Skip to content

Afrikaans Fal Grade 5 November 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumAfrikaans FalGrade 5201912 pages

Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the November Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Blouberg Ridge Primary School Grade 5 Afrikaans FAL Mid-Year Examination Paper 2019 Leesbegrip: Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg. >n Mui� met PL ve1ke1n�ie! AR Gerhard Muis is moeg. Dit is harde werk om elke dag te soek vir kos om te eet en ·n veilige plek om te slaap. Hy voel sommer moedeloos. M Erasmus Seemeeu se: "Watjy nodig het, is 'n vakansie! Korn saam met my see toe. Dis heerlik by die see,jy sal sien." EX Gerhard Muis dink dat 'n vakansie by die see 'n goeie idee is. Hy pak haastig sy tas en roep sy vriende: "Ek is op pad see toe met vakansie. Ek E gaan vir 'n paar dae nie hier wees nie." Hy klim op Erasmus Seemeeu se rug en daar vlieg hulle weg. Hulle vlieg ver vanwaar Gerhard Muis woon en baie hard werk. Voor hulle kan Gerhard Muis die blou see sien blink. Op die strand slaan hy sy strandstoel en sy sambreel op. Hy sit sy groot sonbril oor sy oe. Net toe Gerhard Muis rustig sit, begin sy maag grom. "Wat is hier by die see om te eet?" vra hy vir Erasmus Seemeeu. "Die heerlikste dinge watjy al ooit gesien hetl" se Erasmus Seemeeu. Erasmus Seemeeu wys vir Gerhard Muis al die vrot aas, dooie visderms en grillerige slakke rondle. Gerhard Muis se maag draai, want hy kan dit glad nie eet nie. Hy soek saadjies en broodkrummels wat rondle. Dit raak donker en Gerhard Muis het nog steeds niks gevind om te eet nie... (Verwerk: https://www.kleuters.eo.za/images/kinderstories) Bladsy 1 van 6
Vraag 1: Beantwoord die vrae: 1.1. Watis die titel van die storie? (1) 1.2. Wie is die twee hoofkarakters? (2) en 1.3. Waar gaan hulle vakansie hou? (1) Vraag 2: Kies die korrekte antwoord. 2.1. Hoekom is Gerhard Muis moeg vir die lewe? (1) a) Hy slaap te veel. ¢ b) Hy eet te veel. c) Hy werk te hard. \Y Vraag 3: Rangskik die sinne in volgorde in die teks voorkom. Skryf slegs die nommer 1-3. (3) [ 3.1. Gerhard Muis word h en 3.2. Hulle vertrek met it dat hy ook met vakansie gaan. | Vraag 4: Pas Kolom A by Kolom B deur die letter langs die korrekte nommer te skryf. (4) A Antwoord B 4.1. | moedeloos 44. A_| Die agterkant van ‘n persoon of dier. 4.2. | vrot 4.2. B_ | ‘n Plek waar jy kan rus. 4.3. | rug 4.3. C_ | Dit is nie meer vars nie. 4.4. | slaapplek | 4.4. D | Omop te gee. 112 Bladsy 2 van 6
Vraag 5: Beantwoord die vrae: 5.1. Watter soort dier is Erasmus Seemeeu? (1) 5.2. In watter seisoen speel die storie af? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) 5.3. Watter woord in die storie sé vir ons dat Gerhard Muis opgewonde oor sy vakansie is? (1) 5.4. Wat sal jy inpak vir ‘n see-vakansie? Gee ‘n rede vir j ord. (2) 5.5. Waar wil jy graag met vakansie gaan? ir j : (2) 18 Bladsy 3 van 6
Leesbegrip van 'n visuele teks: [5] Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg. .\\ ---��� -"""\'l ltl:��-=- _,___E,,-.:_���t-,;�;;;'"""��,�- '{,, ; f t--+-'--''--'- • I I AR :--=::,, I .,•.,.. c• PL -���) . --- · EM EX Vraag 6: Kies die korrekte antwoord. 6.1. Daar is baie (muise/mense) op die strand. 6.2. Die meisie (bou/breek) 'n sandkasteel. 6.3. Die man (vat/neem) foto's. 6.4. 'n Vrou (le/sit) op 'n handdoek. 6.5. 'n Vliegtuig vlieg (oor/in) die see. (5) __/5 TOTAAL: __/25 Bladsy 4 van 6
Taalstrukture en —konvensies: Vraag 7: Onderstreep al die werkwoorde. 7.1. Ek en my gesin gaan met vakansie. 7.2. Ons het ons tasse gepak en wag om te vertrek. Vraag 8: Skryf die sin in die verlede tyd. 8.1. Ons gaan see toe. Vraag 9: Vul die korrekte voornaamwoorde in. 9.1.Ekpakmyklerein 9.2. Gerhard Muis pak Vraag 10: Vul die voorsetsels in. 10.1. Ons swem die 10.2. Erasmus Seemeeu land die strand. 10.3. Gerhard Muis sit die sambreel. Vraag 11: Skryf die sin die lydende vorm. 11.1. Gerhard Muis pak ‘n tas. 11.2. Erasmus Seemeeu het derms geéet. Bladsy 5 van 6 (3) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) /11
Vraag 12: Pas die woord in kolom A by ‘n woord in kolom B om ‘n nuwe woord te vorm. (samestellings). A B swem warm son plank vuur broek brander skerm 12.1. 12.2. 12.3. Vraag 13: Voltooi die table met woorde van die teenoo warm 13.1. droog 13.2. gelukkig 13.3. Vraag 14: Skryf die sinne in die o 14.1. Ons gaan see ti inende vorm. (3) telde betekenis. (3) (1) 14.2. Het iemand my sambreel gesien? (1) Vraag 15: Skryf die sin in die toekomende tyd. 15.1. Erasmus Seemeeu vlieg deur die lug. (1) Bladsy 6 van 6 /9 TOTAAL: /20
Blouberg Ridge Primary School Grade 5 Afrikaans FAL Final Examination Paper 2019 Marking Guidelines Leesbegrip: Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg. )n Mui� met PL ve1ke1n�ie! AR Gerhard Muis is moeg. Dit is harde werk om elke dag te soek vir kos om te eet en 'n veilige plek om te slaap. Hy voel sommer moedeloos. M Erasmus Seemeeu se: "Watjy nodig het, is 'n vakansie! Korn saam met my see toe. Dis heerlik by die see,jy sal sien." EX Gerhard Muis dink dat 'n vakansie by die see 'n goeie idee is. Hy pak haastig sy tas en roep sy vriende: "Ek is op pad see toe met vakansie. Ek E gaan vir 'n paar dae nie hier wees nie." Hy klim op Erasmus Seemeeu se rug en daar vlieg hulle weg. Hulle vlieg ver vanwaar Gerhard Muis woon en baie hard werk. Voor hulle kan Gerhard Muis die blou see sien bfink. Op die strand sfaan hy sy strandstoel en sy sambreef op. Hy sit sy groot sonbrif oor sy oe. Net toe Gerhard Muis rustig sit, begin sy maag grom. "Wat is hier by die see om te eet?" vra hy vir Erasmus Seemeeu. "Die heerlikste dinge watjy al ooit gesien het!" se Erasmus Seemeeu. Erasmus Seemeeu wys vir Gerhard Muis al die vrot aas, dooie visderms en grillerige slakke rondle. Gerhard Muis se maag draai, want hy kan dit glad nie eet nie. Hy soek saadjies en broodkrummef s wat rondle. Dit raak donker en Gerhard Muis het nog steeds niks gevind om te eet nie ... (Verwerk: https://www.kfeuters.eo.za/images/kinderstories) Bladsy 1 van 6
Vraag 1: Beantwoord die vrae: (Viak 1) 1.1. Wat is die titel van die storie? ‘n Muis met vakansie! v 1.2. Wie is die twee hoofkarakters? Gerhard Muis v en Erasmus Seemeeu v 1.3. Waar gaan hulle vakansie hou? By die see. v (1) (2) (1) Vraag 2: Kies die korrekte antwoord. (Vlak 1) 2.1. Hoekom is Gerhard Muis moeg vir die lewe? (1) a) Hy slaap te veel. b) Hy eet te veel. c) Hy werk te hard. v slegs die nommer 1-3. (Vlak YY Vraag 3: Rangskik die sinne in volgorde in die teks voorkom. Skryf 3.1. Gerhard Muis word h 3u 3.2. Hulle vertrek met 2v 3.3. Gerhard Muis*bes|ait dat hy ook met vakansie gaan. 1v Vraag 4: Pas Kolom A by Kolom B deur die letter langs die korrekte nommer te skryf. (Viak 3) (4) A Antwoord B 4.1. | moedeloos 41.Dv A_ | Die agterkant van ‘n persoon of dier. 4.2. | vrot 42.Cv B | ‘n Plek waar jy kan rus. 4.3. | rug 43. Av C | Dit is nie meer vars nie. 4.4. | slaapplek 44.By D_ | Om op te gee. M2 Bladsy 2 van6
Vraag 5: Beantwoord die vrae: (Vlak 3) 5.1. Watter soort dier is Erasmus Seemeeu? ‘n Voél v (1) 5.2. In watter seisoen speel die storie af? Gee ‘n rede vir jou antwoord. In die somer v , want hulle gaan see toe. v Enige relevante rede sal as korrek aanvaar word. (2) 5.3. Watter woord in die storie sé vir ons dat Gerhard Muis opgewonde oor sy vakansie is? Haastig. v (1) 5.4. Wat sal jy inpak vir ‘n see-vakansie? Gee ‘n rede vir jou Vlak 4 & 5) ‘n Swembroek; ‘n leesboek; musiek v , want ek h em/lees/musiek luister. v Enige relevante antwoord met rede sal as korrek vaar word. (2) 5.5. Waar wil jy graag met vakansie gaan? rede'vir jou antwoord. (Vlak 4 & 5) int ek hou van die see/ ek wil By die see; In Europa; In die wildtu sokkerwedstryde kyk/ek hou,v: Enige relevante antwoor al as korrek aanvaar word. (2) Bladsy 3 van 6
Leesbegrip van 'n visuele teks: [5] Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg. ·"-\ :\\i)____,__ 'f - ·.4 J. ')1 � I • All 1 ,\ PL :--=::: AR - ��<!_¥' . -- ) ·- ... ··�� � ·_ M � . ------ EX E Vraag 6: Kies die korrekte antwoord. 6.1. Daar is baie (muise/mense) op die strand. 1i1 6.2. Die meisie (bou/breek) 'n sandkasteel. 1i1 6.3. Die man (vat/neem) foto's. 1i1 6.4. 'n Vrou (le/sit) op 'n handdoek. 1i1 6.5. 'n Vliegtuig vlieg (oor/in) die see. 1i1 (5) __/5 TOTAAL: __/25 Bladsy 4 van 6
Taalstrukture en —konvensies: Vraag 7: Onderstreep al die werkwoorde. 7.1. Ek en my gesin gaan met vakansie. v 7.2. Ons het ons tasse gepak v en wag om te vertrek. v Vraag 8: Skryf die sin in die verlede tyd. 8.1. Ons gaan see toe. Ons het see toe gegaan. v Vraag 9: Vul die korrekte voornaamwoorde in. 9.1. Ek pak my klere in my tas. 9.2. Gerhard Muis pak sy v tas. QV Vraag 10: Vul die voorsetsels in. 10.1. Ons swem in v die see. 10.2, Erasmus Seemeeu land op/b Is v die strand. 10.3. Gerhard Muis sit lerfl die sambreel. Vraag 11: Skryf die sin die lydende vorm. 11.1. Gerhard Muis pak ‘n tas. ‘n Tas word deur Gerhard Muis gepak. v 11.2. Erasmus Seemeeu het derms geéet. Derms is deur Erasmus Seemeeu geéet. v Bladsy 5 van6 (3) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) 11
Vraag 12: Pas die woord in kolom A by ‘n woord in kolom B om ‘n nuwe woord te vorm. (samestellings). A B swem warm son plank vuur broek brander skerm 12.1. swembroek v 12.2. sonskerm v 12.3. vuurwarm / branderplank v Vraag 13: Voltooi die tabel met woorde van die teenoo! warm 13.1. koud v droog 13.2. nat v gelukkig 13.3. ongel | Vraag 14: Skryf die sinne in die o1 nende vorm. 14.1. Ons gaan see t Ons gaan nie see ie. v 14.2. Het iemand my sambreel gesien? Het niemand my sambreel gesien nie? v Vraag 15: Skryf die sin in die toekomende tyd. 15.1. Erasmus Seemeeu vlieg deur die lug. Erasmus Seemeeu sal deur die lug vlieg. v Bladsy 6 van 6 (3) le betekenis. (3) (1) (1) (1) !9 TOTAAL: /20

Study this subject

More from Grade 5 Afrikaans Fal

View all
Afrikaans Fal Grade 5 November 2019 Memo (Afrikaans) | Hlayiso