Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumHospitality StudiesGrade 12202213 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIOR CERTIFICATE GASVRYHEIDSTUDIES 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 D M69 V16 1.1.2 A M153 V168 1.1.3 C M125 V186 1.1.4 B M150 V168 1.1.5 D M192 V35 1.1.6 C M161 V65 1.1.7 B M99 V178 1.1.8 D M23 V77 1.1.9 B M70 V16 1.1.10 A M74 V16 (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 D M85-88 1.2.2 G V199-200 1.2.3 E 1.2.4 C 1.2.5 F (5) 1.3 PASITEMS 1.3.1 F M139-141 1.3.2 D V149-150 1.3.3 A 1.3.4 B 1.3.5 C (5) 1.4 EENWOORD-ITEMS 1.4.1 Bruto wins M62 V23 1.4.2 Afkrummeling M194 V37 1.4.3 Nommer/Tafelnommer M177 V30 1.4.4 Sorbet M52 V9 1.4.5 Menslike hulpbronne/HR M6 V115 1.4.6 Op-die-perseel/Binneverbruik M168 V55 1.4.7 Linne M177 V198 1.4.8 Kurkfooi M169 1.4.9 Kwotasie M63 V23 1.4.10 Inkubasie/Inkubasietyd/Inkubasieperiode M22 V76 (10) 1.5 SELEKSIE 1.5.1 C, E, G, H, J (Enige orde) M136-138 V146-159 (5) 1.5.2 B, C,E, F, J (Enige orde) M189 V36 (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE. HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 Tuberkulose/TB M27 F82 (1) 2.1.2 (GEEN punt vir konstante hoes nie) -Hoes van bloed -Koors/koue koors -Verlies van aptyt/eetlus -Moegheid/Uitgeput -Borspyne -Asemnood/Dispnee M27 -Gewigsverlies V82 -Nagsweet (Enige 3) (3) 2.1.3 -Werksvloei-onderbrekings -Afname in produktiwiteit/minder werkers om die taak te voltooi -Verhoging in koste wat direk met die versorging en behandeling van werkers verband hou -Verhoging in koste wat indirek verband hou met die vervanging van personeel omdat die meeste siekword/afgeboek of selfs sterf  -Vakante poste/werksgeleenthede vir ander -Heropleiding van personeel -Ekonomiese groei in die besigheid sal geïnhibeer word M28 -Meer personeel kan aangesteek word deur die bestuurder V (Enige 3) (3) 2.2 2.2.1 Die nuwe voorkantoorpersoneel moet opgelei word om: -Produktief te wees deur hulle volle deel van die werk te doen/nie die werk vir ander te los nie/net hulle beste te gee/die ekstra myl te loop -Stiptelik te wees/betyds te wees -Eerlik met hulself en ander te wees/ konfidensiële inligting vir hulself te hou -Respekvol te wees vir ander mense se opinies en foute/ te luister na ander/ opreg omverskoning te vra vir foute of misverstande/ goed saam te werk met ander -Trots te wees op hulle werk/ ten volle toegewyd te wees aan hulle werk/betroubaar te wees -Geduldig/verdraagsaam te wees/konflik van belange te vermy, spesifiek wanneer daar in 'n span saamgewerk word/ regverdig te wees in alle situasies M29 -Kreatief te wees/nuwe idees in te bring bv. Spanbou/ ander V88 projekte  (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2.2 Inboek van gaste: -Vind die bespreking op die rekenaar deur die gas se naam of besprekingsnommer te bevestig -Maklike toegang tot gaste se inligting– aankoms- en vertrektyd -Stoor persoonlike inligting van gaste veilig -'n Registrasiekaart word dan gedruk en uitgereik aan gas -Wanneer die bespreking op die skerm verskyn, word 'n kamer toegeken vanaf 'n lys met beskikbare kamers -Die tegnologies-gebaseerde sisteem laat ook draadlose ('wireless') inteken toe deur 'n skoot- of handrekenaar/'laptop' in die privaatheid van hul kamers of in die sitkamer - dit verhoed lang toue in besige tophotelle  -'n Rekening word vir die gas geopen sodat alle uitgawes op die M40 gas se rekening aangebring kan word  V103- -Laat uitreik van elektroniese sleutelkaarte toe- moontlik om verlore 104 kaarte te kanselleer (Enige 4) (4) 2.2.3 Uitstekende dienslewering: -Die terugvoer was positief wat weer deur positiewe 'word of mouth' meer gaste sal lok -Gaste raak lojaal teenoor die NAMAT Hotel -Wat sal lei tot herhaaldelike besprekings -Winste sal groei omdat die gaste bereid is om 'n redelike prys vir uitstekende diens te betaal by die NAMAT Hotel M33 -Hoe meer inkomste die Hotel verdien, hoe meer V89 werksgeleenthede kan geskep word (Enige 3) (3) 2.2.4 Elektroniese betaalpunt-/'POS'- sisteem: -Die gaste se inligting kan vinniger bekom word -Dit verseker akkuraatheid van gaste se rekeningeuitgawes gaan direk na die gas se rekening -Die gebruik en aankoop van goedere word onmiddelik aangeteken -Dit help die personeel om seker te maak dat sekere items nie weggelaat word op gas se rekening nie of verkeerdelik aangeteken word nie -Verminder oorhoofse kostes bv. drukwerk M38 -Terugbetaalprosedures is makliker om te voltooi V98 -Spandeer minder tyd aan papierwerk (Enige 2) (2) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDSELKOMMIDITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Skemerkelkfunksies/Vingeretes/Bemarkingsgeleenthede/ M66 Fondsinsamelings (Enige relevante sosiale gebeurtenis) V12 (1) 3.1.2 -Nie geskik nie/ Sommige geskikte disse (1) -Joodse gaste eet nie varkvleis nie/daar is varkworsies en Salami-en-feta quiches op die lys -Hulle meng nie melk- en vleisprodukte nie/ daar is Salami-en- feta quiches op die lys -Hulle eet nie skulvis nie/ daar is Garnaal-springrolls op die lys -hoewel Jode nie die disse sal eet as dit op een bord bedien word nie -Hulle eet groente/daar is Groente samoesas/Soetmielie- M44 gevulde peppadews V3 -Hulle eet pluimvee/ daar is Hoendervlerkies op die lys(Enige 4) (5) 3.2 3.2.1 -Die ratio is korrek M113 -Die ratio van vet tot meel is ½ : 1/125 g : 250 g V206 (Enige 1 x 2) (2) 3.2.2 -Amandelmeel  -Botter -Eiergele -Eierwitte M50 -Suurlemoenzest V4 -Suurlemoensap (Enige 2) (2) 3.2.3 -Flans  -Barquettes -Slegs tertbasisse -Hertzoggies -Appelkoos-/Vrugtetertjies/tartlets/enige ander geskikte tertvulsel -Quiches M114 -Pasteie V206 -‘Cornish pies’/Korniese pasteie (Enige 3 relevante antwoorde) (3) 3.2.4 (a) -Om krimping te voorkom M119 V212 (1) (b) -Om die ratios korrek te hou/Verkeerde verhoudings kan M118 die eienskappe van die deeg verander bv. dit sal V208 taai wees/ deegagtig /bros kors (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (c) Te veel druk kan 'n oneweredige dikte tot gevolg hê/ die M119 deeg rek/ glutenontwikkeling kan plaasvind V209 (Enige 1) (1) 3.2.5 (a) Blind bak: -Verhoed dat deeg blase maak -Verseker dat die tertdoppies deeglik gaar word M117 -Help die kors om meer bros te word (Enige 2) V209 (2) (b) Prik/'Docking': M116 -Laat lug wat vasgevang was ontsnap/voorkom dat blase vorm V209 -Verhoed dat kors/deeg rys gedurende die bakproses (Enige 2) (2) 3.2.6 Italiaanse meringue M140 V150 (1) 3.3 3.3.1 Verkoopprys = Voedselkoste + Oorhoofse koste + Arbeidskoste +Wins (1) Totale koste = (R5 450+R750+R1 500)/R7 700 = R7 700 x 45 of x 45% of x 0,45 100 = R3 465 M60 Verkoopprys = R7 700+R3 465 V21 = R11 165 (Enige 4) (5) 3.3.2 Voedselkoste per persoon = Voedselkoste ÷ aantal persone (1) M60 = R5 450 ÷ 40 V21 = R136,25 (2) (3) 3.4 3.4.1 Goed/ Suksesvol (1) -Holte in middel/ droog aan die binnekant -Goed opgepof/goed gerys -Eenvormige grootte (Enige 2) Swak/ Onsuksesvol (1) -Swak kwaliteit/ donker bo-kant M124 -Nie goed uitgepof/ gerys nie V186 -Lyk nie droog in die binnekant nie/ nie hol binne nie (Enige 2) (3) 3.4.2 -Begintemperatuur van 220°C/ Hoër temperature vir stoom om te ontwikkel sodat 'n holte kan vorm/ die stoom laat die binnekant van die deeg uitsit -Die temperatuur word verlaag na 180°C/ die temperatuur word M124 verlaag om die bakproses te voltooi en die deeg/ holte behoorlik te V185 laat uitdroog/ om die bakproses te voltooi/ om brand te voorkom (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4.3 (a) -Die finale produk sal 'n kleiner volume hê /te min stoom het M124 gevorm/dit sal kompak wees V185 -‘n Olierige poffer deurdat vet uitdrup/uitsypel (Enige 2) (2) (b) -Die poffers sal plat val as gevolg van ongegelatiniseerde stysel M124 -Geen holte sal vorm nie/ kompakte poffers V186 (Enige 2) (2) 3.4.4 -Plaas in 'n lugdigte houer/ vriessakkie/ 'zip lock' sakkie M126 -Stoor by kamertemperatuur vir 3 dae V187 -Vries dit/ vries vir maande (Enige 2) (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 B- Stertstuk/ 'Top-side'/ Binneboud/ Bolo/ 'Silverside'/Dy M92 (Enige 1) V192 D- Lende (1) (2) 4.1.2 -Die vulsel sal die geur verbeter, die snit bevat geen vet nie -Verbeter die voorkoms van die voorbereide vleisgereg -Dit rek die aantal porsies vanuit die snit M85 -Maak 'n verskeidenheid van interessante geregte moontlik V200 -Voeg vog by/ verhoed dat vleissnit uitdroog (Enige 3) (3) 4.1.3 -Vleis word bedruip met vet of olieen onbedek/oop gerooster in 'n oond van 150°C -Oondrooster word gebruik vir groot vleissnitte -Geur wildsvleis volgens smaak deur smaakmiddels, kruie en bedruipmengsels -Vleis kan ook op 'n roterende spit geplaas word -Die heel wildsfilet behoort teen 'n lae temperatuur (135° – 165 °C) gerooster te word  M90 -Kleiner snitte moet by hoë temperature (190°C – 230°C) gerooster V201 word (Enige 3) (3) 4.1.4 Prent C/ Wildsfilet (1) M79 -Wildsvleis is baie maer  bevat min vet en is dus gesonder om te V189 eet vir 'n persoon met hoë cholesterol (Enige 1) (2) 4.1.5 -Gladde tekstuur M83 -Het 'n fyn grein V197 -Is ferm en nie droog nie (Enige 2) (2) 4.1.6 Marmering: -Verbeter die tekstuur -Verhoed dat vleis uitdroog M81 -Vleis sal sagter wees V196 -Verbeter die geur (Enige 3) (3) 4.2 4.2.1 -Droë bone word sorteer om klein klippies/steentjies te verwyder -Om dele van die plant/vreemde partikels te verwyder M103 -Om ontslae te raak van bedorwe/slegte of gebreekte bone V183 (Enige 2) (2) 4.2.2 -Word sagter/ hidreer/ verkort gaarmaaktyd/ gebruik minder M103 elektrisiteit of gas V183 (Enige 2) (2) 4.3 4.3.1 -Verbeter die geur M107 -Verhoog die krakerigheid/ tekstuur V -Verbeter die smaak (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3.2 -Slaaie M106 -Ontbytgrane bv. granola, muesli V -'Smoothies' (Enige 2 geskikte ongekookte geregte) (2) 4.3.3 -Hoog in proteïen -Hoog in vitamien E -Bevat magnesium en mangaan M106 -Bevat vette/onversadigde vette V181 -Ryk aan vesel (Enige 2) (2) 4.4 4.4.1 -Blaar-/ velvorm/ stringe M129 -Korrel-/ poeiervorm V161 (2) 4.4.2 (a) -Om te voorkom dat die gereg vaskleef/ klou aan die vorm M130 -Makliker te ontvorm (Enige 1) V162 (1) (b) -'n Gelatienmengsel mag nie kook nie aangesien dit gou aanbrand M130 -Dit verloor die verdikkingsvermoë V161 -Verswak jelvermoë/ mengsel sal nie stol of set nie (Enige 1 (1) (c) -Vars pynappel bevat Bromelien wat ‘n proteolitiese ensiem is wat die proteïen in die gelatien sal vernieitg en geen jelvorming tot gevolg sal hê M132 -Ongekookte pynappel sal jelvorming verhoed V163 -Vars pynappel sal die proteïene afbreek in die gelatein (Enige 2) (2) 4.4.3 (a) -Die wyn sal 'n fermer jellie vorm -Wanneer meer as 30% van die totale jelvolume bestaan uit M132 wyn kan dit veroorsaak dat die gelatien in harde V163 deeltjies/stukkies stol (Enige 2) (2) (b) -Die byvoeging van joghurt sal 'n fermer jellie vorm as gevolg van M132 meer proteïene/ minerale soute in die mengsel V163 (1) 4.5 4.5.1 -Suiker tree op as 'n preserveermiddel M150 -Suiker maak water ontoeganklik vir mikrobiese groei/ voorkom V168 die groei van bakterieë  (Enige 1) (1) 4.5.2 (a) Sterilisasie van flesse: -Was glasflesse in warm, seperige water en spoel goed uit -Kook flesse vir ongeveer 10 minute -Droog dit onderstebo in 'n warm oond -Steriliseer die deksels op dieselfde manier M151 -Alternatiewelik kan die nat bottels/flesse gemikrogolf word tot die V169 water kook en verdamp (Enige 4) (4) (b) Puree: -Kook die appelkose M152 -Maak fyn/syg deur of versap  die appelkose in 'n gladde pulp V169 (Enige 2) (2) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 Voorkantoor/ Besprekingskantoor/ Ontvangs M3 V112 (1) 5.1.2 -Die voorkantoor en sekuriteit moes die Nkosi-gesin om verskoning vra -Die voorkantoor moes die bespreking vooraf in skrif bevestig het M3 -Met toestemming van die bestuurder kon komplimentêre ete of V112 ekstra nag akkommodasie aangebied wees (Enige 2) (2) 5.1.3 - GOED (1) -Die sekuriteit het die maatskappy se prosedures/beleid/protokol gevolg deur nie ongeregistreerde gaste in te laat nie -Die veiligheid van die instansie/eiendom verseker -Was bekommerd oor die veiligheid van die ander gaste (3) OF -SLEG (1) -Die sekuriteit moes met die voorkantoor kommunikeer het en hul bewus gemaak het van die saak -Die Nkosi-gesin het hul bewys van betaling gewys, maar die sekuriteit het dit geïgnoreer -Moes die Nkosi's begelei het na die voorkantoor om die situasie op te los M6 -Die Nkosi's verseker het dat die probleem onmiddellik aan- V118 gespreek sal word (Enige 3) (4) 5.1.4 -Ligging/demografie -Ouderdom/ geslag/ geloof/ kultuur -Behoeftes en inkomste/ lewenstyl/ psigografiese faktore -Bekostigbaarheid M16- -Kliëntvoorkeure/produkverwante faktore/gebruiksgradering van 17 produkte en dienste/die lojaliteitstatus van die kliënt V135 (Enige 3) (3) 5.2 -Besigheidsadres/ kontakdetails -Tipe sakeonderneming of besigheid/alleeneienaar/ vennootskap -Handelsmerk/ die besigheid se naam/ openbare beeld/ logo en kleredrag soos uniforms -Kort-, medium en langtermyn doelwitte/ algemene besigheidsdoelwitte en strategieë/ teikenmark  -Padkaart wat die ligging van die onderneming/besigheid M11 aandui/ ligging V131 -Plan wat die uitleg van die onderneming/besigheid aandui (4) (Enige 4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 11 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 5.3 5.3.1 Pamflette/ strooibiljette/ plakkate/ koerante/ M18 tydskrifte/brosjures/fotos V138 (Enige 2 relevante gedrukte media) (2) 5.3.2 -Hulle kan die volgende insluit: Kompetisies/ Gratis produkte/ Gelukkige trekkings/ 'Koop een en kry een verniet'-offers/ spesiale pakkette bv. Maaltye of aktiwiteite ingesluit/ spesiale aanbiedinge op sekere dae bv. Halfprys akkommodasie gedurende die week -Meer advertering/advertensies om die hotel te bemark/ stel dit bekend aan die mense -Bring nuwe dienste onder die aandag van gaste M15 -Uitstekende dienslewering sal 'n goeie reputasie deur 'word of V134 mouth' tot gevolg hê (Enige 3) (3) 5.4 5.4.1 (a) -Skoolgronde is beskikbaar -Ondersteuning van plaaslike entrepreneurs -Die gemeenskap sal dit ondersteun aangesien dit vir 'n goeie doel (ouetehuis) is -Die produkte van die 'Pop-up'- mark sal mense lok -Verskeidenheid produkte/stalletjies -Skep belangstelling M10 -Die datum was vooraf bepaal om deeglike beplanning moontlik te V maak (Enige 3) (3) (b) -Plaaslike entrepreneurs kan hul eie produkte verkoop -Bemarkingsgeleentheid vir die skool/entrepreneurs -Dit help met vooruitgang van die plaaslike gemeenskap -Dit wakker gesondheidsbewustheid aan deurdat organiese produkte verkoop word -Skep meer entrepreneurs  -Entrepreneurs skep werksgeleenthede vir ander -Nasiebou – help seniorburgers -Meer opwipmarkte ('pop-up') kan in die toekoms beplan word/ die M10 sukseskoers kan permanente markte tot gevolg hê V128 (Enige 3) (3) 5.4.2 -Die gasvryheidsindustrie het 'n afname in die BBP (Bruto Binnelandse Produk) getoon/ geen alkoholverkope het ‘n swak inkomste gelei/ lae of geen wins -‘n Beperkte aantal toeriste toegelaat om land te besoek nie wat swak ekonomiese groei tot gevolg gehad het -Beperkings het ‘n invloed gehad op aantal bywoners wat geen wins gevolg gehad het -Verlies aan werksgeleenthede/ werkloosheid/ afdankings -Swak lewenstandaarde in gemeenskappe -Vandalisme van infrastruktuur/ diefstal/ meer hawelose mense M1 -Dit het angs en vrees in gemeenskappe laat ontstaan V128 (Enige 4) (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 12 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 6.1.1 Witwyn/ stilwyn/ natuurlike wyn M156 V47 (1) 6.1.2 Witwynglas M162 V58 (1) 6.1.3 Witwyn kan bedien word met: -Voorgeregte/sop/ slaaie -Vis/ skulpvis -Bokmelkkaas M159 -Witvleis bv. hoender/ pluimvee/ vark/ kalfsvleis of 'veal' V52 -Pastadisse sonder rooivleis (Enige 3) (3) 6.1.4 Skink van witwyn: -Bedien of skink wyn van die regterkant van die gas af -Vra of die gasheer die wyn wil proe -Skink 'n mondvol in die gasheer se glas -Die bottel mag nooit aan die glas raak nie -Die etiket moet na die gas wys met die inskink van die wyn -Nadat die gasheer die wyn goedgekeur het, moet die ander gaste se glase gevul word, dames eerste,beweeg in 'n anti- kloksgewyse rigting en eindig by die gasheer -Die glase moet twee-derdes gevul word met witwyn -Wanneer jy klaar geskink het, moet die bottel witwyn in 'n yshouer/koelhouer langs die tafel geplaas word M166 -Drapeer 'n linneservet om die nek van die bottel V60 -Hervul wanneer nodig (Enige 6) (6) 6.2 6.2.1 -Geroer M161 -Geskud (Enige 1) (1) 6.2.2 Mocktail apparaat: -'n Menger/mengfles/'shaker' -'n 'Pourer' -Roer apparaat/toerusting -Messe en 'n kapplank -Glase -'n Sopie/' tot measure' -'n Drupskinkbord M161 -Ysskeppers V65 -Uitdrukkers en filtreerders (‘strainers’) (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 13 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 6.2.3 Geroerde mocktail: -Roer die mengsel met ys  in 'n mengglas -Syg deur en gooi in 'n mocktailglas (3) OF Mocktail geskud: M160- -Gebruik 'n mengfles  en gooi die mengsel bo-op die ys 161 -Skud vir 10 sekondes V -Syg deur en gooi in 'n mocktailglas  (Enige 3) (3) 6.3 Mocktail bediening –gaste wat reeds aansit: -Rangskik drankies in 'n orde op die skinkbord/ die manier hoe gaste sit M195 -Bedien in 'n anti-kloksgewyse rigting V67 -Bedien dames eerste dan die mans en laaste die gasheer (Enige 2) (2) 6.4 KWASSE STROPE 1.Word gemaak van 1.Word gemaak van 'n vrugtesappe en ander vrugtebasis met geen geurmiddels kunsmatige geur nie 2.Word verdun met water/ 2.Word nie verdun nie limonade/ sodawater M160 3.Goedkoper as strope 3.Duurder as kwasse V63 (2 X 2) (4) 6.5 -Die glase is nie in die korrekte posisie nie/die aantal glase op die dekplek/’cover is nie reg nie -Breekware/ teekoppie en piering word nie op 'n cover geplaas nie -Teelepel word nie op dekplek/’cover’ geplaas nie -Die bord en sopbakkie word nie op 'n cover geplaas nie -Die kleinbordjie is in die verkeerde posisie -Die nagereg/dessertlepel is verkeerd geplaas/dessert/nageregeetgerei word bo geplaas -Daar is nie genoeg eetgerei om vier gange te akkommodeer nie M178 -Die botter- of smeermes is nie in die korrekte posisie op die kleinbordjie nie V30 (Enige 4) (4) 6.6 Enkel gas wat privaatheid benodig: -Respekteer hul behoefte aan privaatheid -Wees beleef/bedagsaam en vriendelik sonder om familiêr te wees -Wees behulpsaam sonder om in te meng, sodat die gas nie afgeskeep voel nie M185 -Kelner moet wag totdat gas ‘n teken gee/roep V -Moenie té gereeld die gas steur nie (Enige 3) (3) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all