1
TOM NEWBY SCHOOL TOETS
Vak Afrikaans Addisionele Taal Eksaminator Mev. T. Moffat
Datum Junie 2021 Totaal 40 Punte
Sessie 1 Tyd 1 uur
Graad 5 Moderator Mej. M. Botha
Spesiale instruksies/ Instruksies
toerusting
Lees jou vrae goed deur.
Moenie enige oop spasies los nie.
Skryf netjies en leesbaar.
Geen woordeboeke.
Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in
die Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n
standaard, maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.
Naam: Van: Klas:
Hierdie vraestel bestaan uit:
Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks /15
Vraag 2: Visuele teks /10 _____
40
Vraag 3: Opsomming /5 Totaal
Vraag 4: Taalstrukture en konvensies /10
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)
Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the June Exam 2021 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 5 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
June Exam 2021
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2
Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks [15]
Lees die teks en beantwoord die vrae wat volg
Hasie en Skilpad
1. Hasie terg vir Skilpad omdat hy so stadig is.
2. "Kom jy waar jy wil wees?" vra hy vir Skilpad.
3. "Ja," antwoord Skilpad, "en ek kom daar vinniger as wat jy dink. Kom ons hou resies en ek
sal jou wys."
4. Hasie kan nie glo dat skilpad hom uitdaag nie, maar vir die pret sê hy ja. Jakkals, wat ‘n
ogie oor die resies moet hou, merk die afstand en laat hulle wegspring. Jakkals vra vir Aap en
Beer om die lint vas te hou vir die wenner by die eindstreep.
5. Hasie begin hardloop met spoed na die wenstreep. Hy is sommer gou uit sig. Hasie is nou
baie moeg en besluit om ‘n slapie langs die baan te neem.
6. Intussen loop Skilpad sleepvoet na die eindstreep, en, ook verby Hasie wat te lekker
slaap. Toe Hasie uiteindelik wakker word, was Skilpad baie naby aan die wenpaal. Hasie
hardloop vinnig na die wenpaal, maar hy was te laat!
Bron:
http://www.afrikanervolksparty.org/index.php/101-ou-web-argief/storietyd/2194-dis-storietyd-12-hasie-en-
skilpad.html
Aantal woorde: 158
3
Vrae:
(Onthou: Geen Engels.)
1.1 Hoekom terg Hasie vir Skilpad?
________________________________________________________________________(1)
1.2 Hasie wil met Skilpad reis. Dink jy dit is ‘n goeie of slegte idee.
Ek dink dit is ‘n _______________________ idee want _________________________
________________________________________________________________________(2)
1.3 Wie kyk dat alles goed loop?
________________________________________________________________________(1)
1.4 Het skilpad vinnig of stadig geloop? Kry jou antwoord in paragraaf 6.
________________________________________________________________________(1)
1.5 Hoekom het Hasie ‘n slapie gevat?
________________________________________________________________________(1)
1.6 Wie gaan by die eindstreep wees?
________________________________________________________________________(2)
1.7 Wat sal jy vir die wenner gee as ‘n prys?
________________________________________________________________________(1)
1.8 In jou eie woorde, gee ‘n ander les wat ons uit hierdie fabel kan leer.
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________(2)
1.9 Hoekom dink jy loop ‘n skilpad so stadig?
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________(2)
4
1.10 Wie het in die einde gewen?
________________________________________________________________________(1)
1.11 Hoekom hou ons ‘n lint vas by die eindstreep gedurende resies?
________________________________________________________________________(1)
Totaal vraag 1: /15
Vraag 2: Visuele teks [10]
Kyk na die advertensie en beantwoord die vrae.
Adres: 5 Son Straat, Benoni. Skakel: (011) 973 8243
Ons sorg vir jou
beste maats
SELL YOUR CAR TODAY
Ons Verkoop:
*Speelgoed * Diere kos
* Troeteldierhuise
Goedkoop items: Honde Salon:
Viskos R100 – klein hond
Vöelhokke R150 – groot hond
5
2.1 Noem een item wat by die troeteldier winkel verkoop word.
________________________________________________________________________(1)
2.2 Waar is die winkel?
________________________________________________________________________(1)
2.3 Wat is die kontaknommer?
________________________________________________________________________(1)
2.4 Noem 2 diere wat jy in die advertensie sien.
________________________________________________________________________(1)
2.5 Wat is een van die goedkoop items wat die winkel verkoop?
________________________________________________________________________(1)
2.6 Hoe sal jy vir ‘n vis sorg?
________________________________________________________________________(1)
2.7 Hoeveel kos dit om jou honde na die salon te stuur?
________________________________________________________________________(1)
2.8 Watter diere word in die hokke aangehou?
________________________________________________________________________(1)
2.9 Watter dier sal jy as ‘n troeteldier wil koop? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
________________________________________________________________________(1)
2.10 Wat dink jy beteken die term “goedkoop items”?
________________________________________________________________________(1)
Totaal vraag 2: ____/10
6
Vraag 3: Opsomming [5]
Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Kyk uit vir sinne wat nie by die
storie pas nie! Skryf die letter wat pas, langs die nommer neer.
A. Hasie kom toe laaste by die eindstreep.
B. Hasie vang ‘n slapie langs die baan.
C. Jakkals loop saam met Skilpad.
D. Hasie spot vir Skilpad oor hy stadig is.
E. Hasie eet ‘n lekker geel wortel.
F. Jakkals hou ‘n ogie oor die wedstryd.
G. Aap en Beer is by die eindstreep.
1. 2. 3. 4. 5.
Totaal vraag 3: /5
Vraag 4: Taal in konteks [10]
Voltooi die volgende:
4.1 Skryf die sin oor. Gebruik hoofletters and punte.
haas en skilpad is maats maar nie as hulle reis nie
____________________________________________________________________(1)
4.2 Lees die volgende en skryf die korrekte vorm van die woord in hakies.
Ek slaap baie (lekker) maar Hasie slaap die _________________________________(1)
4.3 Skryf die sin in die ontkennende vorm.
Hasie hardloop vinnig na die wenpaal.
____________________________________________________________________(1)
7
4.4 Gee die verkleining van die woorde.
hond ______________________________ (1)
4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd.
Aap en Beer wag vir Skilpad en Hasie by die wenstreep.
_______________________________________________________________________
____________________________________________________________________(1)
4.6 Skryf die teenoorgestelde van vroeg.
____________________________________________________________________(1)
4.7 Gee ‘n woord wat rym met baan.
____________________________________________________________________(1)
4.8 Verbind die volgende twee sinne met die voegwoord, maar.
Hasie kom by die wenstreep. Skilpad is al klaar daar.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________(1)
4.9 Gee die trappe van vergelyking vir die volgende.
vinnig, vinniger, __________________________ (1)
4.10 Rangskik die volgende woorde in alfabetiese volgorde.
reisies stadig eindstreep wenpaal
____________________________________________________________________ (1)
Totaal vraag 4: /10
8
Graad 5 Afrikaans FAL Junie Eksamen 2021
Prestasie Evaluering
(vir onderwyser gebruik alleenlik)
Naam en Van: __________________________________________ Klas: 5________
Vraag 1:
Vraag
nommer 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11
Moontlike
punt 1 2 1 1 1 2 1 2 2 1 1
Leerder
punt
TOTAAL: _______/15
Vraag 2:
Vraag
2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 2.8 2.9 2.10
nommer
Moontlike
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
punt
Leerder
punt
TOTAAL:_______/10
Vraag 3:
Vraag 3
Moontlike punt 5
Leerder punt
TOTAAL: _______/5
Vraag 4:
Vraag
nommer 4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7 4.8 4.9 4.10
Moontlike
punt 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
Leerder
punt
TOTAAL:______/10
_____
40
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 June 2022 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)
More from Grade 5 Afrikaans Fal

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 November 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum