Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
GASVRYHEIDSTUDIES
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all




--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo
Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 330.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2021
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B
1.1.2 D
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 A
1.1.9 D
1.1.10 B (10 x 1) (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 G
1.2.2 E
1.2.3 B
1.2.4 A
1.2.5 C (5 x 1) (5)
1.3 PASITEMS
1.3.1 G
1.3.2 D
1.3.3 B
1.3.4 F
1.3.5 C (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GASVRYHEIDSTUDIES 3
1.4 EENWOORD-ITEMS
1.4.1 Filo
1.4.2 Paris Brest
1.4.3 Rosé
1.4.4 Agterkantoor
1.4.5 Sommelier
1.4.6 Ganache
1.4.7 Blatjang
1.4.8 Bardeer
1.4.9 Fisien
1.4.10 Mirepoix (10 x 1) (10)
1.5 KEUSE
1.5.1 A
C
D
E
G (Enige volgorde) (5 x 1) (5)
1.5.2 B
C
E
F
G (Enige volgorde) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Tuberkulose/TB (1)
2.1.2 Koors / kouekoors / nagsweet
Hoes bloed
Verlies van aptyt
Konstante moegheid/ voel heeltyd moeg
Borspyn
Kortasem (Enige 3 x 1) (3)
LET WEL: Konstante hoes en gewigsverlies is reeds in die
scenario genoem.
2.1.3 Joslyn …
moet op siekverlof geplaas word.
moet behandeling vir TB ontvang.
kan slegs terugkeer werk toe 7 dae na die begin van effektiewe
behandeling. (Enige 2 x 1) (2)
2.2 Daar sal ʼn werkvloei onderbreking wees / die besigheid mag vir ʼn ruk
gesluit word.
Minder werkers sal tot laer produktiwiteit lei.
Daar sal ʼn behoefte vir heropleiding en aanstelling van werkers
wees.
Toename in indirekte koste wat met versorging en behandeling van
werkers verband hou. (4)
2.3 Gee net jou beste
Moenie werk lewer waarop jy nie trots is nie
Stap ʼn ekstra myl
Wees gewillig om ekstra klasse te neem
Lees kostydskrifte en boeke / besoek kosmaak webtuistes / blogs / kyk
TV-programme of reekse in verband met kook
Probeer nuwe neigings / eksperimenteer met nuwe geure of style van
aanbieding
Word lid van ʼn professionele organisasie / ontmoet met mense van jou
portuurgroep om idees uit te ruil (Enige 3 x 1) (3)
2.4 Goeie diens lei tot tevrede kliënte
Tevrede kliënte is bereid om te betaal
Kliënte keer terug / word lojale ondersteuners / klante
Winsgrens word verhoog / meer kliënte verhoog inkomste en wins
Kliënte praat gunstig oor hul ervaring / positiewe mondelingse oordrag
trek meer kliënte (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GASVRYHEIDSTUDIES 5
2.5 Gebruik ʼn kredietkaart met ʼn lae limiet
Gebruik ʼn veilige verbinding
Doen sake met ʼn betroubare instansie
Gebruik die aanbevele webtuiste
Moenie op enige ‘hyperlink’ wat in ʼn ‘spam’ e-pos vervat word, kliek
nie
Gebruik altyd ʼn veilige web-soekenjin (‘web browser’)
Wees op die uitkyk vir die geslote toesluit-ikoon
Lees die voorwaarde en terme op die verskaffer se webwerf
Gebruik ʼn rekenaar-privaatheidsfilter (Enige 3 x 1) (3)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 A – Voorgereg / slaai saam met hoofgereg
Rede: Dit is klein / sout / bevat tamaties, eiers, klein skyfies ham
B – Nagereg
Rede: Dit bevat soet vrugte en deeg (4)
3.1.2 (a) ʼn Helder, geurige sout jellie (1)
(b) Verhelderde vleis, vis of pluimvee gegeurde jellie (1)
3.1.3 Laat die mengsel toe om tot ʼn dik konsekwentheid eierwit te verdik
voordat enige vaste stowwe bygevoeg word / verkoel die gelatien
oor ʼn ys-waterbad totdat dit stroperig raak voordat enige vaste
stowwe bygevoeg word / vaste bestanddele behoort sonder enige
vloeistof te wees. (2)
3.1.4 Kook / maak die vars pynappel gaar
Rede:
Rou pynappel bevat ʼn proteolistiese ensiem, bromelien
Bromelien breek gelatien af (3)
3.1.5 Probeer om nie ʼn mes in te steek nie
Trek dit liggies weg van die kante met jou vingerpunte
Gebruik ʼn blaasvlam vir ʼn kort rukkie aan die buitekant van ʼn
metaalvorm
Plaas ʼn warm doek rondom die vorm
Doop die vorm in warm water vir 1–2 sekondes (Enige 3 x 1) (3)
3.2 3.2.1 Barquettes (1)
3.2.2 Broskors / Pâte brisée / Pâte à foncer (1)
3.2.3 (a) Doppe moet geblindbak word voordat dit gevul word
Gebruik minder water in die deeg
Kontroleer dat die oondtemperatuur nie te koud is nie /
voorverhit die oond
Bak die deeg lank genoeg (Enige 2 x 1) (2)
(b) Moenie die deeg oorhanteer of te veel uitrol nie
Rus deeg vir 20–30 minute voordat dit uitgerol word
Werk liggies; moenie die deeg rek tydens hantering
nie (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GASVRYHEIDSTUDIES 7
3.2.4 Voer die tertbak met deeg uit en werk die kante netjies af
Dock / maak klein gaatjies met ʼn vurk in die rou deeg
Voer die deegdop uit met foelie, ʼn dubbellaag bakpapier
Vul dit met droëbone / rys
Bak die deegdop vir 10–15 minute by 180 °C
Verwyder die bone / rys en veering en bak vir ʼn verdere 5–10
minute totdat die deeg droog en ligbruin is (Enige 4 x 1) (4)
3.3 Voeg by groentebredies of dik soppe
Berei hummus / ʼn smeer van bone, knoffel en suurlemoensap en
bedien met groente as ʼn doopsous or gebruik dit in pitas of omhulsels
(‘wraps’)
Lensie-frikadelle kan in hamburgers gebruik word
Vegetariese tacos
Gebakte sousboontjies op roosterbrood vir ontbyt
Lensiekerrie met basmatiese rys (Enige geskikte 4 x 1) (4)
3.4 3.4.1 Dit is maklik om te hidreer en in disse te gebruik
Dit gebruik nie baie spasie nie / maklik om te berg / benodig nie
ʼn yskas vir berging nie
Het ʼn lang raklewe (Enige 2 x 1) (2)
3.4.2 Dit is goedkoper as dierlike proteïene
Dit help om vleis in verskillende geregte te rek (2)
3.4.3 Dit is ʼn goeie bron van proteïene
Dit is laag in kilojoules/ dit bevat nie versadigde vette of
cholesterol nie
Dit is ryk in komplekse koolhidrate en dieetvesel
Dit bevat verskeie minerale en vitamien B (Enige 2 x 1) (2)
3.5 Naam van gereg Klassifikasie
A Geposjeerde Peer in Rooiwyn Posjeer
B Suurlemoen Meringue Tert Bak
C Crêpes Suzette Vlakvetbraai (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Totale koste = koste van bestanddele + arbeid + oorhoofse koste
= R15 000 + R6 500 + R5 000
= R26 500
Verkoopprys = total / voedselkoste + wins
= R26 500 + R11 000
= R37 500 (4)
4.1.2 Bruto wins = verkoopprys – voedselkoste
= R37 500 – R15 000
= R22 500
Bruto wins % = bruto wins / verkoopprys x 100
= R22 500 / R37 500 x 100
= 60% (4)
4.1.3 = R37 500 / 150
= R250,00 per person (2)
4.2 4.2.1 Minder spasie is nodig – die ruimte van die biblioteek kan
eerder gebruik word vir die uitstalling
Gaste kan met mekaar meng / rondbeweeg met hulle bordjies
met happies terwyl hulle die kuns en fotografie geniet
Gasvryheidstudie leerders kan met die fotografie-klub
saamwerk rakende die kreatiwiteit van die geregte
Die spyskaart kan aanklank vind by verskeie kultuurgroepe
Vingerhappies kan goedkoop maar terselfdertyd interessant
wees; dit kan meer winsgewend wees/ meer besoekers kan
getrek word
Die duur van ʼn skemeronthaal is gewoonlik kort (Enige 4 x 1) (4)
4.2.2 Sout:
Pizette
Blinis met Salm en Roomkaas
Canapés met Biltong
Soet:
Sjokolade Palmiers
Mini Melktert (5)
4.3 4.3.1 (a) Sjokolade Eclairs (1)
(b) Chouxpasta-deeg (1)
4.3.2 Voorkom dat stoom verdamp / verhoed oorverhitting
Stoom is die enigste rysmiddel (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GASVRYHEIDSTUDIES 9
4.3.3 Lae volume met ʼn dik kors
Olierige en swaar eclairs
Motivering:
Te lae temperatuur / te min stoom het tydens die bakproses
gevorm (3)
4.3.4 Die vulsel versag die eclairs
Klante verwag dat eclairs bros moet wees en vind die sagte
eclairs onaptytlik (2)
4.4 Suurlemoenstroop/Limoncello/Limonade
Bevrore suurlemoensap
Suurlemoen-marmalade
Suurlemoenbotter (lemon curd)
Suurlemoen-sorbet
Suurlemoene in sout gepreserveer (Enige aanvaarbare 4 x 1) (4)
4.5 4.5.1 T-been / T-been biefstuk / Lende (1)
4.5.2 A – Lendeskyf
B – fillet / beeshaas (2)
4.5.3 Enige droë hitte gaarmaakmetode/braai/rooster/oondbraai/
bak
Motivering:
Dit is ʼn sagte vleissnit en verg min gaarmaaktyd (2)
4.5.4 Nie geskik
Die T-been biefstuk het ʼn hoë vetinhoud met baie geur / die
knoffel sal die vleisgeur bederf / die room van die sous is te
ryk
OF
Dit is geskik
Die knoffel en die room komplimenteer die vleisgeur indien
matige hoeveelhede gebruik word (2)
4.5.5 Droë rooiwyn / Cabernet Sauvignon / Shiraz / Merlot
(Enige 1 x 1) (1)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL EN DRANKDIENS
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Voedsel en Drank (1)
5.1.2 Akkommodasie
Konferensies / Bankette (2)
5.1.3 Verander kamers in woonstelle om te verhuur
Bied kamerdiens aan
Deurry maaltye / wegneem-etes in plaas van aansit-etes
Afleweringsdiens vir etes
Spesiale aanbiedinge vir akkommodasie
Opdateer die webtuiste / virtuele toere op die webtuiste
Opgradering van bemarkingstrategieë / teiken die plaaslike
mark (Enige 3 x 1) (3)
5.2 Byhou van alle inkomste en uitgawes
Tref reëlings vir versekering om die verlies aan waardevolle artikels en
beserings van personeel te dek
Voorbereiding van finansiële verslae of state
Opstel van begroting
Berei kontantvloei-voorspellings voor
Toesighouding oor kassiere en om stelsels vir hulle in plek te hê
Opstel van prosedure vir aankope, ontvangs, store en rekwisisies
Verseker dat voorraadopname gereeld gedoen word
Hantering van skuld invordering
Betaal belasting en BTW
Hanteer navrae van gaste oor rekeninge en buitelandse valuta
Betaal personeel salarisse
Kontroleer bankprosedures
Toesighouding oor die ouditering van hotelfondse (Enige 3 x 1) (3)
5.3 5.3.1 Voorkantoor / Ontvangs (1)
5.3.2 Die voorkantoor is die hart van elke akkommodasie
onderneming
Dit is waar die gaste kontak maak met die onderneming wanneer
hy/sy ʼn bespreking maak / inboek of ʼn rekening betaal / gaste se
probleme hanteer
Navrae word deur die voorkantoor hanteer
Om ʼn goeie eerste indruk te skep vorm die basis van ʼn
bevredigende verblyfervaring (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GASVRYHEIDSTUDIES 11
5.4 5.4.1 Vermoë om besigheidsgeleenthede raak te sien
Neem berekende risiko’s om sukses te bereik
Sin vir verantwoordelikheid
Liefde vir prestasie
Kreatiwiteit, selfstandigheid en aanpasbaarheid
Toekomsgerigte perspektief
Selfvertroue dat sukses behaal sal word
Goeie organisasie- en bestuursvaardighede
Hoë vlakke van energie en humorsin (Enige 4 x 1) (4)
5.4.2 Marknuwelinge
Baie mense kan presies dieselfde as Pumeza doen / Pumeza
gaan teen mense kompeteer wat al lank in die besigheid is en
gereelde kliënte het
Die klant se bedingingsmag
Klante kan dalk die buurman se produk kies omdat dit
goedkoper is / daar is baie soortgelyke voedsel(kos)-trokke in
Durban wat dieselfde straatkos verkoop
Die bedingingsmag van die verskaffers van rou produkte
Pumeza mag dalk met verskaffers moet onderhandel waar sy
haar bestanddele / verpakking koop, veral as sy in grootmaat
koop
Substituutprodukte
Ander straatkosse kan dalk meer gewild / goedkoper wees
byvoorbeeld worsbroodjies (Enige 3 x 2) (6)
5.4.3 Mooi, duidelike en aanloklike foto’s
Plaas gereeld items
Vertel stories met plasings
Bou ʼn sterk handelsnaam
Kies die regte hutsmerke
Skep die perfekte bio
Skep interessante inhoud
Kruis bevorder (‘cross promote’) vriende en
beïnvloeders
Gaan regstreeks op Instagram
Skakel met jou volgelinge en teikengehoor (Enige 3 x 1) (3)
5.4.4 Aantreklike en kreatiewe voorkoms van die voedsel(kos)-
trok
Voorsien aflewerdiens in die buurt
Hou spesiale geleenthede om klante te lok
Verhoog lojaliteitsbelonings vir etes wanneer die kos trokke op
hul besigste is
Verander spyskaarte seisoenaal
Parkeer op strategiese plekke
Beproef nuwe resepte en voedsel nismarkte (Enige 2 x 2) (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 6
6.1 6.1.1 D (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 B (1)
6.1.4 C (1)
6.2 Kelner vra gaste of hul warm of koue melk verkies
Plaas koffiekoppie, piering en teelepel net regs van elke gas
Die oor van die koppie moet na die gas se regterhand wys
Plaas die suikerpot en versoeters op die tafel neer
Dra die koffiepot en melkbekers op ʼn skinkbord op die palm van jou
linkerhand
Nader gaste van regterkant af en of hy/sy warm of koue melk verkies
Skink die koffie deur die koffiepot skuins te hou tot 16 mm van die koppie
se rand. Die koffiepot moenie die skinkbord verlaat nie
Skink melk op dieselfde manier
Plaas die suikerpot op die tafel
Maak seker jy bied ʼn hervul aan wanneer die koppies amper leeg is
(Enige 5 x 1) (5)
6.3 6.3.1 Silwerdiens (1)
6.3.2 Plaas voedsel op ʼn geskikte opdienbord
Hou die opdienbord op die palm van jou linkerhand vas
Verlaag jou linkerhand wat die opdienbord hou tot 5 cm van die
rand van die gas se bord af
Lig die voedselitem uit die opdienbord met jou regterhand deur ʼn
lepel en vurk te gebruik en plaas dit op die gas se bord
Beweeg anti-kloksgewys om die tafel om elke gas te bedien
Onthou om dames eerste te bedien
Moenie die opdienbord op die tafel los nie (Enige 4 x 1) (4)
6.4 6.4.1 Bad of stort daagliks
Gebruik reukweerder
Dra skoon klere en uniforms
Volg die versorgings-instruksies op klere etikette om die materiaal
se beste voorkoms te behou
Moenie oorweldigende parfuum en naskeermiddel gebruik nie
Mans moet skoon geskeer wees
Hare moet skoon en uit die gesig wees
Dra altyd haarbedekkings wanneer kos hanteer word
Hou vingernaels kort en skoon
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GASVRYHEIDSTUDIES 13
Skoene moet skoon en veilig wees
Vermy oorbodige juweliersware
Moenie in voedselareas rook nie
Bedek oop wonde en snye met waterdigte pleister
Was hande onmiddelik nadat die toilet gebruik is, gerook is of met
vullis gewerk is (Enige 3 x 1) (3)
6.4.2 Erken gaste binne 30 sekondes nadat hulle die restaurant
binnegekom het en verskaf die spyskaart aan gaste binne
2 minute na hul aankoms.
Kelners moet vriendelik en georganiseerd wees.
Maak oogkontak.
Moenie te hard of te sag praat nie.
Wees diskreet teenoor moeilike klante en verseker dat moeilike
situasies nie sigbaar is vir ander klante nie.
Beantwoord gaste se navrae in verband met voedsel en drank wat
beskikbaar is / toon belangstelling in hul bestelling en maak
gepaste voorstelle wat spyskaartkeuses betref.
Sommige klante wil alleen gelaat word; ander wil vermaak word.
Wees bedag op gaste se luim.
Voldoen aan spesiale behoeftes van gaste, byvoorbeeld dieet- en
godsdienstige vereistes, kindersitplekke, rolstoeltoegang en
rookvrye gebied.
Wys dat jy werklik bly is om die klante te sien en bedien hulle
behoorlik.
Vra om verskoning as gaste lank moet wag.
Vind uit en gebruik die name van die gaste wat jy bedien.
Alle klante moet gelykwaardig behandel word en met die nodige
respek en waardigheid.
Toon respek en hoflikheid teenoor gaste met verskillende kulturele
gebruike.
Onthou wat gereelde gaste bestel.
Maak voorstelle en lig klante in oor spesiale geregte.
Roep ʼn bestuurder indien vrae buite die omvang van jou gesag
is.
Maak seker dat gaste nooit vir die rekening hoef te wag nie en
aanvaar altyd fooitjies met dank. (Enige 3 x 1) (3)
6.5 6.5.1 Hanteer die situasie kalm en professioneel
Verduidelik / maak ʼn aankondiging van die situasie aan die
klante
Vra om verskoning en bied ʼn beperkte spyskaart aan wat nie
geregte of drankies insluit wat elektriese apparate benodig vir
voorbereiding nie, bv slaai en koue drankies
Skakel die kragopwekker aan as die onderneming een het
Restaurant personeel behoort beligting soos kerse te organiseer
Skakel elektriese toerusting af en ontkoppel dit
Gebruik gasstowe en gastoerusting (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2021)
6.5.2 Wees vriendelik / maak seker dat hul glase vol is / bied die
drank-spyskaart aan
Lig gaste in dat hulle vir ʼn sekere tyd sal moet wag (sommige
geregte op die spyskaart kan dalk langer neem op ʼn á la carte
spyskaart)
Indien daar ʼn krisis in die kombuis is, wees voorbereid om ‘gratis’
items aan te bied, soos broodrolletjies of koffie, met die
toestemming van die bestuurder. Dit kos baie min, maar dit mens
kan klante op hierdie manier gelukkig hou. Dit sal afhang van die
inhuis-beleid van die restaurant
Sommige moderne restaurant bied dalk vermaak aan vir gaste
om hulle besig te hou, bv. speletjies (Enige 2 x 1) (2)
6.6 6.6.1 (a) D
(b) A/B
(c) C (3)
6.6.2 B / Ciropicariello
Motivering: Dit is in Italië vervaardig / slegs vonkelwyn wat in
Frankryk gemaak word mag sjampanje genoem word. (2)
[30]
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Hospitality Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
Question paper