Skip to content

Afrikaans HL Grade 9 June Common 2010 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 9201017 pages

Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the June Common 2010, 17 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

June Common 2010

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 JUNIE 2010 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye en ʼn rubriek van 5 bladsye.
2 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: RIGLYNE: 1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie. 2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord word. 3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn antwoord van ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer. Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beїnvloed word nie, is die antwoord korrek. 4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die antwoord lei, is dit korrek. 5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite nagesien. 6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen aanhalingstekens) word die punt toegeken. 7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)  EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)  Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)  Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0) 8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 3 Kom ons vat saam  Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. AFDELING A VRAAG 1: LEESBERIP – KOERANTARTIKEL 1.1 Channing Tatum en Amanda Seyfried (Savannah en John is hul karaktername/rolle in die fliek) (2) 1.2 B kinders onder 10 mag nie die fliek sien nie (1) 1.3 1.3.1 onwaar (1) 1.3.2 Jy sê iemand af met ʼn Dear Johnny-briefie (1) 1.4 “bo sy vuurmaakplek” (1) 1.5 “aantreklik” (1) 1.6 Daar is geen romantiese vonk tussen hulle nie. (1) 1.7 Die resensent het gesit en gaap en het geen meegevoel met die hoofkarakters as dinge skeef loop tussen hulle nie. (1) 1.8 baie (1)
4 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) 1.9 1.9.1 jy weet wat gaan gebeur (1) 1.9.2 nee – daar is geen spanning of verrassings en ek gaan verveeld wees (1)
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 5 1.10 Dit is ʼn feit, want as die trane loop soos vla op ʼn kerkbasaar omdat die emosie so sterk loop, is dit ʼn ware tranetrekker. (1) 1.11 (Kyk hoe die leerder sy argument stel. Bring die leerder die titel en die laaste sin van die leesstuk in verband met mekaar?) Moontlike antwoorde: Al het jy die mooiste akteurs en aktrises, maar as die storielyn flou is, gaan die resensent dit ʼn lae punt gee en dit aandui as sentimenteel. Mooi mense en ʼn flou storie is nie ʼn waarborg vir ʼn goeie fliek nie. ʼn Flou storie loop hand en hand met sentiment en as die einde voorspelbaar is gaan dit ʼn lae punt kry (2) [15] VRAAG 2: GRAFIEK 2.1 Die Groenspan (1) 2.2 57 sekondes (1) 2.3 Die Geelspan (1) 2.4 73 sekondes (1) 2.5 2.5.1 die blouspan (1) 2.5.2 die witspan (1) 2.5.3 die groenspan (1) 2.6 Die Blou- en die Geelspan (2) 2.7 Op een slag kry ʼn mens die geheelbeeld van die uitslag en dan kan ʼn mens makliker en vinniger tot die slotsom kom. Die uitslag word visueel voorgestel. (1) [10]
6 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) AFDELING B VRAAG 3: OPSOMMING Die opsomming word TWEE KEER gelees: - vir feite en taalfoute. - vir onvolledige sinne. TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED  Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde na.  Waar daar geen aanduiding van beplanning is nie, word die eerste stel nagesien.  Beskou ʼn aanbieding in potlood as beplanning. FEITE:  Sien eerste sewes inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.  Assesseer net EEN feit per sin.  1 punt vir elke verstaanbare feit soos op memorandum.  As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie toegeken nie. (Die afwesigheid van die werkwoord is belangrik).  Indien al die feite verkeerd is, kry die kandidaat geen punt vir taal nie, maar indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken 1 punt toe.  Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.  TYDELIKE TOEGEWING: Indien die opsomming in paragraafvorm aangebied word, word die eerste sewe sinne nagesien.  Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.  Punte word soos volg toegeken vir HT en EAT:  7 punte vir 7 feite  3 punte vir taal Penaliseer soos volg:  Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geїgnoreer.  Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die verskeie inligting, word die leerder nie gepenaliseer nie.  Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3 punte wat toegeken word vir taal, af:  0 – 4 foute: geen penalisering  5 – 10 foute: trek een punt af  11 – 15 foute: trek 2 punte af  16 foute of meer: trek 3 punte af
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 7
8 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010)  Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg gepenaliseer:  1 – 3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering  4 – 5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af  6 – 7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af  Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die leerder nalaat om getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal woorde aangedui is. LET WEL: Leerders mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. TIPIESE TAALFOUTE - Woordorde in enkelvoudige sin ( Bv. O/werp + ww. =V/werp - Woordorde in samegestelde sin ( Voegwoord 1, 2 en 3) - Omgekeerde woordorde - Lydende vorm - Infinitief - Tyd, wyse en plek - Ontkennende vorm - Voornaamwoorde - Vreemde woorde - Direkte vertaling (moedertaalinvloed) - Telegramstyl/onvoltooide sinne LENGTE  Tel die getal woorde en haal enige deel meer as 80 woorde deur.  1 punt vir korrekte aantal woorde gebruik EN so aangedui. NEERGESKRYF VAN PUNTE KODE PUNT Getal feite korrek F 7 Maks = 7 Taal T 3 Maks = 3 TOTAAL 10 NIE VOLSINNE NIE NIE SINNE NIE PENALISEER VAN TOTAAL 2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie -2 4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie -3
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 9 My oupa – die ikoon van Vryheid Oupa se lewe 1. Op 18 Julie 1918 is hy gebore in Mvezo en begin sy skoolloopbaan by ʼn eenkamer-primêre skool naby Qunu. 2 In 1937 word hy prefek van sy skool op Healdtown in Fort Beaufort. 3 In 1939 studeer hy aan die Universiteit van Fort Hare waar hy vir Oliver Tambo en Kaiser Matanzima ontmoet het. 4 In 2004 tree hy uit die openbare lewe. Oupa se rol in Suid-Afrika: 5 Hy was die sement vir die nuwe Suid-Afrika. 6 Hy was ʼn versoener. 7 Hy is ʼn rolmodel. 78 woorde Onthou 80 – 85 woorde word toegelaat [10] AFDELING C: TAALWERK VRAAG 4 4.1 mismoedig , teleurgesteld, depressief, kwaad (1) 4.2 4.2.1 nuus (1) 4.2.2 Tydens my verkoue/verandering van seisoene/hooikoors nies ek baie, daarom gebruik ek ʼn hele boks sneesdoekies per dag. (1) 4.3 goeie (1) 4.4 Hoekom hou jy dan nie op om dit te lees nie? (woordorde) (2) 4.5 Nou goed of Reg so of Reg (1) 4.6 Ja, dit is informeel. Dit is hoe daar in die straat gepraat word. (2) 4.7 Ons wil niemand hê wat in ʼn slegte bui is nie. (2) 4.8 taxi’s (1) 4.9 verkeerspuntestelsel (1) 4.10 4.10.1 figuurlike taal (1) 4.10.2 Dit beteken jy moet gedurig versigtig wees en die reёls volg om nie in die moeilikheid te kom nie. (1) 4.11 motoris of motorbestuurder (1)
10 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) 4.12 reёls (1) 4.13 daardie (1) 4.14 Ek sal solank krediet opbou. (2) 4.15 Mama bou solank krediet op voordat dit te laat is. (1) 4.16 Taxibestuurder gevang na wilde jaagtog Taxibestuurder vas na jaagtog Taxibestuurder loop sy rieme styf Taxibestuurder beboet na jaagtog (1) 4.17 Die hond oefen saam met sy baas. (1) 4.18 As jy die produk gebruik, gaan jy beslis sterk word en sal jy ook gewigte kan op tel. (1) 4.19 Die groot dik swart hoofletters beklemtoon wat met jou gaan gebeur as jy wel die produk gaan gebruik. (lekker sterk) (1) 4.20 4.20.1 geen kunsmatige (1) 4.20.2 regte samestelling (1) 4.21 4.21.1 Die “o” is in die vorm van ʼn hart wat liefde voorstel. (1) Die “l” dui die waaiende stert van ʼn hond aan. (1) 4.21.2 Die beste van die Natuur of Die beste wat die Natuur bied. (2) 4.21.3 Jy wil herhaal hoe goed dit is en verseker dat die leser wat dit lees sal onthou dat dit die beste is. (2) 4.21.4 Die produk sal verseker dat jou hond se stert aanhoudend sal waai. Jy sit letterlik die wip/swaai in jou hond se lewe as jy hierdie produk gaan gebruik. (2) [35]
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 11 PERSOONLIKE INLIGTING: NAAM: _________________________________________________ ADRES:_________________________________________________ _________________________________________________ KONTAKNOMMER: ______________________________________ BESONDERHEDE VAN ONGELUK: Paragraaf 1: Datum, tyd, plek waar gebeure afspeel (ongeveer 25 woorde) Paragraaf 2: Uitbreiding van besonderhede (logiese orde) (ongeveer 25 woorde) Paragraaf 3: Slotparagraaf – samevatting of gevolgtrekking (ongeveer 25 woorde) Onderteken deur: _________________________ HANDTEKENING ____________________________ NAAM IN BLOKLETTERS DATUM: ............................................ AFDELING D: SKRYFWERK [Sien Rubrieke] [10] VRAAG 5 VRAAG 6 Jy moet 100 – 120 woorde hê. Dink aan die volgende: Paragraaf 1: ʼn Inleiding Paragraaf 2: Snitte op die CD, gehalte van sy stem, lirieke, ensovoorts. Paragraaf 3: Wie sal daarvan hou? Slotparagraaf: Waar is dit beskikbaar en algemene indruk. [20]
12 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010)
13 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) Leeruitkoms 4: Korter Transaksionele Tekste: Advertensies; Dagboekinskrywings; Poskaarte; Uitnodigings; Vorms (invul); Aanwysings; Instruksies; Strooibiljette; Plakkate; Resensies Korter Kode 7 Kode 6 Kode 5 Kode 4 Kode 3 Kode 2 Kode 1 transaksionele tekste Uitmuntende prestasie Verdienstelike prestasie Beduidende prestasie Voldoende prestasie Matige prestasie Basies prestasie Ontoereikende prestasie 20 punte 80 - 100% 70 - 79% 60 - 69% 50 - 59% 40 - 49% 30 - 39% 0 - 29% 10 - 12 8½ - 9½ 7½ - 8 6-7 5 – 5½ 4 – 4½ 0 – 3½ Inhoud en  Uitgebreide, gespesialiseerde  Baie goeie kennis van formaat  Redelike kennis van vereistes  Voldoende kennis van  Matige kennis van  Elementêre kennis van  Geen kennis van beplanning kennis van vereistes van teks van teks. van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks.  Toon grondige bewustheid  Toon breë bewustheid van wyer  Toon ’n algemene  Toon enkele tekens van Respons op geskrewe Respons op geskrewe teks  Toon geen tekens 12 punte van wyer konteks in konteks in skryfwerk. bewustheid van wyer konteks bewustheid van wyer teks toon beperkte toon beperkte fokus. van bewustheid van skryfwerk.  Skryf gedissiplineerd – behou in skryfwerk. konteks in skryfwerk fokus.  Toon beperkte tekens van wyer konteks in  Skryf gedissiplineerd –behou fokus, geen afwykings van  Skryfwerk behou fokus, min  Skryfwerk wyk van  Toon beperkte tekens bewustheid van wyer skryfwerk fokus, geen afwykings van formaat. afwykings van formaat. onderwerp af, maar dit van bewustheid van konteks in skryfwerk  Skryfwerk wyk van formaat.  Inhoud en idees koherent en  Inhoud en idees koherent en belemmer nie algehele wyer konteks in  Skryfwerk wyk van onderwerp af,  Inhoud en idees algeheel betekenis skryfwerk onderwerp af, betekenis betekenis plek-plek baie goed uitgebreid, alle details uitgebreid, meeste details koherent en hoogs uitgebreid, onder-steun onderwerp ondersteun onderwerp  Inhoud en idees  Skryfwerk wyk van plek-plek onduidelik. onduidelik. alle details onder- steun  Bewyse van beplanning en/of  Bewyse van beplanning en/of voldoende koherent, onderwerp af,  Inhoud en idees nie altyd Inhoud en idees nie onderwerp. sommige details betekenis plek-plek koherent, baie min details koherent, baie min eerste poging lei tot goed eerste poging lei tot goeie,  Bewyse van beplanning en/of saamgestelde, gepaste ondersteun onder- vaag onder- steun onderwerp details ondersteun gepaste aanbieding. eerste poging lei tot feitlike aanbieding.  Nodige reëls vir formaat van werp.  Idees en inhoud matig  Onvoldoende vir onderwerp. koherent, sommige foutlose, gepaste aanbieding.  Nodige reëls vir formaat van teks toegepas/verdienstelik.  Bewyse van Huistaalvlak t.s.v.  Beplanning en/of  Formaat hoogs teks baie goed beplanning en/of eerste details ondersteun beplanning en/of eerste eerste poging poging lei tot onderwerp. poging, swak aanbieding. onvoldoende. geskik/uitmuntend. toegepas/verdienstelik. bevredigende, gepaste  Bewyse van beplanning  Het vae idee van formaat Swak aanbieding. aanbieding en/of eerste poging lei van teks – kritiese,  Formaat van teks  Vereistes van formaat tot matige, gepaste en nalatige foute/elementêr. nie toegepas/ontoe- voldoende toegepas koherente aanbieding. reikend.  Het matige idee van formaat van teks – sommige kritiese, nalatige foute.
14 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) 6½ - 8 5½ - 6 5 4 – 4½ 3½ 2½ - 3 0-2 Taal. styl en  Grammatikaal akkuraat en  Baie goed saamgestel en  Goed saamgestel en lees  Samestelling  Samestellig basies.  Swak saamgestel en  Swak saamgestel redigering briljant saamgestel. akkuraat. maklik. voldoende, foute Verskeie foute. moeilik om te volg. en baie moeilik om  Woordeskat hoogs geskik vir  Woordeskat baie geskik vir doel,  Woordeskat geskik vir belemmer nie vloei van  Woordeskat beperk en  Woordeskat benodig te volg. 8 punte doel, gehoor en gehoor en opdrag(inhoud) doel, gehoor en inhoud. teks. nie baie geskik vir doel, remediëring en is nie  Woordeskat opdrag(inhoud)  Geskikte styl, toon, register vir  Styl, toon, register meestal  Woordeskat voldoende gehoor en inhoud. geskik vir doel, gehoor en benodig ernstige  Styl, toon, register hoogs vereistes van teks. geskik. vir doel, gehoor en  Styl, toon en register inhoud. remediëring en is geskik.  Grootliks foutvry na proeflees en  Meestal foutvry na inhoud. pas nie altyd by  Styl, toon en register nie nie geskik vir doel,  Feitlik foutvry na proeflees en redigering.  Styl, toon, register onderwerp nie. geskik. gehoor en inhoud proeflees en redigering. redigering.  Lengte korrek.  Lengte korrek. redelik geskik.  Verskeie foute na  Besaai met foute na  Styl, toon en  Lengte korrek  ’n Paar foute na proeflees en redigering. proeflees en redigering. register kom nie proeflees en redigering. met onderwerp  Lengte – te lank/kort.  Lengte – te lank/kort. - ooreen.  Lengte amper korrek.  Besaai met foute en verwar leser na proeflees.  Lengte ver te lank/kort.
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 15 Verdienstelik Beduidend Voldoende Matige Basiese Ontoereikend Uitmuntend - Formaat is - Noodsaaklike reëls - Noodsaaklike reëls van - Noodsaaklike reëls - Noodsaaklike reëls - Noodsaaklike reëls - Noodsaaklike AFRIKAANS HUISTAAL hoog- staande van formaat is baie formaat is toegepas. van formaat is van formaat is vaag van formaat is baie reëls van formaat RUBRIEK en toepaslike goed toegepas. - Teks goed saamgestel toegepas. toegepas - nalatige vaag toegepas. is nie toegepas - Teks is - Teks is korrek en en lees maklik. - Teks goed foute is gemaak. – Teks is swak nie. AFDELING D : grammatikaal goed - Woordkeuse is geskik saamgestel en lees - Teks is basies saamgestel en moeilik – Teks is swak KORTER TEKSTE korrek en briljant saamgestel. vir die doel, gehoor en maklik. saamgestel. Verskeie om te volg. saamgestel en TRANSAKSIONELE saamgestel. - Woordkeuse is baie konteks. - Woordkeuse is foute. - Woordkeuse het baie moeilik om NASLAAN-/INFORMATIEWE/ - Woordkeuse geskik vir die doel, - Styl, toon, register is geskik vir die doel, - Woordkeuse is remediëring nodig en te volg. van gehoor en konteks. meestal toepaslik. gehoor en konteks. beperk en nie baie nie toepaslik vir doel, - Woordgebruik 10X2 = 20 PUNTE hoogstaande - Gepaste styl, toon, - Na proeflees en - Styl, toon, register is gepas vir die doel, gehoor en konteks van het ernstige standaard en register vir vereistes redigering is teks meestal toepaslik. gehoor en konteks. teks nie. remediëring uiters geskik vir van opdrag. meestal foutvry. - Na proeflees en - Gebreke in styl, toon - Styl, toon en register nodig en nie die doel, gehoor - Na proeflees en - Lengte korrek. redigering is teks en register. nie geskik nie. toepaslik vir TAAL en konteks. redigering is teks meestal foutvry. - Na proeflees en - Teks besaai van foute doel, gehoor en - Styl, toon, grootliks foutvry. - Lengte korrek. redigering het teks t.s.v. proeflees en konteks van teks register is - Lengte korrek. verskeie foute. redigering. nie. hoogs toepaslik. - Lengte te lank of te - Lengte te lank of te - Styl, toon en - Na proeflees en kort. kort. register nie in redigering is ooreenstemming teks foutvry. met onderwerp - Lengte korrek. nie. - Teks besaai van foute en deurmekaar t.s.v. proeflees en redigering. - Lengte ver te lank of te kort.
16 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2010) Kode 7: 80- Kode 6: 70-79% Kode 5: 60-69% Kode 4: 50-59% Kode 3: 40-49% Kode 2: 30-39% Kode 1: 00-29% INHOUD 100% Uitmuntend - Uitgebreide gespesialiseerde kennis van vereistes van teks. Kode 7 : 80-100% - Vertoon ʼn grondige bewustheid van wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje). - Gedissiplineerde skryfwerk – leerder 08 - 10 08 07 – 08 behou fokus, geen afwyking. - Algehele samehang wat inhoud en idees betref, hoogstaande uitbreiding, al die besonderhede ondersteun onderwerp. - Bewys van beplanning en/of konsep daarvan lei tot aanbieding van foutlose en goed beplande teks. Verdienstelik - Baie goeie kennis van vereistes van teks. - Vertoon ʼn breë bewustheid van wyer Kode 6: 70-79% kontekste in skryfwerk (portefeulje). - Gedissiplineerde skryfwerk – leerder behou fokus, geen afwyking. 08 07 - 08 07 06 - 07 - Is samehangend wat inhoud en idees betref, baie goeie uitbreiding, al die besonderhede ondersteun onderwerp. - Bewys van beplanning en/of konsep daarvan lei tot aanbieding van goed beplande teks. Beduidend - Goeie kennis van vereistes van teks.. - Vertoon ʼn algemene bewustheid van Kode 5: 60-69% wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje). - Skryfwerk – leerder behou fokus, klein afwykings. 07 - 08 07 06 - 07 06 05 – 06 - Teks is meestal samehangend wat inhoud en idees betref, uitbreiding, meeste van besonderhede ondersteun onderwerp. - Bewys van beplanning en/of konsep daarvan lei tot aanbieding van foutlose en goed beplande teks.
(JUNIE 2010) AFRIKAANS HUISTAAL 17 Voldoende - Voldoende kennis van vereistes van teks.. - Vertoon ʼn bewustheid van wyer kontekste Kode 4: 50-59% in skryfwerk (portefeulje). - Skryfwerk – leerder wyk af, maar dit belemmer nie betekenis nie. 06 - 07 06 05 - 06 05 04 - 05 - Teks voldoende samehangend wat inhoud en idees betref, sommige besonderhede ondersteun onderwerp. - Bewys van beplanning en/of konsep daarvan lei tot aanbieding van ʼn bevredigende teks. Matige - Matige kennis van vereistes van teks. Respons op opdrag toon beperkte fokus. Kode 3: 40-49% - Vertoon ʼn beperkte bewustheid van wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje). - Leerder wyk af, betekenis plek-plek vaag. 05 - 06 05 04 - 05 04 03 - 04 - Teks matig samehangend wat inhoud en idees betref, sommige besonderhede ondersteun onderwerp. - Bewys van beplanning en/of konsep daarvan lei tot middelmatige, samehangende aanbieding van teks. Basiese - Net basiese kennis van vereistes van teks. Respons op opdrag toon baie beperkte Kode 2: 30-39% fokus. - Vertoon ʼn baie beperkte bewustheid van wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje). 04 - 05 04 03 - 04 01 - 03 - Leerder wyk af, betekenis soms onduidelik. - Teks nie altyd samehangend wat idees en inhoud betref. Baie min besonderhede ondersteun onderwerp. - Beplanning/konsep onaanvaarbaar vir Huistaalvlak, teks nie goed aangebied nie. Ontoereikend - Geen kennis van vereistes van teks. - Vertoon geen kennis van wyer kontekste in Kode 1: 00-29% skryfwerk (portefeulje). - Leerder wyk af, betekenis onduidelik. - Teks nie samehangend wat idees en inhoud 03 - 04 01 - 03 00 - 01 betref nie. Weinig besonderhede ondersteun onderwerp. - Onvoldoende beplanning/konsep. Teks swak aangebied

Study this subject

More from Grade 9 Afrikaans HL

View all