Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
TOETS
PUNTE: 60
TYD: 1½ uur
PROVINSIE _____________________________________________________________________
STREEK ________________________________________________________________________
DISTRIK ________________________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL _____________________________________________________________
OBIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 5A) __________________________________________________________________
VAN ____________________________________________________________________________
NAAM __________________________________________________________________________
SEUN DOGTER
GESLAG (✓)
C C Y Y M M D D
GEBOORTEDATUM
Hierdie toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)
Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 285.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
ANA 2013
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.
3. Die onderwyser sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy
met die toets begin.
4. Die duur van die toets is 1½ uur.
5. Skryf netjies en leesbaar.
Oefenvoorbeeld
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1. In watter graad is jy hierdie jaar?
A Drie
B Vier
C Vyf
D Ses
Jy het die vraag korrek beantwoord as jy CB omkring het.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 5 Afrikaans FAL Test 1
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A: LEESBEGRIP
Lees die storie hieronder en beantwoord vraag 1-8.
Eenmaal, op 'n koue wintersnag, het 'n jakkals 'n dorpie ingeloop, op soek na kos.
Die jakkals was baie honger, want daar was nie meer kos in die woud oor nie.
"Miskien", sê die jakkals vir homself, “sal ek iets in die dorpie vind om te eet.”
Gou het hy so geraas dat die dorpie se honde hom gehoor het. Hierdie honde het
nie van jakkalse gehou nie. Hulle het begin blaf en die jakkals aangeval. Hulle het
die jakkals met hulle groot tande gebyt. Verskrik, het die arme jakkals so vinnig as
wat hy kon, vir die honde weggehardloop, maar die honde het nie moed opgegee nie
– hulle het agter hom aangehardloop en selfs harder geblaf. Die jakkals het nie
geweet wat om te doen nie. Skielik het hy die muur van 'n erf voor hom gesien. Hy
het onmiddellik oor die muur gespring en reg binne-in ’n groot pot blou kleursel
beland. Dit is daar gelaat deur iemand wat die volgende oggend iets wou kleur. Die
jakkals se pels was nou helderblou.
Intussen kon die honde die jakkals nie meer sien of ruik nie. Hulle het besluit om
naby die muur van die erf te wag net ingeval die jakkals weer verskyn. Maar in plaas
van die jakkals, het 'n vreemde, blou kreatuur by die hek uitgeloop gekom. Die
honde was bang. Die jakkals was baie verbaas toe die honde uit vrees vir hom
weghardloop.
[Aangepaste weergawe soos vertel uit die: Panchatantram, deur Rohini Chowdhury]
Grade 5 Afrikaans FAL Test 2
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Wat is die beste titel vir die storie?
A Die Gelukkige Dorpie
B Die Blou Jakkals
C Die Warm Nag
D Die Slaperige Verwer (1)
2. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Hoekom het die jakkals een koue wintersnag in die dorpie ingeloop?
A Die jakkals het verdwaal.
B Die jakkals was slim.
C Die jakkals was honger.
D Die jakkals het koud gekry. (1)
3. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Waar het die storie plaasgevind?
A Op 'n berg
B In 'n dorpie
C In 'n vallei
D By 'n rivier (1)
Grade 5 Afrikaans FAL Test 3
Downloaded from hlayiso.com
4. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Hoekom het die honde die jakkals gejaag?
A Dit was pret om die jakkals te jaag.
B Die verwer het gesê hulle moet dit doen.
C Die jakkals het die honde mislei.
D Hulle het nie van die jakkals gehou nie. (1)
5. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
"Maar die honde het nie moed opgegee nie,” beteken dat die honde ...
A nie aangegaan het met die jaagtog nie.
B aangehou het om die jakkals te jaag.
C moeg geword het.
D kwaad geword het. (1)
6. Voltooi die volgende sin:
Die honde kon die jakkals nie meer sien nie omdat _____________________
_____________________________________________________________ (1)
7. Maak 'n regmerkie () by die antwoord wat jy dink is korrek.
7.1 Die honde was bang vir die jakkals.
Waar Onwaar
(1)
7.2 Gee 'n rede vir jou antwoord.
__________________________________________________
__________________________________________________ (1)
Grade 5 Afrikaans FAL Test 4
Downloaded from hlayiso.com
8. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Wat leer die storie ons?
A Honde en jakkalse is nie vriende nie.
B Blou jakkalse is baie slim.
C Honde sal jakkalse vreet as hulle dit vang.
D Die jakkals was nie so slim soos die honde nie. (1)
9. Lees die gedig hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
My Famlie
deur Lill Pluta
My broer is 'n bruin draak. 1
My ma is 'n teddiebeer. 2
Ek is 'n klein, wollerige skaaphond 3
met 'n ton gekoekte hare. 4
My pa is 'n aap met snare. 5
Hy hou daarvan om ons te laat lag, 6
veral my sussie, 7
wat 'n lang kameelperd is. 8
Ons is 'n besige familie 9
met baie goed om te doen. 10
Ons huis is altyd gelukkig, 11
maar soms is dit 'n dieretuin. 12
9.1 Watter woord in reël 11 het dieselfde betekenis as, "bly"? (1)
__________________________
9.2 Wie word in hierdie gedig met 'n kameelperd vergelyk?
___________________________ (1)
Grade 5 Afrikaans FAL Test 5
Downloaded from hlayiso.com
9.3 Skryf twee rymwoorde uit reël 4 en 5 uit die gedig neer.
___________________________________________ (2)
9.4 Lees reël 1 van die gedig. Skryf twee woorde neer wat met dieselfde
klank begin.
_____________________________________________ (2)
9.5 Waaroor gaan die gedig? Skryf jou antwoord in 'n volsin neer.
_________________________________________________________
_________________________________________________________ (2)
10. Lees die paragraaf hieronder en voltooi dan die opsomming wat volg.
Voorbereiding van 'n Groentetuin
Die eerste ding wat jy behoort te doen as jy jou groentetuin begin, is om te
oorweeg waar jy dit wil aanlê. As jy die plek gekies het, spit die grond om,
ongeveer die diepte van jou tuinvurk.
Nadat jy die grond omgespit het, voeg mis by sodat die grond vrugbaar
word. Ten slotte, voeg 'n kunsmis by. Deur bogenoemde stappe te volg,
sal jy in staat wees om jou eie groente te kweek.
Som op hoe om 'n groentetuin voor te berei deur die stappe hieronder te
voltooi.
Stap 1: Eerstens, vind 'n plek waar jy jou groentetuin wil
aanlê.
10.1 Stap 2: Volgende
_____________________________________
_____________________________________
10.2 Stap 3: Dan,___________________________
_____________________________________
10.3 Stap 4: Ten slotte,
_____________________________________
_____________________________________
Stap 5: Nou sal jy gereed wees om jou groente aan te
(3)
plant.
TOTAAL AFDELING A: 20
Grade 5 Afrikaans FAL Test 6
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B: TAALSTRUKTURE
11. Vul die korrekte voorsetsels in die onderstaande spasies in. Kies die
voorsetsels uit die gegewe lys.
na met vir in
Die honde het die jakkals gejaag. Die jakkals het vinnig gehardloop en
11.1 _________ 'n pot kleursel gespring. Die jakkals praat 11.2 _______
homself. Die jakkals het 11.3 __________ die honde weggehardloop. Een
dapper man het 'n klip 11.4 _________ die honde gegooi, maar die honde het
net aangehou blaf. (4)
12. Kies die woord wat korrek gespel is tussen hakies en vul dit in die oop spasie
in.
(persent/present)
Ek kry 'n hondjie as 'n ______________. (1)
13. Skryf die sinne in die teenwoordige tyd oor deur die onderstreepte woorde te
verander.
13.1 Die hond het die jakkals gejaag.
_____________________________________________________
(1)
13.2 Die verwer het in 'n groot huis gewoon.
_____________________________________________________ (1)
13.3 Die jakkals het in die kleursel geval.
__________________________________________________________ (1)
Grade 5 Afrikaans FAL Test 7
Downloaded from hlayiso.com
14. Skryf die sinne in die verlede tyd oor deur die onderstreepte werkwoord na die
verlede tyd woord te verander.
14.1 Die diere in die bos het hard huil toe die jakkals verskyn het.
_______________________________________________________ (1)
14.2 Die verwer het sien dat die honde die jakkals gejaag het.
_______________________________________________________ (1)
14.3 Dit is saans stil in die dorpie.
_______________________________________________________ (1)
15. Verander die woord ′gelukkig′ deur 'n voorvoegsel uit die lys by te voeg.
in on ver na
Hy was “gelukkig” nadat hy die rooi en blou kleursel gemeng het.
_____________________________ (1)
16. Skryf die sinoniem (die woord met dieselfde betekenis) van die woord tussen
hakies.
Die jakkals het (haastig) oor die muur gespring.
_______________________________ (1)
Grade 5 Afrikaans FAL Test 8
Downloaded from hlayiso.com
17. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Die mense van die dorpie het ... as die diere gesing.
A die hardste
B meer hard
C hardste
(1)
D harder
18. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Dit was die ... nag van die winter.
A meer koud
B mees koud
C koudste
D kouer (1)
19. Skryf die onderstaande sin oor in die spasie en gebruik die korrekte punktuasie.
jerry het vir dlamini gesê om kool aartappels wortels en groenbone te koop
________________________________________________________________
________________________________________________________________ (6)
20. Skryf die ontkennende vorm van die sinne hieronder.
20.1 Die boer verkoop verskillende groentesoorte.
_________________________________________________________
(2)
20.2 Mev. Ntoyi het 'n sak kunsmis vir haar tuin gekoop.
_________________________________________________________
(2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Grade 5 Afrikaans FAL Test 9
Downloaded from hlayiso.com
21. AFDELING C: SKRYF
Skryf twee paragrawe van 5–6 sinne (100 woorde) oor:
" 'n Dag wat ek nooit sal vergeet nie".
Sluit inligting in oor wat gebeur het, wie daar was en wat jy gedoen het.
Onthou om die korrekte taal, spelling, punktuasie en formaat in jou skryfstuk te
gebruik.
'n Dag wat ek nooit sal vergeet nie
________________________________________________________________
______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
________________________________________________________________
_______________________________________________________________
(15)
TOTAAL AFDELING C: 15
GROOTTOTAAL: 60
Grade 5 Afrikaans FAL Test 10
Downloaded from hlayiso.com
Puntetoekenning vir vraag 21
Vraag Kriteria Maksimum punt Leerder se
punt
21.1 Formaat 5
21.2 Taal, Spelling en Punktuasie 5
23.3 Inhoud 5
TOTAAL 15
Grade 5 Afrikaans FAL Test 11
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)
More from Grade 5 Afrikaans Fal

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 June 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 November 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum