Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
TOETS
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
VRAAG VERWAGTE ANTWOORD PUNTE TOTAAL
1. A/Die Lewe van die Wolf en die Hond. 1 1
2. Enige een van die volgende: Dit was koud en reënerig/Hy was nie 1
beskerm nie/Hy het nie ‘n dak oor sy kop gehad nie/Hy het nie 1
genoeg kos gehad nie. (Enige ander relevante antwoord)
3.1 C/Hy was groot en skoon. 1
3.2 Enige een van die volgende: Die merk op sy nek. √√ Hy word
gedurende die dag vasgemaak. √√ / Hy was net snags vry. √√
2 3
(Aanvaar enige ander relevante antwoord)
4. B/niemand vir hom kos gegee het nie. 1 1
5. D/vryheid belangriker is. 1 1
6. Ja√: Tika wou sy kos kry sonder om hard te werk.√ Tika het kos
en skuiling verkies bo vryheid.√/Tika is deur die kinders gewas en
skoongemaak.√/Sy baas het hom bene gegee.√/Tika kon vrylik
rondbeweeg in die nag.√ (Enige een rede)
2 2
OF
Nee√: Hy was skaam oor die merk op sy nek.√/Hy kon nie in die
dag vrylik rondbeweeg nie.√/Hy is altyd gedurende die dag
vasgemaak.√ (Enige een rede).
Leerders mag nie gepenaliseer word vir taalfoute nie.
1 punt word toegeken vir elke aanvaarbare rede.
Geen punt word toegeken vir slegs “Ja”/“Nee” as ‘n antwoord nie.
7. 1 onmiddellik 1
7.2 gelukkig 1 2
Punte moet steeds toegeken word, selfs al is gelukkig by 7.1 en
onmiddellik by 7.2 geskryf.
Graad 5 Afrikaans EAT 1
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Memo (Afrikaans)
Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2012 (Afrikaans), 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 3
- File size
- 77.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 3
This exam
ANA 2012
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
8.1 C/sterker 1 2
8.2 A/gesonder 1
9. Pieter swem goed,√ maar hy √het nie aan enige kompetisies
deelgeneem nie.
OF
Pieter swem goed,√√ maar het nie aan enige kompetisies
deelgeneem nie.
Ken slegs 1 punt toe indien 'n leerder die twee sinne met maar
verbind het en nie Pieter met 'n voorsetsel vervang het nie, m.a.w.
2 2
Pieter swem goed, maar Pieter het nie aan enige kompetisies
deelgeneem nie.
10. aan 1 1
11.1 speel/Vusi speel elke dag krieket. 1
11.2 wees/Sandile en Marie sal vanjaar lede van die netbalspan wees. 1 2
12.1 18:00/6 nm./sesuur 1
12.2 Nuus binne 60 Sekondes 1 3
12.3 Enige een van die volgende: Nuushooftrekke, Hoofnuus, Nuus, 1
Nuus om 7, Nuus binne 60 Sekondes
13. C/Koowee, Channel O, Studio Musiek 1 1
14.1 1
B/Studio Musiek
14.2 1 2
B/Isidingo
15. Kyk na die rubriek vir die nasien van paragraaf. 6
TOTAAL 30
Graad 5 Afrikaans EAT 2
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 15: Rubriek vir die skryf van 'n paragraaf
Wanneer die paragraaf geassesseer word, moet die volgende aspekte in gedagte gehou word:
Wanneer 'n onderwyser 'n leerder se werk assesseer, moet punte soos volg toegeken word: eerstens vir
inhoud en daarna vir taalstruktuur en taalgebruik. Hierdie punte moet bymekaargetel word om die finale punt
uit 6 te vorm.
Alhoewel 'n leerder se inhoud moontlik nie relevant tot die onderwerp is nie, moet die onderwyser steeds 'n
punt vir taalstruktuur en taalgebruik toeken.
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen paragraaf nie 'n Paar sinne is Sinne is meestal Sinne is relevant tot
of nie relevante relevant to die relevant tot die die onderwerp.
idees geskryf nie. onderwerp. onderwerp. Toon logiese
Toon 'n mate van ontwikkeling van
logiese ontwikkeling idees.
van idees.
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Taalgebruik Het sinne afgeskryf Minstens een sin is Minstens 3-4 of meer Minstens 5-6 of
of onvoltooide sinne meestal sonder sinne is geskryf, meer sinne is
(spelling, taal en (geen onderwerp of foute. volledig met geskryf, volledig
punktuasie) werkwoord nie). onderwerp en met onderwerp en
werkwoord. werkwoord.
Minstens 2 sinne is Minstens 4 sinne is
meestal sonder foute. meestal sonder
foute.
Korrekte gebruik
van woordeskat.
TOTAAL: 30
Graad 5 Afrikaans EAT 3
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2011 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)
More from Grade 5 Afrikaans Fal

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 June 2022 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 November 2022 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 November 2021 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum