PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE
JUNIE 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 



%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)

View all





Life Sciences Grade 12 NW June 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 701.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NW June Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lewenswetenskappe 2 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ‘n kronkellyn en dui 'maks'-
punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 3 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-moderatore
indien nodig) sal beraadslaag, nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 4 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 B
1.1.7 D
1.1.8 C
1.1.9 A
1.1.10 B
(10 × 2) (20)
1.2 1.2.1 Monohibriede kruising
1.2.2 Estrogeen
1.2.3 Sitokinese
1.2.4 Motoriese neuron
1.2.5 Peptiedbindings
1.2.6 Seminifereuse buisies /saadbuisies
1.2.7 Onvolledige dominansie
1.2.8 Medulla oblongata
1.2.9 Kariotipe /kariogram
(9 × 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Geeneen
1.3.3 Slegs B (3 × 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) (DNS) nukleotied (1)
(b) Fosfaat (1)
(c) Deoksiribose (1)
(d) Sitosien (1)
(e) (Swak) waterstofbindings (1)
1.4.2 DNS (1)
1.4.3 Dit is ‘n dubbelstring /teenwoordigheid van (1)
waterstofbindings
1.4.4 TCGTC (2)
1.4.5 Mitochondrion (1)
(10)
1.5.1 (a) F Epididimis (2)
(b) D Seminale vesikel (2)
1.5.2 Vas deferens /spermleier (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 5 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) B (1)
(b) A (1)
(c) F (1)
2.1.2 Dien as aanhegtingsplek van die fetus aan die moeder.
Diffusie van voedingstowwe vanaf die moeder na die fetus.
Gaswisseling tussen die bloed van die moeder en die bloed
van die fetus/vervoer van koolstofdioksied na die moeder en
suurstof na die fetus.
Verwydering van afvalprodukte vanaf die fetus.
Skei progesteroon af om gestasie te handhaaf.
Dien as 'n filtreerder vir die meeste patogene.
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.1.3 - Dit is gespierd
om die fetus teen meganiese besering te beskerm /
geboorte toe te laat.
- Dit is buigsaam /rekbaar
om die groeiende fetus te akkommodeer.
- Dit is hol
om die groeiende fetus te akkommodeer.
- Dit het 'n verdikte endometrium
vir implantasie /oorlewing van die fetus.
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1 × 2) (2)
2.1.4 - Voedingstowwe/suurstof sal nie na die fetus vervoer word
nie.
Geen groei sal plaasvind nie aangesien daar geen
energie beskikbaar is nie/fetus sal sterf/aborteer.
- Afvalprodukte (byvoorbeeld ureum/CO2) sal nie terug na
die plasenta vervoer word nie /sal in die fetus ophoop,
wat toksisiteit laat toeneem /fetus sal sterf/aborteer.
(2 x 2) (4)
2.1.5 Daar is min */geen kans op bevrugting nie.
Progesteroonvlakke is hoog,
wat FSH sekresie inhibeer
Geen nuwe follikels word volwasse /ontwikkel nie.
Daarom sal geen ovulasie plaasvind nie,
en geen ovum is beskikbaar vir bevrugting nie.
*1 Verpligte punt & Enige 3 (4)
(15)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 6 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
2.2 Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose
om talle follikels te vorm.
Sodra puberteit begin
en onder die invloed van FSH,
vergroot een sel binne 'n follikel en ondergaan meiose.
Van die vier selle wat gevorm word, oorleef slegs een om 'n volwasse
haploïede ovum te vorm.
Dit vind in 'n maandelikse siklus plaas.
Enige (5)
2.3 2.3.1 Inwendige bevrugting (1)
2.3.2 Geen water is nodig vir bevrugting nie.
Voorkom uitdroging van die bevrugte ovum.
Minder sterftes by die nakomelinge.
Beter beskerming vir die embrio/fetus.
Hoër kans op bevrugting.
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.3.3 Ovipaar (1)
2.3.4 Die eier/nakomeling word in 'n buidel gehou.
Die nakomeling word met melk gevoed. (2)
2.3.5 Altrisiële (1)
2.3.6 Die nakomeling is haarloos.
Die nakomeling word in 'n buidel gehou.
(Merk slegs eerste EEN) (1)
(8)
2.4 2.4.1 (a) Anafase I (1)
(b) Anafase II (1)
2.4.2 In A het 'n homoloë paar chromosome nie geskei nie.
In B kon chromatiede nie skei nie.
Enige (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 7 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
2.4.3
Verskille tussen Mitose en Meiose
Mitose Meiose
Kom voor in somatiese Kom voor by
selle gonades/gamete
Twee dogterselle word Vier dogterselle word
gevorm gevorm
Een deling Twee delings
Chromosoomgetal bly Chromosoomgetal
konstant gehalveer
Geen oorkruising nie Oorkruising vind plaas
Dogterselle identies aan Dogterselle verskil van
mekaar en aan moedersel mekaar en van moedersel
Tabel (met 'n opskrif vir elke kolom)
Eerste (2 × 2) (5)
(10)
2.5 2.5.1 'n Genetiese afwyking wat gedra word op die
X-chromosoom /gonosome. (1)
2.5.2 4 (1)
2.5.3 (a) XN Xn (2)
(b) Xn Xn (2)
2.5.4 100% (2)
2.5.5 Hemofilie
Kleurblindheid (2)
2.5.6 Ouer 2 is heterosigoties/'n draer.
Moeders wat heterosigoties is vir 'n geslagsgekoppelde
afwyking kan dit aan hulle seuns oordra,
omdat hulle net een X-chromosoom nodig het om
geaffekteerd te wees.
Enige (2)
(12)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 8 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Sinapse (1)
3.1.2 Die volume van groei.
Hoe funksies aan elke plek in die brein toegeken word. (2)
3.1.3 250 000 × 60 = 15 000 000 (3)
3.1.4 Genetiese (1)
3.1.5 Serebrum (1)
(8)
3.2 3.2.1 (a) Gehoorgehalte (1)
(b) Om die effek van 'n nuwe gehoorapparaat op die
gehoorgehalte van middeljarige volwassenes te bepaal. (2)
3.2.2 300 deelnemers is gebruik. (1)
3.2.3 Vir hulle om gewoond te raak daaraan om te hoor met die
gehoorapparate.
Om distorsie van klanke met die opvolg-gehoortoets te
voorkom.
Enige (1)
3.2.4 Hulle dien as die kontrolegroep.
Hulle resultate sal met die ander deelnemers vergelyk
word /hul resultate dien as 'n basislyn.
Om te verseker dat die verandering in gehoorgehalte
veroorsaak word deur die gehoorapparate.
Enige (2)
3.2.5 Dieselfde gehoortoets moes vir almal gebruik word.
Nie een van die deelnemers moet gehoorprobleme/
opvallende gehoorafwykings hê nie.
Dieselfde soort gehoorapparaat moes vir almal gebruik
word.
Gebruik deelnemers van dieselfde ouderdom.
Dieselfde groep navorsers moet deurgaans die ondersoek
uitvoer.
(Merk slegs eerste DRIE) Enige (3)
3.2.6 Die gehoorapparaat verbeter die gehoorgehalte van
middeljarige volwassenes. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 9 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
3.2.7 Die getal deelnemers met gehoorapparate en die
gemiddelde aantal sekondes wanneer hulle die klanke
in die gehoortoets begin hoor het
160
140
Getal deelnemers
120 Voordat die
100 gehoorapparaat
gedra is
80
60 Terwyl die
gehoorapparaat
40 gedra is
20
0
0-2 2.1 - 4 4.1 - 6 6.1 - 8 8.1 - 10
Gemiddelde aantal sekondes
Kriteria Puntetoekenning
Opskrif (met beide veranderlikes) (C) 1
Tipe grafiek (T) 1
Byskrifte vir X- en Y-asse (L) 1
Skaal (S) 1
Plot (P) :
Al 10 korrek geplot: 2
1 tot 9 korrek geplot: 1 (6)
3.3.1 (a) Draagbandligamente
(b) Sklera (2)
3.3.2 Die helder lig sal veroorsaak
dat die kringspiere (van die iris/deel B) saamtrek
en die radiale spiere ontspan,
wat die grootte van die pupil verklein. (3)
3.3.3 Die Struktuur van die Sensoriese Neuron
Rigting van impuls
Nukleus
Dendriete Selliggaam Akson eindvertakkings
Dendriet Akson
Schwannsel Miëlienskede
Struktuur van die sensoriese neuron (opskrif)
Korrekte skets
Enige VIER byskrifte (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 10 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 P1 Fenotipe: Bloedgroep A x Bloedgroep O
Genotipe: IA i x ii
Meiose
G/gamete IA , i x i , i
Bevrugting IA i
i IA i ii
i IA i ii
F1 Genotipe : 2 IA i ; 2 i i
Fenotipe: 2 bloedgroep A ; 2 bloedgroep O
P1 en F1
Meiose en bevrugting
OF
P1 fenotipe : Bloedgroep A x Bloedgroep O
Genotipes : IA i x ii
Meiose
G/gamete IA , i x i , i
Bevrugting
IA i IA i ii ii
F1 Genotipe : 2 IA i ; 2 i i
Fenotipe: 2 bloedgroep A ; 2 bloedgroep O
P1 en F1
Meiose en bevrugting
Enige (6)
3.4.2 Baie individue in die bevolking het dieselfde bloedgroep.
Daarom kan slegs moontlikhede bepaal word en sommige
moontlikhede uitgeskakel word.
Enige (2)
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 11 NWJunie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
3.5 3.5.1 (a) D (1)
(b) A (1)
(c) B (1)
3.5.2 Diere met gewenste eienskappe (meer vleis/proteïene/groter
eiers/weerstand teen siektes ens.) kan gekloon word.
Bedreigde spesies kan gered word. (2)
(5)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Free State June 2024 Memo

Question paper