Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2017
10710
REKENINGKUNDE
TYD: 3 uur
PUNTE: 300
21 bladsye
3
b.o.
Skip to contentAll 2017 papers %202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)

%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)



View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
Grade 12 Accounting question paper from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 21 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 524.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Gauteng Mock Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 2
10710 / 17
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017
REKENINGKUNDE
TYD: 3 uur
PUNTE: 300
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet beantwoord.
3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
4. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Jy mag ʼn donker potlood of blou / swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
6. Waar van toepassing, moet berekeninge tot EEN desimale punt getoon word.
7. Skryf netjies en leesbaar .
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 3
10710 / 17
8. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn gids wanneer jy die vraestel
beantwoord. Probeer om NIE hiervan af te wyk NIE.
VRAAG 1: 35 punte; 20 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële Rekeningkunde
Bank en Debiteure Rekonsiliasie
Versoening Bestuurshulpbronne
Interne kontrole prosesse
Etiek
VRAAG 2: 40 punte; 25 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuursrekeningkunde
Vervaardiging Konsepte
Produksiekostestaat
Gelykbreekpunt
VRAAG 3: 65 punte; 40 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële Rekeningkunde
Konsepte
Maatskappy Finansiële State Inkomstestaat
en Ouditverslag Balansstaat
Bestuursrekeningkunde
Vaste deposito’s
VRAAG 4: 70 punte; 45 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële Rekeningkunde
Konsepte
Kontantvloeistaat en
Kontantvloeistaat
Vertolking van inligting
Ontleding en vertolking van finansieringsaktiwiteite
Bestuur van hulpbronne
Interne Kontrole
VRAAG 5: 45 punte; 25 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële Rekeningkunde
BTW
Voorraadwaardasie
Bestuur van Hulpbronne
Voorraadwaardasie
Interne Kontrole
VRAAG 6: 45 punte; 25 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuursrekeningkunde
Kontantbegroting
BTW en Begrotings
Berekeninge
Bestuur van Hulpbronne
Internebeheer-prosesse en etiek
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 4
10710 / 17
VRAAG 1: VERSOENING (35 punte; 20 minute)
Zoxolo Handelaars doen rekonsiliasie elke maand as deel van die interne beheer
proses.
GEVRA:
1.1 BANKVERSOENING
1.1.1 Verskaf EEN rede waarom Bankversoening belangrik is vir ʼn besigheid. (2)
1.1.2 Verwys na Inligting A.
• Watter tjek is verkeerdelik in die Bankversoeningstaat van Augustus
2017 opgeteken? Gee EEN rede vir jou keuse. (2)
• Wys die regstelling van die fout deur die tabel in die antwoordboek te
voltooi. Hierdie tjek is aan ʼn krediteur uitgereik. (4)
• Bereken die korrekte saldo volgens die Bankrekening in die Algemene
Grootboek nadat die bostaande fout in aanmerking geneem is. Dui
aan of die saldo gunstig of ongunstig is. (7)
1.2 DEBITEUREVERSOENING EN OUDERDOMSANALISE
Verwys na Inligting B, C EN D.
1.2.1 Toon die veranderinge wat gemaak moet word aan die Debiteurekontrole
rekening en aan die Debiteurelys om die verskille wat gekry word reg te
stel. (7)
1.2.2 Zoxolo voel dat die debiteure nie effektief beheer word nie.
• Verskaf EEN rede hoekom jy dink hy voel so. Doen ʼn berekening om
jou antwoord te staaf. (5)
• Noem TWEE aksies wat Zoxolo Handelaars kan neem om debiteure
aan te moedig om hul rekeninge volgens die terme te vereffen. (2)
1.3 ETIEK EN INTERNEKONTROLE
Jy word van inligting voorsien oor die volgende fakture:
(a) Faktuur BT101 was vir goedere wat een van die werkers bestel het
vir persoonlike gebruik. Die goedere is met ʼn besigheidstjek betaal.
(b) Faktuur BT109 was vir goedere wat bestel is namens die eienaar vir
eie gebruik.
1.3.1 Verduidelik EEN maatreël wat die besigheid in plek moet stel om die
onetiese praktyk wat in Faktuur BT 101 voorkom, stop te sit. (2)
1.3.2 Verwys na Faktuur BT109. Gee EEN geval waar hierdie transaksie eties
sal wees en een waar dit oneties sal wees. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 5
10710 / 17
INLIGTING:
A.
BANKVERSOENING OP 31 AUGUSTUS 2017
R
Gunstige Saldo volgens die Bankstaat 12 000
Uitstaande deposito’s 7 300
Bedrag verkeerdelik gedebiteer deur bank 1 400
Uitstaande tjeks:
Nr: 900 (gedateer 7 Februarie 2017) 1 980
Nr: 1421 (gedateer 28 Augustus 2017) 10 200
Nr: 1425 (gedateer 10 September 2017) 7 354
Saldo’s volgens Bankrekening in die Algemene ?
Grootboek
B.
INLIGTING VOORDAT DIE VERSKILLE IN AANMERKING GEMEEN
IS OP 31 AUGUSTUS 2017
R
Saldo volgens Debiteurekontrole-rekening 83 750
Saldo volgens Debiteure Grootboek: 88 550
Dali – kredietlimiet R15 000 23 250
Derek – kredietlimiet R35 000 33 700
Divya – kredietlimiet R40 000 31 600
Verskil ?
C. ADDISIONELE INLIGTING
Die Versoening tussen die Debiteurekontrole rekening en die Debiteurelys het die
volgende verskille aan die lig gebring:
(i) ʼn Afslag op beskadigde goedere aan Derek vir R2 400, was aan die
verkeerde kant van sy rekening aangeteken.
(ii) Rente van R150, was gehef op die agterstallige rekening van Divya.
(iii) ʼn Tjek vir R10 000 wat ontvang is van Dali is deur die bank teruggestuur
weens onvoldoende fondse. Geen inskrywings is gemaak nie.
D. DEBITEUERE-OUDERDOMSANALISE
Debiteure-ouderdomsontleding skedule vir Augustus 2017 nadat die bogenoemde
transaksies in ag geneem is.
TOTAAL HUIDIGE 30 DAE 60 DAE 90 DAE
R98 750 R16 850 R18 150 R36 300 R27 450
Debiteure Krediettermyn: 30 dae.
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 6
10710 / 17
VRAAG 2: VERVAARDIGING (40 punte 25 minute)
KONSEPTE
GEVRA:
2.1 Kies ʼn Kosterekening uit die lys verskaf vir elk van die volgende kostes
hieronder. Skryf net jou antwoord langs die vraagnommer (2.1.1 – 2.1.4) in die
ANTWOORDBOEK.
Fabrieksbokoste; Administratiewe koste; Direkte Arbeidskoste;
Direkte materiaalkoste; Verkoops- en verspreidingskoste
2.1.1 Lone betaal aan werkers in die produksieproses
2.1.2 Die lone betaal aan personeel vir die skoonmaak van die fabriek
2.1.3 Die telefoon en faks wat gebruik word in die kantoor
2.1.4 Vervoerkoste van grondstowwe gelewer aan die fabriek (4)
2.2 DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
Die Nutty Delight Fabriekswinkel vervaardig neutlekkers. Die besigheid word
besit en bestuur deur Romi Goni.
GEVRA:
2.2.1 Bereken die waarde van die direkte materiaal wat aan die fabriek
uitgereik is vir die jaar eindigend 30 Junie 2017. (9)
2.2.2 Stel die Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2017 op. (14)
2.2.3 Nutty Delight Fabriekswinkel koop hoofsaaklik vanaf oorsese
verskaffers. Na ʼn ondersoek is dit bevind dat die meeste van die neute
wat gebruik word, vanaf plaaslike verskaffers gekoop kan word.
Verduidelik EEN moontlike rede hoekom ʼn plaaslike verskaffer gebruik
moet word. (2)
2.2.4 Romi Goni beplan om meer wins te maak deur koste te besnoei. Romi is
van plan om die duur neute te vervang met goedkoper grondboontjies
maar nog steeds die lekkergoed teen R40 per eenheid te verkoop. Moet
Romi hierdie plan implementeer? Verskaf en verduidelik EEN geldige
rede vir jou besluit. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 7
10710 / 17
INLIGTING:
A. Saldo
30 Junie 2017 30 Junie 2016
Direktemateriaal-voorraad R310 000 R325 000
Goedere-in-bewerking-voorraad R94 000 ?
Klaarprodukte R201 000 R285 000
B. Eenheidskoste vir die jaar
2017 2016
Kosprys van elke klaarproduk
R21,25
geproduseer gedurende die jaar
Aantal eenhede geproduseer en verkoop 80 000 60 000
C. Die volgende totale verskyn in die Algemene Grootboek:
• Fabrieksbokoste, R280 750
• Administratiewe koste, R296 000
• Verkoops- en verspreidingskoste, R280 000
• Verkope, R3 200 000
D. Direkte Materiaal
Grondstowwe is gedurende die jaar op krediet vir R1 093 400 gekoop.
Kasjoeneute word ingevoer. ʼn Faktuur vir die aankoop van kasjoeneute is nie
aangeteken nie. Die besonderhede is soos volg:
• Kosprys van kasjoeneute is $1 375. Een Amerikaanse dollar is gelyk aan
R16,00.
• Invoerbelasting is 10 %.
• Vervoerkoste betaal, R7 400
E. Salarisse en Lone
Salarisse en lone beloop R400 000 vir die finansiële jaar. 65% hiervan is vir lone
betaal aan werknemers wat direk met die vervaardiging van die neutelekkergoed
werk.
F. Elektrisiteit
Betalings vir elektrisiteit, R50 000, is verdeel tussen die fabriek, administrasie, en
die verkope en verspreidingsdepartemente in die verhouding van 5 : 1 : 2. Die
bedrag toegeken aan elektrisiteit is nog nie aangeteken nie.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 8
10710 / 17
2.3 JADEN WINKELS
Jaden Winkels vervaardig en verpak geskenkpakke. Die finansiële jaar eindig op
28 Februarie.
GEVRA:
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2017. (5)
2.3.2 Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees. Verskaf syfers. (3)
INLIGTING:
A. Die besigheid het 4 600 geskenkpakke gedurende die jaar vervaardig en verkoop.
B. Die verkoopprys van elke geskenkpak is R693,00
C. Die volgende koste is geïdentifiseer gedurende 2017:
Koste Totaal Eenheidsprys
R R
Primêre koste 3 726 000 207,00
Direktemateriaalkoste 2 214 000 123,00
Direkte arbeidskoste 1 512 000 84,00
Fabrieksbokoste 1 026 000 57,00
Verkoops en verspreidingskoste 1 733 400 96,30
Administrasiekoste 594 000 49,50
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 9
10710 / 17
VRAAG 3: MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAG
(65 punte; 40 minute)
3.1 MAATSKAPPYKONSEPTE
Kies ʼn verduideliking in KOLOM B om by ʼn begrip in KOLOM A te pas. Skryf
net die letter (A – E) langs die vraagnommer (3.1.1 – 3.1.5) in die
ANTWOORDBOEK.
KOLOM A KOLOM B
Dit is ʼn jaarlikse dokument wat die prestasie
3.1.1 Inkomstestaat A van die maatskappy en die belangrike
besluite wat geneem word, verduidelik.
Dit weerspieël die fondse wat in ʼn
maatskappy ingekom het, deur middel van
3.1.2 Balansstaat B
sy bedryfsaktiwiteite, beleggings of
finansieringsaktiwiteite (of benut word).
Dit weerspieël die wins of verlies verdien as
3.1.3 Kontantvloeistaat C gevolg van die bedrywighede van die
maatskappy vir ʼn jaar.
Dit is ʼn mening wat gelig word dat daar op
Direkteurs-
3.1.4 D die finansiële state staatgemaak kan word
Verslag
of nie.
Onafhanklike Dit reflekteer die bates, laste en ekwiteite
3.1.5 E
Ouditeursverslag van ʼn maatskappy.
(5)
3.2 AMARA BEPERK
Die volgende inligting hou verband met Amara Beperk. Die finansiële jaar eindig
op 28 Februarie 2017.
GEVRA:
3.2.1 Verwys na inligting B.
Bereken die Netto Wins ná Belasting. (10)
3.2.2 Stel die volgende notas tot die Balansstaat (Staat van Finansiële posisie)
vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017 op.
• Gewone Aandelekapitaal (9)
• Behoue Inkomste (10)
3.2.3 Stel die Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie) op vir die jaar geëindig
28 Februarie 2017. (31)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 10
10710 / 17
INLIGTING:
A. Uittreksel van ʼn lys van Saldo’s/Totale op 28 Februarie 2017
Balansstaatrekeninge-afdeling R
Gewone Aandelekapitaal ?
Behoue Inkomste (1 Maart 2016) 540 000
Grond en Geboue 6 002 000
Toerusting (1 Maart 2016) 700 000
Opgelope Waardevermindering op Toerusting (1 Maart 2016) 263 750
Vaste Deposito: GP Bank 260 000
Handels en ander ontvangbares 696 000
Wisselgeld 12 000
Lening: GP Bank 1 140 000
Krediteure-Kontrole 294 600
Oortrokke Bank 52 000
SAID: Inkomstebelasting 300 000
Nominale Rekening-Afdeling
Huurinkomste 177 600
Dividende op gewone aandele 96 000
B. Netto wins vir die jaar
Die Interne Ouditeur het bevind dat die volgende aansuiwerings nie in
berekening gebring is toe die Netto Wins voor Belasting van R1 024 400
bereken was nie.
• Die telefoonrekening van R3 000 vir Februarie is nog nie betaal nie.
• ʼn Versekeringsbedrag van R4 500 is vooruitbetaal.
• Huurinkomste vir Maart en April 2017 was alreeds ontvang. Die huur
is op 1 September 2016 verhoog met 10% . Die Huurinkomste-
rekening het ʼn bedrag van R177 600 getoon in die Algemene
Grootboek.
• Skryfbehoeftes van R500 was op 28 Februarie 2017 voorhande.
Die Inkomstebelasting word bereken op 28% op die netto wins voor belasting.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 11
10710 / 17
C. Aandele en dividende
(i) Gemagtigde aandelekapitaal bestaan uit 400 000 gewone aandele.
(ii) Op 1 Maart 2016: Was 160 000 aandele uitgereik ten waarde van
R4 000 000.
(iii) On 31 Augustus 2016: Die direkteure besluit om 50 000 aandele terug te
koop van die familie van ʼn afgestorwe aandeelhouer, teen R30 per
aandeel. Die aandele is NIE geregtig op die finale dividend NIE.
(iv) On 1 Januarie 2017: 100 000 aandele uitgereik teen R17,50 elk.
(v) Die direkteure het op 28 Februarie 2017 ʼn finale dividend van 80 sent per
aandeel verklaar.
D. Vaste Bates
(i) Toerusting is vir R250 000 gekoop op 1 Desember 2016. Geen toerusting
is gedurende die jaar verkoop nie.
(ii) Die waardevermindering rekening was met ʼn totale bedrag van
R76 250 gedebiteer vir die jaar.
E. Niebedryfslaste
Die leningstaat van GP Bank reflekteer die volgende:
Saldo aan die begin van die finansiële jaar R1 500 000
Terugbetalings gedurende die jaar R?
Rente gekapitaliseer R157 500
Saldo aan einde van finansiële jaar R1 140 000
Die kapitale terugbetaling van die lening vir die volgende finansiële jaar bly
dieselfde as die huidige finansiële jaar.
65
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 12
10710 / 17
VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING VAN INLIGTING
(70 punte; 45 minute)
4.1 KONSEPTE
Kies die korrekte antwoord uit die opsies gegee om die stellings te voltooi. Skryf
slegs die antwoord neer langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.3) in die
ANTWOORDBOEK.
Solvensie; Hefboom; Likiditeit; Winsgewendheid
4.1.1 Die vermoë van die onderneming om sy korttermyn verpligtinge na te
kom (Skuld) (1)
4.1.2 Totale bates : Totale laste (1)
4.1.3 Die mate waartoe die besigheid gebruik maak van lenings (geleende
kapitaal) (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 13
10710 / 17
4.2 NKOSI BEPERK
Nkosi Beperk voorsien jou met uittreksels van hul finansiële state vir die jaar
geëindig 28 Februarie 2017.
GEVRA:
Berei die Kontantvloeistaat voor vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2017.
(Waar van toepassing, wys die berekenings in hakkies vir gedeelte punte.) (32)
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die Inkomstestaat
R
Waardevermindering 19 974
Inkomstebelasting 198 240
B. Uittreksel uit die Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie) op
28 Februarie 2017
28 Feb 2017 29 Feb 2016
BATES
Nie Bedryfsbates 1 331 328 1 205 760
Vaste/Tasbare Bates 1 175 328 977 760
Finansiële Bates 156 000 228 000
Kontant en kontantekwivalente 985 390 30
Ekwiteit en Laste
Aandeelhouersbelang 2 999 880 1 302 120
Gewone-Aandelekapitaal 2 850 000 1 200 000
Behoue Inkomste 149 880 102 120
Niebedryfslaste 420 000 1 284 000
Oortrokke Bankrekening 0 80 130
Aandeelhouers vir dividende 312 000 16 800
SAID Inkomstebelasting 12 450 4 800
C. Lening en rente op lening
Die leningstaat van Invest Bank op 28 Februarie 2017 reflekteer die
volgende:
Saldo aan die begin van die finansiële jaar R 1 284 000
Terugbetaling gedurende die jaar (rente ingesluit) 1 008 000
Rente gekapitaliseer ?
Saldo aan die einde van die finansiële jaar 420 000
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 14
10710 / 17
D. Aandelekapitaal en Dividende
• Op 1 Maart 2016 het die besigheid 100 000 aandele uitgereik teen ʼn
gemiddelde prys van R12 per aandeel.
• Die besigheid het ʼn interim dividend van 120 sent per aandeel op
31 Mei 2016 betaal.
• Op 1 September 2016 het die besigheid nuwe aandele uitgereik.
• Op 28 Februarie 2017 het die besigheid 10 000 aandele teen R23 per
aandeel teruggekoop. Dit is R3 meer as die gemiddelde prys.
• ʼn Finale dividend is verklaar op 28 Februarie 2017.
E. Vaste Bates
• Toerusting is teen drawaarde verkoop. Die inligting vir hierdie toerusting is
soos volg:
Kosprys 48 000
Opgehoopte waardevermindering tot datum van verkope R24 684
Datum verkoop 1 April 2016
Verkoopsprys ?
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 15
10710 / 17
4.3 FINANSIËLE AANWYSERS VAN TWEE MAATSKAPPYE
Jou vriend is ʼn bestaande aandeelhouer in twee maatskappye wat selfone en
data verkoop. Sy voorsien jou van inligting oor albei maatskappye.
GEVRA:
4.3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
• Netto batewaarde van Talk Bpk. (3)
• Skuld- Ekwiteit-Verhouding van Data Bpk. (3)
4.3.2 Jou vriend is van mening dat die likiditeitsposisie van Talk Bpk. beter is
as die van Data Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers)
om haar mening te verduidelik. (6)
4.3.3 Data Bpk. betaal ʼn groot gedeelte van hul lening af gedurende die
finansiële jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers met relevante syfers
aan om te motiveer waarom dit nie ʼn goeie besluit deur die direkteure
was nie. (7)
4.3.4 Sal die aandeelhouers tevrede wees met die prys waarteen die aandele
uitgereik is aan beide maatskappye? Verduidelik deur relevante
finansiële aanwysers en syfers vir elke maatskappy aan te haal. (6)
4.3.5 Jou vriend besit 30 000 aandele in elkeen van die maatskappye.
• Bereken hoeveel dividende sy verdien van elke maatskappy. (2)
• Vergelyk en lewer kommentaar op die dividend uitbetalingsbeleid
van die twee maatskappye. Voorsien berekeninge in jou
verduideliking. (4)
• Verduidelik EEN rede vir die dividend uitbetalings van elke
maatskappy. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 16
10710 / 17
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie) op
28 Februarie 2017
DATA BPK. TALK BPK.
Aandeelhouersekwiteit 1 011 150 2 116 800
Gewone Aandele kapitaal 808 000 1 593 000
Behoue inkomste 203 150 523 800
Nie-Bedryfslaste 202 230 1270 080
B. Finansiële aanwysers
DATA BPK. TALK BPK.
Bedryfskapitaalverhouding 3,6 : 1 2,4 : 1
Vuurproefverhouding 0,6 : 1 1,2 : 1
Handelsvoorraadomsetsnelheid 4 keer 8 keer
Skuld-ekwiteitsverhouding ? 0,6 : 1
% opbrengs op gewone-aandelebelang 25,4% 14,5%
% opbrengs op kapitaal aangewend 18,4% 10,2%
% rentekoers op lening 10,5% 10,5%
Markprys per aandeel op die JEB 710 sent 910 sent
Netto batewaarde per aandeel 535 sent ?
Dividende per aandeel 230 sent 245 sent
Verdienste per aandeel 350 sent 285 sent
C. Beide maatskappye het dieselfde aantal aandele wat uitgereik is aan die einde
van die huidige finansiële jaar; 189 000 aandele.
D. Addisionele inligting
• Data Bpk. het ekstra aandele teen 450 sent per aandeel uitgereik.
• Talk Bpk. het ekstra aandele teen 1 200 sent per aandeel uitgereik.
70
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 17
10710 / 17
VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN PROBLEEMOPLOSSING
(45 punte; 25 minute)
5.1 HOED BYKOMSTIGHEDE
Hoed Bykomstighede verkoop modehoede.
GEVRA:
5.1.1 Bereken die aantal hoede voorhande op 28 Februarie 2017, die einde
van die finansiële jaar. (3)
5.1.2 Bereken die volgende met behulp van die geweegde gemiddelde
metode:
• Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017 (7)
• Bruto wins (5)
5.1.3 Die eienaar wil wissel tussen die geweegde gemiddelde metode en die
eerste-in-eerste-uit metode (EIEU) van voorraadwaardasie,
afhangende van die een wat die hoogste wins sal hê.
• Bereken die volgende deur die EIEU metode te gebruik:
Waarde van die slotvoorraad voorhande op 28 Februarie 2017 (5)
Bruto wins persentasie op koste van verkope (6)
• Verskaf TWEE redes waarom die afwisseling tussen die twee
metodes van waardering van voorraad nie voldoen aan die
vereistes van die Internasionale Finansiële Verslagdoening-
standaarde (IFRS) nie. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 18
10710 / 17
INLIGTING:
A. Voorraad op hande en
Besonderhede Verkope vir die jaar
Aankope vir die jaar
Een- Een-
Aantal Totaal Aantal Totaal
heids- heids
Items R Items R
prys Prys
Begin voorraad
1 Maart 2016 100 R40 4 000 100 R150 15 000
Aankope 500 38 000 410 61 500
April 2016 100 R50 5 000 100 R150 15 000
Julie 2016 150 R60 9 000 150 R150 22 500
November 2016 200 R90 18 000 160 R150 24 000
Februarie 2017 50 R120 6 000 0 R150 0
B. Die bestelling van hoede wat in Maart 2017 ontvang gaan word is 250 hoede
teen R140 elk. Die besigheid is van plan om al die hoede teen R200 elk te
verkoop.
5.2 GYM TRIM
Gym Trim is ʼn tak van Vitality Sportsgroothandelaars. Voorraad word waardeer
volgens die EIEU-metode. Die volgende syfers is aan die eienaar van Gym Trim
gegee maar hy is nie gelukkig nie omdat die werklike syfers volgens die
voorraadopname en die syfers wat in die Handelsvoorraadrekords in die boeke
verskyn, nie ooreenstem nie.
GEVRA:
5.2.1 Bereken die aantal dae vir voorraad voorhande vir Gymsakke.
Gymsakke word verkoop teen ʼn winsgrens van 25% op kosprys. Die
gemiddelde voorraad is R153 600. (6)
5.2.2 Identifiseer EEN ander probleem oor die manier hoe die produk bestuur
word. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. In elk van die gevalle
gee praktiese advies. (9)
VOORRAADITEMS Sweetbande Handdoeke Gymsakke
Beginvoorraad per eenheid 120 80 150
Aankope in eenhede 5 600 960 1 200
Verkope in eenhede vir die jaar 4 800 840 930
Eindvoorraad in eenhede 810 200 420
Verkoopsprys per eenhede R45 R125 R350
Periodieke voorraad voorhande 50 dae 70 dae ?
Kontant gedurende die jaar R216 000 100 000 R325 500
gedeponeer
45
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 19
10710 / 17
VRAAG 6: BTW EN BEGROTINGS (45 punte; 25 minute)
6.1 BTW
Voltooi die volgende sinne deur met die ontbrekende woorde of syfers langs die
vraagnommer (6.1.1 – 6.1.4) in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
6.1.1 Die BTW wat gehef word deur die besigheid wanneer dit goedere
verkoop of dienste lewer staan bekend as ... belasting. (1)
6.1.2 ʼn Kredietsaldo in die BTW Kontrolerekening dui aan dat BTW is ...
SAID deur die besigheid. (1)
6.1.3 Goedere word gekoop vir R36 900, BTW uitgesluit. Die bedrag vir BTW
op hierdie goedere is R... . (2)
6.1.4 Goedere word verkoop vir R7 410 BTW ingesluit. Die bedrag vir BTW
ingesluit in die verkoopprys van hierdie goedere is R... . (2)
6.2 KONTANTBEGROTING
Jy word voorsien van ʼn onvoltooide Kontantbegroting en addisionele inligting in
verband met Soweto Handelaars. Die finansiële jaar eindig op 31 Desember.
GEVRA:
6.2.1 Voorsien EEN rede waarom dit belangrik is vir ʼn besigheid om ʼn
Kontantbegroting op te stel. (2)
6.2.2 Voltooi die Debiteure-invorderingskedule. (7)
6.2.3 Bereken die ontbrekende syfers vir kontantoorskot / tekort en bank
saldo’s (A – E) op die Kontantbegroting. (16)
6.2.4 • Lewer kortliks kommentaar op die bank saldo’s. Haal syfers aan.
• Verduidelik TWEE merkwaardige maatreëls wat hulle gebruik het
om die kontantvloei te verbeter. Haal syfers aan. (8)
6.2.5 Verwys na inligting F.
Die eienaar voel dat daar ʼn probleem is rakende sommige van die
inkomste- en uitgawe-items. Stel in elke geval voor hoe om die interne
beheer van die betrokke items te verbeter . (6)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 20
10710 / 17
INLIGTING:
A. Debiteure en verkope
• Die eienaar het besluit om goedere op krediet te verkoop van 1 November
2017 af.
• 40% van totale verkope sal na verwagting kredietverkope wees.
• Daar word verwag dat debiteure soos volg sal betaal:
o 25% van debiteure sal in dieselfde maand as verkope, onderhewig aan
ʼn 5% korting, betaal.
o 68% van debiteure sal in die maand wat op die maand van verkope
volg, betaal.
o 7% van die skuld word na verwagting afgeskryf.
B. Aankoop van voorraad en winsopslag
• Alle goedere word verkoop teen ʼn winsopslag van 50% op kosprys.
• Goedere word maandeliks vervang om ʼn vastevoorraad-basis te handhaaf.
• Goedere word soos volg aangekoop: 25% vir kontant en 75% op krediet.
• Krediteure word ten volle betaal in die maand wat op die maand van aankope
volg.
C. Salarisse
Maandelikse salarisse vir al 11 werknemers sal verhoog word met effek vanaf
1 November 2017. Die verhoging is soos volg:
• Die bestuurder sal ʼn verhoging van 35% op sy huidige maandelikse salaris
van R12 000 ontvang vanaf 1 November 2017.
• Die tien winkelassistente wat ʼn gelyke salaris verdien, sal elk op die
1 November 2017 ʼn verhoging van R520 per maand ontvang.
• ʼn Addisionele winkelassistent gaan vanaf 1 Desember 2017 in diens geneem
word teen dieselfde verhoogde salaris as die ander winkelassistente.
D. Lening en Rente
• ʼn Korttermynlening van R800 000 is op 31 Augustus 2017 aangegaan.
• Dit moet terugbetaal word in vier gelyke paaiemente elke drie maande. Die
eerste betaling moet op 30 November 2017 gemaak word.
• Rente teen (15% p.j.) word maandeliks per tjek betaal.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 21
10710 / 17
E. KONTANTBEGROTING VIR DIE TYDPERK
1 OKTOBER 2017 TO 31 DESEMBER 2017
OKT NOV DES
ONTVANGSTE R R R
Kontantverkope 288 000 216 000 252 000
Kontant ontvang van Debiteure 0 34 200 ?
Huurinkomste 8 400 10 080 0
Verkope van gedeelte van 1 000 000
winkelperseel
Kapitaalbydrae 370 000
TOTALE ONTVANGSTE 666 400 1 260 280 ?
BETALINGS
Betaling aan Krediteure 135 000 A 180 000
Kontantaankope 48 000 60 000 70 000
Salarisse 64 000 B 79 120
Onttrekkings 40 000 60 000 60 000
Advertensie 2 880 3 600 8 400
Water-en-elektrisiteit 15 000 15 000 15 000
Telkom en selfoonkoste 26 000 28 000 30 000
Voertuig terugbetalingspaaiement 100 000 15 000
Betaling van lening 200 000
Rente op lening 10 000 10 000 C
Afleweringsvoertuig-uitgawes 8 940 9 208 9 484
Diverse Bedryfsuitgawes 40 000 40 000 40 000
TOTALE BETALINGS 389 820 743 208 ?
Kontantsurplus (Tekort) 276 500 517 072 (124 684)
Bank : Beginsaldo (195 308) 81 192 D
Bank: Eindsaldo 81 192 598 264 E
F.
OKTOBER 2017 BEGROOT WERKLIK
Kontantverkope 288 000 260 000
Huurinkomste 8 400 2 000
Aflewerings voertuig uitgawes 8 940 17 600
45
TOTAAL: 300
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 EC June 2017 Question Paper (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Addendum