Skip to content

Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)

Question paperAfrikaans FalGrade 520215 pages

Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the June Exam 2021 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vraag 1: Leesbegrip van ‘n literêre teks. [15] 1 Daar was eendag ‘n baie stout ouma. Haar naam was Josephine. Sy was twee-en-tagtig jaar oud en heeltemal anders as ander oumas. Sy het op haar rolskaatse (rollerskates) rondgejaag en Nike sweetpakke gedra. 2 Boonop het sy elke aand Waterfront toe gegaan en net wegneemetes (takeaways) geëet; nooit gekookte, selfgemaakte kos nie. Sy het na Billie Eilish se musiek geluister en die hele groep BTS was op haar verlief! 3 Op ‘n dag jaag (speed) sy teen 120 km per uur op haar rolskaatse oor ‘n rooi robot. Die robot is ‘n nuwe soort “slim (clever) robot” die polisie noem hom “Slim Jan”. 4 Slim Jan neem toe ‘n klomp foto’s van haar en gee dit alles vir die koerante. Die volgende dag sien sy haarself in die koerante en lees: Gistermiddag het daar ‘n ouma 120km per uur met rolskaatse gery! Sy het Nike klere aan en is miskien gevaarlik (dangerous). 5 Ouma Josephine gaan na Slim Jan toe en begin met hom praat. Slim Jan kry haar jammer en sê vir haar hy sal al haar foute van die verlede wegvee (erase) en…. “Totsiens!” soos blits is die ouma weg om haar nuwe lewe te begin. Sy maak baie min foute in haar nuwe lewe en is selfs soos ‘n gewone ouma wat pannekoek bak en truie brei (knit). [Superfiks Afrikaans Graad 5] Bladsy 1 van 5
Vraag 1: Lees die storie en beantwoord die vrae. [15] 1.1. Voltooi die sin deur die korrekte woord in te vul. 1.1.1. Die hoofkarakters in die storie is ____________________ en ____________________. (2) 1.2. Kies twee dinge wat vir ouma Josephine anders as ander oumas laat lyk. Merk die regte antwoorde met ‘n 🗹. (2) 1.2.1. Nike sweetpakke 1.2.2. Pienk hare 1.2.3. Rolskaatse 1.3. Wat eet ouma Josephine? Onderstreep die regte antwoord. (1) 1.3.1 Groente en vrugte 1.3.2 Selfgemaakte kos 1.3.3 Wegneemetes 1.4. Wat is ouma Josephine se gunsteling musiek? Onderstreep die regte antwoord. (1) 1.4.1. Klassieke musiek. 1.4.2. Moderne musiek. 1.4.3. Boere musiek. 1.5. Pas die woord in kolom A by die korrekte definisie in kolom B (6) A Antwoord B 1.5.1 gewone 1.5.1 A kos wat gaar gemaak is 1.5.2 gekookte 1.5.2 B intelligent 1.5.3 klomp 1.5.3 C kan jou seer maak 1.5.4 slim 1.5.4 D normaal 1.5.5 gevaarlik 1.5.5 E lank gelede 1.5.6 verlede 1.5.6 F baie 1.6. Wie sou jy kies vir ‘n ouma? ‘n Ouma soos stout ouma Josephine of ‘n ouma wat bak en brei? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ Bladsy 2 van 5
1.7. As jy ouma Josephine was, sou jy ‘n nuwe lewe begin het? (1) ____________________________________________________________________________________ TOTAAL: ______/15 Vraag 2: Leesbegrip van ‘n visuele teks: [5] 2.1 Kyk na die prent en beantwoord die vrae: 2.1.1 Ons kan in die lug vlieg met ‘n .... (noem net een) ____________________________________________ (1) 2.1.2 Die _________________ stop by die treinstasie. (1) 2.1.3 Daar is nie net een boot in die prent nie; daar is (twee / drie / vier) bote in die prent. (1) 2.1.4 Wat is vinniger, die fiets of die motorfiets? __________________________________________ (1) 2.1.5 Een van hierdie vervoermiddels kan onderwater gaan. Waar of Onwaar? _________________ (1) 2.2 Voltooi die sinne deur die korrekte woord uit die woordblok te kies. [5] pannekoek krale bak kyk brille groot kombuis klein voorskoot meng seun 2.2.1. Ouma gaan ‘n koek ________. (1) 2.2.2. Mense dra __________ om hulle te help beter sien. (1) 2.2.3. Jy is nou ‘n groot seun jy kan ook in die _______________ help. (1) Bladsy 3 van 5
2.2.4. Om deeg te ____________ is goeie oefening. (1) 2.2.5 Ouma dra ‘n _________________ oor haar rok. (1) TOTAAL: ________/ 10 Vraag 3: Opsomming [5] Lees weer deur die storie oor die stout ouma en kies die regte sin om by die nommer van die paragraaf te pas. Paragraaf Sinne nommer: 1. 3.1.1. A. Slim Jan kan sê hoe vinnig jy ry en ook foto’s neem om koerant toe te stuur. (1) 2. 3.1.2. B. Slim Jan vee weg ouma Josephine se foute en sy begin ‘n nuwe lewe. (1) 3. 3.1.3. C. Ouma Josephine maak nie kos nie en luister na tiener-musiek. (1) 4. 3.1.4. D. Ouma Josephine is nie soos ander oumas nie. Sy ry rolskaatse en dra sweetpakke. (1) 5. 3.1.5. E. Die polisie het ‘n nuwe soort slim robot. Sy naam is Slim Jan. (1) TOTAAL: ________/ 5 Vraag 4: Taalstrukture en –konvensies [10] 4.1. Skryf die sin in lydende vorm. (1) Josephine drink koeldrank in die middag. _______________________________________________________________________________________ 4.2 Skryf die sin in die toekomende tyd. (1) 4.2.1. Die vliegtuig vlieg hoog bo die bome. _______________________________________________________________________________________ 4.3. Skryf die sin oor deur die voegwoord in hakies te gebruik. (1) 3.3.1. Ouma eet wegneemetes. Sy maak nie self kos nie. (want) Bladsy 4 van 5
___________________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________________ 4.4. Kies die regte spelling van die woord. 4.4.1. Slim Jan het ‘n ( fototjie / foto’pie / foto’tjie ) van Josephine geneem. (1) 4.5. Voltooi die tabel met die regte woorde. (2) stellende trap vergrotende trap oortreffende trap hoog 4.5.1. ____________ 4.5.2. die_______________ 4.6. Kies die regte telwoord. (1) 4.6.1 Die ( eerstens / een / eerste ) ding wat ouma doen is om hande te was. 4.7. Vul die korrekte versamelnaam in. (1) 4.7.1. Slim Jan het vir ouma ‘n _______ blomme gekoop. 4.8. Voltooi die vergelyking. (1) 4.8.1 Ouma Josephine is nou baie oud. Sy is so oud soos die _____________. 4.9 Skryf die volgende sin korrek oor volgens STOMPI. (1) (soggens)(ry)(met haar rolskaatse.)(Ouma) ________________________________________________________________________________________ TOTAAL: _________/10 Bladsy 5 van 5

Study this subject

More from Grade 5 Afrikaans Fal

View all