Skip to content

Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 3201813 pages

Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial June Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
YS GAUTENG PROVINCE 2% EDUCATION Nem 2) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 3 WISKUNDE NAAM VAN LEERDER: GRAAD 3: NAAM VAN SKOOL: TYD: | UUR PUNTE: 40 [3 bladsye Blaai om asseblief
WISKUNDE GRAAD 3] 2 GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE Instruksies aan leerders Hierdie vraestel bestaan uit 3 af delings. Lees alle intruksies aandagtig. Beantwoord alle vrae soos deur Jou onderwyser verduidelik. Skryf leesbaar en net Jies- Ormkring die letter van die korrekte antwoord, by meervoudigekeuse-vrae. Alle bewerkings moet in Jou antwoordboek aangedui word. Blaai om asseblief
WISKUNDE GRAAD 3] 3 Ornkring die korrekte letter vanaf Vraag | tot by Vraag l0. AFDELING A Meervoudigekeuse-vrae VRAAG | Watter breukdeel van die onderstaande diagram is ingekleur? A Twee vyf des B Een vyf de C Vyf vyfdes D Vier vyf des VRAAG 2 Die plekwaarde van die getal 6 in die nommer 165 is ... A honderde B tiene Cc ene D nul VRAAG 3 Rond 64 af tot die naaste 10. A 65 B 60 C 55 D 70 Blaai om asseblief
VRAAG & Voltooi Die helfte van 164 is A 233 B 323 C 322 D 232 VRAAG 5 WISKUNDE GRAAD 3] 4 'n Trein reis 30 minute tussen Johannesburg en Pretoria. Indien dit met 'n kwart van 'n uur vertraag word, hoe lank sal dit’ neem om sy bestemming te bereik na die vertraging? A Een uur en dertig minute B Twee ure Cc Vuf en veertig minute D Vuf tien minute VRAAG 6 Watter simbool sal die getallesin waar maak? 40 4=16 A + B - Cc 2 D x VRAAG 7 Wat is die kleinste simbool vir afstand? UOW> Kilometer Meter Sentimeter Millimeter Blaai om asseblief
VRAAG 8 Watter getalle kort in die gegewe getalpatroon? —__; ___; 21; |6; 0 A 28,26 B 28,25 C 27,25 D 29; 26 VRAAG 4 Watter van die volgende getalle is van klein na groot gerangskik? A 125, 150; 175; 200; 225 B 125; 200; I75; 150; 225 C 125; 225; 150; 200; 175 D = 125; 225; 175; 50; 200 VRAAG |0 Voltooi 167 ... 176. A is meer as B is minder as Cc is groter as D is gelyk aan WISKUNDE GRAAD 3] 5 Blaai om asseblief
AFDELING B VRAAG I Dui een lyn van simmetrie aan. WISKUNDE GRAAD 3] 6 VRAAG 12 Skryf die getalnaam van hierdie nommer neer: 215. VRAAG I3 Skryf die getalsimbool van agt honderd en sestig neer. VRAAG If Voltooi Verdubbel 75, Blaai om asseblief
WISKUNDE GRAAD 3] 7 VRAAG I5 Skryf die naam van die breukdeel wat ingekleur is neer. VRAAG 6 n21 7654 Hoe laat sal dit binne een uur wees? Skryf jou antwoord in digitale formaat. VRAAG I7 Brei die getabatroon uit: lol 201 301 40! Blaai om asseblief
VRAAG I8 WISKUNDE GRAAD 3] 8 Voltooi die meetkundige patroon. A0% AA009O AAADN0NOO% VRAAG I9 Voltooi die onderstaande staaf’ graf iek. Kinders se gunsteling kleur Hoeveelheid kinders Geel Oran je Blou Gebruik die volgende inligting om die grafiek te voltooi: I8 kinders hou van blou, 10 kinders hou van geel en 2 kinders hou van oran je. Blaai om asseblief
WISKUNDE GRAAD 3] 49 VRAAG 20 Beskryf die gegewe patroon: 250; 200; 150; 100. VRAAG 21 Gebruik die kalender om die vrae te beantwoord. JULIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag | 2 3 £ 5 6 T 8 q l0 I 2 I3 Ik I5 I6 7 Ig 9 20 2 22 23 21. 25 26 27 28 24 30 3 a. Hoeveel Maandae is daar in Julie? b. Indien Jy vanaf’ die [2° Julie vir 'n week nie skool toe gaan nie, wanneer sal Jy weer terug skool toe gaan? Blaai om asseblief
VRAAG 22 WISKUNDE GRAAD 3] 10 Maak gebruik van die onderstaande fi iguur om die volgende vrae te beantwoord. a. Hoeveel sye het die f iquur? b. Hoeveel hoeke het die voorwerp? c. Kan die Piguur gly of rol? d. Wat is die naam van die bostaande fi iguur? Blaai om asseblief
AFDELING C VRAAG 23 Bereken: 215 + [76 = WISKUNDE GRAAD 3] _ Il VRAAG 24. Busi het 75 potlode. Haar juffrou vra haar om die potlode met 5 leerlinge te deel. Hoeveel potlode sal elke leerling kry? Blaai om asseblief
VRAAG 25 Bereken: 275 - |65 = WISKUNDE GRAAD 3] [2 VRAAG 26 Bereken: 48 +12 = Blaai om asseblief
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG 27 Thabo verkoop kolwynt jies teen RL elk. Voltooi die onderstaande tabel om die bedrag vir die groter bestelling te bepaal. Getal kolwynt jies | 2 3 L lO Koste in Rand R4 R8 RI2 RI6é R VRAAG 28 Bereken 235 - 5 deur van die getallelyn gebruik te maak. | | | | | | | | | a v 200 210 220 230 240 250 235 - |5 = TOTAAL: 40 EINDE

Study this subject

More from Grade 3 Mathematics

View all