Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
MEMORANDUM
PUNTE: 60 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 4 BLADSYE
AFDELING A LEES
Vraag Moontlike antwoord Punt Totaal
1. B ✓ of Die Blou jakkals. 1 1
2. C ✓ of Die jakkals was honger. 1 1
3. B ✓of In `n dorpie. 1 1
4. D ✓Hulle het nie van die jakkals gehou nie. 1 1
5. B ✓aangehou het om die jakkals te jaag. 1 1
6. omdat sy hare blou gekleur was. ✓ 1 1
7.1 Waar. ✓ 1
7.2 Die honde het weggehardloop toe die jakkals
by die hek uitkom. /Die honde het geskrik vir 1
die blou kreatuur. ✓ 2
Of Of Of
1
7.1 Onwaar. ✓
7.2 Die honde die jakkals gejaag toe hulle hom
die eerste keer gesien het. ✓
1
8. A. ✓honde en jakkalse nie vriende is nie. 1 1
9.1 Gelukkig ✓ 1
9.2 Sussie ✓ 1
8
9.3 hare en snare ✓✓ 2
9.4 broer en bruin. ✓✓ 2
9.5 Die gedig handel oor `n gelukkige 2
familie✓✓/Die lewe van `n familie.✓✓
LW! Gee twee punte vir enige gepaste
Grade 5 Afrikaans FAL Memo
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2013 Memo
Grade 5 Afrikaans FAL memorandum from the ANA 2013, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 156.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
ANA 2013
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
antwoord.
10.1 spit die grond om, ongeveer die diepte van `n 1
tuinvurk. ✓ 3
10.2 voeg mis by om te verseker dat die grond 1
vrugbaar is. ✓
10.3 voeg misstof wat stadig vrygestel word, by.✓ 1
TOTAAL AFDELING A: 20
AFDELING B TAALSTRUKTURE
11.1 in ✓ 1
11.2 met ✓ 1 4
11.3 vir ✓ 1
11.4 na ✓ 1
12. persent ✓ 1 1
13.1 Die hond jaag ✓die jakkals. 1
13.2 Die verwer woon ✓in `n groot huis. 1 3
13.3 Die jakkals val ✓in die kleursel. 1
14.1 Die diere in die bos het hard gehuil. ✓ 1
14.2 Die verwer het gesien dat die honde die 1 3
jakkals gejaag het. ✓
14.3 Dit was saans donker in die dorpie. 1
15. ongelukkig 1 1
16. vinnig 1 1
17. D. ✓harder 1 1
18. C ✓koudste 1 1
19. J✓ erry het vir D ✓lamini gesê om
kool,✓aartappels , ✓wortels en groenbone 5 5
te koop. ✓
20.1 Die boer verkoop nie verskillende groente 2 2
Grade 5 Afrikaans FAL Memo
Downloaded from hlayiso.com
nie. ✓
20.2 Mev. Ntoyi het nie `n sak kunsmis vir haar 2 2
tuin gekoop nie. ✓
TOTAAL AFDELINGB: 25
AFDELING C SKRYF
VRAAG VERWAGTE ANTWOORD Punt Totale
Punt
21. Sien die aangehegte rubriek 5
5 15
5
TOTAAL AFDELING C: 15
Grade 5 Afrikaans FAL Memo
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 21: PERSOONLIKE ERVARING (SKRYF VAN PARAGRAWE)
Dui die punt wat die leerder behaal op die vraestel aan vir Formaat en Lengte (FL=5), Taal (T=5) en Inhoud (I = 5) en ‘n groottotaal uit 15.
KRITERIA VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4
0-1 punte 2-3 punte 4 punte 5 punte
Formaat Inhoud wyk grootliks af Inhoud wyk gedeeltelik Goeie inhoud en formaat. Uitmuntende inhoud en formaat.
en van onderwerp en af van onderwerp en
Lengte formaat. formaat. Redelike lengte. Totaal gepaste/gevraagde lengte.
= 5 Punte Heeltemal te kort. Het minstens 2 sinne Het minstens 3 volledige
Geen Het minstens 1 kort sinne per paragraaf.
paragraaf/paragrawe. paragraaf.
0-1 punte 2-3 punte 4 punte 5 punte
Taal, Totale, onvanpaste Onvanpaste struktuur en Meestal vanpaste struktuur Feitlik totale vanpaste struktuur en toon.
-struktuur en struktuur en toon. toon. en toon.
-gebruik: Swak sinstrukture met Onvolledige sinne. Volledige sinne. Variasie in tipes sinne.
punktuasie, geen onderwerp en
spelling werkwoord nie.
= 5 Punte Talle spel, grammatikale Enkele spel, grammatika Beperkte spel, grammatika Baie goeie gebruik van taal, spelling en
en punktuasie foute. en punktuasie foute. en punktuasie foute. punktuasie – feitlik foutloos.
Ten minste TWEE feitlik Ten minste VIER sinne met Ten minste VYF of meer sinne met
foutlose sinne. onderwerp en werkwoord. onderwerp en werkwoord.
0-1 punte 2-3 punte 4 punte 5 punte
Inhoud Totale afwyking van Noem die onderwerp Bly by onderwerp met Onderwerp baie goed/uitmuntend
= 5 Punte onderwerp. maar wyk daarvan af. afwykings hier en daar. hanteer.
Doel van skryfwerk glad Doel van skryfwerk nie Doel van skryfwerk Doel van skryfwerk volledig bereik.
nie bereik nie. bereik nie. gedeeltelik bereik.
TOTAAL - 15
Grade 5 Afrikaans FAL Memo
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2013 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2011 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 ANA Exemplars 2013 Question Paper
More from Grade 5 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 November 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 June 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 5 November 2021 Question Paper

Question paper