Hy, GAUTENG PROVINCE
& EDUCATION
Y ©) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2020
GRAAD 3
WISKUNDE
NAAM VAN LEERLING:
GRAAD 2:
NAAM VAN SKOOL:
TYD: | UUR
PUNTE: 50
I2 bladsye
Blaai asseblief om
Skip to contentAll 2020 papers %20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)

--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)



View all





Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2020 QP (Afr)
Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · Gauteng Provincial November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Provincial November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 865.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng Provincial November Exam 2020
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paper · isiNdebeleQuestion paper · isiXhosaQuestion paper · isiZuluQuestion paper · SepediQuestion paper · SesothoQuestion paper · SetswanaQuestion paper · TshivendaQuestion paper · XitsongaMemo · EngMemo · AfrMemo · isiNdebeleMemo · isiXhosaMemo · isiZuluMemo · SepediMemo · SesothoMemo · SetswanaMemo · TshivendaMemo · Xitsonga
Document textSearch extracted text and jump to a page.
WISKUNDE GRAAD 3] 2
Tnstruksies aan leerlinge
Hierdie vraestel bestaan uit 3 af delings:
e Af deling A: Meervoudige keuse vrae
e Af deling B: Kort vrae
° Af deling C: Probleemoplossing vrae
. Lees al die instruksies noukeurig,
. Beantwoord al die vrae soos deur Jou onderwyser aangedui word.
. By die meervoudige keuse vrae, trek 'n sirkel om die korrekte
antwoord.
Alle bewerkings moet in jou antwoordboek gewys word.
Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.
Skryf net jies en leesbaar.
Blaai asseblief’ om
WISKUNDE GRAAD 3] 3
AFDELING A
VRAAG |
Kies die korrekte antwoord. Trek 'n sirkel om die korrekte antwoord vir
Vraag lI tot Vraag 110.
Wat is die korrekte getalnaam vir 879?
A Agt honderd agt en sewentig
B Agt honderd nege en sewentig
Cc Agt sewe nege
D Agt honderd sewe en negentig (I)
Kies die korrekte dalende getalpatroon.
A 380; 400; 420; 440
B 400; £20; £40; 380
C £40; £20; 400; 380
D = 440; 380; £20; 400 (1)
Breek die getal 378 op in honderde, tiene en ene.
A 300+8+7
B 300 + 70 + 80
C 300+80+7
D 300+ 70+8 (I)
Blaai asseblief’ om
WISKUNDE
GRAAD 3] 4
Hoeveel kwarte maak een halwe?
A een kwart
B twee kwarte
Cc drie kwarte
D vier kwarte
Hoeveel dae is gelyk aan 18 ure?
A 2dae
B & dae
C 2k dae
D = £8 dae
Wat is die maateenheid vir kapasiteit?
A om
B mm
C mi
D Al die bogenoemde
Watter getal sal die volgende getalpartoon voltooi?
TIS, 750; —__; 700; 675;
A 755
B 735
C725
D 715
(I)
(I)
(I)
(I)
Blaai asseblief’ om
18
Ke)
32+4=
A 8
B 28
C 36
D [28
Wat is die helfte van £18?
0 0 W
24h
234,
235
2349
WISKUNDE
GRAAD 3] 5
Kies die korrekte vergelyking vir hierdie rangskikking.
UOW>
2x6=[2
4x3=12
3+4=12
4+3=[2
(I)
(I)
(I)
[10]
Blaai asseblief’ om
WISKUNDE GRAAD 3] 6
AFDELING B
VRAAG 2
Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat aan Jou voorsien is.
21 (a) Bereken: 3 x 6 = (I)
(b) Bereken: 3 x J = (I)
2.2 Trek 'n sirkel om die korrekte naam van die 3-D Voorwerp.
a. Kubus b. Sirkel c Reghoekige prisma (I)
23° (a) Wat is die waarde van die onderstreepte getal? Tl
(I)
(b) Wat is die plekwaarde van die onderstreepte getal? Tl
(I)
2L Teken die lyn van simmetrie.
7 (I)
Blaai asseblief’ om
25
26
21
28
24
WISKUNDE GRAAD 3] 7
Verbind die korrekte 3-D voorwerp teenoor die korrekte kenmerk van
die voorwerp deur 'n lyn te trek wat die twee verbind.
A. Dit kan rol
B. Dit het 5 gesigte
C. Dit het 8 hoeke
(I x 3) (3)
Daar is 3¢ water in 'n waterbottel. Indien die kapasiteit van die
waterbottel |O¢ is, hoeveel water is nodig om die bottel vol te maak?
(I)
Beskryf die patroon
550; 600; 650; 700;
(I)
Bereken: R50 - R25 = (I)
(a) Skryf die korrekte digitale tyd neer vir kwart voor IO.
(I)
(b) Die tyd, TA0, op 'n analogiesehorlosie dui aan dat die tyd ve iS!
(I)
Blaai asseblief’ om
WISKUNDE GRAAD 3] 8
210 (a) Trek 'n kruis (x) oor die getal wat groter is as 581.
192 682 582 584, (I)
(b) Trek 'n kruis (x) oor die getal wat kleiner is as 582.
192 682 582 584, (I)
21 — Trek 'n sirkel om die 3-D voorwerp wat 'n driehoek as 'n gesig het.
(I)
212 Brei die patroon uit.
(a) 75; 85; 95; 105; (I)
b A JAA AAA ())
Blaai asseblief’ om
213
2h
WISKUNDE
GRAAD 3] 49
Gunsteling planete
£5
£0
35
30
25
20
Aantal kinders
I5
le)
Planete
Mars
J upiter
Mercurius
Venus
Saturnus
(a) Van watter planeet hou die kinders die meeste van?
(I)
(b) Wat is die verskil tussen die planeet waarvan die meeste gehou
word en die planeet waarvan die minste gehou word?
(c) Indien ek die hoeveelheid leerlinge wat van Saturnus hou
verdubbel, hoeveel leerlinge hou dan van Saturnus?
(a) Skakeer/kleur drie vyf des in.
(I)
(I)
(b) Hoeveel kwarte maak 'n hele?
(l)
(I)
[24]
Blaai asseblief’ om
WISKUNDE GRAAD 3] 10
AFDELING C
Vraag 3
Beantwoord die volgende vrae in die spasie wat voorsien word. Dui alle
bewerkings aan.
3 'n Kraan kan tot [5 liter water in | minuut uitlaat.
Hoeveel liter water loop by die kraan in 3 minute uit?
(2)
3.2. Bereken: 564 — 235 =
(2)
33 Bereken: 22h +225 =
(2)
Blaai asseblief’ om
3.4
35
WISKUNDE
GRAAD 3] _ Il
'n Boer plant 25 rye kool.
Elke ry het L kool.
Hoeveel kool is daar in die tuin?
(2)
Sipho het 60 speelgoedkarre.
Hy deel dit, tussen vyf vriende.
Hoeveel speelgoedkarre sal elke vriend kry?
(2)
Blaai asseblief’ om
3.6
Gebruik die getallelyn en bereken 7 x 5 =
(Teken spronge op die getallelyn.)
5 iO Ib 20 25 30 35 “40 45 50 55 60
(2)
3.7 Gebruik die getallelyn en bereken 36 +3 =
(Teken spronge op die getallelyn.)
‘ | | | | | | | | | | | |
PoP TT ee ee ee ee ee ee
3 6 q 2 6&6 8B 2 24 27 30 33 36
(2)
38 Ons maak sterre bymekaar.
Die jut frou gee nog 84 sterre.
Ons het nou 23h sterre.
Hoeveel sterre het ons aan die begin gehad?
(2)
{161
TOTAAL: 50
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202018%20Possible%20Answers--6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98/v1-b01cdb104c3cc1934587/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 Memo (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afrikaans)
--5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135/v1-3a94eca852d7379df89a/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper (Afr)

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS
More from Grade 3 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 3 November 2017 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 3 November 2016 Memo

Memorandum