Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
FEBRUARIE/MAART 2017
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 333.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC Supplementary Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 A (1)
1.1.5 C (1)
1.1.6 B (1)
1.1.7 B (1)
1.1.8 A (1)
1.1.9 D (1)
1.1.10 D (1)
1.2 1.2.1 Creative Commons-lisensie
1.2.2 Wêreldwyeweb-konsortium (W3K)/'World Wide Web consortium
(W3C)' (1)
1.2.3 Klikplase/'Click farms' (1)
1.2.4 Oorklok/'Overclocking' (1)
1.2.5 Robotika/'Robotics' (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Drade ('Threads') is dele van dieselfde program wat gelyktydig
uitgevoer word en onafhanklik is. (2)
2.1.2 Prosesbestuur is die taak om seker te maak dat elke proses
genoeg SVE-tyd en toegang tot geheue, stoorruimte en ander
hardeware kry sodat dit kan werk sonder om in te meng met ander
prosesse of om onderbreek te word deur ander prosesse.
Konsepte:
• Toegang tot SVE, geheue en stoorruimte
• Nie inmeng met ander prosesse nie (2)
2.1.3 Nee
Elke kern kan een taak teen 'n spoed van 1.58 GHz uitvoer (2)
2.1.4 (a) Kasgeheue is spesiale hoëspoed geheue wat naby of op
die SVE voorkom. (2)
(b) Om te voorkom dat 'n stadiger medium die werkverrigting
van 'n vinniger medium stadig maak
OF
Die spoed van die SVE is hoër as die van die meeste
moederborde en ETG ('RAM'). Daarom word daar baie van
kasgeheue gebruik gemaak om die SVE teen optimale
kapasiteit te laat werk. (2)
2.2 2.2.1 Solid State Drive (1)
2.2.2 (a) Daar is geen fisiese bewegende dele wanneer daar na of van
'n SSD geskryf of gelees word nie (1)
(b) Daar word nie tyd spandeer om na die posisie waar die lêers
gestoor is, te beweeg nie/kan onmiddellik toegang tot lêers
kry (1)
2.2.3 Stel die SSD op as die stelsel-/primêre skyf waarop die
bedryfstelsel geïnstalleer is vir vinnige selflaai en werkverrigting
van die stelsel
Stel die HDD op as 'n sekondêre skyf wat al jou musiek-/
videolêers bevat. (4)
2.3 Enige TWEE
• Om seker te maak dat die nuutste virusse nie die stelsel sal aanval nie
• Om nuwe eienskappe van virusse word bygevoeg
• Dateer die databasis met virusse op (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
2.4 2.4.1 PCI-E uitbreidingsgleuf op die moederbord (1)
2.4.2 Die ingeboude videokaart word vir roetinetake gebruik omdat dit
baie minder krag en battery-lewe gebruik
Die video-omskakelaar sal gebruik word as programme hoë
resolusie/goeie grafika nodig het (2)
2.5 2.5.1 Enige EEN
• Te veel toepassings is oop
• Programme is te groot om met die beskikbare ETG ('RAM') uit
te voer (1)
2.5.2 Nee, toegang tot virtuele geheue is stadiger as toegang tot ETG
('RAM') (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Enige TWEE
• Kort afstande
• Goedkoop
• Maklik om te installeer (2)
3.1.2 'n Roeteerder maak kommunikasie tussen verskillende netwerke
moontlik/Laat toegang tot die Internet toe.
'n Skakelaar maak kommunikasie tussen verskillende toestelle op
in 'n netwerk toe
Die skool het beide die roeteerder en die skakelaar nodig omdat
daar spelers van buite die skool se netwerk mag wees wat aanlyn
gaan deelneem. (3)
3.1.3 TCP/IP word hoofsaaklik vir 'n punt-tot-punt opstelling gebruik, wat
beteken dat dit kommunikasie van een punt (bediener) in die
netwerk na 'n ander punt (kliënt) toelaat. (2)
3.2 3.2.1 'n Sellulêre netwerk
Aanvaar ook WAN en 4G. (1)
3.2.2 Enige TWEE
• Mikrogolwe
• Lig
Aanvaar ook Elektromagnetiese golwe (2)
3.3 3.3.1 Globale posisioneringstelsel (1)
3.3.2 Die GPS sal seine ontvang wat deur ten minste drie satelliete
gestuur is en die posisie sal trianguleer deur van trilaterasie/
driesydige berekening gebruik te maak. (2)
3.4 3.4.1 Dit is stoorruimte in die wolk waartoe jy toegang gegee word
sodra jy die media gekoop het. (2)
3.4.2 Hoë bandwydte en baie data word benodig om flieks aanlyn te
kyk (2)
3.5 3.5.1 'n Ryk Internet Toepassing ('Rich Internet Application') is 'n
webtoepassing wat ontwerp is om funksies en eienskappe van 'n
tradisionele lessenaar-toepassing te lewer. (2)
3.5.2 Enige EEN
• Google Docs
• Microsoft Office Live (1)
TOTAAL AFDELING C: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
4.1 4.1.1 Vreemde sleutel (1)
4.1.2 Antwoord C – enige aantal speletjies per dag (1)
4.1.3(a) Daar is 'n verwantskap tussen tblSpelers-tabel en
tblSpeletjiesGespeel-tabel. Die SpelerID F566 kom in die
tblSpeletjiesGespeel-tabel voor en kan daarom nie uit die tabel
waar dit 'n primêre sleutel is verwyder word nie. (2)
4.1.3(b) Alle rekords wat SpelerID F566 bevat moet eers uit
tblSpeletjiesGespeel-tabel verwyder word en dan eers kan
hierdie rekord uit die tblSpeler-tabel verwyder word. (2)
4.2 4.2.1 SELECT * FROM tblSpeletjies WHERE TydGespeel >= #12:00#
AND TydGespeel <= #15:00#
SELECT *
FROM tblSpeletjies
WHERE TydGespeel >= #12:00#
AND TydGespeel <= #15:00# (4)
4.2.2 UPDATE tblSpeletjiesGespeel SET Telling = Telling * 1.15
WHERE SpeletjieID = "G103"
UPDATE tblSpeletjiesGespeel
SET Telling
= Telling * 1.15
WHERE SpeletjieID = "G103" (4)
4.3 4.3.1 Die hoogste telling wat vir elke speletjie bereik is gesorteer
van hoogste tot laagste volgens die telling (3)
4.3.2 1 MF s- 156 (4)
4.4 Ons het slegs die IDNommer-veld nodig aangesien die geboortedatum afgelei
kan word uit die eerste ses syfers van die IDNommer-veld. (2)
4.5 Enige TWEE
Valideer datavelde.
Vermy die insleutel van SQL-stelling in datavelde
Plaas 'n beperking op toegang tot die databasis.
Vermy die bekendmaking van inligting oor databasisfoute. (2)
TOTAAL AFDELING D: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Tekslêer (1)
5.1.2 Eendimensionele skikking (1)
5.1.3 Tweedimensionele skikking (1)
5.1.4 Veranderlike (1)
5.2 5.2.1 Beperk toegang tot 'n klas se attribute deur die attribute as
privaat te verklaar (2)
5.2.2 Enige TWEE
• Ontwikkelaars kan onafhanklik aan verskillende modules van
die sagteware werk/spaar tyd/kry die projek vinniger gedoen
• Kode kan eenmalig geskryf word en hergebruik word
• Kode kan makliker ontfout word/minder kode om deur te werk
met ontfouting (2)
5.2.3(a) WAAR (1)
5.2.3(b) ONWAAR (1)
5.3 Teller 1
AantalRye toevoer van sleutelbord Enige volgorde
Lus K van 1 tot AantalRye
RyReel ""
Loop L van 1 tot 2 * K – 1
RyReel RyReel + Teller + " " Moet in hierdie volgorde wees
Inkrementeer (Teller)
Vertoon RyReel (10)
5.4 5.4.1 getal som Lus getal getal = som? Vertoon
indeks modulus
indeks = 0?
4 0 1 Waar
1 2 Waar
3 3 Onwaar
Onwaar Nie 'n
perfekte
getal nie
(5)
Aanvaar ook Ja vir Waar en Nee/Vals vir Onwaar
5.4.2 Reël 6: If getal = som – getal (2)
TOTAAL AFDELING E: 27
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 windermere.co.za (1)
6.1.2 Marlene Heyns en Kerry Mansen (1)
6.1.3 Spoef (1)
6.2 6.2.1 Beveiligde Soklaag (BSL) is 'n enkripsieprotokol vir die bestuur
van die oordra van sensitiewe data oor die Internet. (2)
6.2.2 Enige TWEE
• Identifikasie-inligting van die gebruiker
• Identifikasie-besonderhede van die webtuiste wat gebruik is
• Die geldigheidsperiode van die digitale sertifikaat
• Reeksnommer van die digitale sertifikaat
• Digitale handtekening van die uitreiker
• Naam van uitreiker
• Eienaars van publieke sleutel (2)
6.3 6.3.1 Lêers word op dieselfde skyf saamgepers en die oorspronklike
lêer word uitgevee waardeur daar spasie geskep word.
OF
Ou/ongebruikte lêers word gewoonlik na 'n sekondêre stoortoestel
geskuif (ander rekenaar/hardeskryf wat toegewy is aan hierdie
doel)
Konsepte:
• Saamgepers/geskuif na sekondêre stoorruimte
• Oorspronklike lêers is uitgevee (2)
6.3.2 Nee, 'n virtuele bediener sal nie spasie spaar nie omdat dit die
bronne van die bestaande masjien gebruik
OF
Ja, as die wolk as bediener gebruik word.
LET WEL:
Die eerste punt word slegs toegeken as die motivering reg is. (2)
6.4 6.4.1 Enige EEN
• Skaal die kwaliteit van die opstelling af na 'n laer opstelling.
• Pas die bedryfstelsel se ingeboude inhoudsverspreidingnetwerk
wat vir die stroming van groot lêers gebruik word aan. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
6.4.2 'n Skansmuur kan opgestel word om spesifieke gemagtigde
inkommende/uitgaande verkeer toe te laat.
Aanvaar ook:
'n Skansmuur kan opgestel word om spesifieke ongemagtigde
inkommende/uitgaande verkeer toe te blokkeer. (2)
6.4.3 Met BitTorrent word dele van die lêer van veelvuldige kliënte af
afgelaai. (2)
6.4.4 Nee, BitTorrent self is slegs 'n protokol vir die deel van lêers en
is nie onwettig om te gebruik nie maar die gebruiker moet daarteen
waak om onwettige sagteware af te laai. (2)
6.5 6.5.1 NVK is 'n stel kommunikasiestandaarde wat die uitruil van data op
eweknie-netwerke tussen twee nabygeleë eindpunte toelaat. (2)
6.5.2 RFID (Radio Frekwensie Identifikasie) (1)
6.6 6.6.1 Elke bedryfstelsel gebruik verskillende argitekture en het
verskillende maniere om met sagteware te skakel en daarom
moet 'n ander 'weergawe' geskryf word vir elke bedryfstelsel as
platform. (2)
6.6.2 'n Voorbeeld sal wees as Windows 7 gebruik is om 'n speletjie te
geïnstalleer en dit steeds werk as die bedryfstelsel na Windows
8 of Windows 10 opgegradeer is. (2)
6.7 6.7.1 Die vermoë van die bediener om toegang tot meer bronne te kry as
dit nodig is en om die gebruik daarvan minder te maak as dit nie
meer benodig word nie sodat die speletjie nie hang/stop as baie
gebruikers speel nie.
Konsepte:
• Pas aan by behoefte
• Verander die aanhoudend (2)
6.7.2 Die gaan nie deur enige sentrale punt nie. (1)
6.8 6.8.1 Toeps is programme wat ontwerp is om op mobiele toestelle
uitgevoer te word. (1)
6.8.2 Enige TWEE
• Toegewyde toegang/onmiddellike toegang/vinniger toegang.
• Kan van enige plek af met mobiele toestel af registreer.
• Laat toe dat gebruikers outomaties kennisgewing kry sodra
registrasie gedoen is/onmiddellike kennisgewing. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
6.9 6.9.1 Sagteware was permanent op 'n LAG ('ROM')-skyfie geïnstalleer
is. (2)
6.9.2(a) 'n Plug-in is sagteware wat 'n spesifieke eienskap of funksionaliteit
byvoeg by die bestaande sagteware. (1)
6.9.2(b) As hierdie toestel Plug-ins ondersteun kan 'n program van die Web
gebruik word om ingebedde oudio- en videolêers te speel sonder
dat 'n toegewyde mediaspeler benodig word. (1)
6.9.3 Enige TWEE
• Beweging
• Klank
• Lig (2)
6.9.4 Kunsmatige intelligensie (1)
TOTAAL AFDELING E: 38
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum