Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2017
10710
REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK
19 bladsye
Naam
VRAAG PUNTE NASIENER /
MODERATOR
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
3
b.o.
Skip to contentAll 2017 papers 
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)


%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)


Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Addendum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 312.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Gauteng Mock Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2
10710/17
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017
REKENINGKUNDE
TYD: 3 uur
PUNTE: 300
VRAAG 1: VERSOENING
1.1 BANKVERSOENING
1.1.1 Verskaf EEN rede waarom Bankversoening belangrik is vir ʼn besigheid.
2
1.1.2 Watter tjek is verkeerdelik in die Bankversoeningstaat van Augustus
2017 opgeteken?
Gee EEN rede vir jou keuse. 2
Wys die regstelling van die fout deur die tabel te voltooi.
Effek op Rekeningkundige
Algemene Grootboek
vergelyking
Rekening Debiet Rekening Krediet B = E + L 4
Bereken die korrekte saldo volgens die Bankrekening in die Algemene
Grootboek nadat die bostaande fout in aanmerking geneem is.
7
Dui aan of die saldo gunstig of ongunstig is.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3
10710/17
1.2 DEBITEUREVERSOENING EN OUDERDOMSANALISE
1.2.1 Toon die veranderinge wat gemaak moet word aan die
Debiteurekontrole rekening en aan die Debiteurelys om die verskille wat
gekry word reg te stel.
Nr. Debiteurekontrole Debiteurelys 7
83 750 88 550
(i)
(ii)
(iii)
1.2.2 Zoxolo voel dat die debiteure nie effektief beheer word nie.
Verskaf EEN rede hoekom jy dink hy voel so. Doen ‘n berekening om jou
antwoord te staaf.
5
Noem TWEE aksies wat Zoxolo Handelaars kan neem om debiteure aan
te moedig om hul rekeninge volgens die terme te vereffen.
2
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4
10710/17
1.3. ETIEK EN INTERNEKONTROLE
1.3.1 Verduidelik EEN maatreël wat die besigheid in plek moet stel om die
onetiese praktyk wat in Faktuur BT 101 voorkom, stop te sit.
2
1.3.2 Verwys na Faktuur BT109.
Gee EEN geval waar hierdie transaksie eties sal wees.
4
Gee EEN geval waar dit oneties sal wees.
TOTALE PUNTE
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5
10710/17
VRAAG 2: VERVAARDIGING
KONSEPTE EN NOTAS
2.1 Kies ʼn Kosterekening.
2.1.1
2.1.2
2.1.3 4
2.1.4
2.2 DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
2.2.1 Bereken die waarde van die direkte materiaal wat aan die fabriek
uitgereik is vir die jaar eindig 30 Junie 2017.
8
2.2.2
DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIG 30 JUNIE 2017
R
14
Primêre Koste
Totale Produksiekoste
Minus: Goedere-in-bewerking aan die einde van die jaar (94 000)
Koste van produksie van klaarprodukte
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6
10710/17
2.2.3 Nutty Delight Fabriekswinkel koop hoofsaaklik vanaf oorsese verskaffers.
Na ʼn ondersoek is dit bevind dat die meeste van die neute wat gebruik
word, vanaf plaaslike verskaffers gekoop kan word.
Verduidelik EEN moontlike rede hoekom ʼn plaaslike verskaffer gebruik 2
moet word.
2.2.4 Romi Goni beplan om meer wins te maak deur koste te besnoei. Romi is
van plan om die duur neute te vervang met goedkoper grondboontjies
maar nog steeds die lekkergoed teen R40 per eenheid te verkoop.
Moet Romi hierdie plan implementeer? 3
Verskaf en verduidelik EEN geldige rede vir jou besluit.
2.3 JADEN WINKELS
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2017.
5
2.3.2 Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees. Verskaf syfers.
3
TOTALE PUNTE
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7
10710/17
VRAAG 3: MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAG
3.1 KONSEPTE
Kies ʼn VERDUIDELIKING in KOLOM B om by ʼn BEGRIP in KOLOM A te
pas.
3.1.1
3.1.2
5
3.1.3
3.1.4
3.1.5
3.2 AMARA BEPERK
3.2.1 Bereken die Netto Wins Na Belasting.
R
Inkorrekte Netto wins voor belasting 1 024 400 10
Netto wins voor belasting
Inkomstebelasting
Netto wins na belasting
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8
10710/17
3.2.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL
GEMAGTIG
Aantal gemagtigde gewone aandele: 400 000 aandele
UITGEREIK R
160 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar 4 000 000
9
BEHOUE INKOMSTE R
Saldo aan die begin van die jaar 540 000
10
Saldo aan die einde van die jaar
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9
10710/17
3.2.3 AMARA BEPERK
BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017
BATES R
NIE-BEDRYFSBATES
BEDRYFSBATES
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT
NIE- BEDRYFSLASTE
BEDRYFSLASTE
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
31
TOTALE PUNTE
65
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10
10710/17
VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING VAN INLIGTING
4.1 KONSEPTE
Skryf slegs die antwoord neer langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.3).
4.1.1
4.1.2
3
4.1.3
4.2 NKOSI BEPERK
KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017
R
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant deur bedrywighede gegenereer 916 022
Rente betaal (144 000)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Netto veranderings in kontant en kontant-ekwivalente
Kontant en kontantekwivalente – begin van die jaar
Kontant en kontantekwivalente – einde van die jaar 985 390
32
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11
10710/17
4.3 FINANSIËLE AANWYSERS VAN TWEE MAATSKAPPYE:
4.3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
Netto Batewaarde van Talk Bpk.
Skuld-ekwiteitsverhouding van Data Bpk.
6
4.3.2 Jou vriend is van mening dat die likiditeitsposisie van Talk Bpk. beter is
as die van Data Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers)
om haar mening te verduidelik.
Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
6
Verduidelik
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 12
10710/17
4.3.3 Data Bpk. betaal ʼn groot gedeelte van hul lening af gedurende die
finansiële jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers met relevante syfers aan
om te motiveer waarom dit nie ʼn goeie besluit deur die direkteure was
nie.
Relevante finansiële aanwysers:
7
Kommentaar.
4.3.4 Sal die aandeelhouers tevrede wees met die prys waarteen die aandele
uitgereik is aan beide maatskappye? Verduidelik deur relevante finansiële
aanwysers en syfers vir elke maatskappy aan te haal.
Data Bpk. Talk Bpk.
Ja/Nee
6
Relevante
aanwyser en
kommentaar
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 13
10710/17
4.3.5 Jou vriend besit 30 000 aandele in elk van die maatskappye.
Data Bpk. Talk Bpk.
Bereken hoeveel
dividende van
elke maatskappy
verdien is.
10
Vergelyk en
lewer
kommentaar op
die dividend-uit
betalingsbeleid.
Voorsien
berekeninge in
jou
verduideliking.
Verduidelik EEN
rede vir die
dividend
uitbetalings van
elke
maatskappy.
TOTALE PUNTE
70
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 14
10710/17
VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN PROBLEEMOPLOSSING
5.1.1 VOORRAAD BEREKENINGE
Bereken die aantal hoede voorhande op 28 Februarie 2017, die einde van
die finansiële jaar.
3
5.1.2 Bereken die volgende met behulp van die geweegde gemiddelde metode:
Waarde van die finale voorhande voorraad op 28 Februarie 2017.
7
Bruto wins
5
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 15
10710/17
5.1.3 Die eienaar wil wissel tussen die geweegde gemiddelde metode en die
eerste-in-eerste-uit metode (EIEU) van voorraadwaardasie, afhangende van
die een wat die hoogste wins sal hê.
Bereken die volgende deur die EIEU metode te gebruik:
Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017
5
Bruto wins persentasie op koste van verkope
6
Verskaf TWEE redes waarom die afwisseling tussen die twee metodes van
waardering van voorraad nie voldoen aan die vereistes van die
Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFRS) nie.
4
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 16
10710/17
5.2 GYM TRIM
5.2.1 Bereken die aantal dae vir voorraad voorhande vir Gymsakke. Gymsakke
word verkoop teen ʼn winsgrens van 25% op kosprys. Die gemiddelde
voorraad is R153 600.
6
5.2.2 Identifiseer EEN ander probleem oor die manier hoe die produk bestuur
word. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. In elk van die gevalle gee
praktiese advies.
Probleem Moontlike oplossing
9
Sweet-
bande
Handdoeke
Gymsakke
TOTALE PUNTE
45
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 17
10710/17
VRAAG 6: BTW EN BEGROTINGS
6.1 BTW
Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde of syfers neer te
skryf.
6.1.1
6
6.1.2
6.1.3
6.1.4
6.2 KONTANTBEGROTING
6.2.1 Voorsien EEN rede waarom dit belangrik is vir n besigheid om ʼn
kontantbegroting op te stel.
2
6.2.2 Voltooi die Debiteure-Invorderingskedule.
MAAND KREDIETVERKOPE NOVEMBER DESEMBER
November 144 000 34 200
7
Desember
34 200
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 18
10710/17
6.2.3 Bereken die ontbrekende syfers vir kontantoorskot/tekort en banksaldo’s
(A – E) op die Kontantbegroting.
Bewerkings Antwoord
A 16
B
C
D
E
6.2.4 Lewer kortliks kommentaar op die banksaldo’s. Haal syfers aan.
8
Verduidelik TWEE merkwaardige maatreëls wat hulle gebruik het om
kontantvloei te verbeter. Haal syfers aan.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 19
10710/17
6.2.5 Die eienaar voel dat daar ʼn probleem is rakende sommige van die
Inkomste- en uitgawe-items. Stel in elke geval voor hoe om die interne
beheer van die betrokke items te verbeter .
ITEM ADVIES
Kontant 6
Verkope
Huur
Inkomste
Aflewering
s voertuig
uitgawes
TOTALE PUNTE
45
TOTAAL: 300
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2017 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC November 2017 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2017 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum