Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
10710
REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK
22 bladsye
Naam
VRAAG PUNTE NASIENER /
MODERATOR
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers 


%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)


View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Addendum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 349.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2
10710/18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018
REKENINGKUNDE
TYD: 3 uur
PUNTE: 300
VRAAG 1
Bereken die korrekte totale van die Kontantontvangste- (KOJ) en die
Kontantbetalingsjoernale (KBJ) vir Julie 2018.
1.1.1
Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal
42 620 20 921
Saldo van die Bankrekening:
15
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3
10710/18
1.1.2 Voltooi die Bankversoeningstaat op 31 Julie 2018.
Debiet Krediet
6
1.1.3 Interne kontrole van kontant in SA-Handelaars is nie na wense nie.
Identifiseer TWEE probleme en gee toepaslike advies om interne kontrole
te verbeter.
Probleem met interne kontrole Advies om interne kontrole te verbeter
Probleem: Advies om probleem op te los:
• •
4
• •
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4
10710/18
1.2 VENUS HANDELAARS
Gebruik die antwoordblad voorsien om die regstellings en transaksies
in beide die krediteurekontrolerekening en die krediteurelys aan te
teken.
Verskaf syfers en dui ʼn plus (+) of ʼn minus (–) teken vir elke
regstelling aan.
Krediteurekontrole- Krediteurelys
rekening
Saldo /Totaal op
R40 130 R39 490
30 Oktober 2018
(i)
(ii)
(iii)
(iv)
Saldo / Totaal op
31 Julie 2018
10
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5
10710/18
VRAAG 2
2.1
2.1.1 Fabrieksbokoste-nota
Fabrieksbokoste-nota
12
2.1.2 Produksiekostestaat (toon berekeninge in hakies)
Produksiekostestaat
Direkte materiaalkoste
Direkte arbeidskoste
Primêre koste
Totale Produksiekoste
Produksiekoste van klaarprodukte
18
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6
10710/18
2.2.1 Toon ʼn berekening om die gelykbreekpunt vir 2018 te bevestig.
3
2.2.2 Behoort Maritzburg Drukkers tevrede te wees met die gelykbreekpunt vir
2018? Gee EEN rede met syfers om u antwoord te staaf.
3
2.2.3 Die eienaar is onseker waarom die gelykbreekpunt laer is as laas jaar terwyl
daar geen noemenswaardige verandering in die totale koste van produksie
was nie. Hy verlang ʼn verduideliking. Verduidelik TWEE punte. Haal syfers
aan om jou antwoord te staaf.
•
• 4
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7
10710/18
VRAAG 3
3.1
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4
4
3.2.1 Bereken die uitstaande bedrae (aangedui deur a tot e) in die Tasbare Bate /
Vaste Bate Nota vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018.
Nr. BEREKENINGE BEDRAG
a
b
c
d
e
12
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8
10710/18
3.2.2 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT) VAN RAND WORKS
BEPERK VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018
R
Verkope 11 791 200
Koste van verkope 8 310 660
Bruto wins
Ander bedryfsinkomste
Bruto Bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Advertensies 345 800
Diverse uitgawes 47 430
Ouditeursfooie 81 000
Direkteursfooie 432 000
Bedryfswins
Wins voor rente-uitgawe
Netto wins voor belasting
Netto wins vir die jaar 1 060 927
44
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9
10710/18
GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL
1 500 000 gewone aandele
3.2.3
• UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL
Gewone aandelekapitaal in gebruik op 1 Maart
200 000 420 000
2017
800 000 Addisionele aandele uitgereik op 31 Oktober 2017.
Terugkoop van aandele teen 28 Februarie 2018
teen R … per aandeel.
Gewone aandele op 28 Februarie 2018
7
• BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Maart 2017, die begin van die jaar 468 000
Netto wins na belasting 1 060 927
Terugkoop van aandele
Gewone aandele dividende
Interim
Finale
Saldo op 28 Februarie 2018 einde van die jaar
7
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10
10710/18
3.3.1 Lewer kommentaar op die ouditverslag.
2
3.3.2 Lewer kommentaar op die optrede van die direkteure.
2
3.3.3 Lewer kommentaar op die verklaring wat die voorsitter by die
mediavrystelling gemaak het.
2
80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11
10710/18
VRAAG 4
4.1 Pas die Konsepte in Kolom A met die beskrywings in Kolom B.
4.1.1
4.1.2
3
4.1.3
4.2 ZUKA BEPERK
4.2.1 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede 5 048 520
Rente betaal (272 000)
Dividende betaal (536 000)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs met verkoop van aandele 1 400 000
Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
Kontant en kontantekwivalente – begin van die jaar
Kontant en kontantekwivalente – einde van die jaar 9 000 18
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 12
10710/18
4.2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
Netto batewaarde per aandeel
3
Vuurproefverhouding
4
Skuld / Ekwiteitsverhouding
3
Opbrengs op totale kapitaal aangewend
5
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 13
10710/18
4.2.3 Verduidelik of die terugkoopprys van R9,00 per aandeel billik was. Haal
TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan.
4
4.2.4 Beantwoord die volgende twee vrae en haal finansiële aanwysers aan in
jou antwoord:
Is daar ʼn verbetering in die maatskappy se vermoë om sy korttermyn
verpligtinge (skuld) te betaal? Verduidelik.
AANWYSER EN SYFERS
KOMMENTAAR
Stel TWEE strategieë voor wat die maatskappy kan gebruik om die
kontantvloei te verbeter, behalwe deur lenings of kapitaal te verhoog.
•
•
7
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 14
10710/18
4.2.5 Verduidelik hoe die verkoop van nuwe aandele bygedra het tot die risiko
en rentabiliteit van die maatskappy. Noem TWEE finansiële aanwysers.
5
4.2.6 Sekere aandeelhouers is nie tevrede met die dividende wat hulle ontvang
nie. Bereken die persentasie dividende wat jaarliks aan hul uitbetaal is.
4
Gee TWEE redes (met syfers) om die direkteure se besluit hierbo te
regverdig.
4
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 15
10710/18
4.2.7 D. Pont, ʼn aandeelhouer het 330 000 aandele besit, voor die uitreiking van
nuwe aandele. Hy het besluit om in ʼn ander maatskappy te belê.
Verduidelik hoe dit sy aandeelhouding in Zuka Bpk. beïnvloed het.
Berekeninge:
Verduidelikings:
5
65
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 16
10710/18
VRAAG 5
5.1 Verduidelik die verskil tussen die spesifieke identifikasiestelsel en
die geweegde gemiddelde voorraadstelsel.
Spesifieke identifikasie-stelsel
Geweegde gemiddelde voorraadstelsel
4
5.2 Verskaf ʼn berekening om die aantal koelhouers wat vermis word te
bepaal.
4
5.3 Bereken die volgende ten opsigte van koelhouers.
Die waarde van die slotvoorraad van koelhouers
4
Koste van verkope van koelhouers
5
Bruto wins van koelhouers
3
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 17
10710/18
5.4.1 Bereken die getal dae se Voorraad Voorhande vir koelhouers vir
2018. Gebruik slotvoorraad in jou berekening.
4
5.4.2 Lewer kommentaar op die bestuur se mening op grond van jou
bevindinge.
3
5.5 Bereken die waarde van die slotvoorraad van tente.
7
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 18
10710/18
5.6 Indien die winspersentasie 25% op kosprys is, bereken die
totale verkope van tente vir die tydperk.
6
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 19
10710/18
VRAAG 6
6.1 KONTANTBEGROTING
6.1.1 DEBITEURE INVORDERINGSKEDULE
Kredietverkope Junie
Mei 72 000
Junie 84 000
4
6.1.2 Bereken die Lone en Salarisse vir Mei.
5
6.1.3 Die aankoop betalingsbeleid behoort aangepas te word.
• Verduidelik waarom die beleid sal moet verander.
• Verskaf TWEE veranderinge wat die onderneming sal bevoordeel.
5
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 20
10710/18
6.1.4 Die direkteure is bekommerd oor die kontantsaldo’s in die
Kontantbegroting. Noem TWEE strategieë wat gebruik is om die
kontantsaldo’s te verbeter. Verduidelik waarom jy saamstem of nie
saamstem met hierdie strategieë nie.
STEM SAAM / STEM
STRATEGIE NIE SAAM NIE
VERDUIDELIKING
1.
2.
6
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 21
10710/18
6.2 OUDERDOMSONTLEDING
6.2.1 Die interne ouditeur is bekommerd dat die kredietkontroleur nie die
debiteure effektief bestuur nie.
• Voorsien twee voorbeelde uit die Ouderdomsontleding en haal syfers aan om
jou antwoord te bewys.
4
• Gee TWEE voorstelle om die probleme wat geïdentifiseer is, op te los.
4
6.2.2 Indien H. Jacob R1 310 gedurende Julie 2018 betaal, wat sal sy
uitstaande saldo op 31 Julie 2018 wees?
2
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 22
10710/18
6.3.1
(i)
(ii)
(iii) 3
6.3.2 Besonderhede Bedrag
Foutiewe bedrag betaalbaar 112 539
(i) Perseel huur betaal
(ii) Voertuig aangekoop
(iii) Regstelling van faktuur
Korrekte bedrag betaalbaar
7
40
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum