Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
GESKIEDENIS V2
MEMORANDUM
PUNT: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 24 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers _hlayiso.com_--1b00aef2-f465-4295-aa38-200c167a233a/v1-ba3cb049a964048fcef8/card.webp)
_hlayiso.com_--4982631c-1825-4f64-913e-9a1e4b586231/v1-e3e9f208decbc075e368/card.webp)
_hlayiso.com_--88af58f5-ed84-4a6f-bffc-7b3547b7e221/v1-767bcbac1d962bfaa320/card.webp)
_hlayiso.com_--bf504299-6247-446c-b23e-185f34a62eaf/v1-b8abc06fb07c8bbfaa13/card.webp)


View all





History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)
Grade 11 History Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
1. BRONGEBASEERDE-VRAE
1.1 Die volgende leeruitkomste en assesseringstandaarde sal in
hierdie vraestel geassesseer word:
VLAKKE VAN BRONGEBASEERDE VRAE
KOGNITIEWE HISTORIESE VAARDIGHEDE GEWIGS-
VLAKKE TOEKENNING
VAN VRAE
VLAK 1 Onttrek toepaslike inligting en data
(V1) uit die bronne.
30%
Organiseer die inligting logies.
(15)
Verduidelik geskiedkundige
begrippe.
VLAK 2 Kategoriseer geskikte of
(V2) toepaslike inligtingsbronne wat
verskaf word om die vrae wat
geopper word, te beantwoord.
Ontleed die inligting en data wat 50%
uit ʼn verskeidenheid bronne (25)
versamel is.
Evalueer die inligtingsbronne wat
verskaf word om te besluit of die
bronne geskik is vir die taak.
VLAK 3 Interpreteer en evalueer en data
(V3) uit die bronne.
Ondersoek inligtingsbronne en
evalueer die nut van die bronne
vir die taak, met agting vir
stereotipes subjektiwiteit en
20%
gapings in die beskikbare getuies
(10)
Vergelyk en kontrasteer
interpretasies en sienings van
mense se optrede of gebeure en
veranderings om onafhanklike
gevolgtrekkings te maak oor die
optrede of gebeure.
1.2 Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
word:
By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word
vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse
of voorbeelde.
By die toekenning van punte moet aandag gegee word in hoe ʼn mate
daar aan die vereistes van die vraag voldoen is.
By die nasienriglyne word die vereistes van die vraag (vaardighede
waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag
in kursiefgedrukte skrif aangedui.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 3
2. OPSTELTIPE-VRAE
2.1 Nasien van opsteltipe-vrae:
2.2 Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei
sal word deur die handboeke wat by ʼn spesifieke sentrum gebruik
is.
Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting
hȇ as dit wat ingesluit is by ʼn riglyn vir nasien van ʼn spesifieke
opstel.
By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet
kandidate krediet kry vir enige ander relevante antwoord.
2.3 Globale assessering van opsteltipe-vrae
Die opsteltipe vrae sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie
benadering vereis dat die opvoeder die totale produk as ʼn geheel sal
bepunt sonder die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie
benadering moedig die leerder aan om ʼn individuele mening aan te
bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitlike bewyse om ʼn
argument te ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om
slegs “feite” neer te skryf om ʼn hoë punt te behaal nie. Dit sal ook
leerders ontmoedig om “modelantwoorde” voor te berei en te
reproduseer sonder om die spesifieke vereistes van die vraag in ag te
neem. Holistiese nasien van opstelle gee krediet vir leerders se
mening, ondersteun deur bewyse. Anders as by inhoudsgebaseerde
nasien, word leerders met holistiese assessering nie vir ontoereikende
taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien die klem op die volgende val:
Die konstruksie/daarstelling van ʼn punt
Die toepaslike seleksie van feitlike bewyse om sodanige argument
te ondersteun
Die leerder se interpretasie van die vraag
2.4 Assesseringsprosedures by opsteltipe-vrae
2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien
word.
2.4.2 Tydens die eerste deurlees van die skryfwerk moet regmerkies
toeken word vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn kolpunt
(bullet) in die nasienriglyne, vir elke hoofmoment (aangedui
met ʼn kolpunt), ʼn relevante slotopmerking (aangedui met ʼn
kolpunt), bv. ʼn antwoord waar daar 5 hoofpunte is, sal daar dus
7 regmerkies wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking
nie behoorlik gekontekstualiseer nie
Verkeerde stelling
Irrelevante stelling
Herhaling R
Analise A√
Interpretasie I√
2.5 Die Matriks
2.5.1 Die gebruik van ʼn analitiese matriks vir die assessering van
opsteltipe vrae (verwys na bl. 7) By die nasien van uitgebreide
skryfwerk met verwysing na bl. 7, moet die gegewe kriteria in die
matriks gebruik word. Beide die inhoud en die aanbieding moet in
ag geneem word. ʼn Punt word toegeken by die snypunt van die
inhoud en aanbieding gebaseer op die sewe vaardigheidsvlakke.
(a) Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter
mate die hoofmomente gedek is om en die inhoudsvlak (op die
matriks) vas te stel.
I VLAK 4
(b) Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op matriks) van
die aanbieding bepaal.
I VLAK 4
A VLAK 5
(c) Ken ʼn algehele punt toe met behulp van die matriks.
I VLAK 4 30 – 33
A VLAK 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 5
GLOBALE ASSESSERING VIR OPSTELTIPE-VRAE – DIE MATRIKS: TOTALE PUNT 50
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed
beplan en Goed beplan Goed beplan Argument Argument Poging Min sprake van
AANBIEDING
gestruktureer. en en beplan en beplan en aangewend analise en
Goeie sintese Gestruktureer gestruktureer. gestruktureer. gestruktureer. om antwoord geskied-
van inligting. Sintese van inligting. Ontwikkel Getuienis Sommige te struktureer. kundige
Goed Goed gebalanseerde duidelik gebruik om getuienis Grootliks verduideliking.
gebalanseerde oorspronklike, argument. argument gebruik om beskrywend/ Antwoord glad
argument is onafhanklike Oorspronklike te argument te poging om nie
ontwikkel. argument slotsom bereik op ondersteun. ondersteun. argument te gestruktureerd
Argument ontwikkel. grond van Slotsom op grond Slotsom nie ontwikkel. nie.
deurgaans Gebruik getuienis. van duidelik
volgehou en getuienis om Getuienis gebruik Getuienis. ondersteun
verdedig die argument om argument te Skryfwerk deur getuienis
te ondersteun. ondersteun. gestruktureerd. nie.
INHOUD
Kom tot
onafhanklike
slotsom.
Gebruik getuienis
om gevolgtrekking
te ondersteun
VLAK 7
Vraag is ten volle
beantwoord.
Inhouseleksie ten volle
relevant tot
gedagterigting/ 47–50 43–46
argument wat
gevolg is.
VLAK 6
Vraag is
beantwoord.
Inhoudseleksie 43–46 40–42 38–39
relevant tot
gedagterigting/
argument wat
gevolg is
VLAK 5
Vraag grotendeels
beantwoord. 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29
Inhoud toereik-
end en relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar
in antwoord. 30–33 28–29 26–27
Gebreke ten opsigte van
inhoud/irrelevante
inhoudseleksie
VLAK 3
Inhoudseleksie hou nie
altyd verband met die 26–27 24–25 20–23
vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Inhoud skraal. 20–23 18–19 14–17
Vraag ontoereikend
beantwoord.
VLAK 1
Vraag nie beantwoord
nie.
Inhoud 14–17 0–13
ontoereikend.
Heeltemal
irrelevant
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: HOE HET SWART NASIONALISME, SWART SUID-
AFRIKANERS BEWUS GEMAAK OM ONDERDRUKKING TE
VERSET?
1.1 1.1.1 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
(a) Nabootsing van blankes.
Slawerny mentaliteit hou hulle nog steeds in kettings.
Hulle kon slegs deur die goedhartigheid van hul
‘Meesters’ bestaan. (3 x 1) (3)
1.1.2 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Om swartes bewus te maak om afhanklikheid van blankes te
beëindig
Swartes moet onafhanklik word
Ophou toelaat dat blankes vir hulle besluite te maak
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.1.3 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
“Voor hulle enige iets van waarde doen, moet dit eers die
goedkeuring van sommige wittes kry.” (1 x 2) (2)
1.2 1.2.1 [Reguit interpretasie van bewyse uit bron – L1]
South African Native National Congress (1 x 1) (1)
1.2.2 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Met die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika was
swartes nie deel van die regering nie
Swart Suid-Afrikaners het geen politieke regte gehad
Swart Suid-Afrikaners het geen seggenskap in die maak van
die wette en administrasie van Suid-Afrika gehad nie
Om swartes te mobiliseer om nasionalistiese organisasies te
vorm en eenheid te bevorder
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
1.2.3 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
● “Hoofmanne van koninklike bloed en here van ons ras …”
(1 x 2) (2)
1.2.4 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
● Word nie beskou as burgers van Suid-Afrika nie
Onderhewig aan ontberings
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 7
1.2.5 [Bepaal betroubaarheid van bron – V3]
BETROUBAAR
● Primêre bron − Laat jouself geld
Die toespraak kan met ander bronne geverifieer word
SANNC gestig om eenheid te bevorder onder swart Suid-
Afrikaners en om hul waardigheid en regte te herstel
Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
1.3 1.3.1 [Definieer historiese begrip – V1]
(a) ʼn Beleid om groepe mense apart binne die samelewing
te hou.
Enige ander relevante verduideliking. (1 x 2) (2)
(b) ʼn Ideologie wat swartes verenig in hul geveg teen
koloniale en rassistiese onderdrukking om vryheid en
onafhanklikheid te verkry.
Enige ander relevante verduideliking. (1 x 2) (2)
1.3.2 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Dit wys vasbeslotenheid om verandering teweeg te bring.
Meer veeleisende toon.
Openlik blanke dominasie verwerp.
Dit het massa-aksie ondersteun, d.i. stakings, boikotte en
massa burgerlike ongehoorsaamheid om self-beskikking te
bekom
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
ANC
South African Indian Congress
African People’s Organisation (3 x 1) (3)
1.4.2 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Hulle doen ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners om te verenig
en die wegbly-aksie te ondersteun.
Enige ander relevante antwoord (1 x 3) (3)
1.4.3 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Inklusiewe nasionalisme/Charteriste (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
1.4.4 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Die mense wou politieke en ekonomiese regte hê.
Wou hê dat hul menseregte bevorder moes word.
Wou aktiewe burgers in hul eie land wees.
Wou nie soos slawe sonder regte behandel word nie.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
1.4.5 [Bestudeer bronne om hul bruikbaarheid, betroubaarheid,
vooroordeel en beperkings te bepaal – V3]
BRUIKBAAR
Die plakkaat wys dat aksie teen apartheidsregering geneem
gaan word
Dit was die begin van ʼn voluit geveg vir vryheid.
Het ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om wegbly-
aksies te ondersteun.
Dit dui op samewerking onder verskillende rasse.
Enige ander relevante antwoord.
NIE-BRUIKBAAR
Dit is visueel onaantreklik.
Baie ongeletterde mense sou nie al die bewoording op die
plakkaat verstaan nie.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
1.5 [Interpretasie, begrip en sintese van bewys uit bronne – V3]
Kandidate behoort die volgende in hul antwoord in te sluit:
Maak swartes bewus om hulself te bevry van die kettings van
armoede, bevooroordeeldheid en onregverdigheid (Bron 1A)
Maak swartes bewus om selfonderhoudend te word (Bron 1A)
Afhanklikheid op blankes te beëindig (Bron 1A)
Ophou om hulself as minderwaardig te sien
Lei tot die formasie van die SANNC (Bron 1B)
Doen ʼn beroep op swartes om te verenig en te veg vir hul regte
(Bron 1B)
Motiveer swart Suid-Afrikaners om nasionale vryheid te verkry
(Bron 1C)
Formasie van ANC-jeugliga stimuleer nasionalisme
Stel ʼn Program van Aksie op – oproep tot massa-aksie om rassisme te
beveg − meer ernstig, meer militant (Bron 1C en 1D).
Nasionale wegbly-aksie geroep (Bron 1C en 1D).
Enige ander relevante antwoord. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 9
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
VLAK 1 Gebruik bewyse op elementêre wyse bv. Punte: 0 – 2
toon min of geen begrip oor hoe swart
nasionalisme, swartes bewus gemaak
het om onderdrukking te verset.
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor die
onderwerp te skryf of kan nie oor die
onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Bewyse meestal relevant en hou in ʼn groot Punte: 3 – 4
mate verband met die onderwerp bv. toon
begrip van hoe swart nasionalisme,
swartes bewus gemaak het om
onderdrukking te verset.
Gebruik bewyse op ʼn baie eenvoudige
manier.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse byvoorbeeld Punte: 5 – 6
demonstreer ʼn deeglike begrip van hoe
swart nasionalisme, swartes bewus
gemaak het om onderdrukking te verset.
Bewyse hou goed verband met die
onderwerp.
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn
georganiseerde paragraaf en toon begrip
van die onderwerp. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 2: HOE HET DIE SESDAAGSE OORLOG VAN 1967 TOT
SPANNING IN DIE MIDDE-OOSTE BYGEDRA?
2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
Israel (1 x 1) (1)
2.1.2 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
Siriese magte vermeerder hul aanvalle op Israeli nedersetting
op die Golan-hoogland.
Nasser beweeg sy troepe tot by die Sinaï-grens.
Nasser versoek die VN om hul vredesmag te verwyder vanuit
beide die Sinaï- en Gasa-strook.
Israeliese skepe word in die Golf van Aqaba versper.
(Enige 3 x 1)
2.1.3 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Egipte (1 x 2) (2)
2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Het nie die staat Israel erken nie.
Arabiese lande het die Arabiese Palestyne ondersteun, wat
geglo het dat Palestina aan hulle behoort
Israel se inval van Sinai in 1956.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.1.5 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
ʼn Reeks blitsaanvalle geloods
Israeliese magte sterker
Strategie van aanvalle was goed beplan
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 3) (3)
2.2 2.2.1 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
Gasa-strook
Wesbank
Golan-hoogland (Enige 2 x 1) (2)
2.2.2 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Dit het beteken dat die hele Palestina nou deel van Israel was
Israel het militêr en polities uit die Arabiere voordeel getrek
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 11
2.2.3 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
Egipte
Jordanië
Sirië (Enige 2 x 1) (2)
2.2.4 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Egipte se militêre mag en status was in die Arabiese wêreld
beskadig
Arabiese nasionalisme het ʼn vernederde nederlaag gely.
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.3 2.3.1 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
13 500 (1 x 1) (1)
2.3.2 [Vergelyking van bronne – V3]
Wys dat Israel die oorwinnaars was
Het minder gewondes
Beter georganiseerd
Israel vasbeslote om vir hul onafhanklikheid te veg
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
Yasser Arafat (1 x 1) (1)
2.4.2 [Omskryf historiese begrip – V1]
ʼn Gewapende vegter met politieke doelwitte wie nie deel is van ʼn
gewone leër nie.
Enige ander relevante verduideliking (1 x 2) (2)
2.4.3 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Konvensionele oorlogvoering het misluk; die Arabiere het hulle
gewend tot meer uiterste (gewelddadige) taktieke.
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
2.4.4 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
By die Olimpiese Spele in Munich − 11 Israeliese atlete was
vermoor.
Israeliese vliegtuie gekaap (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
2.4.5 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
Kommando strooptogte van hul eie uitgevoer
PLO leiers vermoor
Volskaalse inval van naburige lande (3 x 1) (3)
2.4.6 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Verhoogde spanning in die Midde-Ooste
Geen oplossing vir die konflik in die naby toekoms
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.5 [Interpretasie, begrip en sintese van bewyse uit bron – V3]
Kandidate behoort die volgende in hul antwoord in te sluit:
Arabiere verloor gebiede aan Israel (Bron 2A en 2B)
Israeli magte was oorwinnaars; ophemeling vir Joodse nasionalisme
(Bron 2A, B en 2C)
Egipte was verslaan in die Gasa-strook en Sinaï-skiereiland
(Bron 2B)
Israel het ook die Golan-hoogland oorgeneem wat van strategiese
belang was (Bron 2A en 2B)
Jordanië was verslaan en die ou stad van Jerusalem was nou onder
Israeliese beheer (Bron 2B)
Verwoes selfbeeld en nasionalisme van Arabiese lande
Israel het minder ongevalle; beter georganiseerd (Bron 2C)
Israel polities en ekonomies bevoordeel uit die oorlog (Bron 2B)
Palestynse Arabiere vorm guerrilla kommando – EL-Fatah en PLO
(Bron 2D)
Vasbeslote om Israel te vernietig en verlore gebiede terug te kry.
Enige ander relevante antwoord. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 13
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
VLAK 1 Gebruik bewyse op elementêre wyse Punte: 0 – 2
byvoorbeeld toon min of geen begrip oor
hoe die Sesdaagse Oorlog tot spanning in
die Midde-Ooste bygedra het.
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor die
onderwerp te skryf of kan nie oor die
onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Bewyse meestal relevant en hou in ʼn groot Punte: 3 – 4
mate verband met die onderwerp bv. toon
begrip van hoe die Sesdaagse Oorlog tot
spanning in die Midde-Ooste bygedra het.
Gebruik bewyse op ʼn baie eenvoudige
manier.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse byvoorbeeld. Punte: 5 – 6
demonstreer ʼn deeglike begrip van hoe
die Sesdaagse Oorlog tot spanning in die
Midde Ooste bygedra het.
Bewyse hou goed verband met die
onderwerp.
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn
georganiseerde paragraaf en toon begrip van
die onderwerp. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 3: HOE HET DIE NASIONALE PARTY SY IDEOLOGIE VAN
APARTHEID IN SUID-AFRIKA GEÏMPLEMENTEER?
3.1 3.1.1 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
Nasionale Party (1 x 1) (1)
3.1.2 [Interpretasie van bewys uit bron – V1]
D.F. Malan (1 x 2) (2)
3.1.3 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit bron – V1]
Om te verseker dat wit Suid-Afrikaners permanent in beheer
bly.
Om die belange van blanke kiesers te beskerm.
Swartes gesien as agterlik en ongekultiveerd en moes apart
van blankes gehou word.
Blankes sou beskerm word van kompetisie vir werks-
geleenthede deur swart Suid-Afrikaners.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
3.1.4 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Segregasie was meer losser toegepas
Alhoewel swartes gesê was waar om te woon en werk het
hulle nog ʼn mate van vryheid gehad
Onder segregasie het multi-kulturele gebiede soos Distrik Ses
en Sophiatown gefloreer.
Met die segregasie-beleid kon hulle nog enige persoon van
hul keuse trou.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.1.5 [Interpretasie van bewys uit bron − V1]
(a) Groepsgebiedeswet (1 x 2) (2)
(b) Bantoe Onderwyserswet (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 15
3.2 3.2.1 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Het nie-rassisme/integrasie nie gesteun nie.
Nie-rassisme gesien as moeilikheid wat polisie ingryping
benodig.
Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2)
3.2.2 [Bestudeer bronne om hul bruikbaarheid, betroubaarheid,
vooroordeel en beperkings te bepaal – L3]
BEVOOROORDEELTHEID
Hy was nie fisies woonagtig in Sophiatown nie, maar in ʼn
naburige woonbuurt
Hy was ʼn blanke wat nie die kultuur van Sophiatown verstaan
het nie
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.2.3 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Dit was in lyn met die regering se beleid van aparte
ontwikkeling
Dit was een van die pilare van die regering se apartheids-beleid
Triomf was net vir blankes gereserveer
Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
3.2.4 [Onttrekking van inligting uit bron – V1]
Triomf (1 x 1) (1)
3.2.5 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Mense was gedwing om te verhuis.
Die teenwoordigheid van die polisie dui daarop dat die
verhuising nie vrywillig was nie.
Mense wou nie trek nie.
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.2.6 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
Hartverskeurende ondervinding
Verloor hul sin van gemeenskap.
Geskei van geliefdes.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
3.3 3.3.1 [Definieer historiese begrip uit bron – V1]
Regering deur die mense gekies.
Enige ander relevante verduideliking. (1 x 2) (2)
3.3.2 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
Die verdeling van swartes in tien verskillende kulturele, politieke
en etniese groepe. (1 x 1) (1)
3.3.3 [Interpretasie van bewyse uit bron – V2]
NEE
Swart Suid-Afrikaners het geen stemreg in Suid-Afrika gehad
nie
Swart Suid-Afrikaners het geen politieke regte gehad nie.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
3.3.4 [Onttrekking van inligting uit bron – V2]
Hulle wou die wêreld oortuig dat Suid-Afrika demokraties was,
waarin almal die reg gehad het om te stem
Dat swart Suid-Afrikaners die reg sou hê om vir hul eie politieke
leiers in hul tuislande kon stem (Enige 1 x 2) (2)
3.4 3.4.1 [Onttrekking van bewys uit bron – V1]
Transkei
Ciskei
Venda
Bophuthatswana
KwaZulu
KwaNdebele
Gazankulu
KaNgwane
QwaQwa
Lebowa (Enige 3 x 1) (3)
3.4.2 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Die tuislande moes vergroot word om ekonomies
selfonderhoudend te word.
Die tuisland areas was te verspreid en moes gekonsolideer
word.
Dis ook voorgestel dat meer ekonomiese belegging benodig
was om hulle werklik onafhanklik te maak. (Enige 1 x 2) (2)
3.4.3 [Interpretasie van bewys uit bron – V2]
Die Nasionale Party wou nie werklik hê dat die tuislande
onafhanklik of ekonomies selfversorgend moes word omdat
hulle goedkoop arbeid benodig het.
Hulle was nie gewillig om van ‘wit’ Suid-Afrika se land prys te
gee nie.
Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 17
3.5 [Interpretasie, begrip en sintese van bewyse uit bronne – V3]
Kandidate behoort die volgende in hul antwoord in te sluit:
STEM SAAM
Apartheid – verduidelik ideologie (Bron 3A)
Niks behalwe die oorlewing van die Afrikaner was belangrik (Bron 3A)
Segregasie en diskriminerende wette is geproklameer
(Bron 3B, 3C en 3D)
Swartes het geen politieke regte in Suid-Afrika (Bron 3C)
Apartheidswette diskrimineer teen alle rasse, behalwe die blanke ras (Bron
3B, 3C en 3D)
Kon sekere fasiliteite nie gebruik nie (Bron 3A)
Groepsgebiedewet – lei tot gedwonge verhuising (Bron 3B)
Dit veroorsaak ontwrigting, ongerief en hartseer vir menige (Bron 3B en 3C)
Verseker wit dominasie
Tuisland-beleid – om wit superioriteit in Suid-Afrika te verseker (Bron 3C en
3D)
Verseker goedkoop arbeidsmark vir myne en blanke plase.
Enige ander relevante antwoord.
STEM NIE SAAM
Swart Suid-Afrikaners het hul eie fasiliteite gegee om te gebruik
“Nie-blankes” was spesiale aparte gebiede gegee om te bly (Bron 3C)
Tuislande geskep waar swartes kon woon en regte kon geniet
(Bron 3D)
Het stemreg in hul tuislande gehad
Enige ander relevante antwoord. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
VLAK 1 Gebruik bewyse op elementêre wyse bv. toon min of Punte: 0 – 2
geen begrip oor hoe die NP die apartheidsbeleid
aangeneem het om die oorlewing van die
Afrikaner-nasie te verseker ten koste van almal.
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor die onderwerp te
skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Bewyse meestal relevant en hou in ʼn groot mate Punte: 3 – 4
verband met die onderwerp bv. toon begrip van hoe
die NP die apartheidsbeleid aangeneem het om
die oorlewing van die Afrikaner-nasie te verseker
ten koste van almal.
Gebruik bewyse op ʼn baie eenvoudige manier.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse bv. demonstreer ʼn Punte: 5– 6
deeglike begrip van hoe die NP die
apartheidsbeleid aangeneem het om die
oorlewing van die Afrikaner-nasie te verseker ten
koste van almal.
Bewyse hou goed verband met die onderwerp.
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf en toon begrip van die onderwerp. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 19
AFDELING B: OPSTELTIPE-VRAE
VRAAG 4: NASIONALISME IN SUID-AFRIKA: AFRIKANER-NASIONALISME
4.1 [Herroep, interpretasie en begrip van historiese kennis]
SINOPSIS
Kandidate moet fokus op die redes vir die ontwaking van Afrikaner-Nasionalisme
vanaf 1930 tot 1948.
HOOFASPEKTE
Inleiding: Kandidate kan fokus op die redes vir die ontwaking van Afrikaner
nasionalisme.
UITBREIDING
Konstitusionele onafhanklikheid van Brittanje – maar nog steeds deel van die
Britse Gemenebes van Nasies.
Erkenning van Afrikaans en die vlagkwessie – in 1924 toe Hertzog, leier van
die NP, eerste minister word wat ʼn vurige voorstaander van Afrikaner
nasionalisme was.
Suid-Afrika se soewereine onafhanklikheid − verkry met die Balfour
Verklaring tydens die Rykskongres in 1926
Rol van die “volk” − die eksklusiewe belange van die Afrikaner-volk word
bevorder − het op volksgeskiedenis gefokus.
Eeufees-Afrikaner − nasionalisme saam gebind en versterk tot die ontstaan
van die Ossewabrandwag gelei.
Tweede Wêreldoorlog − Suid-Afrika neem deel aan die kant van Brittanje –
lei tot skeuring onder Afrikaners – geweld is gebruik om SA se deelname te
verhoed
1948 verkiesings − Afrikaner nasionaliste doen ʼn beroep op Afrikaners om vir
die NP te stem − vir Apartheid.
Enige ander relevante antwoorde.
Samevatting: Kandidate moet hul opstel met ʼn relevante samevatting afsluit. [50]
Gebruik die matriks op bladsy 5 om hierdie opstel te assesseer.
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
4.2 [Herroep, interpretasie en begrip van historiese kennis]
SINOPSIS
Kandidate moet fokus of Afrikaner nasionalisme ʼn ontwaking van ʼn antieke
Afrikaner identiteit was, óf was dit deur ʼn spesifieke belangegroep geskep
en gemanipuleer.
HOOFASPEKTE
Inleiding: Kandidate moet die verklaring evalueer en hul gedagterigting
aandui.
UITBREIDING
Afrikaners het slegs ontwaak as ʼn bepaalde groep na die vermenging
en vestiging van verskeie Europese nasionaliste aan die Kaap.
Nie alle Afrikaners was uiters nasionalisties nie. Dit was ʼn veldtog van
ekstremiste Afrikaners om Afrikaners dwarsdeur die land te verenig
Die intense nasionalisme van die 1940’s wat die gevolg was van ʼn
spesifieke veldtog, het momentum gekry na die 1938 eeufeesviering
van die Groot Trek.
Rol van Hertzog se pakt-regering (soewereine onafhanklikheid vanaf
Brittanje, Afrikaanse taalkwessie, ens.)
Konsolidasie van konstitusionele kwessies soos die vlagkwessie en die
Balfour-verklaring.
Rol van die Broederbond/FAK wat vir die beskerming en ontwikkeling
van die Afrikaanse taal, kultuur en finansies beywer
Eeufees van die Groot Trek lei tot die herlewing van Afrikaner
nasionalisme
Ontstaan en impak van die Ossewabrandwag en Nuwe Orde
Die Volk, ʼn verkose nasie het die hoeksteen van Afrikaner Nasionalisme
geword
Nasionale pers – publiseer Afrikaner nasionalistiese koerante – Die
Burger
Stigting van SANTAM en SANLAM
Volkskas Bank
Volkskongres gehou vir die bevordering en groei van Afrikaner
besighede
Die impak en rol van die Tweede Wêreldoorlog – konsolidasie van
Afrikaner nasionalisme
Voorbereiding vir die 1948 verkiesing en die gevolge daarvan
Enige ander relevante antwoord
Samevatting: Kandidate moet hul antwoord met ʼn relevante samevatting
afsluit. [50]
Gebruik die matriks op bladsy 5 om hierdie opstel te assesseer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 21
VRAAG 5: NASIONALISME IN AFRIKA − GHANA
5.1 [Herroep, interpretasie en begrip van historiese kennis]
SINOPSIS
Kandidate moet die rol wat Kwame Nkrumah in Ghana se stryd om
onafhanklikheid gespeel het evalueer.
HOOFASPEKTE
INLEIDING: Fokus op die Goue Kus as ʼn Britse kolonie en die rol wat Kwame
Nkrumah gespeel het om onafhanklikheid van Ghana te verkry.
UITBREIDING
Kwame Nkrumah was genooi om sekretaris van die UGCC in 1945 te word.
UGCC word ʼn dinamiese politieke beweging
1948 − boikotte en stakings
Geweld, oproerigheid – Februarie 1948
Nkrumah los die UGCC in 1949 en vorm ʼn meer radikale nasionalistiese
party, die Convention People’s Party (CPA) wie se doelwit “selfregering nou”
was
Die CPA het ʼn massa volgelinge getrek
Brittanje se voorstel vir ʼn nuwe grondwet is in 1951 verwerp
Nkrumah was gearresteer en na sy vrylating vorm hy ʼn nuwe regering
Volgehoue protesaksies totdat die onafhanklikheidsdatum uiteindelik vir
Maart 1957 vasgelê was
Enige ander relevante antwoord
Samevatting: Die Goue Kus word onafhanklik op 6 Maart 1957 en word
bekend as Ghana. Nkrumah word die eerste president.
Enige ander relevante samevatting. [50]
Gebruik die matriks op bladsy 5 om hierdie opstel te assesseer.
OF
5.2 [Herroep, interpretasie en begrip van historiese kennis]
SINOPSIS
Kandidate moet die skakel tussen Pan-Afrikanisme en die
onafhanklikheidsbeweging in Ghana assesseer. Hulle moet ʼn spesifieke
lyn van argument inneem en hul antwoord met relevante bewyse
ondersteun.
HOOFASPEKTE
Inleiding: Kan Pan-Afrikanisme omskryf; idees aangemoedig deur Macus
Garvey; Die Goue Kus was ʼn Britse kolonie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
22 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
UITBREIDING
Nkrumah ontbloot aan Pan-Afrikanistiese idees in die VSA
Pan-Afrikanisme veroordeel koloniale regering en onafhanklikheid van
alle Afrika lande
Nkrumah − 5de Pan-Afrikanistiese Kongres in Manchester, 1945
bygewoon
Afrikane nasionalisme is beïnvloed deur die idees wat sy oorsprong in
diaspora het, spesiaal t.o.v. gemeenskaplike afkoms, identiteit en
kultuur
Ook geglo in ʼn ekonomiese selfonderhoud, die gebruik van
sosialistiese idees en werkersaksies was aangemoedig
Afrikane nasionalisme het ook die Pan-Afrikaniste Beweging beïnvloed
omdat hulle meer vol selfgeldend en militant was
Na die konferensie in Manchester het die Pan-Afrikaniste egter meer
militant geword.
In Ghana het Afrikane nasionalisme baie sterk na vore gekom a.g.v.
die uitgesproke en sterk middelklas.
Die Westerse konsepte van demokrasie en selfregering was in Ghana
grootliks aangemoedig.
Nkrumah, ʼn sterk en selfversekerde leier het mense beïnvloed deur sy
skrywes en dinamiese toesprake.
Hy het aangedring op selfregering en was ʼn voorstander vir ʼn
verenigde state van Afrika.
Aksies deur die werkers, vakbonde en die intellektueles het almal
bygedra tot die groei van Afrikane nasionalisme wat uiteindelik tot
onafhanklikheid gelei het.
Enige ander relevante antwoord.
Samevatting: Kandidate kan saamstem of nie saamstem dat Pan-
Afrikanistiese idees verantwoordelik was vir die
transformasie van die Goue Kus in ʼn onafhanklike Ghana.
Enige ander relevante samevatting. [50]
Gebruik die matriks op bladsy 5 om hierdie opstel te assesseer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 23
VRAAG 6: APARTHEID SUID-AFRIKA − 1940 tot 1960’s
6.1 [Herroep, interpretasie en begrip van historiese kennis]
SINOPSIS
Kandidate moet verken of die Nasionale Party regering sy beleid so
effektief afgedwing het, dat daar geen kans vir opposisie was.
HOOFASPEKTE
Inleiding: Toe die apartheidswette geproklameer was, was daar opposisie
daarteen. Protes-aksies in die 1950’s was hoofsaaklik op ʼn nie-
gewelddadige manier gebaseer, het alle rasse ingesluit en het beide die
plattelandse sowel as die stedelike gebiede ingesluit. Dit was suksesvol
om die mense bewus te maak van die diskriminerende aard van apartheid,
maar kon nie daarin slaag om die apartheidsregering tot ʼn val te bring nie
of enige ander relevante inleiding.
UITBREIDING
ANC se Program van Aksie
Mei-dag staking
Versetbeweging
Kongres Alliansie (Kliptown)
Vryheidshandves
Vroue opmars na Pretoria
Hoogverraad verhoor
Samevatting: Die protesteerders kon nie daarin slaag om apartheid te
beëindig nie en hierna besluit hulle om meer militante
metodes te gebruik. Deur die protes-aksies van die 1950’s
het mense hul solidariteit getoon teen die onderdrukking en
op ʼn nasionale basis hulself toegewy tot die verkryging van
ʼn nie-rassige demokratiese toekoms wat in die
Vryheidshandves uiteengesit was.
Gebruik die matriks op bladsy 5 om hierdie opstel te assesseer.
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
24 GESKIEDENIS V2 (EC/NOVEMBER 2015)
6.2 [Herroep, interpretasie en begrip van historiese kennis]
SINOPSIS
Kandidate moet verduidelik hoe die protes-aksies deur die
bevrydingsorganisasies wreed deur die apartheidsregering in die 1960’s
onderdruk was.
HOOFASPEKTE
Inleiding: Die weerstandsbeweging het meer aggressiewe en
gewelddadige protesaksies in die 1960’s geloods om die
apartheidsregering op sy knieë te dwing.
UITBREIDING
Verdeling in die ANC
Lei tot die ontstaan van die PAC
Maart 1960 − die ANC en PAC organiseer anti-pas veldtogte.
Beplan om passe te brand en gearresteer te word
Opstande in menige swart woonbuurte
21 Maart 1960 − 69 protesteerders in Sharpeville geskiet
Regering verklaar noodtoestand
ANC en PAC word verban
Duisende in detensie/aanhouding
ANC en PAC lede word ballinge
Neem gewapende stryd aan
ANC vorm MK (Spies van die Volk)
PAC vorm POQO
Die regering implementeer strawwer maatreëls om die opposisie te
onderdruk
Polisie-klopjag op MK-hoofkwartier in Rivonia uitgevoer
Rivonia verhoor van MK leiers (bv. Mandela)
Lewenslange tronkstraf
Samevatting: Die regering se poging om die weerstand teen apartheid te
onderdruk blyk om suksesvol te wees, maar weerstand
teen apartheid het nie opgehou nie of enige ander relevante
samevatting. [50]
Gebruik die matriks op bladsy 5 om hierdie opstel te assesseer.
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--1b00aef2-f465-4295-aa38-200c167a233a/v1-ba3cb049a964048fcef8/card.webp)
Memorandum
History Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2015 Memo
_hlayiso.com_--4982631c-1825-4f64-913e-9a1e4b586231/v1-e3e9f208decbc075e368/card.webp)
Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 QP
_hlayiso.com_--88af58f5-ed84-4a6f-bffc-7b3547b7e221/v1-767bcbac1d962bfaa320/card.webp)
Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 QP (Afr)
_hlayiso.com_--bf504299-6247-446c-b23e-185f34a62eaf/v1-b8abc06fb07c8bbfaa13/card.webp)
Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 QP (Afr)

Memorandum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

Memorandum
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 11 History

Annual teaching plan
Gr 11 His ATP 2023 24

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape June 2025 Question Paper

Question paper and memo
History Grade 11 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper