Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2017
NASIEN RIGLYNE
REKENINGKUNDE (10710)
NASIENBEGINSELS
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek
in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items
nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie
2. Penalisering vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) word slegs toegepas as die
kandidaat punte verdien het vir die bedrae op daardie spesifieke item.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien ʼn antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn
negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die
bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie.
10. Wees bewus dat kandidate wel geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan verskaf.
11. Kodes: F = vreemde item; P = plasing/aanbieding.
12. Hierdie memo is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom. Die
aanpassings is gemaak as gevolg van nuanses in sekere vrae.
19 bladsye
Skip to contentAll 2017 papers %20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 327.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Gauteng Mock Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
VRAAG 1: VERSOENING
1.1 BANKVERSOENING
1.1.1 Verskaf EEN rede waarom Bankversoening belangrik is vir ʼn besigheid.
ENIGE EEN REDE
• Die Bankversoeningstaat dien as ʼn belangrike interne kontrole
maatreël wat die onderneming help om uitstaande tjeks en deposito's
te identifiseer; 2
• Maak seker daar is nie foute en weglatings;
• stel bedrog vas;
• kontroleer die banksaldo teenoor die bankstaat.
1.1.2 Watter tjek is verkeerdelik in die Bankversoeningstaat van Augustus
2017 opgeteken? Gee EEN rede vir jou keuse.
Tjek nr 900
2
Verduidelik.
Tjek is verouderd / Tjek is 6 maande oud
Wys die regstelling van die fout deur die tabel te voltooi.
Effek op Rekenkundige
Algemene Grootboek
vergelyking
Rekening debiet Rekening Krediet B = E + L 4
Krediteure +1 980 0 +1 980
Bank
Kontrole
Bereken die korrekte saldo volgens die Bankrekening in die Algemene
Grootboek nadat die bostaande fout in aanmerking geneem is.
R12 000 + R7 300 + R1 400 – R10 200 – R7 354
= R3 146 een deel korrek 7
Dui aan of die saldo gunstig of ongunstig is.
Gunstige saldo
2
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
1.2 DEBITEUREVERSOENING EN OUDERDOMSANALISE
1.2.1 Toon die veranderinge wat gemaak moet word aan die
Debiteurekontrole rekening en aan die Debiteurelys om die verskille wat
gekry word reg te stel.
Nr. Debiteure Kontrole Debiteure Lys 7
83 750 88 550
(i) ( 4 800)
(ii) 150 150
(iii) 10 000 10 000
Albei totale 93 900 93 900
1.2.2 Zoxolo voel dat die debiteure nie effektief beheer word nie.
Verskaf EEN rede hoekom jy dink hy voel so. Doen ‘n berekening om jou
antwoord te staaf.
Syfers 5
Verduideliking
• Dali is toegelaat om vir R23 250 te koop terwyl sy kredietlimiet slegs
R15 000 is. Sy rekening beskik oor onvoldoende fondse. Tjek vir
R10 000 is deur bank geweier.
• 35% van debiteure hou binne 30 dae van hul krediet terme.
Ander moontlike antwoorde
R27 450
• 28% deur Debiteure verskuldig is 90 dae agterstallig.
R98 750
R63 750
• 65% (R36 300 + R27 450 = deur Debiteure verskuldig is 60
R98 750
dae agterstallig.
Noem TWEE aksies wat Zoxolo Handelaars kan neem om debiteure aan
te moedig om hul rekeninge volgens die terme te vereffen
ENIGE TWEE
2
• Reik maandelikse rekeninge uit.
• Moenie aan debiteure verkoop totdat hul oortrokke rekeninge nie
opbetaal is nie.
• Bied afslag aan debiteure wie se rekeninge binne ʼn 30 dae periode
betaal is.
• Stuur SMS uit om hulle te herinner om te betaal.
• Hef rente op rekeninge.
3
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
1.3. ETIEK EN INTERNEKONTROLE
1.3.1 Verduidelik EEN maatreël wat die besigheid in plek moet stel om die
onetiese praktyk wat in Faktuur BT 101 voorkom, stop te sit.
• Behoorlike magtiging vir aankope
2
• Verdeling van pligte waar een persoon die bestellings vir goedere plaas
en ‘n ander betaal vir die goedere
• Beheer oor skryfbehoeftes (bestelboeke) slegs gemagtigde persone
1.3.2 Faktuur BT109 was vir goedere wat bestel is namens die eienaar vir eie
gebruik.
Wanneer sal die bogenoemde transaksie etiese gedrag weerspieël? Gee
EEN voorbeeld 4
• Die eienaar betaal daarvoor met sy persoonlike tjek.
• Die eienaar se onttrekkings sal gedebiteer word teen die Onttrekkings
rekening.
Wanneer sal die bogenoemde transaksie onetiese gedrag weerspieël?
Gee EEN voorbeeld.
• Wanneer die eienaar verwag die besigheid moet betaal
• Wanneer dit nie as Onttrekkings aangeteken is nie
• BTW geëis word as inset belasting
TOTALE PUNTE
35
4
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
VRAAG 2: VERVAARDIGING
KONSEPTE
2.1 Kies die Koste rekening
2.1.1 Direkte Arbeidskoste
2.1.2 Fabrieksbokoste
2.1.3 Administratiewe koste 4
2.1.4 Direkte materiaalkoste
2.2 DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
2.2.1 Bereken die waarde van die direkte materiaal wat aan die fabriek
uitgereik is vir jaar eindig 30 Junie 2017.
325 000 + 1 093 400 + 31 600 – 310 000
(22 000 + 2 200 + 7 400) akkuraatheid en een deel korrek 9
(2 punte)
= 1 140 000 een deel korrek
2.2.2
DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
PRODUKSIE KOSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGEND 30 JUNIE 2017
R
Direkte Materiaal koste sien 2.1 1 140000
14
Direkte Arbeids koste R400 000 x 65% 260 000
Primêre Koste bewerking 1 400 000
Fabrieksbokoste R280 750+ 31 250 50 000 x 5( 8
) 312 000
Een deel korrek
Totale Produksiekoste bewerking 1 712 000
Plus: Goedere-in-bewerking aan die begin van die jaar 82 000
balanseersyfer
1 794 000
Less: Goedere-in- bewerking aan die einde van die jaar (94 000)
Koste van produksie van klaarprodukte 80 000x R21,25 1 700 000
5
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
2.2.3 Nutty Delight Fabriekswinkel koop hoofsaaklik vanaf oorsese verskaffers.
Na ʼn ondersoek is dit bevind dat die meeste van die neute wat gebruik
word, vanaf plaaslike verskaffers gekoop kan word.
Verduidelik EEN moontlike rede hoekom ʼn plaaslike verskaffer gebruik 2
moet word.
ENIGE aanvaarbare rede bv:
• Ondersteuning vir plaaslike sake
• Geen Invoerbelasting
• Minder Vervoer koste
• Uitruilkoers is veranderlik verandering in wins
2.2.4 Romi Goni beplan om meer wins te maak deur koste te besnoei. Romi is
van plan om die duur neute te vervang met goedkoper grondboontjies
maar nog steeds die lekkergoed teen R40 per eenheid te verkoop. Moet
Romi hierdie plan implementeer? Verskaf en verduidelik EEN geldige 3
rede vir jou besluit
Nee
EEN geldige rede vir jou besluit
• Dit is oneties om die dure neute met grondboontjies te vervang.
• Hulle moet nie hul kliënte nie mislei deur R40 vir goedkoper neute te hef
nie.
• Die kliënte sal die verskil sien en ophou haar goed koop – verlies aan
welwillendheid
• Kwaliteit sal gewaag word.
2.3 JADEN WINKELS
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2017
5
= 4 158 units Een deel korrek aanvaar 4157
2.3.2 Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees. Verskaf syfers.
Ja / Nee is deel van die verduideliking (Geen punte)
Kommentaar vergelyk BEP na produksievlak
Vergelykende syfers (Verwys na die antwoord hierbo; Moet BEP vergelyk om toe te ken)
3
Moontlike antwoorde:
• Die eienaar behoort nie bekommerd te wees nie omdat die besigheid
(4 600 – 4 157) 443 meer eenhede vervaardig as die gelykbreekpunt.
• Die eienaar moet bekommerd wees omdat die besigheid slegs
(4 600 – 4 157) 443 meer vervaardig as die gelykbreekpunt.
• Die eienaar moet bekommerd wees omdat hy slegs wins maak op 443
eenhede
TOTALE PUNTE
40
6
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
VRAAG 3: MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAG
3.1 KONSEPTE
Kies ʼn verduideliking in Kolom B om by ʼn begrip in kolom A te pas.
3.1.1 C
3.1.2 E
3.1.3 B 5
3.1.4 A
3.1.5 D
3.2 AMARA BEPERK
3.2.1 Bereken die Netto Wins Na Belasting.
R
Inkorrekte Netto wins voor belasting 1 024 400 10
Telefoon (3 000)
Versekering 4 500
220 177 600 (26 400)
Huur Inkomste x
1 480 1
Skryfbehoeftes 500
Netto wins voor belasting een deel korrek 1 000 000
Inkomstebelasting NWVB X 0,28 (280 000)
Netto wins na belasting belasting moet afgetrek word 720 000
een deel korrek
7
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
3.2.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL
GEMAGTIG
Aantal gemagtigde gewone aandele: 400 000 aandele
UITGEREIK R
160 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar 4 000 000
50 000 Gewone aandele teruggekoop teen ʼn (1 250 000)
gemiddelde prys van *R25 een deel korrek
9
100 000 Gewone aandele uitgereik gedurende die 1 750 000
finansiële jaar @R17,50 elk berekening
210 000 Gewone aandele uitgereik aan die einde van die 4 500 000
een deel korrek jaar berekening
BEHOUE INKOMSTE R
Saldo aan die begin van die jaar 540 000
Netto wins na belasting vir jaar sien 3.2.1 720 000
(250 000)
Terugkoop van 50 000 gewone aandele @R5,00
een deel korrek
Dividende op gewone aandele berekening (264 000)
10
Betaal 96 000
Aanbeveel een deel korrek 168 000
Saldo aan die einde van die jaar een deel korrek 746 000
8
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
3.2.3 AMARA BEPERK
BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017
BATES R
NIE-BEDRYFSBATESTS 5 872 000
Fixed/Tangible Assets
5 002 000 + 700 000 + 250 000 – 263 750 – 76 250 5 612 000
Finansiële Bates 260 000 (8)
BEDRYFSBATES bewerking 1 058 000
Voorraad gebalanseerde syfer 325 500
Handel en Ontvangbares 696 000 + 20 000 + 4 500 sien 3.2.1 720 500
Kontant en Kontentekwivalente 12 000
TOTALE BATES berekening 6 930 000 (7)
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT bewerking 5 246 000
Gewone Aandele Kapitaal sien 3.2.2 4 500 000
Behoue Inkomste sien 3.2.2 746 000 (3)
NIE-BEDRYFSLASTE 780 000
Lening 1 140 000 – 360 000 (517 500 – 157 500) 780 000 (4)
BEDRYFSLATE berekening 904 000
Handel en ander Betaalbares sien 3.2.1 sien 3.2.2 – AVD kan afsonderlik gewys word. 492 000
294 600 + 3 000 + 26 400 + 168 000 een deel korrek
Oortrokke Bankrekening overdraft 52 000
Korttermyn lening sien lening hierbo 360 000
TOTAL EQUITY AND LIABILITIES operation 6 930 000 (9)
31
TOTALE PUNTE
65
9
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING VAN INLIGTING
4.1 KONSEPTE
Skryf slegs die antwoord neer langs die vraag nommer (4.1.1 – 4.1.3)
4.1.1 Likiditeit
4.1.2 Solvensie
3
4.1.3 Hefboom
4.2 NKOSI BEPERK
KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRAURIE 2017
R
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Bewerking 455 632
Kontant deur bedrywighede gegenereer 926 422
Rente betaal (144 000)
Dividende betaal 120 000 +16 800 een deel korrek (136 800)
Inkomstebelasting betaal 198 240+ 4 800– 12 450 een deel korrek (190 590) (9)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE Bewerking (145 542)
Vaste bates aangekoop 1 175 328 - 23 316 - 19 974- 977 760
See proceeds on sale of asset een deel korrek (240 858)
Opbrengs van verkope van vaste bates 48 000 – 24 684
23 316
Vaste deposito wat verjaar 228 000 – 156 000 (10)
72 000
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE Bewerking
756 000
Opbrengs uit uitreik van aandele
2 850 000 + 200 000 - 1 200 000 een deel korrek 1 850 000
Terugkoop van aandele 10 000 X R23
(230 000)
Terugbetaling van lenings (10)
1 284 000 – 420 000 / 1 008 000 – 144 000 (864 000)
Netto veranderings in kontant en kontant-ekwivalente bewerking 1 065 490
Accept both 1 066 090
Kontant en kontantekwivalente – begin van die jaar (80 100)
Kontant en kontantekwivalente – einde van die jaar 985 390 (3)
10
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
4.3 FINANSIËLE AANWYSERS VAN TWEE MAATSKAPPYE:
4.3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
Netto Batewaarde van Talk Bpk.
= 1 120 sents
Skuld-ekwiteit-verhouding van Data Bpk.
202 230 : 1 011 150 6
0,2 : 1
4.3.2 Jou vriend is van mening dat die likiditeitsposisie van Talk Bpk. beter is as
die van Data Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers) om
haar mening te verduidelik.
Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Enige twee met syfers Verhoudings
• Bedryfsverhouding van Data Bpk. is 3,6 : 1 en Talk Bpk. is 2,4 : 1 6
• Vuurproefverhouding van Data Bpk. is 0,6 :1 en Talk Bpk. is 1,2 : 1
• Die voorradomsetnelheid van Data Bpk. is 4 keer en die van Talk Bpk. is 8
keer.
Verduidelik
• Talk Bpk. het ʼn beter Bedryfsverhouding en kan bedryfslaste betaal Data
Bpk. se verhouding is te hoog–fondse vas in bedryfsbates
• Talk beperk het ʼn beter Vuurproefverhouding as Data beperk. Data Bpk. het
te veel voorraad op hande wat ʼn slegte Vuurproefverhouding veroorsaak het
• Talk Bpk. verkoop sy voorraad vinniger (8 keer) gedurende die jaar in
vergelyking met Data Bpk. (4 keer).
11
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
4.3.3 Data Bpk betaal ʼn groot gedeelte van hul lening af gedurende die
finansiële jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers met relevante syfers aan
om te motiveer waarom dit nie ʼn goeie besluit deur die direkteure was
nie.
Relevante finansiële aanwysers:
Geldige kommentaar
Relevante finansiële aanwyser
Skuld: ekwiteit – is 0,2:1 (sien 4.3.1)
7
OTKA: is 18,4%
Kommentaar:
Die maatskappy het ʼn lae risiko. Daarom was daar nie nodig om ʼn groot
gedeelte van die lening te betaal.
Dit is ook positief toegepas. Die OTKA (18,4%) is hoër as die rente koers van
10,5%.
4.3.4 Sal die aandeelhouers tevrede wees met die prys waarteen die aandele
uitgereik is aan beide maatskappye? Verduidelik deur relevante finansiële
aanwysers en syfers vir elke maatskappy aan te haal.
Data Bpk. Talk Bpk.
Ja/Nee NEE JA
Relevante Hulle het hul aandele verkoop Hulle het hul aandele verkoop 6
Aanwyser teen 260 sent laer as teen 280 sent bo
markwaarde (450 sent in markwaarde(1200 sent in
vergelyking met 710 sent) vergelyking met 910 sent)
en Verkoopprys is ook 85 sent Verkoopprys is ook 80 sent
minder as NBW van 535 sent meer as NBW van 1 120 sent
Kommentaar Huidige aandeelhouers word Huidige aandeelhouers en
benadeel direkteure moet gelukkig wees
Verduidelik (260 x 189 000 = R491 000) met die addisionele inkomste
Kon ingevorder word as hul (280 x 189 000 = R529 200).
Syfers die geld verhoog het
Moet MW & NBW
aandui
12
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
4.3.5 Jou vriend besit 30 000 aaandele in elk van die maatskappye.
Data Bpk. Talk Bpk.
Bereken hoeveel
dividende van 30 000 x R2,30 30 000 x R2,45
elke maatskappy = R69 000 =R73 500
verdien is.
Vergelyk en DPA 230 sent DPA 245 sent 10
lewer VPA 350 sent VPA 285 sent
kommentaar op Versprei 66% Versprei 86%
die dividend-uit (230/350) van verdienste (245/285) of earnings
betalingsbeleid.
Voorsien OF OF
berekeninge in
jou Data Bpk. besluit om slegs Talk Bpk. besluit om slegs
verduideliking. 34% van sy VPA te behou 14% van sy VPA te behou
Verduidelik EEN
Data Bpk. lyk of hulle
rede vir die Dit lyk asof Talk Bpk. hul
planne het vir groei (beter
dividend aandeelhouers gelukkig hou
lang termyn voordele) /
uitbetalings van deur hulle goeie dividend te
gelykmaking van dividend
elke gee.
oor.
maatskappy.
TOTALE PUNTE
70
13
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN PROBLEEMOPLOSSING
VOORRAADBEREKENINGE
5.1.1 Bereken die aantal hoede voorhande op 28 Februarie 2017, die einde van
die finansiële jaar
(100 + 500) – (100 + 410)
600– 510
= 90 hoede 3
5.1.2 Bereken die volgende met behulp van die geweegde gemiddelde metode:
Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017
7
Sien 5.1.1
= R70,00 een deel korrek
R70 x 90
= R6 300 een deel korrek t
Bruto wins
(510 X R70) / (4 000 + 38 000 – 6 300)
Een deel korrek
R76 500 – R35 700 5
= R40 800 een deel korrek
14
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
5.1.3 Die eienaar wil wissel tussen die geweegde gemiddelde metode en die
eerste in eerste uit metode (EIEU) van voorraadwaardasie, afhangende van
die een wat die hoogste wins sal hê.
Bereken die volgende deur die EIEU metode te gebruik:
Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017
(40 x R90) 5
R6 000 + R3 600 = R9 600
Bruto winste % op verkope
Sien bo
R76 500 + R9 600 – R42 000 = R44 100
Een gedeelte korrek 6
Verskaf TWEE redes waarom die afwisseling tussen die twee metodes van
waardering van voorraad nie voldoen aan die vereistes van die
Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFRS) nie.
Twee redes
Die besigheid moet konstant van jaar tot tyd bly om resultate te vergelyk
Nie eties korrek om wins te manipuleer deur beleid te verander nie
Nie aanvaarbare praktyk nie - SARS sal nie goedkeur nie
4
15
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
5.2 GYM TRIM
5.2.1 Bereken die aantal dae vir voorraad voorhande vir Gymsakke. Gymsakke
word verkoop teen ʼn winsgrens van 25% op kosprys. Die gemiddelde
voorraad is R153 600.
6
930 X 350 X
= 215,3 een gedeelte korrek aanvaar 216 dae
5.2.2 Identifiseer EEN probleem oor die manier hoe die produk bestuur word.
Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. In elk van die gevalle gee
praktiese advies.
Probleem Moontlike oplossing
Syfers Een per item 9
Sweet- 120 + 5 600 – 4 800 • Interne beheer maatreël om
bande = 920 – 810 = 110 voorraad te beveilig bv.
vermis kameras naby betaalpunt,
Fisiese voorraad opname op
ʼn deurlopende basis
Handdoeke 840 X R125 = R105 000 • Ondersoek en implementeer
R105 000 – R100 00 = dissiplinêre maatreëls.
R5 000 kontant vermis • Kyk by uitgang dat betaling
gemaak is vir die handdoeke
op die kwitansie.
• Kontroleer kontant voordat
dit gebank word.
• Verdeling van pligte
Gymsakke Te veel voorraad • Kyk weer na verkope beleid
ophande 215 / 216 dae en implementeer metodes
Sien 5.2.1 om verkope aan te moedig.
• Hou op om gymsakke te
verkoop omdat verkope baie
min is al is die winsgrens op
die sakke slegs 25%.
TOTALE PUNTE
45
16
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
VRAAG 6: BTW EN BEGROTINGS
6.1 BTW
Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde of syfers neer te
skryf.
6.1.1 Uitset
6.1.2 Verskuldig aan / betaalbaar aan
6
6.1.3
6.1.4
6.2 KONTANT BEGROTING
6.2.1 Voorsien EEN rede waarom dit belangrik is vir n besigheid om ʼn
Kontantbegroting op te stel.
Enige aanvaarbare antwoord.
2
Voorspel die kontantvloei / bepaal die ontvangstes en betalings in die toekoms
Kontroleer kontant / Bereken die banksaldo
6.2.2 Voltooi die Debiteure-Invorderingsskedule.
MAAND KREDIET VERKOPE NOVEMBER DESEMBER
November 144 000 34 200 97 920
7
Desember 168 000 KVV x 0,25 x 0,95 39 900
34 200 137 820
Een deel
korrek
17
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
6.2.3 Bereken die ontbrekende syfers vir kontantoorskot/tekort en banksaldo’s
(A – E) op die Kontant begroting.
Bewerkings Antwoord
A een deel korrek R144 000
R64 000 – R12 000 = R52 000 ÷ 10 = R5 200 + R520 16
= R5 720 x 10 = R57 200
B R73 400
R12 000 x 1.35 = R16 200
57 200 + 16 200 een deel korrek
C R7 500
een deel korrek
D R598 264
E (R124 684) + R598 264 R473 580
6.2.4 Lewer kortliks kommentaar op die bank saldo’s.
Kommentaar
Haal syfers aan.
8
Die oortrokke bedrag( R195 308) is geëlimineer. Die banksaldo is nou gunstig
(R473 000 in Desember).
Verduidelik TWEE merkwaardige maatreëls wat hulle gebruik het om
kontantvloei te verbeter. Haal syfers aan.
Maatreëls
Haal syfers aan.
• Addisionele Kapitaalbydrae in Oktober, R370 000
• Verkoop van winkel geboue vir R 1000 000
• Die verkoop van goedere op krediet het verkope vermeerder na
R 360 000 in November en R420 000 in Desember.
18
Downloaded from hlayiso.com
10710 / 17
6.2.5 Die eienaar voel dat daar ʼn probleem is rakende sommige van die
Inkomste- en uitgawe-items. Stel in elke geval voor hoe om die interne
beheer van die betrokke items te verbeter.
Item Advies
Kontant • Vermeerder advertering / verander metodes
Verkope • Lokaas aan kopers bv. afslag, uitverkopings 6
• Ondersoek of die perseel onbewoon is.
• Stel ondersoek in waarom die huurgeld nie ingevorder is nie.
Huur • Verkry ʼn meer betroubare huurder.
Inkomste • Verbeter invordering / Dring aan op vooraf betaling of
debiteer die bedrag teen die huurder se rekening.
• Stel ondersoek in oor moontlike misbruik van voertuig vir
Aflewe- persoonlike gebruik.
rings • Laat kliënte betaal vir die aflewering van goedere.
voertuig • Stel ondersoek in of die begroting genoegsaam is.
uitgawes • Stel ondersoek in of die voertuie vervang moet word.
• Verbeter interne beheer metodes bv.
• Beplan aflewerings behoorlik.
TOTALE PUNTE
45
TOTAAL: 300
19
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper