Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

MemorandumHospitality StudiesGrade 12202214 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 C✓ 1.1.2 A✓ 1.1.3 D✓ 1.1.4 C✓ 1.1.5 B✓ 1.1.6 A✓ 1.1.7 B✓ 1.1.8 D✓ 1.1.9 A✓ 1.1.10 B✓ (10 x 1) (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 F✓ 1.2.2 G✓ 1.2.3 A✓ 1.2.4 B✓ 1.2.5 D✓ (5 x 1) (5) 1.3 PASITEMS 1.3.1 D✓ 1.3.2 F✓ 1.3.3 G✓ 1.3.4 C✓ 1.3.5 B✓ (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES 3 1.4 EENWOORD-ITEMS 1.4.1 Purr ✓ 1.4.2 Barquettes ✓ 1.4.3 Begroting ✓ 1.4.4 Churros / Beignets ✓ 1.4.5 Kleredragkode ✓ 1.4.6 Glasering / Kristallisering ✓ 1.4.7 Kurkfooi ✓ 1.4.8 Drankwet 59 van 2003/Drankwet ✓ 1.4.9 Bloody Mary ✓ 1.4.10 Bouquet Garni ✓ (10 x 1) (10) 1.5 KEUSE A✓ B✓ D✓ F✓ H✓ (Enige volgorde) (5 x 1) (5) 1.6 VOLGORDE B / Franse Uiesop ✓ E / Stokvis Meuniere ✓ A / Suurlemoen sorbet ✓ C / Tournedos a la Bordelaise ✓ D / Crème Caramel ✓ (Moet in hierdie volgorde wees) (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE; HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Michael moedig jong sjefs aan om met die nuutste neigings te eksperimenteer / hulle het gereelde interne kompetisies. ✓ (1) (b) Hulle gebruik slegs vars bestanddele / Alle borde lyk dieselfde soos die foto’s op die spyskaart ✓ (1) (c) • Michael neem jong leerlinge uit die plaaslike dorp, Franshoek, in diens ✓ • Hy koop plaaslike bestanddele ✓ (2) 2.1.2 • Wees hoflik in alle omstandighede ✓ • Wees stiptelik ✓ • Hou vertroulike inligting vir hom- of haarself ✓ • Wees regverdig in alle situasies en hou persoonlike menings privaat / wees objektief / moenie bevooroordeeld wees nie ✓ • Doen volle deel van werk en moenie dit aan ander oorlaat nie/ elkeen moet sy deel doen ✓ • Wees te alle tye op en wakker ✓ • Hanteer sensitiewe sake privaat en ooreenkomstig met die organisasie se vereistes ✓ • Luister na ander / erken ander as individue met verskillende persoonlikhede / neem ander werkers in ag en moenie selfsugtig wees nie/ praat met mekaar / toon begrip. ✓ • Maak ruimte vir ander se menings en foute / wees verdraagsaam / wees gewillig en bereid om saam met ander te werk ✓ • Vra opreg verskoning vir foute of misverstande ✓ • Praat duidelik in ʼn taal wat die luisteraar verstaan ✓ • Oefen om saam met ander te werk / almal moet saamwerk om dieselfde doel te bereik ✓ • Vra hulp wanneer nodig / gee samewerking vir ander ✓ • Deel suksesse en mislukkings / geniet dit om in ʼn span saam te werk ✓ (Enige 4 x 1) (4) 2.2 2.2.1 Die kliënt is koning / Gelukkige kliënt, winsgewende besigheid / Die kliënt is altyd reg / Bekroon die kliënt as koning ✓ (Enige geskikte antwoord) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES 5 2.2.2 • Tevrede kliënte is bereid om te betaal / wanneer kliënte met goedere en dienste tevrede is, is hulle bereid om ʼn redelike prys te betaal ✓ • Tevrede kliënte word lojale klante en keer terug na die besigheid ✓ • Positiewe mondelingse oordrag lok meer kliënte / kliënte praat gunstig oor hul ervarings ✓ • Hoe meer kliënte, hoe groter inkomste en winste / tevrede kliënte verbeter winsgewendheid ✓ (4 x 1) (4) 2.3 • Gaste kan kamers bespreek deur van veilige aanlynsekuriteit gebruik te maak wat hulle private en finansiële inligting beskerm ✓ • Pryse en fasiliteite wat deur verskillende hotelle aangebied word, kan vergelyk word ✓ • Foto’s van hotelle en hotelkamers se inligting oor pryse en spesiale aanbiedinge sowel as die omgewing, kan aanlyn gevind word ✓ • Is nuttig vir laaste minuut reisreëlings ✓ • Dit is vinniger en meer effektief ✓ • As ʼn spesifieke hotel vol is, het die gaste toegang na ander eiendomme in die omgewing ✓ • Gaste kan terugvoering van ander gaste lees om ʼn ingeligte keuse vir ʼn hotel te maak ✓ • ʼn Gasteprofiel kan geskep word wat verseker dat inboek kabelloos kan plaasvind en verhoed dat gaste in lang rye hoef te wag ✓ (Enige 4 x 1) (4) 2.4 • Daar is geen bekende risiko van MIV-oordrag na medewerkers, gaste of kliënte nie ✓ • Deel van eetgerei soos messe en vurke of die gebruik van dieselfde badkamer fasiliteite is nie ʼn risiko nie ✓ • Wetenskaplikes en mediese owerhede stem saam dat MIV nie buite die liggaam oorleef nie, omdat suurstof die virus vernietig ✓ • Voedselwerkers met Vigs moet soos enige ander werker hanteer word, tensy hulle ander infeksies of siektes soos diarree of hepatitis het ✓ • Die eienaar van ʼn besigheid wat ʼn werker met Vigs afdank, kan aangekla word van onregverdige ontslag/ diskriminasie ✓ (Enige 3 x 1) (3) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Laat elke jellie-laag toe om te stol voordat ʼn nuwe laag bygevoeg word ✓ (1) 3.1.2 Verhelderde vleis, vis of pluimvee-gegeurde aftreksel wat stol met afkoeling / Soutige jellie gemaak van ʼn sterk aftreksel waarvan die gelatieninhoud vermeerder is ✓ (1) 3.1.3 (a) Week vir ten minste 15 minute in koue water totdat dit baie sag is ✓ (1) (b) • Verwyder sagte velle uit die water, moenie die water uitdruk nie ✓ • Roer die gelatien in die warm vloeistof in totdat dit heeltemal opgelos is ✓ (2) 3.1.4 Laat die mengsel toe om tot ʼn dik konsekwentheid van eierwit te verdik voordat vaste bestanddele bygevoeg word ✓/verkoel die gelatien oor ʼn ys-waterbad totdat dit stroperig raak, voordat vaste stowwe bygevoeg word / vaste bestanddele behoort sonder enige vloeistof te wees ✓ (2) 3.1.5 • Probeer om nie ʼn mes in te steek nie ✓ • Trek dit liggies weg van die kante met jou vingerpunte ✓ • Gebruik ʼn blaasvlam vir ʼn kort rukkie aan die binnekant van ʼn metaalvorm ✓ • Plaas ʼn warm doek rondom die vorm ✓ • Doop die vorm in warm water vir 1–2 sekondes ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 Mille-feuilles ✓ (1) 3.2.2 Skilferdeeg/rublaardeeg ✓ (1) 3.2.3 (a) Dit dra tot die geur by / dit gee ʼn ryk smaak / dit gee ʼn mooi kleur ✓ (1) (b) Die suur in die suurlemoensap versag die gluten in die meel en maak die deeg meer buigsaam en makliker om uit te rol. ✓ (1) 3.2.4 (a) Geklopte room / bakkersvla / mousse / chiffon-vulsel / vars vrugte ✓✓ (Enige 2 x 1) (2) (b) Ganache / glansversiersel / sjokoladesous / gesifte versiersuiker / spinsuiker ✓✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES 7 3.3 3.3.1 Okkerneute ✓ 3.3.2 Grondboontjies ✓ 3.3.3 Pekanneute ✓ 3.3.4 Dennepitte ✓ (4) 3.4 3.4.1 • TGP/TPP het ʼn goeie raklewe en kan tot ʼn jaar lank gehou word ✓ • Vleis moet in ʼn yskas of vrieskas bewaar word anders sal dit binne ʼn paar dae begin verrot ✓ (2) 3.4.2 Beide is goeie bronne van proteïene ✓ (1) 3.4.3 TGP/ TPP is baie goedkoper as vleis/ Vleis is baie duurder as TGP/ TPP ✓ (1) 3.5 3.5.1 Totale koste = koste van bestanddele + arbeidskoste + oorhoofse koste ✓ = R12 000 + R2 800 + R1 500 ✓ = R16 300 ✓ Verkoopprys = totale koste + wins ✓ = R16 300 + R19 700 = R36 000 ✓ (5) 3.5.2 Bruto wins = verkoopprys – voedselkoste = R36 000 – R12 000 ✓ = R24 000 ✓ (2) 3.5.3 36 000 / 120 ✓ = R300 ✓ (2) 3.5.4 • Doen vergelykende inkopies/ koop voedsel by meer as een verskaffer ✓ • Tref voorsorgmaatreëls teen diefstal ✓ • Beheer personeel se toegang tot voedsel soveel moontlik ✓ • Lei werknemers deeglik op – dit sal die koste van bestanddele tot die minimum beperk/Voedselhouers wat breek, aandbrand van kos en ander ongelukke sal alles die wins verlaag ✓ • Meet porsies akkuraat af / vermy oorproduksie van voedsel ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.6 • Kan vir soet- of sout geregte gebruik word ✓ byvoorbeeld room- poffertjies met vla-/ roomvulsel of tuna/kaas/ biltong/ roomkaas en rissie vulsel ✓ OF • Is geskik vir ʼn verskeidenheid gaarmaakmetodes ✓ byvoorbeeld gebak (éclairs)/ in diepvet gebraai (aigrettes) of posjeer (gnocchi) ✓ (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 4 4.1 4.1.1 Nie geskik ✓ Rede: Soet happies word nie bedien wanneer daar ʼn maaltyd volg nie ✓ (2) 4.1.2 (a) • Nie geskik ✓ • Bobotie rolletjies en Biltong- en roomkaas bouchée bevat melk en vleis / Jode meng nie vleis en melkprodukte tydens ʼn maaltyd nie ✓ EN/OF Engelruitertjies bevat spek en skulpvis. Beide items word nie toegelaat in Kosjer kookkuns nie ✓ (2) (b) • Nie geskik ✓ • Engelruitertjies bevat spek / Moslems word nie toegelaat om vark/spek te eet nie / Brandewynballetjies bevat alkohol / Moslems gebruik nie alkohol nie ✓ OF • Geskik ✓ • Behalwe vir Engelruitertjies en Brandewynballetjies word alle ander disse in die Moslem dieet toegelaat/ Moslems moet net daarvan weerhou om Engelruitertjies en Brandewynballe te eet ✓ (2) (c) • Nie geskik ✓ • Boeddhiste is streng vegetariërs / Alle soutgeregte bevat vleis ✓ (2) 4.1.3 Vrugte en Groente ✓ (1) 4.1.4 Sout Crudité / groente tempura / gebakte, gevulde sampioene/ spinasie tertjies / murgpampoentjiepoffertjies / mieliepoffertjies/ groente- sosaties ✓ (Enige geskikte antwoord) Soet Aarbeie gedoop in sjokolade/ vrugte en vlatertjies/ mini toffie appels/ appel of peer tertjies/ vrugte-kebab/ sjokolade fontein met vars vrugte ✓ (Enige geskikte antwoord) (2) 4.2 • Vakuum verseëling/ verpakking ✓ • Bevriesing/ verkoeling ✓ • Droog maak/ biltong ✓ • Rook ✓ • Behandel met bymiddels / natuurlike preserveermiddels / sout en asyn ✓ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES 9 4.3 Was flesse in warm seperige water en spoel goed. Dan kan dit … • vir 10 minute in water gekook word ✓ • onderstebo in ʼn warm oond gedroog word ✓ • in die mikrogolfoond verhit word totdat die water verdamp het ✓ (3) 4.4 4.4.1 A – Gebakte Alaska ✓ B – Pavlova ✓ (2) 4.4.2 TIPE MERINGUE VOORBEREIDINGS TEGNIEK Franse meringue / Klits eierwitte tot ʼn sagte punt en voeg Gewone meringue ✓ suiker geleidelik by ✓ (2) Switserse meringue ✓ Klits eierwitte en suiker oor ʼn bain- marie / totdat suiker opgelos is ✓ (2) Italiaanse meringue ✓ ʼn Warm stroop word oor eierwitte gegooi terwyl dit geklits word ✓ (2) (6) 4.4.3 • Alle toerusting moet sonder olie of vet wees ✓ • Eierwitte moet geen eiergeel bevat nie ✓ • Mengbakke moet van ʼn materiaal wees wat nie vet behou nie, soos glas, porselein of vlekvrye-staal ✓ • Eierwitte skuim die beste by kamertemperatuur ✓ • Sure soos kremetart en suurlemoensap help om die skuim te stabiliseer ✓ (Enige 3) (3) 4.5 4.5.1 A – Skeen / skenkel ✓ B – Voorrib ✓ C – Filet ✓ (3) 4.5.2 (a) B / Voorrib ✓ Motivering: Dit is ʼn groot stuk vleis wat dit die moeite werd maak en is maklik om te ontbeen, vul en rol/ dit het genoeg marmering vir ʼn lang, stadige gaarmaakproses van potbraai ✓ (b) A / Skeen / Skenkel ✓ Motivering: Dit bevat been wat geur verskaf / dit is ʼn taai vleissnit en geskik vir die lang, stadige gaarmaakproses van aftreksel en sop ✓ (c) C / Filet ✓ Motivering: Dit is die sagste vleissnit en geskik vir die kort gaarmaaktyd soos byvoorbeeld om Steak Diane te braai ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) 4.6 • Dit rek die aantal porsies wat uit ʼn snit verkry word ✓ • Dit verbeter en dra by tot die voorkoms van die vleisgereg ✓ • Dit dra by tot die geur van die gereg ✓ • ʼn Verskeidenheid interessante geregte kan voorberei word ✓ • Ekstra tekstuur word by die gereg gevoeg ✓ (Enige 3 x 1) (3) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES 11 AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL- EN DRANKDIENS VRAAG 5 5.1 5.1.1 • Die vermoë om ʼn sakegeleentheid te identifiseer/ neem berekende risiko’s om sukses te behaal ✓ • Toewyding en deursettingsvermoë ✓ • ʼn Sin vir verantwoordelikheid en ʼn liefde vir prestasie ✓ • Kreatiwiteit, selfstandigheid en aanpasbaarheid ✓ • Toekomsgerigte georiënteerde perspektief ✓ • Vertroue dat sukses behaal sal word ✓ • Goeie organisasie- en bestuursvaardighede ✓ • Hoë vlakke van energie en ʼn sin vir humor ✓ (Enige 4 x 1) (4) 5.1.2 Sterk punte ✓ Mnr. Watkins het in hotelomgewings grootgeword/ Mnr. Watkins is bekend met hotelbestuur/ Mev. Watkins is ʼn opgeleide sjef / daar is geen ander hotelle in ʼn 120 km radius en slegs 4 gastehuise in hulle dorp / die dorp is ʼn gewilde halfweg stop tussen Bloemfontein en Port Elizabeth vir (1) sakereisigers en vakansie toeriste ✓ (Enige 1) (1) Swak punte ✓ Die hotel is in ʼn afgeleë dorp, 200 km van die naaste groot stad/ Vars produkte is nie maklik (1) bekombaar nie ✓ (Enige 1) (1) Geleenthede ✓ Verander ʼn ou hotel in ʼn unieke, winsgewende boetiekhotel / lok besoekers met spesiale maaltye/ neem plaaslike mense in diens/ begin ʼn volhoubare vrugte- en groentetuin/ suksesvolle bemarkingstrategieë (mondelingse oordrag en (1) sosiale media) ✓ (Enige 1) (1) Bedreidings ✓ Toeriste kan verkies om in goedkoper gastehuise te bly / slegte terugvoer op sosiale media ✓ (1) (Enige 1) (1) (8) 5.1.3 • Ontvangsdame ✓ • Sjefs / kombuis-assistente ✓ • Skoonmakers / wassery-assistente ✓ • Restaurantbestuurder / maître d’/ kelners / kroegman ✓ • Tuinier / Instandhoudingsbestuurder ✓ • Boekhouer ✓ • Sekuriteitspersoneel ✓ (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) 5.1.4 • Plaaslike kunstenaars kan handgemaakte artikels produseer/ aandenkings vir gaste om te koop ✓ • Goeie kokke kan die hotel van tuisgemaakte voedselitems voorsien, byvoorbeeld brood / koeke en nagereg/ soet happies/ biltong/ konfyt ✓ • Plaaslike boere kan hul vars produkte aan hulle verkoop, byvoorbeeld vleis/ biltong/ vrugte en groente ✓ • Wassery diens ✓ • Pendeldiens/ toergids vir plaaslike aantreklikhede ✓ • Instandhouding/ tuindienste ✓ (Enige 3) (3) 5.1.5 • Voorkantoor/ Ontvangs ✓ • Finansies/ Boekhouding ✓ • Huishouding ✓ • Instandhouding ✓ • Sekuriteit ✓ • Bemarking ✓ • Wassery ✓ • Menslike Hulpbronne ✓ (Enige 3) (3) 5.1.6 • Aantreklike, duidelike en aanloklike profiel foto’s ✓ • Goeie, duidelike beskrywings en rigtingaanwysings op die blad ✓ • Goeie kwaliteit foto’s waarby persoonlike detail bygevoeg is ✓ • Gereelde opdateer van foto’s ✓ • Reageer so vinnig moontlik op kommentaar van gaste ✓ • Moedig gaste aan om by te dra tot die bladsy met likes, foto’s en kommentaar ✓ (Enige 3 x 1) (3) 5.1.7 • Skakel alle elektriese toerusting af ✓ • Gebruik die brandblusser om die vuur te blus ✓ • Druk die brandalarm ✓ • Vra gaste en personeel om die gebou te ontruim en neem hulle na ʼn veilige plek ✓ • Bel die plaaslike brandweer ✓ • Personeel moet kalm bly en die gaste kalm hou ✓ • Ontruim die restaurant ✓ (Enige 3 x 1) (3) 5.1.8 • Belê in herlaaibare gloeilampe by bedkassies ✓ • Belê in omskakelaars / opwekkers / sonpanele ✓ • Maak gas- of olielampe/ kerse met vuurhoutjies / battery gedrewe ligte beskikbaar in die kamers ✓ (Enige 2 x 1) (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022 GASVRYHEIDSTUDIES 13 VRAAG 6 6.1 6.1.1 KULTIVAR WYNKLASSIFIKASIE SOET OF DROOG Spesiale Laatoes Wit ✓ Soet ✓ Sauvignon Blanc Wit ✓ Droog ✓ Brut Vonkelwyn Vonkel ✓ Droog ✓ Pinotage Rooi ✓ Droog ✓ Sjerrie Gefortifiseer ✓ Soet ✓ (10) 6.1.2 (a) Sauvignon Blanc ✓ (b) Spesiale Laatoes ✓ (c) Sjerrie ✓ (d) Pinotage ✓ (e) Brut Vonkelwyn ✓ (5) 6.2 • Groet en verwelkom die gaste ✓ • Laat gaste aansit ✓ • Ontvou die servette ✓ • Stel jouself voor ✓ • Bied die spyskaart en wynlys aan ✓ • Neem bestellings vir drankies ✓ • Verwyder ongebruikte gedekte plekke van gaste wat nie opgedaag het nie ✓ (Moet in die korrekte volgorde wees) (Enige 5 x 1) (5) 6.3 Op-die-perseel-dranklisensie • Die ondernemings mag drank saam met ʼn maaltyd bedien, maar gaste mag geen oop drankbottels van die perseel verwyder nie/ drank mag verbruik word waar dit gekoop is, maar mag nie van die perseel verwyder word nie ✓ • Voorbeeld: hotelle, restaurante, kroeë, teaters, klubs, sportgronde, tydelike onthaalplekke ✓ Van-die-perseel-af-dranklisensie • Die onderneming verkoop alkohol, maar klante mag nie die bottels op die perseel oopmaak en drink nie / verkoop alkohol wat op ʼn ander plek verbruik gaan word ✓ • Voorbeeld: hotelle, drankwinkels, kruidenierswinkels, wynplase, groothandelaars, drank-afsette ✓ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022) 6.4 • Verwyder alle gebruike items en toerusting, soos koffie koppies, blomme en glasware op ʼn skinkbord ✓ • Ruim alle tafels op van ongebruikte eetgerei en breekware en kruiestelletjies ✓ • Verwyder linne van die tafel ✓ • Verseker dat daar geen krummels op stoele is nie en dat stoele na hul korrekte plekke terug geskuif is ✓ • Skakel alle elektriese toerusting af ✓ • Skoonmaak van alle items ✓ • Stoor alle items in die korrekte plekke ✓ • Vee toonbanke en tafels af ✓ • Skakel warm elektriese toerusting af en maak dit skoon ✓ • Rangskik die tafels en berei die eetkamer vir die volgende diens voor ✓ • Volg die korrekte skoonmaakprosedure vir linne, breekware, messegoed, glasware en ander toerusting wat gebruik was ✓ • Stoor die linne, breekware, messegoed, glasware en toerusting op die korrekte plek en manier, maak seker dat stoorkamers en kaste gesluit is ✓ • Voorbereiding van die area en werkstasies vir die volgende diens ✓ (Enige 4 x 1) (4) 6.5 6.5.1 Die maître d’ moet ondersoek instel en die kelner berispe veral as die kelner rook of met vriende gesels ✓ (1) 6.5.2 Kelners moet die bestelling neerskryf en aan die kliënte herhaal ✓ (1) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all