Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
MEMORANDUM
PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Vraag Antwoord Punte
1. AFDELING A
NB! Geen ½ punte word toegeken nie.
Spel- en taalfoute word nie in AFDELING A
gepenaliseer nie.
1.1 D ✓ of Mandela se lewensverhaal ✓ 1
1.2 D ✓ of Hy het grys hare. ✓ 1
1.3 D ✓ of Gelukkig/bly ✓ 1
1.4 D ✓ of Robbeneiland-tronk✓ 1
1.5 B ✓ of Die wette was ongelyk ✓ 1
1.6 vry ✓ 1
1.7 Waar ✓
Hy wou dieselfde wette vir almal hê. ✓of enige gepaste
antwoord. 2
of
Onwaar✓ of
Dit het veroorsaak dat hy tronk toe is. ✓of enige gepaste
antwoord. 2
NB!:
• Geen punt word toegeken as die leerder
waar of onwaar antwoord sonder ʼn gepaste
rede vir die antwoord nie.
• Geen punte word toegeken as die leerder
slegs waar of onwaar antwoord nie.
• Gee volpunte (as die leerder waar of onwaar)
met ʼn gepaste rede vir die antwoord gee.
• ʼn Leerder kan slegs 0 of 2 punte kry.
1.8 D✓ Regverdigheid en respek ✓ 1
2.
2.1 neurie ✓ 1
2.2 skryf✓ 1
1
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)
Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2014 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 320.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
ANA 2014
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2.3
2.3.1 hier✓ 1
2.3.2 bietjie✓ 1
2.4 liedjie en bietjie ✓✓ / as en pas ✓✓ 2
2.5 Die gedig handel oor skryf (pen op papier) en sing 2
(liedjie) ✓✓of enige gepaste antwoord.
3.
3.1 stetoskoop ✓ of (ʼn instrument wat deur dokters gebruik 1
word om na die geluide van die liggaam te luister) ✓
3.2 handskoene ✓ 1
3.3 instrumente ✓ 1
TOTAAL AFDELING A: 20
4. AFDELING B (Spelling van antwoorde moet korrek
wees)
4.1 in✓ 1
4.2 op✓ 1
4.3 vir✓ 1
4.4 sonder✓ 1
5. dra✓ 1
6. Dr✓ Sibisi ✓ rig rugby, ✓ netbal en tennis elke
6
Woensdag✓ in Pinetown✓af.✓
7. … sy✓ skoene is weg. NB! Geen punt word toegeken
1
as die tweede sin met ʼn hoofletter begin nie.
8. onregverdig✓ 1
9. gevangenis ✓ (Indien die spelling verkeerd is, word 1
geen punt toegeken nie.)
10.
10.1 broer✓ 1
10.2 leeuwyfie✓ 1
11. penne✓ 1
12. 12.1 B langer✓ 1
12.2 B kortste✓ 1
2
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo
Downloaded from hlayiso.com
13. 13.1 dra✓ (Ek dra plastiese handskoene) 1
13.2 was✓ (Ek was ‘n dokter.) 1
14. Dokters dra nie✓ swart jasse oor hulle klere nie. ✓
2
15. Wie✓ het teen die onregverdige wette geveg?✓
2
NB! Ken net 1 punt toe ✓ vir “Wie”.
“Wie” moet met ʼn hoofletter “W” geskryf word.
Ken nog ʼn punt toe ✓ vir die vraagteken.
TOTAAL AFDELING B: 25
AFDELING C SKRYF EN AANBIED
Vraag Antwoord Punt Totale
Punt
16 Sien aangehegte rubriek 5
5
15
5
TOTAAL AFDELING C : 15
3
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: SKRYF EN AANBIED (RUBRIEK) VRAAG 16: DIALOOG
Dui die punt wat die leerder behaal op die vraestel aan vir Inhoud (I = 5), Taal (T = 5) en Relevansie (R = 5)
Groottotaal uit 15.
Totaal: 15
KRITERIA VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4
0-1 punte 2-3 punte 4 punte 5 punte
Inhoud Geen inhoud of baie Onvoldoende inhoud. Aanvaarbare inhoud. Uitmuntende en relevante inhoud.
beperkte inhoud. Het minstens 3 – 5 Voldoende lengte. Voldoende lengte.
Geen sinne of minstens betekenisvolle sinne. Het minstens 6 -7 volledige Minstens 8 -10 volledige sinne.
2 volledige sinne met sinne.
betrekking tot die
onderwerp.
0-1 punte 2-3 punte 4 punte 5 punte
Taalstrukture, Totaal onvanpaste Onvanpaste struktuur en Meestal relevante struktuur Feitlik foutlose struktuur en toon.
en struktuur en toon. toon. en toon.
-konvensies, Ten minste 2 sinne Variasie in tipes sinne.
Punktuasie en sonder spel-, Ten minste 3-5 sinne met Ten minste 6-7 sinne met
spelling grammatika- en geen grammatikafoute, geen grammatikafoute,
punktuasiefoute. spelfoute en punktuasie- spelfoute en punktuasiefoute Ten minste 8-10 sinne met goeie
foute nie. nie. taalgebruik, spelling en punktuasie.
0 punte 1-2 punte 3-4 punte 5 punte
Relevansie Totale afwyking van Ten minste 1-4 relevante Ten minste 5-8 relevante Ten minste 9-10 relevante stellings.
onderwerp. stellings. stellings.
Doel van skryfwerk glad
nie bereik nie.
4
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2011 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)
More from Grade 5 Afrikaans Fal

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 June 2022 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 November 2022 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 5 November 2021 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum