Skip to content

Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumAfrikaans FalGrade 520212 pages

Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the June Exam 2021 (Afrikaans), 2 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
TOM NEWBY SCHOOL TOETS Vak Afrikaans Addisionele Taal Eksaminator Mev. T.Moffat Datum Junie 2021 Totaal 40 Sessie 1 Tyd 1 uur Graad 5 Moderator Mej. M Botha Memorandum Vraag Vraag 1 – Leesbegrip - Storie Punt Vlak 1.1 Hasie terg Skilpad want hy dink Skilpad is stadig. 1 1 1.2 Eie antwoord – Bv: Goeie idee want hy sal wen. 1 4 1.3 Jakkals kyk dat alles goed loop. 1 1 1.4 Hy het stadig geloop, “sleepvoet”. 1 3 1.5 Haasie het ‘n slapie gevat omdat hy moeg was. 1 2 1.6 Aap en Beer sal by die endstreep wees. 1 2 1.7 Eie antwoord – Bv: Ek sal ‘n medalje gee as ‘n prys 1 4 1.8 Eie antwoord – Bv: Moenie mense terg nie. 1 3 1.9 Hy loop stadig omdat hy sy eie huis dra. 2 5 1.10 Skilpad het gewen. 1 3 1.11 Om te sien wie die wenner sal wees. 1 1 Totaal 15 Vraag Vraag 2 – Leesbegrip - Advertensie Punt Vlak 2.1 Speelgoed / Diere kos / Troeteldierhuise (net een) 1 3 2.2 5 Son straat Benoni 1 4 2.3 Tel: (011) 973 8243 1 2.4 Hond/kat/voel/haas/vis/muis (enige twee) 1 2 2.5 Viskos of voelhokke 1 3 2.6 Eie antwoord – Bv: Jy moet hom viskos gee. 1 1 2.7 R100 klein honde R150 groot honde 1 1 2.8 voëls 1 1 2.9 Eie antwoord – Bv: Ek sal ‘n hasie wil koop want hulle is 1 1 sag. 2.10 Eie antwoord – Bv: Dit beteken dat dit nie baie geld kos nie. 1 5 Totaal 10 1
Vraag Vraag 3 - Opsomming Punt Vlak 1 D 1 1 2 B 1 1 3 F 1 1 4 G 1 1 5 A 1 1 Totaal 5 Vraag Vraag 4 – Taal in konteks 4.1 Haas en Skilpad is maats, maar nie as hulle reis nie. 1 1 4.2 lekkerste 1 1 4.3 Hasie hardloop nie vinnig na die wenpaal nie. 1 1 4.4 hondjie 1 1 4.5 Aap en Beer het vir Skilpad en Hasie by die wenpaal 1 1 gewag. 4.6 laat 1 1 4.7 Haan / maan / staan 1 1 4.8 Hasie kom by die wenstreep, maar skilpad is al klaar daar. 1 1 4.9 vinnigste 1 1 4.10 Eindsreep, resies, stadig, wenpaal 1 1 Totaal 10 Groottotaal 40 2

Study this subject

More from Grade 5 Afrikaans Fal

View all