke/ deur dieselfde badkamerfasiliteite te gebruik
nie/dit kan nie oorgedra word deur aanraking of om naby aan
mense te wees nie
• solank Sam al die standaard higiënepraktyke volg, is hy nie 'n
bedreiging vir ander nie
• dit is teen die wet om teen ‘n persoon wat MIV positief is, te
diskrimineer M26
• daar mag geen skending/oortreding van sy menseregte wees F79-
met betrekking tot sy privaatheid nie 80
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
2.2 2.2.1 Die aanlyn besprekingstelsel laat die volgende toe:
• gaste bespreek kamers op die rekenaar deur gebruik te maak
van aanlyn sekuriteit
• die aanlynsekuriteit beskerm die privaatheid en finansiële
inligting van gaste
• hotelle/kamers kan vergelyk word ten opsigte van pryse en
fasiliteite
• spesiale aanbiedinge en inligting oor pryse is maklik bekombaar/
dit kan goedkoper wees om vooraf te bespreek
• laaste-minuut-besprekings kan maklik/gerieflik/teen enige tyd
dag/nag gemaak word
• gaste het toegang tot die elektroniese hotelstelsel wat geld en tyd
spaar/vinniger
• dit laat universele toegang toe/laat aanlyn toegang toe vanuit die
gemak van jou huis
• dit sal die kamer vooraf bevestig/ onmiddelike bevestiging
• beperk administrasie tydens aankoms
• sal jou toelaat om resensies van vorige gaste se eravrings te
sien
• minder foute word gemaak aangesien gaste se data outamaties
ingevoer word
• persoonlike inligting word gestoor vir toekomstige verwysing M40
• bewys van kommunikasie vir die gas en die instelling/ gaan F103
papierloos (Enige 3) (3)
2.2.2 • Die naam sal ingevoer word op die rekenaar en die
registrasiekaart sal gedruk word
• Die opgelaaide persoonlike inligting/naam van die gas sal
gekontroleer word
• Sodra die bespreking vertoon word op die skerm sal 'n kamer
toegeken word vanaf die lys van vakante kamers/dit sal die
bespreking en tipe kamer wat bespreek is, vertoon
• Die gesin se kredietkaartdetails sal geneem word en 'n
elektroniese sleutel sal aan die familie uitgereik word
• Die tegnologie gebaseerde sisteem laat ook toe dat inteken
gedoen kan word met 'n skootrekenaar of 'n handrekenaar/
tablet/selfoon
• Gaste kan inteken in die hotelsitkamer/tuis om lang rye te
voorkom
• Tydens inteken kan die gas se rekening terselfdertyd geskep M40
word/ dit bevestig die bedrag wat alreeds betaal is F104
(Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Jacob was onprofessioneel in sy optrede en het die volgende
getoon:
• oneerlik/Jacob was nie eerlik nie, want hy het die oorfone vir
homself gevat/Jacob het die oorfone gesteel
• onbetroubaar✓vind die oorfone en gee dit nie vir die gas/
ontvangs terug nie✓
• oneerbiedig/sonder respek✓/hy het nie Levile se eiendom
respekteer nie
• nie 'n goeie spanlid nie/ nie lojaal teenoor sy restaurant nie✓/hy
het opgetree op 'n manier wat nie 'n goeie spanlid van die
restaurant verteenwoordig nie
• negatiewe houding✓ hy was ongeskik/nie
beleefd/onbedagsaam
• nie samewerkend✓ hy het nie positiewe kliëntediens gelewer
nie/ nie bereid om te help nie
• geen integriteit/swak werksetiek/oneties Jacob het ontken dat M31
hy die oorfone gesien het/ hy het gejok oor die oorfone F88
(Enige 2 etiese aspekte met ‘n verduideliking vir elk) (4)
2.3.2 • Jacob se gedrag sal 'n negatiewe impak op die besigheid hê
• Sy gedrag toon swak kliëntediens wat sal lei tot ontevrede
kliënte wat nie bereid sal wees om te betaal vir swak diens nie
• Die ontevrede kliënte/teleurstellende ervaring sal daartoe lei dat
kliënte nie lojaal gaan wees en terugkeer na die besigheid
nie
• Die kliënte sal negatiewe nuus versprei/slegte beeld van die
restaurant/ slegte resensies skep wat nie meer kliënte sal lok
nie as gevolg van Jacob se gedrag/ slegte reputasie
• Die besigheid sal kliënte verloor M33
• Die restaurant se inkomste/wins verlaag F91
(Enige 4) (4)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 • 30 minute voor die funksie begin/17:30/18:00/6nm M74
F15
(1)
3.1.2 • Die happies is klein hapgrootte/vingerhappies/mini happies
• Die happies sluit 'n verskeidenheid geure/bestanddele/
sout/spekgevulde sampioen, gerookte salm-canapés en
bieftoebroodjies/soet/ mini-vrugtestokkies, sjokoladetruffels
• Gaste kan happies met hul hande optel/jy het nie apparaat
nodig om die happies te eet nie/ die happies is nie morsig nie/
daar is geen bene wat weggegooi moet word nie
• Warm en koue happies is ingesluit/verskeidenheid
temperautre
• Daar is 'n verskeidenheid vorms
• Daar is ‘n verskeidenheid kleure
• Daar is 'n verskeidenheid teksture/sagte/spekgevulde
sampioen, sjokoladetruffels en bros/mini-vrugtestokkies,
gerookte salm-canapés
• Die happies kan aantreklik en kreatief bedien word
• Die spyskaart maak voorsiening vir ‘n verskeidenheid M74
gaste/kulture/gelowe F12
(Enige 3) (3)
3.1.3 Nie geskik:
• Mini-bieftoebroodjies – Die Hindoe-gas sal nie die bief eet nie,
want dit word as heilig beskou
• Spekgevulde sampioen – Hindoe-gas sal nie sampioene eet nie
want dit is by hulle dieet uitgesluit/eet ook nie varkprodukte nie
• Gerookte salm-canapés – Ortodokse Hindoe-gaste eet nie vis
nie/ hulle is meestal veganisties
• Sjokoladetruffels – bevat eiergele/alkohol wat nie geskik is vir
ortodokse Hindoe-gaste nie
Geskik:
• Mini-vrugtestokkies – Hindoe-gas kan vrugte eet aangesien hulle
'n streng vegetariese dieet volg
• Sjokoladetruffels – Hindoe-gas kan melkprodukte inneem/daar is
geen alkohol/eiergeel in die truffels nie M44
• Gerookte salm-canapés – Hindoe-gaste eet wel vis F3
(Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
3.1.4 • Stel die tafels en stoele verspreid deur die lokaal op/stoele
lukraak gerangskik deur die lokaal/gerangskik teen die muur/in
groepies
• Laat spasie vir gaste om rond te beweeg
• Voorsien a paar hoë ronde tafels waarby gaste kan byeenkom
• Plaas 'n sentrale tafel vir die uitstalling van voedsel/ stel
buffettafels op vir happies indien selfbediening gebruik gaan
word
• Die buffettafel moet ‘n instellingspunt/fokuspunt/
blommerangskikking hê/ hors d’oeuvres kan op verskillende
hoogtes geplaas word vir ‘n aantreklike voorkoms
• Gebruik kerse/feetjieliggies om atmosfeer te skep
• Gebruik versierings/linne om die tema te pas
• Plaas tafeldoeke op die tafel/ tafeldoeke moet tot op die grond
hang/ eweredig hang aan alle kante
• Stel die nodige oudiovisuele apparaat op vir toesprake/
klanksisteem vir musiek
• Plaas eetgereihouers op die buffettafels/versprei tussen die
tafels/ geen eetgerei hoef op die tafels geplaas te word nie
• Plaas die koue happies op die tafel voordat gaste arriveer
• Plaas aparte tafels vir die drankies/ “mocktails” M179
• Gebruik kleiner tafels vir gebruikte glase en bordjies F15
• Handhaaf ‘n gemaklike kamertemperatuur (Enige 4) (4)
3.2 3.2.1 Voedselkoste = Gerookte Salm-canapés+ Mini-bieftoebroodjies+
Spekgevulde Sampioene+Mini-vrugtestokkies+ Sjokoladetruffels M62
= R500+ R640+R500+R360+R450✓ F23
= R2 450.00 (2)
3.2.2 Verkoopprys = voedselkoste÷ voedselkoste % M62
= R2 450÷40%/0.40 F23
= R6 125 (3)
3.2.3 Netto wins = Verkoopprys – Totale koste (VK+AK+OK)
= R6 125-[R2 450+R150+R400 (R100 x 2 ure x 2 skoonmakers)]
= R6 125 - R3 000
= R3 125
OF
Netto wins = Verkoopprys – Totale koste (VK+AK+OK)
= R6 125-[R2 450+R150+R200 (R100 x 2 ure vir 2skoonmakers)]
= R6 125 - R2 800 M62
= R3 325 F23
(4)
3.3 3.3.1 Pasteurisasie:
• Die melk word verhit tot 72/71 °C vir 15 sekondes, dan verkoel
na 4 °C en vernietig sommige mikroörga-nismes✓ M150
• is 'n preserveringsmetode wat ensieme inaktiveer/dit maak F169
ensieme onaktief (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
3.3.2 Preserverings- Onderskei
metode
Sterilisasie/ • kook die melk bo 100 °C/hoër as kookpunt/
Kook geen vog is verwyder
(1) • kook sal mikroörganismes elimineer/
doodmaak
• geen groei van bakterieë
• Hermetiese verseëling voorkom dat mikro-
organismes binnekom (Enige 2)
Bevriesing • melk is gevries en temperature is verlaag tot
(1) onder 0°C/ nie hoër as -18 °C/ geen vog is
verwyder
• mikroörga-nismes nie doodgemaak
nie/geëlimineer nie
• die groei van bakterieë word verminder/ver-
traag/onaktief (Enige 2)
Droging/Dehidre • hitte word gebruik om vog te verwyder
er • mikroörga-nismes sal nie groei weens die
tekort aan vog (Enige 2)
(1)
UHT/Ultra Hoë • Melk word blootgestel aan spesiale hitte
Temperatuur behandeling en verpakkingsprosesse✓
Behandeling/Ult • Melk word blootgestel aan hoë temperature
ra- van 140°C vir 2-4 sekondes en onmiddelik
hittebehandelin afgekoel tot kamertemperatuur✓
g • Suiwer melk het geen preserveermiddels
(1) bygevoeg✓
• Mikroörganismes word vernietig✓
(Enige 2)
Inmaak • Die melk word verhit tot ‘n hoë temperatuur✓
(1) om die vog te verminder✓
• Vir kondensmelk word suiker word bygevoeg
as preserveermiddel✓
• Vir verdampte melk word volroommelk eers
gepasteuriseer✓, dan gekonsentreer✓ deur
‘n groot volume water onder vakuum te
verdamp✓
• Melk word hermeties verseël in ‘n blik✓
(Enige 2)
(Enige 2 preserveringsmetodes + 2 verskille vir elk)
3.4 3.4.1 • Droë bone: Rooi nierboontjiesBotter/Lima
Boerboontjies/FavaSojaboneCannellini
WitSuikerSwartMung/Moong/DitlhodiHarricot/SlaaiPinto
• Lensies/Dhal/Masoor/geellensies/rooi/oranje/
swart/bruin
• Kekerertjies/Wholegram
• Splitertjies/geel splitertjies/groen splitertjies M102
• Swartoogertjies/-boontjies/Cowpea F181
(Enige 2 relevante peulgroente) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
3.4.2 • As gevolg van morele/etiese redes/teen die doodmaak van
diere/ weersin in die idee om diere te eet✓
• Vir gesondheidsredes, as gevolg van hoë vlakke van cholesterol
en hormone in vleis/uitsluiting van vleis voorkom hartsiektes,
oorgewig en diabetes
• Geloofsredes/kulturele oortuigings verbied die eet van vleis
• Om omgesingsvriendelik te wees/die vleisbedryf word
voorgehou dat hulle 'n negatiewe impak op die omgewing het/
vir die volhoubaarheid van die planeet/ om die
koolstofvoetspoor te verlaag
• Sekere mense hou nie van die smaak van vleis nie
• Vleis is duurder as die meeste plantprodukte
• Verhoogde bewusmaking in die media om veganisme te
bemark
• Verhoogde verskeidenhied en beskikbaarheid van veganistiese M98
voedsel F178
(Enige 4) (4)
3.4.3 Neute en sade is goeie bronne van:
• Proteïen✓
• Vitamien B✓
• Hoog in vet maar laag is in cholesterol/gesonde vet/
oncersadigde vet✓
• Minerale (magnesium, fosfor, kalium, mangaan)
• Vesel/komplekse koolhidrate
• Vitamien E, wat 'n goeie anti-oksidant is
• Omega 6 M105
• Lae GI/ dit is stadig verteerbaar/stadige vrystelling van F181
energie (Enige 4) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Broskorsdeeg/Pâte á foncer/Pâte brisée/Pâte Sucrée M115
(Enige 1) F206
(1)
4.1.2 1 : ½ /2 : 1/ helfte van die botter tot die meel M114
F206
(1)
4.1.3 (a) Insny:
• deur die insnymetode te gebruik word botter eweredig
versprei
• verhoed dat botter smelt /smeer bly hard/hitte van hande sal M115
die botter smelt F206
• dit sal oorhantering van die deeg voorkom (Enige 2) (2)
(b) Rus:
• Dit sal verhoed dat deeg krimp tydens bak M119
• Dit sal verhoed dat die botter smelt/ botter word ferm F206
• Dit help die gluten om te ontspan (Enige 2) (2)
(c) Prik: M116
Dit sal lug toelaat om te ontsnap/ geen blasies/“blistering” sal vorm/ F206
voorkom ‘n oneweredige kors (1)
4.2 4.2.1 Koue nagereg M137
F148
(1)
4.2.2 • Voeg die gehidreerde gelatien direk by die warm vloeistof/
vrugtesap
• Smelt die gehidreerde gelatien oor stoom/warmwater bad/ M130
bain marie F161
• Smelt in die mikrogolf vir 'n paar sekondes (Enige 2) (2)
4.2.3 • Dit sal tot gevolg hê dat die aarbeie eweredig versprei is M130
• Aarbeie sal nie sink of boontoe dryf nie (Enige 1) F162
(1)
4.2.4 • Koekstruif moet verkoel word tot 'n temperatuur van 5 °C/
verkoel
• Bedek om kruiskontaminasie te voorkom/ lugdigte houer
• Bedek om uitdroging te voorkom
• Moenie die koekstruif naby uie of sterkgegeurde voedsel stoor
nie/bedek om die absorpsie van geure te voorkom M147
• Moenie vir langer as 24 uur stoor nie want die jel sal verswak F154
• Kan nie gevries word nie (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
4.2.5 • Om die stysel volledig te gelatiniseer
• Om te verdik en vorm te behou/ om die regte konsistensie te
bereik M137
• Om die styselagtige smaak as gevolg van ongegelatiniseerde F147
sysel, te verhoed (Enige 2) (2)
4.2.6 Nie 'n goeie keuse/nie geskik
• Dit bevat melkvastestowwe en suiker
• Melkvastestowwe is sensitief vir hitte en maak die sjokolade
ongeskik vir kook en bak
• Die sjokolade mag stol/verhard en korrelrig raak en lewer 'n
vetterige resultaat/vet skei
• Slegs geskik as eetsjokolade/kommersiële sjokolade
OF
Goeie keuse/Geskik
• Dis goedkoop
• Dis slegs geskik as dit nie verhit word nie/dit kan gerasper
word/skaafsels/ fyn gekap
• Couverture/'compound' melksjokolade kan gebruik word, maar
dan moet dit getemper word/bak-melksjokolade kan gebruik
word aangesien dit ‘n hoë groentevetinhoud het M144
• Dit sal bydra tot die kleur en geur/verbeter die voorkoms van F156
die nagereg (1 punt vir geskik/nie geskik+ 2 motiverings) (3)
4.3 4.3.1 Indien die water vir 5 minute kook:
• Te veel water sal verdamp/die verhouding sal verander/het te
min stoomontwikkeling tot gevolg
• Finale produk se volume is kleiner M124
• Die kwantiteit van die produk sal minder wees F186
• Die eindproduk sal hard/taai wees (Enige 2) (2)
4.3.2 • Ongegelatiniseerde stysel sal veroorsaak dat die Franse
krullers platval✓
• Geen holte sal vorm nie/kleiner volume hê
• Die pasta sal te dik wees/swaar/ sal nie die korrekte
konsistensie hê nie M91
• Dit sal die verhouding van die chouxpasta verander F192
• Die eindproduk sal taai/ styselagtig wees (Enige 2) (2)
4.3.3 • Die pasta moet volledig afgekoel wees om oorkoagulering te
voorkom
• Voeg geklopte eier bietjie-vir-bietjie by/dit sal verseker dat die
pasta die korrekte konsistensie bereik/dit sal dik, glad, blink en
stadig van die lepel af vloei
• Verseker dat die pasta glad, maklik spuit en nie loperig is nie M124
• Klop na elke byvoeging van die eier verseker emulsifisering van F185
die mengsel (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
4.3.4 • Dit sal olie absorbeer/dit sal te olierig wees
• Dit sal nie behoorlik rys nie/dit sal nie ‘n holte vorm nie/ klein
volume hê
• Dit sal tot op die bodem sink (Enige 1) (1)
4.4 4.4.1 Lende M92
F193
(1)
4.4.2 T-been-biefstuk Porterhouse-biefstuk
• Snit van die lende • Snit van die lende langs die
kruis
• Het 'n klein deeltjie filet aan • Groter as die T-been en het ʼn
die een kant en 'n groot groter stuk filet M93
oogspier aan die ander kant • Dit is 50 mm dik F193
(Enige 1) (Enige 1) (2)
4.4.3 Rooster/'braai'/vlakbraai/oondbraai/droëhittegaarmaakmetodes is
die mees geskikte
Motivering: T-been is van die agterkwart
Dit is 'n sagte vleissnit/AAA jong dier
T-been het minder bindweefsel en meer spiervesel
wat droëhittegaarmaakmetodes geskik maak
Die spiervesel moet net koaguleer - die interne
temperatuur is laag M93
Dit is ‘n vinnger metode wat sappiger vleis tot gevolg F193
sal hê (Enige 1 + motivering) (2)
4.4.4 T-been Biefstuk Koedoe-filet
Marmering Marmering versprei deur Geen marmering
die spierweefsel/
tussenspiervet
Vet Nie maer/dik vetlaag/ Baie maer/het geen vet
onderhuidse vet nie
Been • Bene is rooi en • Geen bene
poreus • Geen bene gevolglik
• Bene gee geur minder geur
M81
• Daar is ‘n T-vorm (Enige 1)
F197
been binne in
(6)
(Enige 1)
4.4.5 • Marinering
• Lardering
• Bardering
• Peper M86
• Vulsel F200
• Bedruip met ‘n sous (Enige 2) (2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE;
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Mandy en Phumi Soet en Sout Peuselgenot M11
F131
(1)
5.1.2 • Brei die besigheid binne 'n jaar uit
• Trek na hulle eie perseel
• Toename in aantal personeel M12
• Verkoop ten minste 1100 peuselkpoppies per maand F131
(Enige 2) (2)
5.1.3 • Sjefs – aankoop van bestanddele/berei die peuselkoppies
• Kassier – Moet kontant optel aan einde van skof/werk met die
kasregister/ontvang geld van klante
• Besigheidseienaars is oorhoofs verantwoordelik vir alle M12
besigheidsaktiwiteite soos bemarking, finasnsies en F131
besigheidsplan (Enige 2) (2)
5.1.4 • Die maandelikse besigheidsinkomste is R90 000
• R60 000 is geallokeer vir die uitgawes van die besigheid M12
• Die besigheid maak R30 000 wins/ die inkomste is meer as die F131
uitgawes (Enige 2) (2)
5.1.5 Ja/hulle maak genoeg wins om die besigheid uit te brei:
• Hulle voorspel dat hulle met die verkope van 1100 koppies per
maand, 'n wins sal maak
• Tans dek die inkomste hul lopende uitgawes en hulle maak 'n
wins
• Hulle verkoop 300 peuselkoppies elke Saterdag wat 1200
peuselkoppies per maand is, wat alreeds die 1100 peuselkoppies
oorskry M12
• Gebasseer op die kontantvloei-analise, maak hulle ‘n R30 000 F131
wins/33% wins (1 ja en 1 rede) (2)
5.2 5.2.1 • Die volgers van die besigheid se Instagramblad
• Die gemeenskap van die Nahoonvallei Park waar die besigheid
gestasioneer is
• Toeriste/ mense wat by Nahoonvallei Park verby gaan
• Familie en vriende
• Koffieliefhebbers
• Besigheidsmense M16
• Mense wat opsoek is na goeie aanbiedinge F135
• Volwassenes/studente (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
5.2.2 • Produk – verkoop cappuccino/koffie
• Plek – Elfin Glen-weg 2, Nahoonvalleipark
• Promosie – koop een kry een gratis
• Mense/People - Volgers op instagram/ enige iemand van die
bogenoemde teikenmark M134
• Verpakking/ aanbieding - koffiekoppies/ die patroon op die F110
cappuccino-koppie (4 x 2) (8)
5.2.3 • Die besigheid verskaf werk
• Die aansien en lewenstandaard van die menses al verbeter
• Ekonomiese groei word verbeter
• Dit sal die veelvuldige effek ('multiplier') in beweging bring
• Dit sal die BBP van die land verhoog
• Dit kan buitelandse beleggers lok
• Die inkomste wat gegenereer word kan bydra tot die verbetering
van infrastruktuur/help om natuurlike hulpbronne te onderhou M1
• Die besigheid sal bydra tot belasting betaling F108
• Toeriste sal waardevolle buitelandse valuta inbring (Enige 4) (4)
5.3 5.3.1 Finansies/boekhouding M5
F112
(1)
5.3.2 • Hou toesig oor al die finansiële prosedures van die
hotel/monitor inkomstes en uitgawes
• Berei finansiële verslae voor/onderhou die hotelboekhou-
rekords/boekhouding
• Voorbereiding van kontantvloeivoorspellings
• Teken kontrakte met betroubare diensverskaffers
• Betaal salarisse van personeel
• Kontroleer bankprosedures/verseker dat geld wat verskuldig is
aan die besigheid betaal word
• Hou toesig oor die ouditering van hotelfondse
• Verseker betaling van belasting en BTW
• Hanteer navrae van gaste rakende hulle rekeninge M5
• Betaal verskaffers/betaal vir dienste gelewer F123
• Stel begrotings op (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
5.3.3 • Die finansiële afdeling verseker dat die inkomste spandeer word
ooreenkomstig die begroting en behoeftes van die instansie
• Die finansiële afdeling stel 'n begroting op vir al die departemente
in die hotel
• Die finansiële afdeling betaal die personeel-salarisse van alle
departemente
• Die finansiële afdeling bevonds programme vir induksie en
opleiding van werknemers
• Menslike hulpbronne verseker dat prosedures in plek is en dat
die personeel opgelei is om hul pligte behoorlik te kan uitvoer
• Stel werknemerkontrakte, gedragskodes, prosedure, werk-
skedule en roosters op
• Menslike hulpbronne adverteer en stel nuwe werkpersoneel
aan M7
• Dit is dus belangrik dat hierdie departemente saamwerk om die F119
sukses van die instansie te verseker (Enige 4) (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 16 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 WYN A WYN B
Oesjaar 2022✓ 1998✓
Kultivar Chenin Blanc✓ Shiraz✓ M156-
Bedieningstemperatuur 7–10 °C/ 15–20 °C/18 °C/ 162
10–12 °C✓ Europese kamer F47-
temperatuur/ 58
kamertemperatuur✓ (6)
6.1.2 • Plaas die bottel in 'n yshouer langs die tafel✓ M166
• Drapeer ‘n servet oor die kant van die ysbak/om die nek van die F60
wynbottel✓ (Enige 1) (1)
6.2 • Was eetgerei in warm, seperige water
• Spoel af in warm water M176
• Lugdroog/ droog die eetgerei af met ‘n skoon pluisvrye doek F58
• Poleer/poets die eetgerei deur 'n skoon lap te gebruik (Enige 3) (3)
6.3 Afkrummel
Die kelner moet:
• Die prosedure uitvoer nadat die hoofgereg bedien is en voor
nageregbediening
• Verwyder enige ander onnodige items
• Hou 'n bord op die palm van die linkerhand
• Vou 'n diendoek/servet en hou dit in jou regterhand of tussen 'n lepel en
'n vurk/ gebruik ‘n afkrummelborsel
• Begin regs van die gasheer/linkerkant van die gasheer
• Staan tussen twee gaste
• Borsel halfpad af tussen twee gaste op die bord deur die gevoude
diendoek te gebruik
• Verskuif die hef van die nageregeetgerei wat na jou toe wys
afwaarts/vertikaal in posisie
• Beweeg antikloksgewys op hierdie manier deur af te krummel en M194
eetgerei reg te skuif F37
• Eindig by die gasheer (Enige 4) (4)
6.4 Die kelner moet:
• Die probleem vinnig ontlont:vra die gas om op te hou
• Beheer jou emosies/bly kalm
• Neem beheer van die situasie
• Wees beleefd en vriendelik sonder om familiêr te wees
• Gee aandag, maar moenie op die flirtasie reageer nie
• Bedien die maaltyd so vinnig as moontlik
• Indien die situasie buite beheer raak, roep die maitre d' of restaurant
bestuurder
• Versoek dat 'n kelner van 'n ander geslag die tafel oorneem M185
• As die gas aanhou en die situasie raak buite beheer, vra sekuriteit om die F42
gas na buite te vergesel (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Gasvryheidstudies 17 DBE/November 2025
NSC – Nasienriglyne
6.5 • 'n Lap wat die kelner se hande en gewrigte beskerm teen brand wanneer
warm borde hanteer word
• Dra eetgerei en klein items
• Gebruik tydens afkrummeling
• Kelners gebruik dit om borde vanaf die kombuis te dra
• Gebruik om druppels tydens koffie- of drankbediening op te vang
• Gebruik tydens die aanbieding van die wynbottel
• Gebruik om gemorsde voedsel/drank op die tafel op te vee M176
• Gebruik om bokant van die wynbottel af te vee nadat dit oopgemaak is F36
• Gebruik om rondom die wynbottel te drapeer/ oor die ysbak (Enige 2) (2)
6.6 6.6.1 Guéridon-trollie✓ M175
F37
(1)
6.6.2 Ja/Dit is geskik
• Die trollies is toegerus met 'n gasbrander/dit benodig nie
elektrisiteit in die geval van 'n kragonderbreking nie
• Crêpes Suzette sal in ʼn braaipan op die guéridon trollie voor die
gaste gegbraai word tydens 'n kragonderbreking
• Crêpes Suzette word geflambé op die trollie tydens 'n M175
kragonderbreking wat sal bydra tot die atmosfeer binne die F37
restaurant (1 punt vir ja/ geskik + enige 2 redes ) (3)
6.7 6.7.1 Gebou/'Built'/ Gelaagd✓ M161
F67
(1)
6.7.2 • Bedien in 'n verkoelde/skoon glas✓
• Gebruik koue bestanddele/vloeistowwe om die koggelkelkie/
“mocktail” voor te berei✓
• Ys moet helder en skoon wees
• Akkurate afmetings moet gebruik word/gebruik 'n
sopiemaat/volg die resep✓
• Moenie die glas oorvol maak nie✓
• Die bestanddele word in lae geplaas in die glas waarin dit
bedien word✓
• Die bestanddele dryf bo-op mekaar/begin met die digste
bestanddeel eerste en eindig met die ligste bestanddeel
• Moenie die klaargemaakte koggelkelkie roer nie
• Goeie kwaliteit/vars bestanddele word gebruik✓ M161
• Garnering moet eetbaar wees/ dit moet pas by die tipe F64-
koggelkelkie (mocktail)✓ 65
• Sit garnering laaste by✓ (Enige 4) (4)
6.7.3 Ja/Geskik
Koggelkelkie ('Mocktails') is nie-alkoholiese drankies wat geen M160
alkohol bevat nie, en dus geskik is vir 16-jariges✓ F64
(1 punt vir ja/ geskik + enige 1 rede) (2)
[30]
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Hospitality Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2024 QP (Afr)
--806498cf-9645-4a93-ada9-382ac410d556/v1-97c730e49f76e8d34263/card.webp)
Question paper