PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
WISKUNDE V2
JUNIE 2025
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 1 inligtingsblad
en ‘n antwoordeboek van 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)


View all
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)




Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Question Paper (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 718.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NW June Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskunde/V2 2 NW/Junie 2025
Graad 12
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
jou vrae gebruik, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 3 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 1
In die diagram hieronder, het ΔABC hoekpunte A (5; – 6), B (3; 10) en C (13; 8),
waar D ‘n punt op BC is.
B (3; 10)
y
D
C (13; 8)
x
A (5; – 6)
. E
1.1 Bereken die gradiënt van BC. (2)
1.2 Bepaal die vergelyking van BC, in die vorm y mx c . (2)
1.3 Bepaal die vergelyking van AD, die hoogtelyn in die vorm y mx c , as
AD̂C 90 (3)
1.4 Bereken die middelpunt van AC. (2)
1.5 Wys dat C, B en P (– 2; 11) kollinieêr is. (3)
1.6 Bereken die lengte van E as ABCE ‘n parallelogram is. (2)
1.7 Bepaal die grootte van AB̂C . (6)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 4 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 2
In die diagram hieronder word die sirkel met middelpunt P se vergelyking gegee
deur ( x 3) 2 ( y 3) 2 25 en sirkel Q, ( x 15) 2 ( y m) 2 64 . Sirkel Q raak die
x-as en sirkel P. A is die y-afsnit van sirkel P. AR is die middellyn van sirkel P.
y
A
.Q
P .
x
R
2.1 Wys dat m = 8. (3)
2.2 Skryf die koördinate van P en Q neer. (2)
2.3 Bereken die lengte van PQ. (2)
2.4 Bepaal die koördinate van A. (3)
2.5 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by A, in die vorm
y mx c . (4)
2.6 Bepaal of punt S(2; –3) binne of buite sirkel P lê. (4)
3
2.7 Vir watter waardes van k sal y x k ‘n snylyn van sirkel P wees?
4 (6)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 5 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 3
sin(90 x). tan(360 x)
3.1 Vereenvoudig tot ‘n enkele trigonometriese
cos 240. tan 225
(7)
verhouding.
3.2 As sin 43 a .
Druk die volgende in terme van a uit, sonder die gebruik van ‘n
sakrekenaar:
3.2.1 sin 223 (2)
3.2.2 sin 68,5 (5)
4
3.3 Indien cos A en sin A 0, bepaal die waarde van sin( A 30 ) ,
5
sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar. (5)
[19]
VRAAG 4
sin 2 x tan x
4.1 Gegee die identiteit: tan x
cos 2 x
4.1.1 Bewys die identiteit. (5)
Vervolgens, bepaal die waarde van sin 120 tan
60
4.1.2
, sonder die
cos120
gebruik van ‘n sakrekenaar. (2)
4.2 Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking:
cos 24 . cos x sin 24 . sin x sin 2 x (6)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 6 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 5
In die diagram hieronder is die grafieke van f ( x) a sin x en g ( x) 4 cos bx vir die
interval x [180 ;180 ] geskets. Die grafiek van f gaan deur die punt (90 ;5) en die
grafiek van g gaan deur die punt (90 ; 0) .
5.1 Skryf die waardes van a en b neer. (2)
5.2 Wat is die amplitude van g? (1)
5.3 Skryf die periode van g neer. (1)
5.4 Bepaal die waarde(s) van x, in die interval x [180 ;180 ] , waarvoor:
5.4.1 g ( x) f ( x) 5 (1)
5.4.2 g ( x) 0 (2)
5.4.3 f / ( x).g ( x) 0 (2)
8 as
5.5 Bepaal die minimum waarde van x [60 ;60 ] .
g ( x) (2)
5.6 Vir watter waardes van k sal f ( x ) k , geen reële wortels hê nie? (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 7 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 6
In die diagram lê A, B en G in dieselfde horisontale vlak. TG is ‘n vertikale toring.
Die hoogtehoeke na T vanaf A en B is onderskeidelik en . TB̂G ,
GB̂A , TG = h en BĜA 120 .
T
h
β
G⅂ A
120o
θ
α
B
6.1 Bepaal, BÂG , in terme van . (2)
6.2 Druk BG uit in terme van h en . (2)
6.3 Bewys vervolgens dat:
tan .sin(60 )
sin
tan (4)
6.4 Indien 15 en 60 , bepaal die grootte van . (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 8 NW/Junie 2025
Graad 12
Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9.
VRAAG 7
7.1 In die onderstaande diagram, is O die middelpunt van die sirkel.
K, L, M en N is punte op die omtrek van die sirkel.
KO || MN en M̂ 2 64 .
O
1 2
K 1
2 1
2 N
0
L 64
1 2
M
Bereken, met redes die groottes van:
7.1.1 N̂ 2 (3)
7.1.2 L̂ (2)
7.1.3 N̂ 1 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 9 NW/Junie 2025
Graad 12
7.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. A, B en C is punte op die
omtrek van die sirkel. PQ is ‘n raaklyn aan die sirkel by A.
C
O. B
P
A
Q
Gebruik die diagram hierbo om die stelling te bewys dat CÂP AB̂C . (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 10 NW/Junie 2025
Graad 12
7.3 In die onderstaande diagram is PQ die middellyn van sirkel PWRQ. PS is
‘n raaklyn aan die sirkel by P. QP̂R x .
Q
P 2
1
2 1
W 2
1 1 2 1
T 2 3 R
S
7.3.1 Gee ‘n rede waarom PR̂Q 90 . (1)
7.3.2 Bewys dat Ŝ x . (4)
7.3.3 Bewys dat RSTW ‘n koordevierhoek is. (3)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 11 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 8
Die onderstaande diagram toon ABC met P die middelpunt van AC.
RS || BP en AR : AB = 3 : 5. CR sny DBP by T.
A
S
P
R
T
B C
Bepaal, met redes:
AS
8.1 Die verhouding van
SC (4)
8.2 RT indien TC = 20 eenhede (3)
Oppervlak van TPC
8.3 Die verhouding van
Oppervlak van RSC (4)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 12 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 9
In die diagram is ATBC ‘n koordevierhoek sodat AC || TB.
AP is ‘n raaklyn aan die sirkel by A.
A
2 >> C
1
1 2
2 2 3
D 4
1 1 >>
T B
P
9.1 Bewys dat ΔPAT ||| ΔPCA. (3)
9.2 Indien PA = 6 m, TC = 5 m en PT = x.
Bewys dat x 2 5 x 36 0 . (3)
9.3 Bepaal die lengte van PT. (3)
9.4 Bepaal die lengte van PD. (8)
[17]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Wiskunde/V2 NW/Junie 2025
Graad 12
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
b b 2 4ac
x
2a
A P (1 ni ) A P (1 ni ) A P (1 i ) n A P (1 i ) n
Tn a (n 1)d Sn
n
2a (n 1)d
2
Tn ar n 1 Sn
a r n 1 ;r 1 S
a
; 1 r 1
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1
;
2 2
y y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m 2 m tan
x 2 x1
x a 2 y b 2 r 2
a b c
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
area ABC ab. sin C
2
sin sin . cos cos . sin sin sin . cos cos . sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
n 2
fx xi x
x 2 i 1
n n
n( A )
P(A) P(A or B) = P(A) + P(B) –P(A and B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y )
(x x) 2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2024 Question Paper

Memorandum